1
Overberg Onderwysdistrik
GRAAD 8
MODEL VRAESTEL 2
WISKUNDE
November 2014
PUNTE: 60
TYD: 1h15min
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 bylaag.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Mathematics Grade 8 P2 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)
Grade 8 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2014 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 8 · Eastern Cape November Exam · 2014. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 8
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 355.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November Exam 2014
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord AL DRIE die vrae.
2. Beantwoord VRAAG 1.2.1 op BYLAAG A. Skryf jou naam in die spasie wat voorsien
word op die BYLAE en handig dit saam met jou ANTWOORDVELLE in.
3. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
word.
4. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.
5. Jy mag ‘n goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
6. Toon AL die berekeninge duidelik aan.
7. Rond AL die finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
9. Skryf netjies en leesbaar.
3
VRAAG 1
1.1 Die histogram hieronder toon die aantal atlete in spesifieke ouderdomsgroepe wat die
Twee Oseane Half maraton in Maart 2013 gehardloop het.
Die oudste atleet was 79 jaar.
(a) Hoeveel atlete onder 30 jaar het die Twee Oseane Half maraton gehardloop? (2)
(b) In watter ouderdoms groep was die meeste atlete wat die Twee Oseane Half
(1)
maraton gehardloop het?
(c) Hoeveel atlete in totaal het die Twee Oseane Half maraton gehardloop? (3)
(d) Vergelyk die aantal atlete jonger as 50 met die wat 50 en ouer was. Beskryf jou
(3)
waarneming en gee ‘n moontlike rede vir wat jy opmerk.
1.2 Die volgende tabel toon die maandellikse reënvalsyfers van twee dorpe oor een jaar.
Maandellikse reënvalsyfers (in mm)
J F M A M J J A S O N D
Dorp A 4 7 6 13 19 23 25 17 8 6 5 7
Dorp B 14 17 15 5 7 4 3 9 10 11 13 19
1.2.1 Teken ‘n gebroke- lyngrafiek van Dorp B op die Bylae A. (6)
1.2.2 In watter seisoen kry Dorp A die meeste reën? (2)
[17]
4
VRAAG 2
2.1. Bepaal die lengte van sy b
(3)
2.2 Jaco wil ‘n sementpaadjie een meter (1m) breed rondom ‘n reghoekige swembad, 7m by
5m aanlê. Sien skets hieronder.
A B
1m
1m
5m
D C
7m
Doen die volgende berekeninge om Jaco te help om die totale oppervlakte van die
sementpaadjie te bepaal
2.2.1 Bepaal die lengte en breedte van reghoek ABCD en vervolgens sy oppervlakte. (3)
2.2.2 Bereken die oppervlakte van die swembad. (2)
2.2.3 Bereken nou die oppervlakte van die sementpaadjie. (2)
5
2.3 ‘n Silindriese blikkie Tasty Tuna het ‘n hoogte van 45 mm en ‘n deursnee van 88 mm.
Neem π =3,142
2.3.1 Bereken die volume van die blikkie korrek tot die naaste twee desimale syfers. (3)
2.3.2 Bereken die buite-oppervlakte van die blikkie. (3)
[16]
VRAAG 3
3.1 Verbind die bewering in die regterkolom met die vorm in die linkerkolom:
Vierhoek Bewering
1) Vlieër a) Alle sye is gelyk, maar hoeke is nie gelyk
nie.
2) Ruit / Rhombus b) ‘n Reghoek waarvan die sye gelyk is.
3) Reghoek c) Twee paar aangrensende sye is gelyk.
4) Vierkant d) Slegs een paar teenoorstaande sye is
ewewydig
5) Trapesium e) Die teenoorstaande sye is gelyk en alle
hoeke is regte hoeke.
(5)
Skryf slegs die syfer met die korrekte letter langsaan, bv. 1a
3.2 In hierdie skets is, AB//EC en AD//BC, A B
^ G = 63 ° en A G
^ B = 56 °
6
Bereken die grootte van p, q, r, s en t (10)
3.3 Bereken die grootte van die hoeke a en b in die skets hieronder.
26° a
100°
b
85°
70° 62°
(4)
3.4 Los op vir x in die driehoek hieronder:
x
4x
2x+40o
(4)
7
3.5 Driehoeke ABC en DEF is kongruent. Bepaal die grootte van F
^.
(1)
3.6 In die skets hieronder is ABCD ‘n parallelogram
25cm
A B
140°
17cm
D C
3.6.1 Skryf neer die lengte van BC. (1)
3.6.2 Bepaal ∠ B (2)
[27]
TOTAAL: 60
BYLAAG A:
8
NAAM VAN LEERDER: ______________________________
GRAAD 8 ( )
Reenval vir Dorp B
20
18
16
14
Aantal reenval (in mm)
12
10
8
6
4
2
0
JAN FEB MAR APR MEI JUN JUL AUG SEP OKT NOV DES
Maande in die jaar
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 8 P2 Eastern Cape November 2014 QP (Eng)

Memorandum
Mathematics Grade 8 Paper 2 Eastern Cape November 2014 Memo

Question paper
Mathematics Grade 8 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 8 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 2 November 2014 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 8 Paper 1 Eastern Cape November 2014 Memo
More from Grade 8 Mathematics

CAPS document
CAPS SP MATHEMATICS GR 7 9

Memorandum
Mathematics Grade 8 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 8 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P1 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Memorandum