Skip to content

Natural Sciences Grade 9 November EC 2010 Memo

MemorandumNatural SciencesGrade 920104 pages

Grade 9 Natural Sciences memorandum from the November EC 2010, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2010 NATUURLIKE WETENSKAPPE NASIENGIDS PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie nasiengids bestaan 4 bladsye.
2 NATUURLIKE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2010) VRAAG 1 1.1 A (1) 1.6 A (1) 1.2 C (1) 1.7 A (1) 1.3 A (1) 1.8 A (1) 1.4 A (1) 1.9 C (1) 1.5 B (1) 1.10 C (1) [10] VRAAG 2 2.1 F (1) 2.6 C (1) 2.2 E (1) 2.7 K (1) 3.3 A (1) 2.8 G (1) 2.4 B (1) 2.9 L (1) 2.5 J (1) 2.10 H (1) [10] VRAAG 3 3.1 A: Plantsel B: Spermsel/ diersel (diersel kan ook as ʼn korrekte antwoord aanvaar word) (2) 3.2 1. selmembraan √ 2. Mitochondria√ 3. Chloroplaste √ 4. Selwand √ 5. Nukeus/Selkern √ (5) 3.3 2. Mitochondria: stoor energie en kos. √ 5. Nukleus/Selkern: beheer alle funksies van die sel. √ (2) [9] VRAAG 4 4.1 Brood (1) 4.2 Vis (1) 4.3 PERSENTASIE VAN VOEDINGSTOWWE IN VIER KOSSOORTE 90 80 70 60 50 Koolhidrate 40 Proteien Vet 30 Ander 20 10 0 Brood Botter Vis Gebraaide Rys KOSSOORTE Wenk: 1 punt vir opskrif, 1 punt vir sleutel, 1 punt vir voetnota en 4 punte vir die korrekte plasing van kossoorte met voedingstowwe (7)
(NOVEMBER 2010) NATUURLIKE WETENSKAPPE (Memo) 3 4.4 Vitamine, minerale, vesel, water (Enige2) (2) 4.5 Ja √ - vir ʼn gesonde liggaam, vir normale vertering, om hardlywigheid te voorkom, vir normale metabolisme, vir gesonde vel, oë, ens. √ (Leerders moet goeie redes verskaf, waarom hulle hierdie kossoorte by hul dieet sal voeg/nie sal voeg nie) (3) [14] VRAAG 5 5.1 Koolstofdioksied (CO2) (1) 5.2 Helium(He) (1) 5.3 Suurstof (O2) (1) 5.4 Chloor (Cl2) (1) 5.5 Koolstofdioksied (CO2) (1) [5] VRAAG 6 6.1 Lyngrafiek (Aangesel 2) (5) 6.2 1 punt vir vries, 1 punt vir smelt, 1 punt vir kook (korrekte skatting moet aanvaar word) (3) 6.3 water het gevries, verhoging in volume/uitsetting (2) 6.4 Digtheid = massa ÷ volume Digtheid =5 g ÷ 4 cm3 = 1,25 g/cm3 (2) [12] VRAAG 7 7.1 Soutsuur + Kalsiumkarbonaat → (a) Water √ + (b) Koolstofdioksied √ (2) 7.2 (c) 2HCl√ +CaCO3 → 2CaCl + (d) H2O√ + (e) CO2√ (3) 7.3 Swawelsuur + Koper(II)oksied → Kopersulfaat + (f) Water √ (1) 7.4 H2SO4 + (g) CuO√ → (h) CuSO4 √+ H2O (2) 7.5 Natriumhidroksied + Soutsuur → ( i ) Natriumchloried √ +( j) Water √ (punte kan ook vir simbole toegeken word) (2) [10] VRAAG 8 8.1 R1 = V I R1 = 6V √ 2A √ R1 = 3Ώ √√ R2 = V I R2 = 3V √ 2A √ R2 = 1,5Ώ √√ (3) 8.2 Hoe dikker die geleier, hoe kleiner die weerstand. Hoe langer die draad hoe hoer die weerstand.. Weerstand word beïnvloed deur die soort metaal wat gebruik word.(Verskillende metale van dieselfde grootte sal verskillende weerstande hê.) Hoe hoer die temperatuur van ʼn geleier, hoe groter die weerstand van die spesifieke metaal. (Enige2) (2) [5]
4 NATUURLIKE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2010) VRAAG 9 9.1 Koolstofdioksied (1) 9.2 Kalkwater word melkerig/ Plaas ʼn brandende houtspaander in ʼn fles met CO2 , en die vlam sal doodgaan (2) 9.3 vir fotosintese/ om voedsel te produseer (2) [5] VRAAG 10 10.1 magnetiet, hematiet (2) 10.2 -werkskepping/meer mense kry werk -oplewing in toerisme -waardevolle metaal vir juwele , industrieë -verskaffing van boumateriale -besigheidsgeleenthede/sake geleenthede -invoer van waardevolle metale -verbetering van die land se ekonomie (Enige5) (5) 10.3 -erosie, -vorming van sinkgate, -Verlies van biodiversiteit, -grondbesoedeling, -besoedeling van grond- en oppervlakwater wat deur chemiese stowwe uit mynprosesse veroorsaak word. -besoedeling, veroorsaak deur die lekkasie van chemiese stowwe wat gesondheid beïnvloed. -uitwissing van plant en dier habitatte -besoedeling -skade aan die omgewing (Enige5) (4) [12] VRAAG 11 11.1 Aardverhitting /Aardverwarming (1) 11.2 - vloede, uiterste weerstoestande, tsoenami’s, stygende seevlakke, seisoenale veranderinge, natuurlike rampe, ens. (Enige 4x1) (4) 11.3 Verminder ontbossing, plant meer bome, verminder besoedeling enige redelike, gepaste antwoorde (3) [8] TOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all