GRAAD 8
WISKUNDE
VRAESTEL 2
JUNIE 2015
TOTAAL: 60
TYD: 1 ½ UUR
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Mathematics Grade 8 P2 Western Cape June 2015 Question Paper
Grade 8 Mathematics Paper 2 question paper from the Western Cape June Exam 2015, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 8 · Western Cape June Exam · 2015. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 8
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Western Cape June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 265.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
Western Cape June Exam 2015
- Paper 1Question paper
- Paper 2Question paper
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
INSTRUKSIES
Lees die volgende instruksies sorgvuldig voordat jy die vrae begin beantwoord.
1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae waarvan jy almal moet doen.
2 Nommer jou antwoorde volgens die nommers op die vraestel.
3. Toon alle bewerkings duidelik.
4. Antwoorde alleenlik, sal nie noodwendig volpunte verdien nie.
5. Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik ( nie programmeerbaar en nie- grafies)
tensy anders genoem.
6. Rond antwoorde af tot TWEE desimale tensy ander vermeld.
7. Skryf netjies en leesbaar.
VRAAG 1
Voltooi die volgende meetkundige stellings:
1.1 Die supplement van 75o is ………… (1)
1.2 Vanaf 2 uur tot 6 uur draai die uurwyser van ‘n horlosie deur ……o (1)
1.3. ‘n Driehoek met twee gelyke sye word ‘n ……………… driehoek genoem. (1)
1.4. 73o is die …………………. van 17o (1)
1.5. ‘n hoek van 360o word ‘n …………………….. genoem (1)
1.6 Lyne wat oral ewe ver van mekaar is, word …….……….lyne genoem. (1)
1.7 Die teenoorstaande hoeke van ‘n rombus is ……….. (1)
[7]
VRAAG 2
Bepaal die waardes van die veranderlikes ∈ die diagramme . Gee redes vir jou antwoorde .
2.1.1 2.1.2
(3) (3)
2.2.1 2.2.2
(2)
(3)
2.2.3
(3)
[14]
VRAAG 3
Bepaal die waardes van die veranderlikes ∈ die diagramme :
3.1 P
3.2
A C
C
B D
(5) Q R
(6)
3.3
STELLING NAAM VAN MEETKUNDIGE FIGUUR
3.3.1 Al die sye van die driehoek is ewe lank .
3.3 .2 Al drie hoeke van die driehoek is gelyk aan 60 °
3.3.3 Die driehoek het twee hoeke gelyk aan 45 ° .
3.3.4. Een van die hoeke is gelyk aan 90 ° .
3.3.5 Die som van die binnehoeke van vierhoekige figuur gee 3
60 ° .
3.3.6 Die vierhoekige figuur wat 2 paar gelyke aanliggende sye
het.
(6)
[17]
VRAAG 4
Gebruik die diagramme hieronder om die vrae te beantwoord . Gee redes vir jou antwoorde .
Die diagramme is nie op skaal geteken nie .
4.1 Bepaal die waarde van x
E
(3)
F G
N
4.2
4.2.1 Bepaal die grootte van x . (3)
P
4.2.2 Bepaal die grootte van z . (2) 55
M
4.2.3 Bepaal die grootte van y . (4)
Q
[12]
VRAAG 5
5.1 Bestudeer die driehoek hieronder. Is die driehoeke gelykvormig, kongruent of nie een van die twee
nie. Gee ‘n rede vir jou antwoord
A D
G I
E
B C
F H
5.1 .1 Is ΔABC en ΔDEF gelykvormig , kongruent of nie een van die twee nie .
5.1 .2 Is ΔABC en Δ JGH gelykvormig , kongruent of nie een van die twee nie .
5.2 ∈ die vraag hieronder :
a) Skryf die naam van die 2 D vorm ∈ Kolom A , langs die nommer van die vraag neer .
b) Kies slegs EEN eienskap uit Kolom B en skryf dit langs die relevante 2 D vorm neer .
Vraag nr KOLOM A KOLOM B
Diagram Eienskappe
5.2.1
Alle hoeke gelyk.
5.2.2 2 paar teenoorstaande sye
parallel.
2 paar regoorstaande hoeke
gelyk
1 paar teenoorstaande sye
5.2.3 parallel.
Alle binnehoeke gelyk aan
360°
( 3 × 2 =6)
[10]
TOTAAL: 60 Punte
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 8 P1 Western Cape June 2015 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 2 November 2015 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 8 Paper 2 November 2015 Memo

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 1 June 2015 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 1 November 2015 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 8 P2 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)
More from Grade 8 Mathematics

CAPS document
CAPS SP MATHEMATICS GR 7 9

Memorandum
Mathematics Grade 8 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 8 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P1 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Memorandum