GRAAD 8
WISKUNDE
VRAESTEL 1
JUNIE 2015
TOTAAL: 75
TYD: 1 ½ UUR
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Mathematics Grade 8 P1 Western Cape June 2015 Question Paper
Grade 8 Mathematics Paper 1 question paper from the Western Cape June Exam 2015, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 8 · Western Cape June Exam · 2015. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 8
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Western Cape June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 242.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
Western Cape June Exam 2015
- Paper 1Question paper
- Paper 2Question paper
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
INSTRUKSIES
Lees die volgende instruksies sorgvuldig voordat jy die vrae begin beantwoord.
1. Die vraestel bestaan uit 7 vrae waarvan jy almal moet doen.
2 Nommer jou antwoorde volgens die nommers op die vraestel.
3. Toon alle bewerkings duidelik.
4. Antwoorde alleenlik, sal nie noodwendig volpunte verdien nie.
5. Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik ( nie programmeerbaar en nie- grafies,
tensy anders genoem.
6. Rond antwoorde af tot TWEE desimale tensy ander vermeld.
7. Skryf netjies en leesbaar.
VRAAG 1
1.1 Skryf die volgende :
1.1.1 die eerste vier veelvoude van 3 (1)
1.1.2 twee faktore van 30 wat die som gee van 13 (1)
1.1.3 die derdemags wortel van 27 (1)
1.1.4 die optellingsinverse van (1)
1.1.5 die antwoord van - 3 + ( 5 ) × 4 (1)
1.2 Beantwoord die volgende:
1.2.1 Skryf 72 as ‘n produk van sy priemfaktore. Skryf die antwoord in eksponensiële notasie. (3)
1.2.2 Bepaal die KGV van 24 en 32. (3)
1.2.3 Skryf 345 000 000 in wetenskaplike notasie. (2)
13]
VRAAG 2
Vereenvoudig: Toon alle bewerkings
2.1 (2)
2.2 √ 16 - 9 (2)
2.3 (3)
2.4 (3)
[10]
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende sonder om ‘n sakrekenaar te gebruik:
1 2 3 1
(a) 2 × (2) (b) +4 ÷5
4 3 4 6
(3)
3.2.1 Tarra koop ‘n yskas vir R2 500 en verkoop dit vir R3 999. Bereken die persentasie wins wat sy
gemaak het. (2)
3.2.2 Ivy koop ‘n yskas vir R3 999 en betaal ‘n deposito van 10%. Hoeveel was die deposito? (2)
3. 3 R5 000 word belê teen 6 % enkelvoudige rente per jaar vir 4 jaar. Bereken wat die belegging werd
sal wees na 4 jaar. (3)
[10]
VRAAG 4
4.1 Bestudeer die volgende uitdrukking:
4.1.1 Hoeveel terme is daar? (1)
4.1.2 Wat is die konstante term? (2)
4.1.3 Wat is die koeffisiënt van ? (1)
4.1.4 Bereken die waarde van die uitdrukking indien (2)
4.2 Indien en , bereken die waarde van (3)
4.3 Eddie is jaar oud. Skryf ‘n uitdrukking in x om aan te toon hoe oud hy oor 11 jaar sal wees. (1)
[10]
VRAAG 5
Die volgende diagramme is die begin van ‘n patroon:
1ste 2de 3de 4de
Patroon No. 1 2 3.1 4 …… 6 …… 3.3 ……. n
Aantal ingekleurde 4 8 12 16 …… 3.1 …… 276 ……. 3.2
blokke . .
5.1 Hoeveel ingekleurde blokke sal daar in die 6de diagram wees? (2)
5.2 Bepaal die aantal blokke in die n-de diagram T_n = (2)
5.3 Watter diagram in die patroon sal 276 blokke bevat? (2)
[6]
VRAAG 6
6.1 Vereenvoudig en toon alle bewerkings
6.1.1 (3 a - 2 b) - 3 b (2)
2
6.1.2 ( 9 x - 12) (2)
3
6.1.3 2 a ( a - 3 ) -( a - 5 ) (4)
3
6.1.4 ( - 2 p5 ) (2)
8 m3 + 6 m5 - 2 a 2
6.1.5
- 2 a2
(3)
36 p6
6.1.6 (2)
- 6 p2
6.1.7 Trek af van (3)
[18]
VRAAG 7
Los op vir :
7.1 2 x - 5 = 11 (2)
7.2 4 ( x - 2) - 3 x = 2 x - 5 (3)
x
7.3 +3=9 (3)
4
[8]
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 8 P2 Western Cape June 2015 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 1 June 2015 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 1 November 2015 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 8 Paper 1 November 2015 Memo

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 2 November 2015 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 1 November 2020 Question Paper
More from Grade 8 Mathematics

CAPS document
CAPS SP MATHEMATICS GR 7 9

Memorandum
Mathematics Grade 8 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 8 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P1 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Memorandum