1
Overberg Onderwysdistrik
GRAAD 8
MODEL VRAESTEL 1
WISKUNDE
November 2014
PUNTE: 75
TYD: 1,5 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye en 1 bylae.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Mathematics Grade 8 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)
Grade 8 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2014 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 8 · Eastern Cape November Exam · 2014. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 8
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 361.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Eastern Cape November Exam 2014
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE vrae. Beantwoord ALTWEE die vrae.
2. Beantwoord VRAAG 2.7.2 op BYLAE A. Skryf jou naam in die spasie wat voorsien
word op die BYLAE en handig dit saam met jou ANTWOORDVELLE in.
3. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
word.
4. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.
5. Jy mag ‘n goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
6. Toon AL die berekeninge duidelik aan.
7. Rond AL die finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
9. Skryf netjies en leesbaar.
3
VRAAG 1
1.1
5 81 189 215 363 450 425 988
Uit die lys van getalle hierbo skryf neer ALLE getalle wat
(a) ‘n faktor van 162 is.
(b) veelvoude van 11 is.
(c) deelbaar deur 9 is.
(d) priemgetalle is
(4)
1.2 Vul die ontbrekende getal in om die kante gelyk te maak hieronder
467 940 + (1 670 + 357 865) + 2 678 879 = (467 940 + 1 670) + ______ + 357 865
(1)
1.3 Bestudeer die vier getalle hieronder.
30 2 8 10
Plaas die getalle in die spasies hieronder sodat die vergelyking korrek is.
___ + ___ ÷ ___ ― ___ = 24
Gebruik elke getal slegs een keer. Skryf die hele vergelyking neer. (4)
1.4 Bereken die volgende sonder ‘n sakrekenaar:
90
-20(150 x + 10)
- 45 (3)
1.5 Skryf van groot na klein.
1 6 44 4 3 9
; ; ; ; ;
100 10 100 5 20 25 (3)
1.6 Watter een is die kleinste? Wenk: Skryf eers getalle in gewone vorm.
4
(3)
1,123 × 105 of 9,2 × 1 03 ?
Bepaal √ 2916 deur priemfaktore te gebruik (leermetode of faktorboom of enige ander
1.7 (3)
metode). GEEN sakrekenaar!
1.8 Skryf die volgende verhouding in sy eenvoudigste vorm deur die nodige berekeninge te
doen:
(2)
0,5kg:250g
1.9 Vermeerder R750 in die verhouding 3:4 (3)
1.10 ‘n Meubileerder koop ‘n stoel teen ‘n kosprys van R250 by ‘n groot handelaar en
verkoop dit dan teen R325.
1.10.1 Bereken sy wins in rand. (1)
1.10.2 Bereken die wins as ‘n persentasie van die kosprys. (3)
1.11 Sandy se ouers koop ‘n selfoon van R2 800 vir haar. Hul besluit om dit op ‘n
huurkoopkontrak te koop. Hiervolgens word rente teen 20% per jaar bygevoeg en betaal
hulle die foon vir twee jaar af in gelyke maandellikse paaiemente. Geen deposito is
(4)
betaalbaar nie. Bepaal die maandellikse paaiement betaalbaar.
[34]
5
VRAAG 2
2.1 Bestudeer die volgende uitdrukking en beantwoord die vrae wat volg:
-2x – x 3 + 9 x 2 + 14(x 2 + 2)
2.1.1 Hoeveel terme is daar in die uitdrukking? (1)
2.1.2 Bepaal die waarde van die uitdrukking indien x = - 2 (3)
2.2 Vereenvoudig:
2.2.1 p 4 . q 4 . q2 . p3
(3)
q6 . p6
2.2.2 (-8 x 4 y 2)(5 x 3 y 4 )( -2x) (3)
2.2.3 -5 (2x 2 + x – 20) + 12x 2+3 x (3)
2.3 Los op vir x
2.3.1 4 x +5=5 x - 9 (2)
2.3.2 5 ( x - 1 )−( 1 - 2 x ) = 8 (4)
2.4 ‘n Vader is 25 jaar ouer as sy seun. Oor vyf jaar sal hy twee keer so oud as as sy seun
(4)
wees. Hoe oud is die seun nou?
2.5 Bestudeer die patroon hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg:
1 2 3 4
2.5.1 Hoeveel vierkante is daar in patroon 5? (2)
2.5.2 Skryf neer ‘n formule in die vorm N = …….,waar N is die aantal vierkante en p
(3)
die patroon nommer.
2.5.3 Gebruik die formule in 2.5.2 om die aantal vierkante te bepaal in die 100 ste
6
patroon. (2)
2.6 Nazley het haar tante besoek wat 50 km van haar huis woon. Die grafiek toon die afstand wat Nazley van
haar huis weg is tydens die besoek.
Afstand gereis na en van haar tante
60
50
40
Afstand in km
30 Afstand
20
10
0
6:00 6:30 7:00 7:30 8:00 8:30 9:00
Tyd
2.6.1 Hoe laat het Nazley haar huis verlaat? (1)
2.6.2 Hoe laat het Nazley by haar tante se huis aangekom? (1)
2.6.3 Hoeveel tyd het Nazley by haar tante deurgebring? (2)
2.6.4 Hoe laat het Nazley weer tuis gekom? (1)
2.7 Gegee y = 2x ―3.
X ―1 0 1 2 3
Y
2.7.1 Kopieër en voltooi die tabel (3)
2.7.2 Op BYLAE A steek die punte van die tabel op die Cartesies vlak af. Teken die grafiek. (3)
[41]
TOTAAL 75
7
BYLAAG A:
NAAM VAN LEERDER: ___________________________
GRAAD 8 ( )
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 8 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Eng)

Memorandum
Mathematics Grade 8 Paper 1 Eastern Cape November 2014 Memo

Question paper
Mathematics Grade 8 P2 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 8 P2 Eastern Cape November 2014 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 1 November 2014 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 8 Paper 2 Eastern Cape November 2014 Memo
More from Grade 8 Mathematics

CAPS document
CAPS SP MATHEMATICS GR 7 9

Memorandum
Mathematics Grade 8 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 8 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P1 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Memorandum