Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
SENIOR CERTIFICATE
GRAAD 12
GASVRYHEIDSTUDIES
NOVEMBER 2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers _hlayiso.com_--7fc6b7e0-e04c-4a71-be2c-108797a55db0/v1-91961050e0b5bb21edc4/card.webp)




_hlayiso.com_--18f0eddb-9b3b-443d-9cb4-38aff8bbaa1a/v1-4357d027a8bb7b85ba8e/card.webp)
View all





Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 374.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC November Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B√
1.1.2 C√
1.1.3 A√
1.1.4 A√
1.1.5 B/C√
1.1.6 C√
1.1.7 B√
1.1.8 C√
1.1.9 A√
1.1.10 D√
(10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 D√
1.2.2 C√
1.2.3 G√
1.2.4 F√
1.2.5 B√
(5)
1.3 PASITEMS
1.3.1 B√
1.3.2 F√
1.3.3 A√
1.3.4 E√
1.3.5 C√ (5)
1.4 EENWOORDITEMS
1.4.1 Elastien√
1.4.2 Maaltye op wiele/Meals on wheels√
1.4.3 Agar/agar-agar√
1.4.4 Crudités√
1.4.5 Appel√
1.4.6 Hepatitis A/aansteeklike geelsug√
1.4.7 Cholesterol√
1.4.8 Vrugtariër/vrugtetariër√
1.4.9 Suzette/crepe Suzette√
1.4.10 Sterilisasie/UHT√ (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
1.5 KEUSE-ITEMS
1.5.1 B/Eiers√ D/Suiker√ E/Lemmetjies√ H/Botter√ (4)
1.5.2 B/Eiergeel√ D/Sonneblomolie√ (2)
(enige volgorde)
1.6 EENWOORDITEMS
1.6.1 Silwer√
1.6.2 Gueridon√
1.6.3 Buffet√
1.6.4 Bordbediening√ (4)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KOMBUIS EN RESTAURANT BEDRYWIGHEDE
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Waterige stoelgange /diarree/loopmaag√
Naarheid√
Braking√
Vinnige/ dehidrasie/ernstige waterverlies√
Versnelde/vinnige hartklop√
Droë slymvliese/droë mond√
Spier-/maagkrampe√
Lae bloeddruk√ (Enige 3) (3)
2.1.2 Verlies van water en goeie riolering√
Swak sanitêre omstandighede by informele stalletjies√
Mense drink besmette water/onveilige waterbronne√
Mense eet groente besmet met rioolwater√
Mense eet voedsel/vis wat in kontak/gewas is met besmette
water√
Voedsel/vis wat in kontak met vlieë is √
Voedsel/vis wat in kontak met vuil hande is√
Swak voeding/VIGS: lae immuniteit√
Nie geld vir inentings√
Mense wat saam met ander geїnfekteerde mense bly√
(Enige 2) (2)
2.1.3 Kies voedsel wat nie besmet is nie√
Gebruik goed gaargemaakte kos/nie rou√
Gebruik water wat nie besmet is nie/gebottelde water/gekookt
water/Chemies behandelde water (chloor)√
Was hande (met antiseptiese seep/seep)√
Bedek/verpak voedsel om dit te beskerm teen vlieë√
Gebruik behandelde/skoon water om vrugte en groente te was√
Ontsmet/ maak stalletjie skoon, toonbank, apparaat of vadoeke√
(Enige 3) (3)
2.1.4 Onbehandelde persone kan binne ure sterf weens of uitermatige
vloeistofverlies
of 10 -20 liter (blou-dood) per dag√/dehidrasie en
elektrolietwanbalans√ (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Eerlikheid/lojaliteit/betroubaar/staatmaak/selfbeheer en integriteit√
– jeens kliënt deur nie die handsak en sambreel te vat nie, maar dit
te rapporteer√
Waaksaamheid/stiptelikheid√ – onmiddellike rapportering van
suspisieuse items√
Self-respek en respek vir ander – respek ander mense se
besittings/handsak en sambreel√
Verantwoordelikheid – rapporteer die voorval om te verseker dat
die gas se besittings veilig is√
Professionalisme√ – hanteer situasie kalm√
(2 punte vir aspekte en 2 vir motivering) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.2.2 - Indien gaste reeds ingeteken het via die PMS deur die internet
of slimfoon te gebruik sal hul besonderhede elektronies oorgedra
word na die sisteem.
- Voorkantoorklerk sal die gas se naam inlees op die
rekenaar/kontroleer persoonlike besonderhede van die gas√
- Gaan voort met die bespreking wat gemaak is/bevestig
bespreking/rekenaar spoor bespreking op√
- Maak 'n uitdruk van registrasiekaart en laat gas teken√
- Sodra bespreking op die skerm verskyn, sal 'n kamer toegeken
word/ kontroleer kamernr/kyk na beskikbaarheid van kamers/
kontroleer kamernommer√
- Kontroleer die datum van vertrek/’check-out’
- Om uit te teken sal die voorkantoorklerk die gas se naam insleutel
om die rekening uit te druk√, die gas moet die bedrag op die
rekening betaal en teken√
- As gaste uitteken kan rekenaar huishouding/ ander departemente
in kennis stel√
(Enige 3) (3)
2.3 2.3.1 - Die bestuur kon besluit het dat die vlak van diens wat hulle in die
hotel wil hê op 'n hoë standaard moet wees√
- Personeelhouding/gedrag kan verskil: personeel vriendelik,
hulpvaardig en bekwaam√
- Goed opgeleide personeel, daarom is gaste bereid om vir goeie
diens te betaal√
- Kwaliteit van voedsel en drank en die bediening daarvan: die prys
van geregte/diens kan gekoppel word aan kwaliteit/professionele
uitvoering daarvan√
- Individue/werkers verskil: die hotel kon passievolle/positiewe/
gemotiveerde personeel in diens geneem het√
- Goeie spanwerk/spanwerk√
- Die goeie diens het ‘n blywende indruk geskep/ goeie ‘word-of
mouth√
- Meer ervare personeel√
(Enige 3) (3)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSEL-
KOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Klein, hapgrootte, southappie√ wat by 'n skemerkelkfunksie bedien
word√ of dit kan as voorgereg√ bedien word om die gas se aptyt te
stimuleer/aptytwekker/begin van die ete√ (2)
3.1.2 Nierboontjies/(Meksikaanse bonekasserol)√
Lensies/ (lensiesop)√ (2)
3.1.3 Nie geskik√
Die spyskaart is 'n la Carte-menu; 'n table d'hôte-spyskaart word
gebruik vir 'n banket√
'n Banket vereis 'n voorafgekose spyskaart/geregte deur die
gasheer/hierdie spyskaart is nie vooraf vasgestel nie√
Die spyskaart het te groot verskeidenheid geregte vir gaste√
Banketspyskaart moet kleiner geregte hê/geregte te vullend – kan
nie 'gereg van die dag' en 'roostergeregte' as twee opeenvolgende
gange op die spyskaart hê nie√
Gange/geregte komplementeer mekaar nie; herhaling van hoender
en bees√
Geregte moenie individueel geprys word vir 'n banket nie
aangesien gasheer een prys vir die hele maaltyd betaal√
Voedsel moet vinnig bedien word by 'n banket – hierdie spyskaart
sal tyd neem om te bedien√
Voedsel moet vooraf bederei word en op 'n sekere tyd gereed
wees/hierdie geregte gaan tyd neem om voor te berei en gaste sal
moet wag, wat dus nie geskik sal wees vir 'n banket nie√ (Enige 4) (4)
3.2 SPYSKAART√
FORMELE AANDETE√
Hors d'oeuvre
Groente Chinese rolletjies met Soetsuursous√
Sop
Lensiesop√
Plat du jour/Gereg van die dag/Hoofgereg
Meksikaanse Bonekasserol√
Basmatierys√ (Meksikaanse Bonekasserol√with Basmatierys√)
Groenslaai√
Nagereg
Geposjeerde Peer in Rooi Druiwesap√
Koffie
Datum(maand moet volledig uitgeskryf word/ regs onder /bo)√
(√ formaat korrek: geen pryse,
spasiëring/opskrifte/blok/raampie/gesentreer/hoofletters
Spyskaart moet slegs geregte vir ‘n vegaan insluit- geen vleis;
Basmatirys en Groenslaai sal aanvaar word) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.3 Baklava/geposjeerde pere in rooi druiwesap√
Jode kan nie suiwelprodukte inneem nadat hulle vleis geëet het nie; beide
nageregte bevat geen suiwel nie√ (Enige 2) (2)
3.4 3.4.1 NAAM VAN NAAM VAN SNIT OP GAARMAAKMETODE
BIEFSTUK KARKAS
Porterhouse- Lende√ Rooster, vlakbraai√
biefstuk√
Tournedos√ Filet√ Rooster, vlakbraai√
Beef Filet√ Vlakbraai/
stroganoff√ Stowe/prut√
NB 1ste Kolom: Naam van steak moet korrek wees om punte toe
te ken vir kolom 2 & 3 (6)
3.4.2 - Natuurlik ensieme breek die spiervesels af tydens veroudering√
- Vleis is sag√
- Meer geur√
- Vleis is meer sappig√ (Enige 2) (2)
3.5 3.5.1 Tropiese vrugtebombe√ (1)
3.5.2 Saratoga-tjops√ (1)
3.6 3.6.1 Voedselkoste/bestanddele√
Oorhoofse koste (of vb: elektrisiteit, water, huur, telefoon)√
Arbeid√
Wins√ (Enige 3) (3)
3.6.2 Totale koste = R85√ – R20√
= R65√ (3)
3.7 3.7.1 Droging√ (1)
3.7.2 Sout/asyn√ (1)
3.7.3 Veroorsaak dat water nie beskikbaar is vir mikro-
organismes/voorkom mikrobiese groei√
Inhibeer ensiemwerking√
Bakterieë√ kan nie groei in 'n sout √/suur omgewing√
(Enige 2) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Broskors/ pâte sucrèe √ (1)
4.1.2 Ryk√
Nie vlokkerig√
Ligte/ goudbruin kleur√
Bros√
Sagte, fyn/bros krummels√
Tekstuur is nie kluitjierig of taai√ (Enige 4) (4)
4.1.3 Om te keer dat die kors blase vorm√
Om te verseker dat die kors deurgaar word/om ‘n sagte/papperige
kors te voorkom√
Help dat die kors bros word√
As die crème pâtissiér /vulsel gebruik, reeds gaar is√ (Enige 3) (3)
4.1.4 Dit sal loperig wees/vla sal nie vorm behou nie√
Stysel sal nie behoorlik gelatiniseer nie√
Eierproteïen het nie gekoaguleer/gestol nie√
Daar kan 'n rou styselsmaak wees√ (Enige 2) (2)
4.1.5 Omvoutertjie ('turnovers')/croissants√ (1)
4.1.6 Konfyt√
Gekookte vrugte/ingemaak/compote/verglansde bv. Appel/pere√
Bakkersvla/vla√
Frangipane√
Soet roomkaas√
Karamel√
Nutella/sjokolade-haselneutsmeer√
Sjokolade√ (Enige relevante 2) (2)
4.2 4.2.1 Eclairs/Sjokolade-eclairs√ (1)
4.2.2 Stoom√ (1)
4.2.3 Bros√
Hol/goed gepof √
Droog binne√
Lig in gewig√
Ligbruin/goudbruin van kleur√
Eweredige grootte/dieselfde grootte √ (Enige 3) (3)
4.2.4 (a) Om verdamping van water te voorkom wat lei tot te min stoom/
verander die verhouding/ratio van bestanddele/ eindproduk sal
klein volume hê/voorkom dat dit rys/olierige produk√√ (2)
(b) Laat stoom ontwikkel laat deeg rys/vorm 'n holte√√ (2)
(c) Om te verseker dat deeg uitdroog/deurgaar om vorm te behou√√ of
voorkom brand van produk√√ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.3 4.3.1 Skemerkelkfunksie of vingerete√ (1)
4.3.2 Vingerhappies moet hapgrootte wees/maklik om te hanteer/ met
die hand hanteer kan word√
Dit moet visueel aantreklik en kleurvol wees/goeie voorkoms/goed
gegarneer√
Dit moet smaaklik en goed gegeur wees√
Dit moet 'n verskeidenheid geure insluit/moenie dieselfde voedsel
herhaal/soet en southappies√
Bestanddele moet maklik herkenbaar wees√
Voedsel moet goed gaargemaak word√
Bestanddele van hoë kwaliteit moet gebruik word√
Verskeidenheid teksture√
Persoonlike en kombuishigiëne is noodsaaklik√
Variasie van temperature bv warm en koud√
Genoeg/Voldoende hoeveelheid voedsel√
(Enige 4) (4)
4.3.3 Gevulde eiers√
Kaasrissoles√
Gekrummelde sampioene√
Visgoujounette√
Geroosterde varkbrochette√
Eiervrugpoffertjies√
Hoenderlewertjies in spek toegedraai √
Vrugtekebabs√ (Enige 2) (2)
4.4 4.4.1 Koue nagereg√ (1)
4.4.2
(a) Te veel suiker sal jel verswak/hou nie vorm nie/stol nie behoorlik
nie√ en vertraag stolproses wat tot gevolg sal hê dat jellie langer
vat om te stol√ (2)
(b) Te veel suur verswak die jel/sagter jellie√/ smelt makliker stol nie
behoorlik nie/ √ (2)
(c) Rou pynapple bevat die ensiem bromelien√ verhoed die stolling
van die nagereg/ensieme breek gelattien af√ (2)
4.5 Sherbet: gebruik suiwelprodukte en/of eier of ‘n gegeurde soet oplosbare
poeier gemaak van versiersuiker en sitroensuur√
Sorbet: word voorberei sonder suiwelprodukte en/of eiergeel/gemaak met
vrugtesap en suikerstroop√ (2)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: VOEDSEL EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 5.1.1
(a) Veiligheidswag/motorwag/parkeer√ (1)
(b) Rekenaarpersoon/IT persoon/Bemarkingsbestuurder√ (1)
(c) Nagouditeur√ (1)
5.1.2 Wassery√
Wasdiens word aan gaste gelewer en gaste betaal per item –
genereer inkomste√
Was en skoonmaak van instansie se linne soos bv. lakens,
genereer nie 'n inkomste nie√ (3)
5.1.3 Voorkantoor/24 uur ontvangs√
Gratis DSTV & Wi-Fi√
Swembad√
Lugverkoeling√ (Enige relevante 2) (2)
5.2. 5.2.1 Bruto binnelandse produk√ (1)
5.2.2 Dit bring inkomste/geld in deur goedere/voedsel√ en dienste√ (2)
5.3 Naam van die Hotel/ Mayfair Hotel√
Adres/ Smithstraat 28, Kaapstad√
Kontakbesonderhede/ 021 488 2888√
Doel/ Strewe na uitnemende diens, Trots Suid-Afrikaans√
Logo/ √
Soort besigheid/ Privaat eienaar√ (Enige 4) (4)
5.4 5.4.1 Goed√
Naam van hotel is aangedui /Mayfair hotel √
Groot letters/maklik om te lees √
Kort beskrywing van produk/diens√
Logo/slagspreuk aangedui√
Kontakbesonderhede word verskaf/ telefoonnommer/e-pos adres√
Eenvoudige taal word gebruik/maklik om te verstaan√
Vry van spelfoute√
Sleg √– geen pryse word aangedui nie√ (Enige relevante 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
5.5 5.5.1 Webtuiste/internet√
E-pos√
Telefonies/tele-verkope√ (Enige 1) (1)
5.5.2 Teikenmark kan onmiddellik bereik word√
Adverteerder kan kliënte direk bereik deur telefoon of e-pos√
Kan 'n wye gehoor bereik√
Internet/webtuiste: Inligting word gereeld opgedateer√
Internet/webtuiste: Mense kan baie inligting bekom en gaste se
terugvoer lees √
Telefoon: telefoonbemarkers kan baie oortuigend wees√
Besparing van koste bv spaar papier en ink/ eko-vriendelike
omgewing (Enige 2) (2)
5.6 5.6.1 Bedreigings:
Straatparkering√/ motors kan bedags of snags gesteel
word/kaping√
Swembad√/ mense kan verdrink√
Middestad√/ Raserig/kan onderhewig wees aan roof/bom/brand√
24-uur ontvangs√/ gevaarlik in die aand√
Kompetisie√/ ander hotelle in die area √ (Enige 3) (3)
5.6.2 Geleentheid:
- K Naidoo kan besigheid uitbrei – meer hotelle/meer kamers
bou√
- Kan matriekafskeide/troues aanbied/vermaak√
- Dagsorg vir kinders- ouers wat spa bywoon √
- Geskenkwinkel√
- Drankstalletjie√
(Enige 3 relevante antwoorde) (3)
5.7 5.7.1 Om onderhoud/herstelwerk enige tyd van die dag of nag te doen
bv. TV, loodgieterswerk, elektrisiteit, lugverkoeling√
Roetine onderhoud bv. tuine, verfwerk√
Afvalbeheer en hersirkulering vorm ook deel van onderhoud√
Herstel en skoonmaak van swembad√
(Enige 2 relevante antwoorde) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Natuurlike√, stil√, rooi√ (Enige 2) (2)
6.1.2 Wyn-en Spiritusraad se egtheidseël√
Dit beteken dat die wyn gesertifiseer is√
Kan inligting soos die kultivar verskaf√
Dit is 'n waarborg dat inligting wat op die etiket verskyn t.o.v.
oorsprong, kultivar en oesjaar met die bottel se inhoud
ooreenstem/ oorspronklike produk (nie ‘fake’)√ (Enige 2) (2)
6.1.3 15–20°C/Europese/ kamertemperatuur√ (1)
6.1.4 Korrek√
Rooiwynglas moet halfvol gemaak word√ (2)
6.1.5 Enige gereg wat die volgende bevat:
Bees√
Lam√
Wildsvleis√
Kaasgeregte√
Sojageregte/bone/peulgroente √
Pasta met proteїen (bv. Lasagne)√
Rooivleis√ (Enige 2) (2)
6.2 6.2.1 'n Persoon wat tot tronkstraf gevonnis in die voorafgaande 10 jaar
vir enige oortreding/kriminele rekord, sonder die opsie van boete√
Persoon wat 'n ongerehabiliteerde insolvent is√
Minderjarige persoon (onder 18)√
Man of vrou van enige van bogenoemde gevalle√
Skoolbeheerliggame/skoolrestaurante√ (Enige 3) (3)
6.3 SKUD ROER
APPARAAT Gebruik 'n Gebruik 'n mengglas/
mengfles(‘shaker’)/Twee roerstokkie/
glase wat inmekaar pas√ lang-of parfait lepel√
METODE Skud vir 10 sekondes/tot Roer mengsel met
goed gemeng√ ys/vloeistowwe √ (4)
6.4 6.4.1 Na die hoofgereg; voor die nagereg√
Verwyder all onnodige items bv sout-en-peperstelle van die tafel
Gebruik ‘n kleinbordjie en ‘n diendoek/servet/spesiale skoppie en
borseltjie/elektroniese borsel√
Hou 'n kleinbordjie op die palm van jou linkerhand√
Hou 'n gevoude servet in jou regterhand/tussen 'n vurk en 'n lepel√
Begin regs van die gasheer √
Staan tussen twee gaste en borsel die helfte van beide se
krummels af√
Borsel dit met diendoek op kleinbordjie√
Borsel vanaf die linkerkant van die gas√
Trek nagereglepel en -vurk in posisie√
Beweeg antikloksgewys/kloksgewys√
Eindig by die gasheer√ (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
6.5 6.5.1 Konfoor/'Chafing dish'√ (1)
6.5.2 Om voedsel warm te hou tydens bediening√
Bedien voedsel warm op 'n buffettafel√ (Enige 1) (1)
6.6 6.6.1 Goed of sleg√
Die soort blomme pas by 'n formele funksie√
Blommerangskikking benadeel nie die sig van die gaste nie√
Blommerangskikking pas by die res van die dékor√
Genoeg spasie tussen tafels en stoele om rond te beweeg√
Servette is netjies en eenvoudig gevou/nie te veel hantering√
Servette verskaf 'kleur/kontras en hoogte√
Tafelversierings is netjies en aantreklik√
Stoeloortreksels is geskik en harmoniseer met die tafeldoeke√
Geen tafelnommers sigbaar nie/tafels nie genommer√
Geen sigbare naamkaartjies vir gaste nie √
Geen sout-en peperstelletjies op die tafels nie√
Geen spyskaarte op die tafels nie√ (Enige 4) (4)
6.6.2 Maak verskoning vir die ongerief√
Neem die bord terug na die kombuis√
Bedien die korrekte steak op 'n skoon bord/ vra vir die sjef om ‘n
ander steak gaar te maak√
Moenie met die gaste argumenteer nie√
Beheer jou emosies: moenie kwaad word nie/wees kalm, beleefd,
behulpsaam√
Luister met aandag na die gas√
Maak oogkontak en handhaaf 'n positiewe liggaamshouding√
Wys begrip en gewilligheid om die saak op te los√
Moet nooit die blaam op jouself of 'n sjef in die kombuis sit nie√
Moenie iets belowe wat jy nie kan nakom nie/ bied ‘n
komplimentêre drankie aan met toestemming√
Indien jy nie die situasie kan hanteer nie, roep die maître d' of
bestuurder√
Hanteeer die gas in ‘n positiewe en professionele manier√
Vra die gas of hulle ‘n ander gereg/ n ander steak wil bestel
(Enige 4) (4)
TOTAAL AFDELING D: 60
GROOT TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--7fc6b7e0-e04c-4a71-be2c-108797a55db0/v1-91961050e0b5bb21edc4/card.webp)
Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2017 Memo (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2017 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2017 QP (Afr)
_hlayiso.com_--18f0eddb-9b3b-443d-9cb4-38aff8bbaa1a/v1-4357d027a8bb7b85ba8e/card.webp)
Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo
More from Grade 12 Hospitality Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Hos Stu ATP 2023 24

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper