Skip to content

Natural Sciences Grade 9 June Common 2010 Memo

MemorandumNatural SciencesGrade 920104 pages

Grade 9 Natural Sciences memorandum from the June Common 2010, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 JUNIE 2010 NATUURLIKE WETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
2 NATUURLIKE WETENSKAPPE (JUNIE 2010) VRAAG 1 1.1 C 1.2 D 1.3 D 1.4 C 1.5 D 1.6 A 1.7 A 1.8 A 1.9 C 1.10 D (10 x 2) [20] VRAAG 2 2.1 C 2.2 H 2.3 K 2.4 A 2.5 D 2.6 F 2.7 I 2.8 N 2.9 M 2.10 J (10 x 1) [10] VRAAG 3 3.1 Vergelyking 1 (1) 3.2 van die son (1) 3.3 koolstofdioksied, water, koolhidrate (enige twee) (2) 3.4 1. Gedurende die dag gebruik plante lig om te fotosinteer en gebruik dus koolstofdioksied om suurstof vry te stel. Plante respireer ook en gebruik dan suurstof om koolstofdioksied vry te stel. 2. Gedurende die nag is daar geen lig en die plant kan dus nie fotosinteer nie, maar respireer en stel net koolstofdioksied deur suurstof te gebruik. Mense respireer ook en benodig ook suurstof. Saans wedywer plante met ons vir suurstof in die slaapkamer/meer koolstofdioksied word produseer. (2x 1) (2) [6]
(JUNIE 2010) NATUURLIKE WETENSKAPPE 3 VRAAG 4 4.1 a) 10 nm – 200 nm (1) b) 5 µm tot minder as 1 µm (1) 4.2 BAKTERIEË VIRUSSE 1. Eensellig 1. nie ʼn ware sel. 2. kan baie nuttig wees 2. slegs skadelik. (4) 4.3 –wanneer die liggaam swak is word dit maklik deur siekte-veroorsakende organismes aangeval/kry ʼn geleentheid om die liggaam aan te val, sodat die persoon siektes soos verkoue, griep, polio, pokkies, blase, Vigs ens. kry. (2) 4.4 – tuberkulose, difterie, maagkoors (3 x 1) (3) 4.5 (a) Verworwe immuniteitsgebrek sindroom (b) Uitgebreide dwelmweerstandige tuberkulose (c) Multi-dwelmweerstandige tuberkulose (3 x 1) (3) VRAAG 5 5.1 RT = R1 + R2 RT = 36 Ώ + 24 Ώ RT = 60 Ώ (3) 5.2 I= V/R = 60 V / 60 Ώ =1A (3) 5.3 V=IR =1 A x 36 Ώ =36 V (3) 5.4 Hoe meer resistors in parallel gekoppel word, hoe kleiner word die totale weerstand en hoe sterker word die elektriese stroom. (1) VRAAG 6 6.1 (a) metale (b) nie-metale (2) 6.2 kwik en broom (2) 6.3 waterstof, argon, fluoor, kripton (4) 6.4 edelgasse (1) 6.5 Helium (1)
4 NATUURLIKE WETENSKAPPE (JUNIE 2010) 6.6 (a) Helium (b) Natriumchloried (c) Kopersulfaat (d) Lood (4 x 1) (4) 6.7 (a) CaCO3 – Kalsiumkarbonaat (b) Na2SO4 – Natriumsulfaat (c) NH4Cl – Ammoniumchloried (3) [17] VRAAG 7 A. Element B. mengsel C. verbinding D. Element (4 x 1) [4] VRAAG 8 1. H2O (Voorbeeld) 2. CO 3. O2 4. NH3 5. NO 6. NO2 7. CO2 8. H2 9. NH4 (8 x 1) [8] VRAAG 9 9.1 CuCO3 CuO + CO2 (1) 9.2 2HgO 2Hg + O2 (2) 9.3 (NH4)2CO3 2NH + CO2 + H2O (2) 9.4 Zn + 2HCl ZnCl2 + H2 (2) 9.5 CaCO3 + H2SO4 CaSO4+CO2 + H2O (2) 9.6 NaOH+ HCl NaCl + H2O (1) [10] TOTALE PUNT: 100

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all