Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
LANDBOUWETENSKAPPE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 2012 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 953.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Question paperMemoMemo (2)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · Afr
- Other filesQuestion paper
Questions in this paper
- Question 1.1Animal nutrition20 marks
- Question 1.2Animal nutrition10 marks
- Question 1.3Animal nutrition10 marks
- Question 1.4Animal nutrition5 marks
- Question 2.1Animal nutrition5 marks
- Question 2.2Animal nutrition4 marks
Show all 19 questions
- Question 2.3Animal nutrition13 marks
- Question 2.4Animal nutrition6 marks
- Question 2.5Animal nutrition3 marks
- Question 2.6Animal nutrition4 marks
- Question 3.1Animal production and housing10 marks
- Question 3.2Animal reproduction7 marks
- Question 3.3Animal health and protection7 marks
- Question 3.4Animal production and housing7 marks
- Question 3.5Animal production and housing4 marks
- Question 4.1Animal reproduction5 marks
- Question 4.2Animal health and protection11 marks
- Question 4.3Animal reproduction9 marks
- Question 4.4Animal reproduction10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A
VRAAG 1.1
1.1.1 A B C D
1.1.2 A B C D
1.1.3 A B C D
1.1.4 A B C D
1.1.5 A B C D
1.1.6 A B C D
1.1.7 A B C D
1.1.8 A B C D
1.1.9 A B C D
1.1.10 A B C D
(10 x 2) (20)
VRAAG 1.2
1.2.1 A B C D
1.2.2 A B C D
1.2.3 A B C D
1.2.4 A B C D
1.2.5 A B C D
(5 x 2) (10)
VRAAG 1.3
1.3.1 Bruto Binnelandse Produksie/Produk √√
1.3.2 Proventrikulus √√
1.3.3 Lobola √√
1.3.4 Kardiale kringspier √√
1.3.5 Stertsny √√
(5 x 2) (10)
VRAAG 1.4
1.4.1 Dragtigheid √
1.4.2 Villi √
1.4.3 Superovulasie √
1.4.4 Bruto energie √
1.4.5 Kragvoer √
(5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: DIERE VOEDING
2.1 2.1.1 (a) F√ (1)
(b) E√ (1)
(c) F√ (1)
(d) E√ (1)
(e) G√ (1)
2.2 2.2.1 Dunderm √ (1)
2.2.2 Voue wat die absorberingsoppervlakte verhoog. √
Vingeragtige uitstulpings wat villi genoem word. √
Baie lang met kapillêre bloedvate. √ (3)
2.3 2.3.1 Ruvoer Kragvoer
Min verteerbare voedingstowwe Hoë verteerbare voedingstof
inhoud √
Hoë ruvoer inhoud Min ruvesel √
Lywige voer Nie baie lywig nie √
Goedkoop Baie duur √
Minder as 60% TVV Meer as 60% TVV √
(Enige 4) (4)
2.3.2 –
Verteerbaarheidskoëffisiënt: = x
Voginhoud van voer = 58/100 x 3 200 g =1 856 g √
Droë materiaal inhoud = 3 200 g – 1 856 g = 1 344 g √
Voginhoud van mis = 45/100 x 1 250 g = 562,5 g √
Droë materiaal in mis = 1 250 – 562,5 = 687,5 g √
Droë materiaal verteer en absorbeer = 1 344 g – 687,5 g = 656,5 g √
Koëffisiënt van vertering = 656,5 g/1 344 g x 100 = 48,85% √
ʼn Punt moet vir die formule toegeken word √ (Enige 6) (6)
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
2.3.3 Maal √
Pilvorm √
Kook √
Bak (Rooster) √
Kneus en maal √
Kerf van plante √
Metode van lusern maak √ (Enige 3) (3)
2.4 2.4.1 Sink √ (1)
2.4.2 Kalsium √ (1)
2.4.3 Vitamien B12 / Magnesium √ (1)
2.4.4 Vitamien K √ (1)
2.4.5 Yster √ (1)
2.4.6 Kobalt √ (1)
2.5 Teenliggaampies √
Kalmeermiddels √
Hormone √
Tiroïed reguleerders √
Anaboliese steroïdes/middels √ (Enige 3) (3)
2.6 Voedingsverhouding = 1 √
Verteerbare nie-stikstofbevattende stowwe = 75% – 15% = 60% √
=1 √
= 1: 4 √ (4)
[35]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
VRAAG 3: DIERE PRODUKSIE
3.1 3.1.1 INTENSIEWE BOERDERY EKTENSIEWE BOERDERY
Minder energie gebruik Meer energie benodig √
Diere loop vry oor groot
Diere word binnehuis gehou oppervlaktes √
Kom in voerkrale voor Soek self vir kos √
Hoë kwaliteit karkas Lae kwaliteit karkas √
Hoër produksie Laer produksie √
Minder blootgestel aan siektes Meer blootgestel aan siektes √
(Enige 4) (4)
3.1.2 Siektes √
Diefstal √
Lae produksie √
Blootgestel aan uiterste klimaatstoestande √
Blootgestel aan wilde diere. √ (Enige 3) (3)
3.1.3 Bou krale √
Plant van bome √ (Enige 2) (2)
3.1.4 Voerkrale √ (1)
3.2 3.2.1 Kolostrum /biesmelk √ (1)
3.2.2 Bevat teenliggaampies. √
Noodsaaklik vir groei en geel in kleur. √
Voorsien vitamiene en proteïene. √ (Enige 2) (2)
3.2.3 Week 8 √ (1)
3.2.4 Week 2 √ (1)
3.2.5 Stilte/fluit/masjien se klank √
Gee kragvoer tydens melkery. √
Speel sagte musiek √
Masseer die uier. √ (Enige 2) (2)
3.3 3.3.1 Swak penetrasie deur vel en hare. √ (1)
3.3.2 Myte √ (1)
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
3.3.3 Racin kom voor in olieboomsade. √
Die ekstraksie van racin is nie moeilik nie. √
Geen omgewingsbesoedeling. √
Nie baie giftig vir die mens/arbeiders wat daarmee werk nie. √
Goedkoop √ (Enige 2) (2)
3.3.4 Acaricide/kontakmiddels/mytdoder √
Sistemiese gifstowwe √
Racin/organiese ekstrakte √ (3)
3.4 3.4.1 Sifdraad vir deurlugting. √
Baksteenmure om die gebou stewig te hou. √
Dak moet met 60 cm oor hang. √
Ventilasie is noord vir meer hitte. √ (4)
3.4.2 Hoë produksie √
Maksimum sekuriteit √
Kontrole √
Maklik om siektes te beveg. √
Beperk uiterste temperature. √ (Enige 3) (3)
3.5 3.5.1 Permitte √
Rooi vlae √
Skei diere van verskillende geslagte en ouderdom tydens vervoer. √
Die vragmotor moet sterk en goed geventileerd wees. √
Geen siek of dragtige diere mag vervoer word nie. √
Die bak moet nie glad wees nie. √
Geen oorlading of te veel diere op vragmotor nie. √ (Enige 2) (2)
3.5.2 Rigor mortis √
Kneusings √
Lae gradering van karkas. √
Op loop sit/stormloop √ (Enige 2) (2)
[35]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
4.1 4.1.1 Kunsmatige inseminasie √
4.1.2 Bevrugting √
4.1.3 Dragtigheid √
4.1.4 Geboorte √
4.1.5 Laktasie √ (5)
4.2 4.2.1 A = Rondewurm √
B = Lewerslak √
C = Lintwurm √ (3)
4.2.2 Lintwurm √ (1)
Lewerslak √ (1)
4.2.3 Veeverliese as gevolg van sterftes. √
Verlies aan produksie. √
Swak gradering van karkas. √ (Enige 2) (2)
4.2.4 Kwarantyn dienste vir ingevoerde diere. √
Kwarantyn periode vir siek diere. √
Isolering van siek diere. √
Vernietig dooie karkasse. √
Kontroleer siekte gebiede. √
Ent en dip diere. √ (Enige 4) (4)
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2012)
4.3 4.3.1
Vloei van estrogeen en progesteroon
25
20
VLOEI TEMPO
15
Vloei van
10 progesteroon
Vloei van
estrogeen
5
0
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
TYD
Kriteria om te merk:
Geskikte opskrif √
Sleutel √
Byskrif Y-as √
Byskrif X-as √
Akkurate nommering √
Netheid √
Korrekte ontwerp/Akkuraatheid van twee grafieke √
(Enige 6) (6)
4.3.2 Wanneer die estrogeen vlakke daal, √ dan styg die progesteroon vlakke √
en andersom. √ (3)
4.4 4.4.1 B – Fallopiese buis/ampulla √ (1)
4.4.3 Vir voeding/gas uitruiling/teenliggaampies √
Beskerming teen skokke
Uitskeiding van afvalstowwe. √
Heg die embrio aan die wand van die uterus. √ (Enige 2) (2)
4.4.3 Ovulasie/LH/estrogeen √ (1)
4.4.4 Misgeboorte √
Mummifikasie √
Maserasie √
Resorpsie van embrio. √
Oormatige vrugwater √ (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
4.4.5 Slymafskeiding op vulva. √
Bemorsing van stert. √
Dier is rusteloos. √
Vulva is rooi en geswel. √
Gebulk √
Hou op vreet. √
Uier geswel en pynlik – lek soms melk. √
Urineer en mis baie. √ (Enige 3) (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2012 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2012 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2023 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2022 Memo (Sesotho)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2021 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper