Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
LANDBOUWETENSKAPPE V1
PUNTE: 150
TYD: 2½ uur
*AGRSA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn antwoordblad.
Skip to contentQuestion paper 




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)






View all




%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 QP
Grade 12 Agricultural Sciences question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 496.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord ALLE vrae.
2. AFDELING A (VRAAG 1) moet beantwoord word op die aangehegte
ANTWOORDBLAD.
3 AFDELING B (VRAE 2 tot 4) moet beantwoord word in die ANTWOORDEBOEK.
4. Begin elke vraag van AFDELING B op ʼn NUWE bladsy.
5. Lees die vrae versigtig en maak seker jy antwoord wat gevra word.
6. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik
word.
7. Plaas jou ANTWOORDBLAD van AFDELING A (VRAAG 1) binne in jou
ANTWOORDEBOEK.
8. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en maak ʼn kruisie (X) in die blokkie (A – D) langs die
vraagnommer 1.1.1 – 1.1.10) op die aangehegte ANTWOORDBLAD. GEEN
punte sal toeken word as meer as een antwoord gemerk word.
VOORBEELD: 1.1.1 A B C D
1.1.1 Die Biologiese Waarde van ʼn voer is ʼn indeks van die …
A vetinhoud.
B energieinhoud.
C proteïeninhoud.
D minerale en vitamien inhoud.
1.1.2 Die maag van ʼn herkouer wat ooreenstem met die kliermaag van ʼn
vark is die ...
A abomasum.
B omasum.
C rumen.
D retikulum.
1.1.3 Diere skei … af om diere van die teenoorgestelde geslag aan te trek.
A hormone
B estrogeen
C mukus/slym
D feromone
1.1.4 Die eindproduk van vertering wat in die rumen van ʼn herkouer
geabsorbeer word, is ...
A suiker.
B vette.
C aminosure.
D vlugtige vetsure.
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
1.1.5 Die onderstaande skets verteenwoordig ʼn …
A interne parasiet wat ʼn lintwurm genoem word.
B eksterne parasiet wat ʼn lintwurm genoem word.
C interne parasiet wat ʼn lewerslak genoem word.
D interne parasiet wat ʼn lewerslak genoem word.
1.1.6 Die hormoon wat in lusern- en klawerweidings aangetref word en wat
tot estrus in diere kan aanleiding gee is ...
A relaksien.
B oksitosien.
C estrogeen.
D prolaktien.
1.1.7 Die apparaat van ʼn beesboer benodig om produksie vordering/uitset te
bepaal is die ...
A kastreertang.
B elektroniese skaal.
C oormerktang.
D nekklamp.
1.1.8 ʼn Organiese hoenderboerdery gebruik ʼn dosis van 250 mℓ gekookte
Acacia Karoo bas om hulle hoenders in ʼn gesonde toestand te hou.
Hierdie praktyk het ontstaan as gevolg van ... kennis.
A kontemporêre (hedendaagse)
B Europese
C inheemse
D Afrikaan
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
1.1.9 Een van die onderstaande kan aanleiding gee tot verlengde rigor mortis,
swak vleiskwaliteit en swakker gradering van ʼn karkas.
A Om diere op ʼn hoë proteïen dieet te plaas.
B Diere baie goed te hanteer.
C Verkeerde hantering van diere wat lei tot beserings.
D Diere stadig aanjaag na slagpale.
1.1.10 … is ʼn bakteriese siekte wat aanleiding daartoe kan gee dat abortering
van ʼn ongebore fetus kan plaasvind.
A Miltsiekte
B Brusellose
C Mastitis
D Klem in die kaak (10 x 2) (20)
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
1.2 In die tabel hieronder word ʼn beskrywing en TWEE moontlike antwoorde gegee.
Besluit of die beskrywing in KOLOM B verband hou met slegs A, slegs B, beide A
en B of GEEN van die antwoorde in KOLOM A nie, en maak ʼn kruisie (X) in die
blokkie (A − D) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.5) op die aangehegte
ANTWOORDBLAD.
Voorbeeld:
KOLOM A KOLOM B
A: Relaksien Hormone verantwoordelik vir
B: Oksitosien die verslapping van die pelvis.
Antwoord:
Hierdie stelling verwys na:
Slegs A Slegs B A en B Geen
A B C D
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 A: Myte Die eksterne parasiet by skape wat die
stert area aanval
B: Brommers
1.2.2 A: Termometer ʼn Instrument om die liggaams-
temperatuur van ʼn dier te bepaal.
B: Barometer
1.2.3 A: Kriptochidisme Die testis sak nie af in die skrotum nie
B: Hipoplasie
1.2.4 A: Farinks Beheer die invloei- en uitvloei van
voedsel in en uit die maag
B: Larinks
1.2.5 Metaboliseerbare Die gedeelte van die energie wat vir
A:
energie groei, vetmaat en werk doeleindes
gebruik word
B: Verteerbare energie
(5 x 2) (10)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
1.3 Gee EEN term/frase vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
term/frase langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.5) op die aangehegte
ANTWOORDBLAD neer.
1.3.1 Die totale monetêre waarde van al die goedere en dienste voorsien in ʼn
land in een jaar.
1.3.2 Die maag van ʼn hoender waar die vertering deur middel van ensieme
plaasvind.
1.3.3 Die tradisionele Afrika gebruik waar ʼn man ʼn prys in die vorm van vee
betaal, aan die voornemende bruid se familie, as kompensasie vir die
uitgawes aangegaan om haar groot te maak.
1.3.4 Die spieragtige struktuur wat tussen die maag en die oesofagus van die
vark aangetref word.
1.3.5 Die proses waar ʼn elastiese rubberring gebruik word om die stert van die
dier te verwyder.
(5 x 2) (10)
1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORDE in elk van die volgende stellings om
hulle WAAR te maak. Skryf die gepaste woord of term langs die vraagnommer
(1.4.1 − 1.4.5) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer.
1.4.1 Kastrasie is die periode wat begin met bevrugting en eindig met die
geboorte.
1.4.2 Die strukture in die wand van die dunderm wat die absorberings-
oppervlakte vergroot word, die succus entericus genoem.
1.4.3 Spermatogenese verwys na die vrystelling van ʼn abnormale groot aantal
eierselle tydens ovulasie.
1.4.4 Netto energie is die energie wat vrygestel word wanneer ʼn voedingstof
afgebreek word tot koolstofdioksied, water en gasse.
1.4.5 ʼn Voer wat min ruvesel, maar baie verteerbare voedingstowwe bevat
word ruvoer genoem.
(5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING B
Begin hierdie vraag op ’n NUWE bladsy.
VRAAG 2: DIERE VOEDING
2.1 Daar is VYF stadiums in die prosessering van voedsel in die liggaam van ʼn dier
om energie en voedingstowwe in liggaamselle vry te stel. Die diagram hieronder
verteenwoordig die dele van die spysverteringsstelsel van ʼn plaasdier.
2.1.1 Plaas die dele van die spysverteringsstelsel van ʼn plaasdier genommer
E – H by die volgende beskrywings.
(a) Maksimum opneem van voer vind hier plaas. (1)
(b) Absorpsie van water vind in hierdie deel plaas. (1)
(c) Gal en pankreassap word in die gedeelte afgeskei. (1)
(d) Onverteerde kos met mikro-organismes word in hierdie deel
aangetref. (1)
(e) Ensiematiese vertering sowel as die werking van maagsap vind
hier plaas. (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
2.2 Die onderstaande diagram verteenwoordig ʼn struktuur wat ʼn belangrike rol speel
tydens die absorpsie van voedingstowwe.
2.2.1 Dui die deel van die spysverteringskanaal aan waarin hierdie struktuur
aangetref word. (1)
2.2.2 Verduidelik hoedat hierdie struktuur aangepas is om sy funksie te verrig. (3)
2.3 Lees die volgende scenario en beantwoord die vrae wat volg.
Melkkuddes moet in voedingsgroepe verdeel word wat basies dieselfde
voedingsvereistes het. Die jaarlikse voedingsvereistes van ʼn enkele melkkoei wat
ʼn gemiddeld van 30 liters per dag. Die boer voer sy melkkoeie ʼn rantsoen wat
bestaan 60% ruvoer en 40% kragvoer.
2.3.1 Dui die verskil tussen ruvoer en kragvoer in tabelvorm aan. (4)
2.3.2 In ʼn voedingsproef wat deur graad 12 leerders gedoen is het hulle
3 200 g groen lusern met ʼn voginhoud van 58% op ʼn daaglikse basis aan
die koeie gevoer. Die koeie het daagliks 1 250 g mis met ʼn voginhoud
van 45% uitgeskei. Bereken die verteersbaarheidskoëffisiënt van lusern.
Dui alle bewerkings aan. (6)
2.3.3 Noem DRIE maniere om die verteerbaarheid van lusern te verhoog. (3)
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
2.4 Identifiseer die spesifieke voedingstof aan wat by die volgende beskrywings pas.
2.4.1 Die element noodsaaklik vir die keratinase proses in die liggaam. (1)
2.4.2 ʼn Voedingstof wat melkkoors en ʼn bros beenstelsel voorkom. (1)
2.4.3 ʼn Stof wat in sade van grane aangetref word en “stargazer” (nek en kop
van kuikens trek agteroor), voorkom. (1)
2.4.4 ʼn Organiese stof wat oplosbaar in vette is en die vorming van protrombien
stimuleer. (1)
2.4.5 ʼn Mikrovoedingstof wat in die blare van groenvoer voorkom en wat
benodig word om suurstof in die liggaamvloeistof te vervoer. (1)
2.4.6 ʼn Mikrovoedingstof wat deel uitmaak van Vitamien B12. (1)
2.5 Noem enige DRIE groei stimulante in diere. (3)
2.6 Lusern is een van die hooi gewasse wat meestal op groot skaal verbou word.
Daar kan ses of meer snysels per jaar gesny word en dit het ʼn totale
verteerbaarheidsverhouding (TVV) van 75% en ʼn verteerbare proteïeninhoud van
15%.
2.6.1 Gebruik ʼn gepaste formule om die voedingsverhouding van lusernhooi te
bepaal. Toon alle bewerkings. (4)
[35]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11
VRAAG 3: DIERE PRODUKSIE
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
3.1 Lees en analiseer die volgende scenario en beantwoord dan die vrae wat volg.
Die voorsiening van beskutting aan diere kan plaasvind deur die aanplanting van
bome, deur krale te bou of sementmure met sinkplate bo oor op te rig. Beskutting
word vir ekstensiewe sowel as intensiewe boerderystelsels benut. Behalwe vir die
beskerming van diere teen ongunstige toestande en wilde diere, voorkom dit ook
veediefstal en siektes. Diere wat blootgestel word aan ongunstige toestande
gebruik meer energie veral as dit baie koud is.
3.1.1 Onderskei tussen intensiewe- en ekstensiewe boerderystelsels. (4)
3.1.2 Noem DRIE ongunstige toestande waaraan diere blootgestel word indien
daar nie voldoende beskutting is nie. (3)
3.1.3 Noem twee voorbeelde van beskutting soos aangedui in die leesstuk wat
deur tradisionele boere gebruik word. (2)
3.1.4 Gee die naam van ʼn spesifieke gebied waar ʼn groot aantal diere aangehou
word om maksimum produksie te lewer. (1)
3.2 Die onderstaande grafiek toon ʼn normale laktasiekurwe van ʼn melkkoei. Analiseer
dit en beantwoord die vrae wat volg. (3)
3.2.1 Wat word die melk genoem wat ʼn koei produseer net nadat sy gekalf het? (1)
3.2.2 Noem enige TWEE eienskappe van die melk genoem in VRAAG 3.2.1. (2)
3.2.3 Dui die tyd in weke aan wanneer ʼn koei haar maksimum melkproduksie sal
bereik. (1)
Downloaded from hlayiso.com
12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
3.2.4 Bepaal die tyd in weke wanneer die koei haar piek melkproduksie sal
volhou. (1)
3.2.5 Noem TWEE tipes stimuli wat tot gevolg kan hê dat melklating in ʼn koei
sal plaasvind. (2)
3.3 Lees en analiseer die volgende scenario en beantwoord dan die vrae wat volg.
Brandsiekte en skurfsiekte is van die mees algemene siektes wat ons veestapels
in die RSA bedreig. Daar bestaan verskeie sistemiese middels wat ingespuit of
op die vel aangewend kan word, maar beide is baie duur. Acaricide (mytolodes)
word gebruik om brandsiekte te beheer.
Die doeltreffendheid van die chemiese middels word benadeel omdat dit moeilik
deur die vel geabsorbeer word. Om die opname te verbeter word bokke gewas
en die besmette areas deeglik geskrop. Inheemse kennis wat oor tyd ingesamel
is het ook met uitvoerbare oplossings vorendag gekom om die toestand in
plaasdiere te beheer. Mandla het by sy oupa geleer dat die sade van die
kasterolieboom (Ricinus communis), ʼn tropiese plant ʼn insekgif wat as racin
bekend staan in sy blare en stam bevat.
3.3.1 Dui die probleme aan wat boere ondervind met die toediening van
mytdoders. (1)
3.3.2 Noem die parasiet wat met brandsiekte en skurfsiekte verbind word. (1)
3.3.3 Noem TWEE voorbeelde verbonde aan die gebruik van produkte wat
“racin” bevat om dieresiektes mee te behandel. (2)
3.3.4 Noem DRIE moontlike tipes middels wat aangewend kan word om
brandsiekte in bokke te behandel soos in bogenoemde leesstuk
aangedui. (3)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 13
3.4 Effektiewe pluimveeboerdery hang grootliks af van doeltreffende behuising. ʼn
Algemene behuisingsstelsel word in die skets aangedui.
3.4.1 Noem VIER vereistes wat die boer oorweeg het toe hy bogenoemde
struktuur ontwikkel het. (4)
3.4.2 Verduidelik kortliks die voordele verbonde aan ʼn struktuur soos die een
hierbo vir pluimvee boere. (3)
3.5 Verliese as gevolg van beserings, kneusings en sterftes wanneer diere vanaf
plase na die slagpale vervoer word, is groot. Hierdie verliese moet voorkom word
vir wetlike, humanitêre en finansiële redes. Dit is uiters noodsaaklik dat diere
goed en rustig behandel moet word om die verliese te beperk tydens hul vervoer
na die slagpale.
3.5.1 Noem TWEE basiese beginsels wat in ag geneem moet word wanneer
diere na ʼn slagpale vervoer word. (2)
3.5.2 Noem TWEE nadelige effekte wat die swak hantering van diere op die
kwaliteit van die vleis kan hê. (2)
[35]
Downloaded from hlayiso.com
14 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
4.1 Herrangskik die onderstaande prosesse van diere-reproduksie in die korrekte
volgorde.
Kunsmatige inseminasie; Laktasie; Geboorte; Bevrugting; Dragtigheid
4.1.1 Proses nr. 1
4.1.5 Proses nr. 5 4.1.2 Proses nr. 2
4.1.4 Proses nr. 4 4.1.3 Proses nr. 3
(5)
4.2 Die onderstaande diagram verteenwoordig inwendige parasiete wat in diere
aangetref word.
4.2.1 Identifiseer die parasiete genommer A – C. (3)
4.2.2 Kies TWEE parasiete uit bogenoemde wat twee gashere benodig om
hul lewenssiklus te voltooi. (2)
4.2.3 Verduidelik kortliks TWEE ekonomiese verliese as gevolg van
bogenoemde parasiete. (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 15
4.2.4 Die regering speel ʼn belangrike rol in die voorkoming en beheer van
siektes en plae. Noem VIER maniere hoe die Departement van
Landbou ʼn rol in hierdie verband speel. (4)
4.3 Analiseer die volgende inligting en beantwoord die vrae wat volg.
Estrogeen en progesteroon speel ʼn belangrike rol in die regulering van hormonale
vloei in vroulike diere se liggame. Die onderstaande tabel toon die vloei van
hierdie twee hormone oor ʼn periode van 21 dae.
TYD 0 2 4 6 8 10 12 14 16 18 19 20 21
Vloei van
20 0 0 3 10 16 18 20 20 12 2 0 0
estrogeen
Vloei van
1 20 21 10 2 1 1 1 1 0 0 0 0
progesteroon
4.3.1 Maak gebruik van die inligting in bostaande tabel en trek twee
lyngrafieke (op dieselfde) assestelsel om die vloei van estrogeen en
progesteroon teenoor tyd aan te toon. (6)
4.3.2 Verduidelik die verband wat daar bestaan tussen die twee hormone
soos wat dit aangedui word in die grafiek. (3)
4.4 Die ontwikkeling van die embrio begin by bevrugting en eindig by kalwing. Die
onderstaande diagram toon sekere prosesse tydens bevrugting sowel as die
ontwikkeling van die embrio. Analiseer die diagramme en beantwoord die vrae
wat volg.
4.4.1 Dui aan waar bevrugting in Diagram 1 plaasvind. (1)
4.4.2 Noem TWEE funksies van die membraan wat rondom die embrio
gevorm word. (2)
4.4.3 Wat noem ons die proses wanneer die ryp ovum vrygestel word, sowel
as die hormoon wat vir die proses verantwoordelik is. (2)
Downloaded from hlayiso.com
16 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
4.4.4 Dragtigheid kan beëindig word voor die normale geboorte tyd. Noem
TWEE moontlike oorsake vir die situasie/stelling. (2)
4.4.5 Noem DRIE sigbare tekens wat ʼn aanduiding kan wees dat ʼn koei op die
punt staan om te begin kalf. (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 17
AFDELING A 150
ANTWOORDBLAD
NAAM EN VAN
VRAAG 1.1
VRAAG 1.2
1.1.1 A B C D
SLEGS A SLEGS B
1.1.2 A B C D BEIDE A
Geen
1.1.3 A B C D
1.1.4 A B C D en B
1.1.5 A B C D 1.2.1 A B C D
1.1.6 A B C D 1.2.2 A B C D
1.1.7 A B C D 1.2.3 A B C D
1.1.8 A B C D 1.2.4 A B C D
1.1.9 A B C D 1.2.5 A B C D
1.1.10 A B C D (5 x 2) (10)
(10 x 2) (20)
VRAAG 1.3 VRAAG 1.4
1.3.1 1.4.1
1.3.2 1.4.2
1.3.3 1.4.3
1.3.4 1.4.4
1.3.5 1.4.5
(5 x 2) (10) (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A:
45
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 QP (Eng)
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2012 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2012 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum