Skip to content

Technology Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)

MemorandumTechnologyGrade 920108 pages

Grade 9 Technology memorandum from the June Common 2010 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 JUNIE 2010 TEGNOLOGIE NASIENGIDS PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.
2 TEGNOLOGIE NASIENGIDS (JUNIE 2010)
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE NASIENGIDS 3 AFDELING A: STRUKTURE VRAAG 1 1.1 A 3 √ B 10 √ C 1 √ D 7 √ E 6 √ F 9 √ G 5 √ H 4 √ I 2 √ J 8 √ (10) 1.2 1.2.1 Korrosie is die stadige proses waartydens ʼn materiaal weggevreet word. √ 1.2.2 gegalvaniseerde yster √ (2) [12] VRAAG 2 2.1 2.1.1 Om ʼn brug oor die diep bergkloof te bou √ (1) 2.1.2 (a)  Sodat mense, diere, voertuie, ens. die kloof kan oorsteek.  Om boumateriaal vanaf die naaste dorp tot by die vallei te vervoer.  Om die rou-materiaal vanaf die myn tot by die naaste prosesseringsplant te vervoer. (enige twee van die feite hierbo) √√ (2) (b) Die bergkloof is te diep vir ʼn brug om op pilare te rus. √√ (2) (c) Nee √ In hierdie geval moet die brug liewer funksioneel wees en aan die behoefte voldoen. √ (2) (d)  handrelings vir voetgangers  sterk genoeg om swaar voertuie te dra (enige ander aanvaarbare antwoorde) √√ (2) (e)  arbeid  materiaal, bv. sement  vervoer (enige ander aanvaarbare antwoorde) √√ (2) 2.2 Leerlinge se keuse L.W. Die gebruik van pilare vir die bou van ʼn brug sal nie geskik wees nie as gevolg van die diepte van die kloof. (1)
4 TEGNOLOGIE NASIENGIDS (JUNIE 2010) Moontlike antwoord: Boogbrug √ 2.3 √√ basiese boog vorm √ netheid en duidelikheid van skets (enige een van die bostaande soorte Boogbrûe of soortgelyke struktuurontwerpe) Rede vir keuse: Al die ander soort brûe word met pilare ondersteun wat tot op die bodem van die kloof loop. √ Die bergkloof is te diep vir die gebruik van pilare/stutte. √ (5) 2.4 Hangbrug: Twee enorme lang hoofkabels geanker aan pilare aan elke punt en wat strek oor die hele lengte van die brug. √Slegs die hoofkabels word deur die twee stut-torings onder. √ Kabelverankerde brug: Een soort kabel wat die brug direk ondersteun en is veel korter as die hoofkabels van ʼn hangbrug. √ Alle kabels word aan die een kant aan die stut- torings geheg en aan die brug aan die ander kant. √ (4) [21] VRAAG 3 3.1 3.1.1 E: Drukkrag √ F: Trekkrag √ (2) 3.1.2 A buigsaam √ D styf √ B styf √ E styf √ C buigsaam √ F buigsaam √ (6) [8]
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE NASIENGIDS 5 VRAAG 4 4.1 4.1.1 statiese las √ 4.1.2 dinamiese las √ 4.1.3 dinamiese las √ (3) 4.2 4.2.1 Gelyke laste: wanneer die gewig van die laste aan albei kante van ʼn struktuur ewe veel is. √ Ongelyke laste: wanneer daar laste van verskillende gewigte aan elke kant van ʼn struktuur is. √ (2) 4.2.2 Gelyke laste √√ Ongelyke laste √√ (Die diagramme hierbo illustreer die verskil tussen gelyke en ongelyke laste. Enige ander illustrasies is aanvaarbaar solank dit die verskil tussen die twee laste aantoon) (4) [9] TOTAAL AFDELING A: 50
6 TEGNOLOGIE NASIENGIDS (JUNIE 2010) AFDELING B: STELSELS EN BEHEER (Meganies) VRAAG 1 1.1 Voorwerp Inset Uitset persoon draai die die gewig word maklik opgelig handgedrewe slinger van die ratwenas wenas √ √ persoon gebruik ʼn die domkrag lig die motor op kruk om die domkrag handvatsel te draai √ √ persoon se hand die skêr sny die papier plaas druk op die skêr skêr √ √ persoon draai die die mengers van die eierklitser krukhandvatsel draai eierklitser √ √ persoon trap op die die wiele draai / die fiets beweeg fiets se ratstelsel pedaal √ √ [10] VRAAG 2 2.1 2.1.1 ʼn Rat is ʼn wiel met tande rondom hulle omtrek wat inmekaar sluit. √ (1) 2.1.2 Dryfrat begin die beweging van die ratstelsel √ Die gedrewe rat word deur die dryfrat geforseeer om te beweeg. √ (2) 2.1.3 Wanneer twee ratte ingekam is, sal die dryfrat byvoorbeeld kloksgewys draai. √ Dit forseer die gedrewe rat om in die teenoorgestelde rigting te draai. √ (2) 2.1.4 dryfrat √ gedrewe rat √ draairigting van die dryfrat √ draairigting van die gedrewe rat √ (4)
(JUNIE 2010) TEGNOLOGIE NASIENGIDS 7 2.2 Produk Rat- Hoe insetbeweging verander na meganisme uitsetbeweging moer- tandstang-en- die wurmrat word met ʼn draaibeweging met die sleutel wurmrat tandstang ingekam. Namate die wurmrat draai, √ beweeg die tandstand lineêr . √ handboor keëlrat die roterende beweging van die handvatsel om sy as veroorsaak die roterende beweging van √ die boorpunt om sy as. √ kurktrekker tandstang- en- boonste handvatsel beweeg in ʼn draaibeweging kleinrat en veroorsaak die op-en-afbeweging (swaaibeweging) van die arms of lineêre beweging van die skroef) √ √ (6) 2.3 2.3.1 Leerders moet eers die omwenteling per minuut van B bepaal 120 A = 3 30 omwentelings x 3 = 90 o.p.m. 40 B √ √ √ √ √ (Rat C is vas aan rat B en draai teen dieselfde spoed, d.w.s 90 omwentelings per minuut) Leerders kan nou die omwentelings per minuut by D bepaal 80 C 90 omwentelings (by C) x 4 = 360 = 4 20 D o.p.m. √ by D √ √ √ √ (10) 2.3.2 D draai kloksgewys √ (1) [26] VRAAG 3 3.1 sperrat en klinkmeganisme (1) 3.2 sperrat √ OF klink √ netheid van skets - √ (3) [4]
8 TEGNOLOGIE NASIENGIDS (JUNIE 2010) VRAAG 4 4.1 Snelheidsverhouding kan gedefinieer word as die verhouding van die afstand wat die krag beweeg tot die afstand wat die las beweeg. √ (1) 4.2 4.2.1 Las 4 Meganiese voordeel = = = 4 Krag 1 √ √ √ (3) 4.2.2 Las 100N Krag = = = 25N Meganiese voordeel 4 √ √ √ (3) 4.2.3 Die afstand wat krag beweeg: Afstand wat las beweeg 4m = = 1m Snelheidverhouding 4 √ √ √ (3) [10] TOTAAL AFDELING B: 50 GROOTTOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Technology

View all