Skip to content

Technology Grade 9 November EC 2010 Memo

MemorandumTechnologyGrade 9201010 pages

Grade 9 Technology memorandum from the November EC 2010, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2010 TEGNOLOGIE NASIENGIDS PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2010) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Leerlinge beantwoord al die vrae uit AFDELINGS A, B, C en D, en een vraag uit AFDELING E. 2. Sketse moet netjies en duidelik in potlood uitgevoer word. TOEKENNING VAN PUNTE AFDELING A: VEELVOUDIGE KEUSEVRAE VRAAG 1 [10] AFDELING B: STELSELS EN BEHEER: (Meganiese Stelsels) VRAAG 2 (15) VRAAG 3 (15) [30] AFDELING C: PROSESSERING VRAAG 4 (14) VRAAG 5 (6) [20] AFDELING D: STELSELS EN BEHEER: (Elektriese Stelsels) VRAAG 5 (11) VRAAG 7 (9) [20] AFDELING E: PROSESSERING (VRAAG 8) (20) OF [20] ELEKTRIESE STELSELS (VRAAG 9) (20)
(NOVEMBER 2010) TEGNOLOGIE 3 AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 A √ 1.2 C √ 1.3 A √ 1.4 C √ 1.5 D √ 1.6 B √ 1.7 C √ 1.8 C √ 1.9 A √ 1.10 B √ (10 x 1) [10] TOTAAL AFDELING A: 10 AFDELING B: STRUKTURE EN STELSELS EN BEHEER (Meganiese Stelsels) VRAAG 2 2.1 Eienskap Definisie Die sterkte wat nodig is om die 1 treksterkte √ materiaal uitmekaar te trek deur die atome te breek. √ Wanneer materiaal hard genoeg is 2 hardheid √ om ander soort materiaal te sny. √ √ Elektrisiteit kan maklik deur die 3 geleidingsvermoë √ materiaal vloei. √ √ (6) 2.2 1 balk √ 2 kolom √ 3 stut √ 4 bint / ankers / ankertoue √ 5 steunmuur/steunwal of stutmuur/stutwal √ (5) 2.3 2.3.1 40 000 N + 8 000 N = 48 000 N √ 2.3.2 8 000 N + ½ of 40 000 N = 28 000 N √ 2.3.3 FIGUUR 1 or FIGUUR 3 √ Want die trekker (die las) rus slegs op een kant van die brug. √ (4) [15]
4 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2010) VRAAG 3 3.1 3.1.1 ‘n Katrol is ‘n groefwiel waarin ‘n tou, band of kabel kan inpas. √ 3.1.2 Die dryfkatrol is die dryfkrag en die gedrewe katrol is die een wat beweeg as gevolg van die beweging van die dryfkatrol/ Wanneer die dryfkatrol draai, beweeg die band en laat die gedrewe katrol draai. (Enige ander aanvaarbare feit/antwoord) √ 3.1.3 Die draairigting kan verander word deur die tou of band te wring √ 3.1.4 1 punt vir wring van tou/band √ 2 punte vir die twee katrolle √√ 1 punt vir aanduiding van draairigting van katrolle √ (7) 3.2 A sperrat √ B pal √ (2) 3.3 3.3.1 80 tande √ 3.3.2 70 ÷ 2 = 35 omwentelings per minuut √ 3.3.3 Antikloksgewys √ 3.3.4 getal tande in die gedrewe rat Meganiese Voordeel = getal tande in die dryfrat 80 tande √ =2 40 tande √ Meganiese Voordeel = 2:1 √ (6) [15] TOTAAL AFDELING B: 30
(NOVEMBER 2010) TEGNOLOGIE 5 AFDELING C: PROSESSERING VRAAG 4 4.1 4.1.1 Noem EEN rede waarom vervaardigers bymiddels by voedsel voeg.  om voorkoms te verbeter  om smaak by te voeg of te verbeter  om voedingswaarde te verbeter  om kwaliteit van kos te verbeter  om kos langer te hou (Enige EEN of ander aanvaarbare rede) √ (1) 4.1.2 Gee EEN negatiewe gedragseffek van voedselbymiddels.  Humeurbuie of  hiperaktiwiteit (Enige EEN van bogenoemde) √ (1) 4.1.3 Noem slegs EEN van die voedselprodukte wat skadelike bymiddels bevat.  lekkers  koek  beskuitjies  visvingers  blikkieskos ens. (Enige EEN van bogenoemde) √ (1) 4.1.4 Hoe kan hiperaktiewe gedrag verbeter of verhoed word?  Verwydering van kunsmatige kleurmiddels en  preserveermiddels soos natriumbensoaat uit dieet √√ (2) 4.2 4.2.1  Maak die veiliger om te eet  Maak dit makliker om te eet  Laat dit langer hou  Verbeter die gehalte om dit te eet  Maak dit makliker om te verteer  Maak dit makliker om te vervoer  Om dit teen ʼn goedkoper prys te verskaf, veral as dit verwerk word wanneer dit in seisoen is. √ √ (Enige DRIE redes) √ (3) 4.2.1  Die verlies van voedingswaarde veral wateroplosbare vitamiene  Hoër pryse (Enige EEN nadeel) √ (1)
6 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2010) 4.2 4.3.1 B √ 4.3.2 E √ 4.3.3 A √ 4.3.4 C √ 4.3.5 D √ (5) [14] VRAAG 5 5.1 Blootstelling aan vog en suurstof OF Blootstelling aan lug en water √√ (2) 5.2 A elektroplatering √ B verf √ C vernis √ D galvanisering √ (4) [6] TOTAAL AFDELING C: 20
(NOVEMBER 2010) TEGNOLOGIE 7 AFDELING D: STELSELS EN BEHEER (Elektriese Stelsels) VRAAG 6 6.1 Letternaam van Inset / Naam van komponent Proses / Funksie komponent (A, B, C, Uitset D, E of F) Kragbron / selle wat A Battery Inset elektriese stroom voortbring Om stroom aan en af te B Skakelaar Inset skakel / beheer die vloei van elektrisiteit in stroombaan Beheer die hoeveelheid stroom in ‘n stroombaan / C Resistor Proses vertraag of stop die vloei van elektriese stroom Laat stroom in een rigting Lig-emissie- vloei / word ook gebruik om D diode Uitset letters of getalle te vorm, bv. (LED) op skerms van sakrekenaars Om elektriese ladings te berg E Kapasitor Proses en vry te stel wanneer dit benodig word. Bring klank voor wanneer F Gonser Uitset stroom daardeur vloei (½ punt (½ punt (1 punt elk x 4) elk x 4) elk x 4) =4 =2 =2 (8) 6.2  Dit is ʼn spesiale tipe resistor waarvan die weerstand verander na gelang van die intensiteit van die lig wat daarop val, verander. √  Wanneer dit lig is, word die weerstand van die LAR verhoog tot ʼn punt waar stroom nie vloei nie. √  Wanneer dit donker is, verminder die weerstand die vloei van die stroom in die stroombaan en die lig gaan aan. √ (3) [11]
8 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2010) VRAAG 7 7.1 7.1.1 Transistor √ (1) 7.1.2  Transistors dien as elektroniese skakelaars (hulle laat stroom toe om te vloei of verhoed dit) √  Transistors dien as versterkers (dit vergroot die insetsein wat hulle ontvang) √ (2) 7.1.3 versamelaar (√) basis (√) pulssender (√) 3 punte vir die korrekte skets / simbool (6) [9] TOTAAL AFDELING D: 20 AFDELING E: KEUSEVRAAG Leerlinge beantwoord VRAAG 8 OF VRAAG 9. VRAAG 8: PROSESSERING 8.1 PRESERVERINGSMETODES VOEDSEL- PRODUKTE Inmaa Bevriesing Droging Pekel Insouting k Beesvleis x x x x Perskes x x Boontjies x x Tamaties x x Vis x x x x x Leerlinge kies enige TWEE preserveringsmetodes vir elke voedselproduk (10) 8.2 8.2.1  Dit hou water en lug weg van die oppervlakte van metale  Verbeter die voorkoms en lewensduur van metale  Verhoed korrosie (Enige TWEE van die bogenoemde of enige ander √ aanvaarbare feite.) √
(NOVEMBER 2010) TEGNOLOGIE 9 8.2.2 Die metaal daaronder sal korrodeer (roes) √ 8.2.3  staaldele van motors en vragmotors  elektriese verbindings  staalboute  staal of aluminiumdele in ligtetoebehore  juweliersware (Enige DRIE van die bogenoemde of enige ander √ aanvaarbare feite) √√ 8.2.4  chroomplatering  silwerplatering  goudplatering  koperplatering  nikkelplatering √  sinkplatering √ (Enige VIER van die bogenoemde of enige ander √ aanvaarbare feite) √ (10) [20] VRAAG 9: ELEKTRIESE SISTEEM 9.1 9.1.1 Resistor 1 blou in die 1ste Band = 6 oranje in die 2de = 3 Band rooi in die 3de Band = 00 = 6300 Ω (1 punt vir 6; 1 punt vir 3 en 1 punt vir 00) √√√ Resistor 2 geel in die 1ste Band = 4 rooi in die 2de Band = 2 de rooi in die 3 Band = 00 = 4 200 Ω (1 punt vir 4; 1 punt vir 2 en 1 punt vir 00) √√√ (6) 9.1.2 Silwer = ±10 % √ (1) 9.1.3 (a) 1ste Band 3 = Oranje √ 2de Band 9 = Wit √ 3de Band 0000 = Geel √ (b) 1ste Band 2 = Rooi √ 2de Band 0 = Swart √ 3de Band (blanko) = Swart √ (6)
10 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2010) 9.2 9.2.1 Termistor √ (1) 9.2.2 (Een punt vir reghoek en een punt vir skuins deur die reghoek) √√ (2) 9.2.3  warm water geisers  brandsensors  elektriese komberse  broodbraaiers,  ketels  verwarmers,  strykysters, ens.Y (Enige VIER van die bogenoemde of ander aanvaarbare √√ toestelle) √√ (4) [20] TOTAAL AFDELING E: 20 GROOTTOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Technology

View all