Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
GASVRYHEIDSTUDIES
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo
Grade 11 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 858.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape November 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B√
1.1.2 C√
1.1.3 B√
1.1.4 A√
1.1.5 D√
1.1.6 B√
1.1.7 D√
1.1.8 C√
1.1.9 A√
1.1.10 B√ (10 x 1) (10)
1.2 EENWOORD-ITEMS
1.2.1 Sorbet √
1.2.2 Mise-en-place √
1.2.3 Kosjer √
1.2.4 Vasbind √
1.2.5 Fooitjie/gratifikasie √
1.2.6 Eerste-in-eerste-uit √
1.2.7 Boerewors √
1.2.8 Gueridondiens √
1.2.9 Dekplek √
1.2.10 Bedruip √ (10 x 1) (10)
1.3 PAS-ITEMS
1.3.1 D√
1.3.2 A√
1.3.3 B√
1.3.4 E√ (4 x 1) (4)
1.4 KEUSE-ITEMS
1.4.1 A√
1.4.2 B√
1.4.3 C√
1.4.4 E√
1.4.5 F√
1.4.6 G√ (6 x 1) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GASVRYHEIDSTUDIES 3
1.5 PAS-ITEMS
1.5.1 C√
1.5.2 F√
1.5.3 E√
1.5.4 A√
1.5.5 B√ (5)
1.6 VERKIESING
1.6.1 Roomsampioen √ Tamatie en Basilie √ Gekerriede skorsie √ Aartappel
en prei √ (Enige 3 x 1)
1.6.2 Gazpacho √ Mulligatawny √ Aartappel-en-mielie hartlike sop √
(Enige 2 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING B: KOMBUIS-EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE HIGIËNE,
VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Escherichia coli / E-coli √ (1)
2.1.2 Koors √
Braking √
Diarree √
Nierversaking √ (Enige 3 x 1) (3)
2.1.3 Kos √
Vog √
Temperatuur √
Omgewing √
Tyd √
Suurstof √ (Enige 4 x 1) (4)
2.2 Die onderneming moet voorsiening vir noodkragopwekkers maak. √
Die personeel moet kalm bly en aan aandag aan gaste gee. √
Behandel alle elektriese punte as aktief alhoewel daar ʼn kragonderbreking
is. √
Skakel alle elektriese toestelle af en verwyder van kragproppe. √
Slegs noodsaaklike toestelle moet van die noodkragopwekkers gebruik
maak. √
Gebruik gas in die kombuis. √
Hou die yskas en vrieskas deur so veel as moontlik toe om die koue
temperatuur te behou. √
Stel outomatiese-deur meganismes vry om toegang toe te laat. √
Hou tydelike beligting soos kerse en lampe gereed en beskikbaar. √
Wanneer normale kragtoevoer weer in herstel is moet die toestelle
aangeskakel en gekontroleer word. √ (Enige 4 x 1) (4)
2.3 Alle personeellede moet saamwerk en by ʼn sekere punt vergader om
instruksies/opdragte te kry. √
Personeellede moet gaste op veilige ontruimingsroetes begelei. √
Beweeg die gaste na ʼn veilige plek op dieselfde perseel of vervoer hulle na ʼn
plek waar dit veilig is. √
Wanneer gaste na ʼn ander perseel vervoer word, moet ʼn personeellid in elke
voertuig wees om na die behoeftes van die gaste om te sien. √
Kalmeer die gaste. √
Bied hulle iets aan om te drink en sien toe dat hulle gemaklik is. √
Maak seker dat al die gaste veilig ontruim is deur die gastelys te vergelyk
met die veilig ontruimde gaste. √
Verdeel die gaste in kleiner groepe en stel ʼn personeellid aan om na elke
groep om te sien. √ (Enige 4 x 1) (4)
2.4 2.4.1 Voorraadareas verteenwoordig ʼn groot som geld in terme van
voorraadwaarde. √
Voorraadareas word aan diefstal en nalatigheid blootgestel. √
Voorraadverlies weens diefstal of bederfbaarheid verteenwoordig
albei verlies aan inkomste. √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GASVRYHEIDSTUDIES 5
2.4.2 Vloere moet maklik wees om skoon te maak. √
Vloere moenie glad wees nie. √
Vloere moet geen krake het nie. √
Daar moet genoeg stewige rakke wees. √
Rakke moet glad en maklik wees om skoon te maak.
Rakke moet maklik bereikbaar wees. √
Rakke moenie oorlaai wees nie. √
Vensters moet bestand teen voëls en vlieë wees. √
Mure moet glad wees en maklik wees om af te vee. √ (Enige 3 x 1) (3)
2.4.3 Die kombuis of afdeling wat die produk benodig. √
Rekwisisie-nommer. √
Hoeveelheid en eenheid van item benodig. √
Duidelike beskrywing van die item benodig. √
Eenheidsprys. √
Naam van die persoon wat die bestelling plaas. √
Datum van bestelling. √ (Enige 3 x 1) (3)
2.5 Giftige chemikalieë en skoonmaakmiddels moet korrek gemerk word. √
Chemikalieë en skoonmaakmiddels moet apart en weg van voedsel gestoor
word. √
Gegalvaniseerde houers moet nooit gebruik word om suur kos soos tamaties
te stoor nie. √
Vars vrugte en groente moet deeglik afgespoel word voordat dit gebruik
word. √ (Enige 3 x 1) (3)
2.6 Verhit klein hoeveelhede voedsel op ʼn tyd. √
Roer voedsel gereeld om die verspreiding van hitte te verseker. √
Verhit voedsel so na aan bedieningstyd as moontlik. √
Moenie voedsel in ʼn bain marie oorverhit nie want die temperatuur styg te
stadig. √
Hitte moet die voedsel heeltemal penetreer. √ (Enige 3 x 1) (3)
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING,
VOEDSELKOMMODITIETE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Pampoen – x R26,99 √
= R32,39 √
2
Eiers – x R15,45 √√
2
= R2,58 √
Meel – x R32,00 √√
= R5,76 √
6g
Bakpoeier – x R12,99 √√
75 g
= R1,04 √
Suiker – x R21,50 √
= R0,97 √
Totale koste van bestanddele = R42,74 √√ (12)
3.1.2 R42,74 ÷ 5 √
= R2,85 vir een koekie √
(1 porsie = 3 koekies) = R2,85 x 3 √
= R8,55 Koste per porsie √ (4)
3.1.3 Arbeidskoste √
Voedselkoste √
Oorhoofse koste √ (3)
3.2 3.2.1 (a) Gaarmaakmetode:
Daar is geen verskeidenheid van gaarmaakmetodes nie √ –
Slegs klamhitte gaarmaakmetode was gebruik; √ stoom was vir
beide die wortels en die rys gebruik. √ (Enige 2 x 1) (2)
(b) Tekstuur van die kos:
Beperkte verskeidenheid van teksture. √
Sop, kapokaartappels, en die vla het ʼn gladde digtheid. √
(Enige 1 x 1) (1)
(c) Kleur van die kos:
Kleurkombinasie nie verskeidenheid nie √ – die spyskaart kort
groen. √ (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GASVRYHEIDSTUDIES 7
3.2.2 Vervang julienne wortels – pampoen/skorsies of beet of enige
geel/rooi groente. √
Vervang aartappel met – spinasie, groenbone, ertjies of enige groen
groente. √
Vervang koolslaai met – beetslaai, griekse slaai, boontjieslaai. √
(Enige DRIE geskikte antwoorde.) (3)
3.2.3 Die spyskaart is nie geskik nie √ – Jode eet nie vleis en suiwelprodukte
saam in een maaltyd nie. √ Op die spyskaart is daar hoender, room van
die sop, √ mayonnaise in die koolslaai √ en vlasous. √
(Enige DRIE redes) (3)
3.2.4 Tarentaal √
Kwartels √
Eend √
Gans √
Wilde kalkoen √ (Enige 1 x 1) (1)
3.2.5 Wanneer groente aangekoop word moet die volgende oorweeg word:
Moenie meer groente koop as wat benodig word nie, groente mag
verlep en bederf voor dit gebruik word. √
Oorweeg die aankoopeenheid. Groente word los, in pakkies, per kop,
per kassie of in ʼn bondel gekoop. √
Oorweeg die prys. Weersomstandighede, aanvraag, en produksie
mag die prys van groente beïnvloed. √
Maak seker dat daar genoegsame stoorspasie is. √
Koop groente in seisoen. √
Hou kwaliteit eienskappe soos gradering, voorkoms en tekstuur
ingedagte. √ (Enige 3 x 1) (3)
3.2.6 Eet groente so veel as moontlik rou, om te verseker dat die
voedingswaarde nie tydens die kookproses verlore gaan nie. √
Gebruik ʼn skerp mes wanneer groente geskil, gesny of opgekap
word om oksidasie en kneusing te voorkom. √
Groente moet voorberei word so na as moontlik aan bedieningstyd
om oksidasie en die verlies van vitamien C te voorkom. √
Moenie groente in water week nie, vitamiene B, C en minerale is
water oplosbaar. √
Sny of kerf groente in gelyke groottes om gelyktydige kook te
bevorder en om ʼn aansienlike eindproduk te verseker. √ (Enige 2 x 1) (2)
3.2.7 Béchamel √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)
3.2.8 Room √
Joghurt √
Neutsplinters √
Crème fraiche √
Suurroom √
Stukkies spek √
Croutons √
Eetbare blomme √
Pietersielie √
Uiegras √ (Enige 2 x 1) (2)
3.3 (a) Mogodu – is deeglik skoongemaakte pens wat gekook en geprut word
totdat dit sag is. √
(b) Morogo – is wilde spinasie. √ (2 x 1) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GASVRYHEIDSTUDIES 9
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Proteïne √ (1)
4.1.2 Skulpvis/Skaaldiere √ (1)
4.1.3 Vis moet ʼn ligte seereuk het of geen reuk nie. √
Oë moet helder/deursigtend, vol en nie ingesink wees nie. √
Die vlees moet bedek wees met die skulp en dit moet glad en vogtig
wees. √
Vis moet glinsterend wees sonder donker kolle of kneusplekke. √ (4)
4.1.4 Suurlemoenskyfies √
Tartarsous √
Bottersous √
Peri-peri sous √
Knoffelbotter √
Rys, pasta, aartappelskyfies of gebakte aartappel √
Suurlemoenbotter √
Groente-coulis √ (Enige 2 x 1) (2)
4.2 KRUIE SPESERYE
1. Gegeurde blare van nie-hout 1. Wortels, stingels, bas, blomme,
plante. √ vrugte of sade van hout of nie-hout
plante. √
2. Kan vars of droog wees. √ 2. Word droog gebruik. √
3. Kan heel, gemaal of opgekap 3. Heel/gemaal aangekoop. √
gebruik word. √ (Enige 2 x 1) (Enige 2 x 1) (4)
4.3 4.3.1 Sponskoek – Chemiese rysmiddel/bakpoeier √ (1)
4.3.2 Oliebolle – diepvetbraai. √ (1)
4.3.3 Sponskoek moet lig wees met goeie volume. √
Moet ʼn egalige tekstuur het met geen tonnels nie. √
Die kors moet glad wees, gerond met geen suikerspikkels nie. √
Die kleur moet mooi wees en bruinerig aan die buitekant. √
Dit moet ʼn delikate geur het. √
Moet geen barste bo op het nie. √
Moet sag wees en nie te krummelrig nie. √
Moet nie pap en swaar wees nie. √ (Enige 3 x 1) (3)
4.3.4 (i) Knie – Om glutien te ontwikkel. √
– Om die bestanddele eweredig te versprei. √ (2)
(ii) Knie die deeg af – Om gasholtes uit te dryf en op ʼn ander
manier te versprei/om koolstofdioksied vry
te stel en die groot gasholtes op te breek. √
– Om die glutien te laat ontspan vir ʼn gladder
tekstuur. √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)
4.4 4.4.1 Lardering √ (1)
4.4.2 Om die geur te verbeter. √
Om te verhoed dat die hoender uitdroog/om dit te bevogtig. √ (2)
4.4.3 Die vleis kook eweredig. √
ʼn Ontbeende stuk is makliker om voor te sny. √
Die bene kan vir aftreksel gebruik word. √
Ontbeende vleis is uiters geskik om met ʼn vulsel gestop te word.
Sodoende word die vleis “gerek” om meer porsies te lewer. √
Interessante geregte kan uit goedkoper vleissnitte voorberei word.
(Enige 3 x 1) (3)
4.4.4 CORNIESE (“CORNISH”) HEN BRAAIKUIKEN
Ouderdom: 5–6 weke. √ Ouderdom: 9– 2 weke. √
Tekstuur: Baie sag en delikaat. √ Tekstuur: Gladde tekstuur vel, sagte
vleis. √ (4)
4.5 4.5.1 Arborio rys √ (1)
4.5.2 Bewaar droë rys teen kamertemperatuur. √
Bewaar in ʼn koel, droë, donker plek. √
Bewaar in ʼn lugdigte houer. √ (Enige 2 x 1) (2)
4.5.3 (i) Week om die korrels te versag en om die kookproses te
bespoedig. √ (1)
(ii) Gebruik ʼn vurk om te meng om te verhoed dat die korrels
beskadig word. √ (1)
(iii) Om die rys te roer sal die korrels beskadig en dit ʼn klewerige/
gomagtige tekstuur gee. √ (1)
4.6 Sodra die aftreksel begin kook moet die temperatuur verlaag word na prut √
Skep die onsuiwerhede en vet gereeld af. √
Hou die watervlak bo die bene en voeg water by wanneer die aftreksel tot
laer as dié vlak sak. √
Prut vir die aanbevole tyd en moet nooit toelaat dat die aftreksel kook nie. √
Moenie sout by aftreksel voeg nie. √ (Enige 3 x 1) (3)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GASVRYHEIDSTUDIES 11
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE
VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
Voorbereiding van die stasie/openings mise-en-place. √
Groet van die gaste. √
Neem van gaste se bestellings. √
Bedien van gaste en skoonmaak van tafels. √
Aanbieding van rekeninge en ontvang betalings vir maaltye en
drankies. √
Skoonmaak en verwydering van stasie/afsluitings mise-en-place. √
(Enige 3 x 1) (3)
5.1.2 UNIVERSITEITE UNIVERSITEITE VAN
TEGNOLOGIE
Fokus op akademiese studies. √ Bied diplomas en grade
Bied hoofsaaklik ʼn graad aan. √ aan. √
Teoreties gebaseerd √ Kombineer teorie en
Hoof prioriteit is navorsing. √ prakties √
Werksgeïntegreerde leer √
(Enige 2 x 1) (Enige 2 x 1) (4)
5.2 5.2.1 Die sjef dra ʼn skoon sjefsbaadjie. √
Hy dra ʼn sjefhoed. √
Die sjef se baadjie het geen vermiste knope nie. √
Hy is nie goed geskeur nie. √ (Enige 3 x 1) (3)
5.2.2 Deur:
Die werklas tussen almal te deel. √
Spanpogings te wys waar almal saam span en hul kant bring tydens die
voorbereiding en diens. √
Verantwoordelik te wees; betyds by die werk te arriveer. √
Werk aan ʼn algemene doel – kos te produseer van ʼn hoë standaard. √
(Enige 3 x 1) (3)
5.3 5.3.1 Die werkgewer is verantwoordelik vir:
Saamstel van werkplekbeleide en -riglyne vir gesondheid en veiligheid.√
Instelling van ʼn gesondheid- en veiligheidskomitee. √
Aanstelling van veiligheidsverteenwoordigers en die hou van gereelde
vergaderings van werkpleksveiligheidskomitee. √
Verseker dat alle stelsels en masjinerie veilig is. √
Verseker dat alle potensiële gevare uitgeskakel is. √
ʼn Werkplek vry van risiko’s handhaaf. √
Verseker voldoende opleiding en toesig van personeel. √ (Enige 3 x 1) (3)
5.3.2 Die werker:
Sal skuldig wees aan ʼn kriminele oortreding. √
Sal vir soveel as R100 000 beboet word. √
Kan twee jaar tronkstraf kry. √
Onderneming kan toe gemaak word. √ (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)
5.4 Swak higiëne kan lei tot:
Voedselvergiftiging en soms sterftes. √
Kontaminasie en gaste kan kla. √
Plae infestasie. √
Voedselvermorsing veroorsaak deur voedselbederf. √
Regsaksie kan geneem word deur gaste wat deur voedselvergiftiging
geaffekteer word. √
Ontsmettingskoonmaking. √
Verlies van gaste. √
Regskoste en boetes deur die gesondheidsowerhede as hulle jou vervolg
vir die breek van die wet. √ (Enige geskikte antwoorde.) (Enige 3 x 1) (3)
5.5 Teelepels, √ Koekvurk, √ Suikerlepel, √ Bottermes, √ Koekskepper √
(Enige 3 x 1) (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GASVRYHEIDSTUDIES 13
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Borddiens √ (1)
6.1.2 Beter porsiekontrole. √
Minder vermorsing. √
Die sjef kan meer kreatief wees. √
Gespesialiseerde opleiding in terme van voedselbediening van ʼn
opdienbord word nie vereis nie. √ (Enige 3 x 1) (3)
6.2 Die binne-ontwerp en dekor moet met die tema van die restaurant saam
smelt. √
Die meubels moet die karakter van die restaurant beklemtoon. √
Die meubels moet gemaklik en duursaam wees. √
Gebruik verskillende soorte beligting bv. kerse, lae ligte of natuurlike lig. √
Kies musiek wat die restaurant se tema bevorder en die soort kos. √
Kies sagte klassieke musiek in ʼn formele restaurant. √
Musiek moet nie oorweldigend wees nie. √
Kamertemperatuur moet gemaklik wees. √
ʼn Goed geventileerde kamer is ook belangrik. √ (Enige 5 x 1) (5)
6.3 Neem gaste se bestellings sodra hulle hul keuse gemaak het. √
Gee leiding aan gaste oor hulle keuses indien dit lyk of hulle leiding nodig
het. √
Verduidelik disse en stel gaste in kennis oor spesiale disse. √
Neem bestellings van gaste van die regterkant van die gasheer af en werk
antikloksgewys om die tafel en eindig by die gasheer. √
Herhaal die bestelling aan die gaste om seker te maak dat alles korrek is. √
Dra die bestelling oor na die kombuisboekie en plaas die bestelling by die
kombuis. √ (Enige 4 x 1) (4)
6.4 6.4.1 Skoonmaak van die tafel. √ (1)
6.4.2 Krummel af na die hoofgereg voor die nagereg. √
Hou die bord plat op die palm van jou linkerhand onder die middel
van die bord. √
Hou ʼn gevoude servet met jou regterhand of tussen die vurk en
lepel. √
Begin aan die regterkant van die gasheer. √
Staan tussen twee gaste. √
Borsel halfpad van albei gaste op die bord deur gebruik te maak van
ʼn bord en ʼn gevoude servet. √
Trek die handvatsels af van die nagereg eetgerei wat na jou wys van
albei gaste. √
Gaan antikloksgewys op die manier voort, borsel, trek die eetgerei
reg by die handvatsel en eindig by die gasheer. √ (Enige 5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)
6.5 Verwyder al die gebruikte items van die tafel en herdek die tafels vir die
volgende maaltyd. √
Stofsuig die vloer liggies skoon en politoer. √
Maak asbakkies in vuurbestaan blik skoon en plaas dit apart van ander
opwasgoed. √
Maak alle koffiepotte en melkbekers leeg en pak dit weg. √
Skraap alle voedselafval, sorteer en gooi alle ander vuilis weg voordat jy die
items by die opwasarea los. √
Plaas alle breekware in netjiese hope, koppies bymekaar, messegoed
gesorteer in die mandjie van die skottelgoedwasser. √
Vee alle bottels en ander houers wat vir tafelbenodighede gebruik was skoon
en kontroleer of dit behoorlik toegemaak is. √
Skakel alle elektriese toebehore af. √
Neem die verbruikbare items na die kombuis, of bedek en stoor volgens
vereistes. √ (Enige relevante antwoorde.) (Enige 6 x 1) (6)
[25]
TOTAAL AFDELING D: 50
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP

Memorandum
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum





