You're offline
Skip to content
Memorandum

HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV 2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Subject: Hospitality StudiesGrade 11202213 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 GASVRYHEIDSTUDIES NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B✓ 1.1.6 A✓ 1.1.2 B✓ 1.1.7 D✓ 1.1.3 D✓ 1.1.8 B✓ 1.1.4 A✓ 1.1.9 B✓ 1.1.5 C✓ 1.1.10 C✓ (10 x 1) (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 A✓ 1.2.2 F✓ 1.2.3 E✓ 1.2.4 C✓ 1.2.5 B✓ (5 x 1) (5) 1.3 PASITEMS 1.3.1 C✓ 1.3.2 D✓ 1.3.3 F✓ 1.3.4 G✓ 1.3.5 E✓ 1.3.6 B✓ (6 x 1) (6) 1.4 EENWOORD-ITEMS 1.4.1 Kosjer ✓ 1.4.2 Bobotie ✓ 1.4.3 Á la carte ✓ 1.4.4 Julienne ✓ 1.4.5 Verfris ✓ 1.4.6 Groen ✓ 1.4.7 Maître d'hôtel ✓ 1.4.8 Basiliekruid ✓ 1.4.9 Deglaseer ✓ 1.4.10 Roux ✓ (10 x 1) (10) 1.5 PASITEMS 1.5.1 B✓ 1.5.2 A✓ 1.5.3 C✓ 1.5.4 E✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 3 1.6 KEUSE-ITEMS Vla ✓ A Gaar rys ✓ C Spanspekskywe ✓ D Hoender-mayonnaise toebroodjie ✓ F Seekos pasta ✓ G (Enige volgorde) (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 • Om te voorkom dat gaste siek word / om veilige voedsel aan gaste te bedien / om die uitbreek van voedselvergiftiging en selfs die dood te verhoed ✓ • Voedsel bederf raak en klagtes van gaste ✓ • Om die besigheid en voedselwerkers te beskerm teen vervolging in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en -Veiligheid/ regsaksies van gaste / regskoste en boetes wat deur gesondheidsowerhede uitgereik word ✓ • Betaling van regskoste en eise kan duur wees ✓ • Om die reputasie van die besigheid te beskerm en op te bou/ die besigheid kan kliënte verloor ✓ (Enige 4 x 1) (4) 2.1.2 (a) • Dit minimaliseer kruisbesmetting ✓ • Dit verseker dat hoë risiko en lae risiko voedsel, byvoorbeeld rou vleis en slaaie apart gehou word ✓ (2) (b) • Bewaar appels teen ʼn lae temperatuur om ensiemaksie te inhibeer ✓ • Moenie appels in te klein stukkies sny nie / moenie appels te lank voor bedieningstyd sny nie ✓ • Bedek appels met suurlemoensap/ʼn suur/vitamien C ✓ (3) 2.1.3 (a) • Belê in kragopwekker(s) ✓ • Gebruik gas in die kombuis ✓ • Wees voorbereid om maklik voorbereibare geregte vir sulke onvoorsiene omstandighede te hê ✓ • Hou die yskas en vrieskas se deure so lank as moontlik toe om die koue temperatuur te behou ✓ (Enige 2 x 1) (2) (b) • Hou lampe en kerse gereed vir nood-beligting ✓ • Werk nou saam met die kombuis wat spesiale spyskaarte betref om in sulke gevalle aan gaste voor te stel ✓ (2) 2.2 2.2.1 • Werkoppervlaktes moet daagliks skoongemaak en ontsmet word / gebruik chemikalieë wat bakterieë dood maak om oppervlaktes skoon te maak ✓ • Werksoppervlaktes moet glad en sonder krake wees ✓ • Gaar en rou voedsel moenie op dieselfde oppervlakte hanteer word nie / gebruik verskillende kleure snyplanke vir verskillende voedselsoorte ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.2.2 • Vullisdromme moenie naby voedselbereidings-areas wees nie ✓ • Hou die deksels op vullisdromme ✓ • Maak vullisdromme gereeld leeg ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 5 2.2.3 • Bedek alle voedsel in die yskas ✓ • Stoor rou kos op die onderste rak van die yskas of koelstoor/ stoor gaar voedsel bokant rou kos om die drup van rou kos op gaar kos te verhoed ✓ • Vleis, vis, hoender, rou vrugte en groente moet in aparte areas in die koelstoor of yskas bewaar word om kruisbesmetting te voorkom ✓ • Stoor rou en gaar items apart ✓ • Stoor voedsel met ʼn sterk reuk apart van ander voedsel-items ✓ • Hou die yskasdeure toe ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.3 • Etiketteer alle giftige chemikalieë en skoonmaakmiddels versigtig ✓ • Stoor chemikalieë en skoonmaakmiddels in ʼn ander area as kos ✓ • Moet nooit gegalvaniseerde houers gebruik om suurvormende kosse soos tamatie te stoor nie ✓ • Was alle vars vrugte en groente deeglik ✓ (Enige 3 x 1) (3) 2.4 2.4.1 • Gebruik ʼn brandblusser of sand as die brand klein is ✓ • Aktiveer die brandalarm in die geval van ʼn groot brand ✓ • Skakel die brandweer ✓ • Maak vensters en deure toe en skakel die krag af ✓ • Ontruim die gebou of die restaurantarea / kry alle gaste uit die gebou uit ✓ • Personeel moet gaste kalm hou ✓ (Enige 4 x 1) (4) 2.4.2 • Moenie paniekerig raak nie; bly kalm ✓ • Praat stadig en met ʼn kalmerende toon/ wees hoflik maar selfgeldend ✓ • Ontbied die sekuriteitspersoneel onmiddellik na die toneel ✓ • Probeer om die konflik vinnig op te los sodat die ander gaste so min as moontlik ontwrig word ✓ • Skryf enige insidente in die toepaslike logboek neer sodat die inligting beskikbaar is vir verdere optrede indien nodig of indien dit nodig is om die polisie in kennis te stel ✓ (Enige 4 x 1) (4) TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING C: VOEDING- EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Margarien: (60 ÷ 500) x R29,49 = R3,54 ✓✓ Suiker: (0,08 ÷ 2,5) x R48,50 = R1,56 ✓✓ Eier: (1 ÷ 12) x R38,25 = R3,19 ✓✓ Bruismeel: (0,12 ÷ 2,5) x R25,99 = R1,25 ✓✓ Melk: (60 ÷ 500) x R11,00 = R1,32 ✓✓ TOTAAL: (R3,54 + R1,56 + R3,19 + R1,25 + R1,32) ✓ = R10,86 ✓ (12) 3.1.2 • R10,86 ÷ 6 ✓ • = R1,81 per porsie ✓ (2) 3.2 3.2.1 (a) Biltongsop met potbrood ✓ (1) (b) Denningvleis ✓ (1) (c) Geelrys met rosyne ✓ (1) (d) Geroomde marogo ✓ (1) (e) Komkommer, tamatie-en-picante rissie sambal ✓ (1) (f) Malvapoeding met vla ✓ (1) 3.3 3.3.1 • Mense eet eerste met hul oë; maak dus seker dat voedselitems elegant en aantreklik bedien en gegarneer word ✓ • Kies die kleure versigtig; dit sal tot die glans van die teetafel bydra ✓ • Maak seker dat ten minste een van die geregte op die spyskaart kleurvol is ✓ • Gebruik ʼn verskeidenheid teksture ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.3.2 • Gebruik ʼn balans tussen soet- en soutdisse ✓ • Gebruik teksture en garnering om ʼn verskeidenheid te verskaf ✓ • Bedien ewe veel ryk en gesonde opsies ✓ • Gebruik ʼn verskeidenheid gaarmaakmetodes ✓ • Varieer geure en bestanddele ✓ • Neem die tyd van die dag in ag ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 7 3.3.3 • Hou kulturele en godsdienstige voorkeure in ag, byvoorbeeld Joodse gaste eet nie spek nie ✓ • Hou mediese toestande in gedagte, byvoorbeeld neut-allergieë ✓ (2) 3.3.4 • Bedien ʼn verskeidenheid soorte tee ✓ • Koue drankies kan ook bedien word byvoorbeeld ystee / vrugtesappe ✓ • Ander warm drankies soos byvoorbeeld warm sjokolade kan ook bedien word ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.4 3.4.1 Dit is geskik / rys bevat nie gluten / gluten-vry ✓ (1) 3.4.2 675 mℓ tot 750 mℓ ✓ (1) 3.4.3 45 g tot 50 g rou rys per persoon ✓ (1) 3.4.4 • Om te week versag die korrels ✓ • Om te week verkort die gaarmaaktyd ✓ (Enige 1 x 1) (1) Voorbereiding Motivering 3.5.1 • Blansjeer, verwyder skil ✓ • Onaangename taai tekstuur van • Verwyder pitte ✓ skil/ pitte kan ʼn bitter smaak hê ✓ (2) (1) 3.5.2 • Sny in skywe. Sprinkel • Verwyder oortollige vloeistof en met sout. Laat staan vir bitterheid ✓ 30 minute ✓ • Verwyder vloeistof ✓ (2) (1) 3.6 3.6.1 Losweg verpak in plastiese sakke of lugdigte houers in yskas ✓ (1) 3.6.2 Donker papiersak / koel, droë plek / nie in yskas nie ✓ (1) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 4 4.1 4.1.1 (a) Te donker/ lae volume ✓ (1) (b) Digte / swaar tekstuur ✓ (1) 4.1.2 • Swak kwaliteit meel ✓ • Te veel meel is in die meel ingeforseer ✓ • Te min/veel sout ✓ • Te min gis ✓ • Onvoldoende fermentasie of rys/ nie genoeg gerys ✓ • Oond te warm/ nie genoeg gebak ✓ • Deeg te styf of te sag ✓ (Enige 3 x 1) (3) 4.2 4.2.1 • Vis behoort ʼn ligte seereuk of geen reuk hoegenaamd te hê nie ✓ • Oë moet helder en vol wees, nie ingesak nie ✓ • Kiewe behoort onbeskadig en helderrooi te wees ✓ • Vlees moet ferm en elasties / veerkragtig wees. Dit moet terugspring wanneer met die vinger gedruk word ✓ • Vinne en skubbe moet klam en vol wees sonder oortollige uitdroging om die rante ✓ • Die vel moet klam en glinsterend wees met geen kneusmerke of donker kolle ✓ (Enige 4 x 1) (4) 4.2.2 • Aartappels: gebraai, aartappelskyfies, gekook, kapokaartappels, gebak ✓ • Rys ✓ • Koes-koes ✓ • Pasta ✓ • Gekookte koring ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.3 4.3.1 Vis-aftreksel met suurlemoen of wit wyn ✓✓ (2) 4.3.2 Proses waardeur ʼn vloeistof/sous/sop deur verdamping verdik word, sodat ʼn meer intense geur verkry kan word ✓✓ (2) 4.3.3 ʼn Mengsel van grofgekapte wortels, uie en seldery om aftreksels en souse mee te geur ✓✓ (2) 4.3.4 ʼn Bondel kruie en speserye wat saam gebind word om aftreksel mee te geur ✓✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 9 4.4 4.4.1 Hollandaise ✓ (1) 4.4.2 Mornay ✓ (1) 4.4.3 Appelsous/Espagnole ✓ (1) 4.4.4 Tamatiesous ✓ (1) 4.5 • Dit moet vuurwarm bedien word ✓ • Daar moet geen vet op die oppervlak dryf nie ✓ • Dit moet ʼn oorheersende brokkoli geur hê ✓ • Dit moet die regte konsistensie hê ✓ • Die sop moet ʼn aantreklike groen kleur hê ✓ • Die voorkoms moet aantreklik lyk sonder te veel garnering ✓ (Enige 3) (3) 4.6 Naam van sop Warm of koud TWEE hoofbestanddele 4.6.1 Vischyssoise warm ✓ • Aartappels ✓ (1) • Preie ✓ (2) 4.6.2 Minestrone koud ✓ • Pasta ✓ • Bone ✓ • Groente/wortels/ tamaties ✓ (1) (Enige 2) 4.7 4.7.1 Sjokolade botterkoek: roommetode ✓ Switserse rol sponskoek: sponsmetode ✓ (2) 4.7.2 Roommetode: • Room botter/margarien en suiker totdat dit lig en skuimerig is ✓ • Voeg eier een vir een by. Meng goed ✓ • Meng droë bestanddele en vloeistowwe om die beurt by ✓ Sponsmetode: • Klits eiergele. Voeg suiker bietjie vir bietjie by tot die lintstadium ✓ • Vou droë bestanddele in die eiergeelmengsel in ✓ • Klits eierwit tot stywepuntstadium en vou in mengsel in ✓ (6) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING VRAAG 5 5.1 5.1.1 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en siektes ✓ 5.1.2 Wet op Diensbillikheid ✓ 5.1.3 Wet op Werkloosheidsversekering ✓ 5.1.4 Wet op Vreemdelinge-beheer ✓ (4) 5.2 • Is skuldig bevind aan ʼn kriminele oortreding ✓ • Indien ʼn beseerde persoon sterf kan die oortreding na strafbare manslag verander word ✓ • Indien ʼn werkgewer skuldig bevind word, kan hy of sy ʼn boete van R100 000 kry of twee jaar tronkstraf opgelê word ✓ • Die hof kan die werkgewer beveel om die reëls van die Wet binne ʼn bepaalde tyd na te kom ✓ (Enige 3 x 1) (3) 5.3 Die werkgewer is verantwoordelik vir: • Saamstel van werkplekbeleid en riglyne vir gesondheid en veiligheid ✓ • Verseker dat alle potensiële gevare uitgeskakel is ✓ • Handhaaf ʼn werkplek vry van risiko’s ✓ • Saamstel van ʼn gesondheid- en veiligheidskomitee • Aanstelling van gesondheid- en veiligheidsverteenwoordigers en die hou van gereelde vergaderings van werkspleksveiligheidskomitee ✓ • Verseker dat alle stelsels en masjinerie veilig is ✓ • Verseker dat personeel korrek opgelei is en toesighouding van personeel ✓ (Enige 5 x 1) (5) 5.4 5.4.1 Banketbestuurder ✓ (1) 5.4.2 • Datum van geleentheid ✓ • Tyd wat geleentheid begin ✓ • Aantal gaste ✓ • Spyskaart ✓ • Tafelplan ✓ • Dekor ✓ • Musiek ✓ • Koste / betalings ✓ (Enige 5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 11 5.5 • Effektiewe spanwerk / deel die werkslading ✓ • Elke spanlid moet ʼn duidelike idee hê van wat gedoen moet word en die doelwitte wat bereik moet word ✓ • Mise-en-place moet betyds voltooi word / alle voorbereidings moet vroeg begin word en afgehandel word voordat gaste arriveer ✓ • Take moet in kleiner take in ʼn spesifieke volgorde verdeel word om die span te help om doeltreffend te wees ✓ • Spanlede moet mekaar help ✓ • Spanlede moet waaksaam wees/ wees bereid om die ekstra myl te loop ✓ • Wees verantwoordelik; meld betyds aan by die werk ✓ (Enige 4 x 1) (4) 5.6 • Verskillende take gelyktydig kan verrig ✓ • Gespesialiseerde kookkuns kennis ✓ • Moet verskillende vaardighede hê, georganiseerd en kreatief wees ✓ • Goeie kommunikasievaardighede ✓ • Vermoë om begrotings te hanteer ✓ • Vermoë om doeltreffende werkskedules te organiseer ✓ • Vermoë om personeel te kies en op te lei ✓ (Enige 3 x 1) (3) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 6 6.1 6.1.1 Guéridon-diens ✓ (1) 6.1.2 • Voedsel word voorgesny / gefiliteer / geflambeer of voorberei op ʼn beweegbare trollies ✓ • Die trollie word langs die gas se tafel getrek ✓ • Die voedsel word in die teenwoordigheid van die gas berei ✓ (Enige 2 x 1) (2) 6.1.3 • Crêpes Suzette ✓ • Tongvis a la Meunierre ✓ • Steak Diane ✓ (3) 6.2 • Goeie porsie beheer ✓ • Bediening kan vinnig en doeltreffend wees ✓ • Kelners kan goed opgelei wees, maar benodig nie so ʼn hoë vlak van vaardigheid nie ✓ • Sjefs die kry kans om hul kreatiwiteit met betrekking tot aanbieding te beoefen ✓ • Minder vermorsing van kos ✓ (Enige 3 x 1) (3) 6.3 • Die interieurontwerp en dekor moet met die tema van die restaurant saamsmelt ✓ • Die meubels moet die karakter van die restaurant beklemtoon en moet gemaklik en duursaam wees ✓ • Die kleurskema moet ʼn warm en verwelkomende atmosfeer skep ✓ • Gebruik verskillende tipes beligting, soos by die kerse, gedempte lig of natuurlike beligting ✓ • Kies musiek wat pas by die restaurant se tema en by die tipe kos wat aangebied word ✓ • Musiek moenie oorweldigend wees nie; gaste moet mekaar kan hoor ✓ • Kamertemperatuur moet gerieflik wees ✓ • Verseker dat die kamer goed geventileerd is ✓ (Enige 4 x 1) (4) 6.4 Ontvang en groet van gaste: • Groet gaste op ʼn warm en vriendelike manier wanneer hulle aankom. Hierdie sal die gaste ʼn aangename ervaring laat verwag. ✓ • Erken gaste binne 30 sekondes vanaf aankoms ✓ • Kontroleer die bespreking nadat die gaste gegroet is ✓ • Help gaste met spesiale behoeftes, byvoorbeeld gaste in ʼn rolstoel ✓ • Help gaste met hul jasse en sakke ✓ Aansit van gaste: • Wys die gaste na hul tafel. Maak seker dat hulle gerieflik sit ✓ • Stel jouself aan die gaste voor ✓ • Stel vas of daar ʼn gasheer is ✓ • Ontvou die servet as dit ʼn prosedure is wat die restaurant gevolg word ✓ • Deel spyskaarte aan die gaste vanaf die linkerkant uit en neem die drank bestellings ✓ • Laat die gaste toe om die spyskaarte te bestudeer, maar verduidelik spyskaartkeuses en spesiale aanbiedings ✓ • Nader die tafel wanneer dit lyk of die gaste gereed is om te bestel ✓ (Enige 6 x 1) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 13 6.5 1 – servet ✓ 4 – bottermes ✓ 7 – teelepel 2 – koekvurk ✓ 5 – koppie ✓ 8 – koeldrank- /waterglas 3 – kleinbordjie ✓ 6 – piering ✓ OF (Enige 6 x 1) (6) [25] TOTAAL AFDELING D: 50 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Hospitality Studies

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 11 · Hospitality Studies · 2022 · Eastern Cape November Exam · Memorandum · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso