Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 1220128 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAP V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012) ANTWOORDBLAD LANDBOUWETENSKAPPE V2 NAAM EN VAN MEMORANDUM AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 A B C D√√ BEIDE A en B GEENEEN SLEGS A SLEGS B 1.1.2 A B C√√ D 1.1.3 A√√ B C D 1.1.4 A B√√ C D 1.1.5 A B√√ C D 1.1.6 A√√ B C D 1.2.1 A√√ B C D 1.1.7 A B C D√√ 1.2.2 A B C D√√ 1.1.8 A B C√√ D 1.2.3 A B√√ C D 1.1.9 A B√√ C D 1.2.4 A B C√√ D 1.1.10 A√√ B C D 1.2.5 A B C D√√ (10x2) (20) (5x2) (10) VRAAG 1.3 VRAAG 1.4 1.3.1 Begroting √√ 1.4.1 Vryemarkstelsel √ Die wet van dalende 1.3.2 1.4.2 Omgewingsfaktore √ meeropbrengs √√ Kommunale-grond 1.3.3 Terugkruising √√ 1.4.3 Eiendomsregwet (1996) √ 1.3.4 Verskansing √√ 1.4.4 Letale gene √ 1.3.5 Depresiasie √√ 1.4.5 balansstaat √ (5x2) (10) (5x1) (5) 45 TOTAAL AFDELING A: 45
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 (Memo) 3 AFDELING B VRAAG 2 LANDBOUBESTUUR 2.1 2.1.1 Boere kan maklik hulle prestasies vir die afgelope seisoen evalueer √ Boere kan doeltreffende beplanning vir die toekoms doen √ (2) 2.1.2 Persoonlike inligting soos naam/ouderdom/ras/geboortedatum √ Datum van aanstelling √ Werkskedule √ Salaris √ (Enige 2) (2) 2.1.3 (a) pluimveekos: lewende hawe rekords √ (1) (b) getal werkers: arbeiderrekords √ (1) (c) kunsmisstowwe: gewasrekords √ (1) 2.2 2.2.1 Beskryf die probleem √ Identifiseer alle moontlike oplossings √ Evalueer alle moontlike oplossings √ Kies die beste oplossing √ (4) 2.2.2 Goeie/harmonieus/demokraties/goeie werkverhouding/werksaam/spanwerk √√ (Enige 2) (2) 2.2.3 Produsente ontvang gewaarborgde pryse, wat hul finansiële sekuriteit gee √ Verseker ordelike en effektiewe bemarking √ Vergemaklik bestuur en rekordhouding √ Produsente ontvang gemiddelde pryse vir alle verkope √ Boere hoef nie eie opbergingsgeriewe en pakstore te bou nie √ Produsente word beskerm teen prysskommelings en uiters lae markpryse √ Kostes word laag gehou omdat produkte in bulk verpak en gestoor word (kollekteer, stoor, verpakking, prosessering) is goedkoper indien produkte saam geberg word eerder as apart hanteer word √ (Enige 3) (3) 2.2.4 Kosprys + wins prysvorming √ Kompetisie gebaseerde prysvorming √ Mark georiënteerde prysvorming √ (3)
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012) 2.3 2.3.1 Die vraagkurwe vir kasjoeneute by ʼn plaashek 1000 800 HOEVEELHEID 600 400 200 0 R1 R2 R3 R4 R5 PRYS Gepaste opskrif √ Vraagkurwe √ Korrekte plot van pryse en hoeveelhede √ Korrekte skaal en lyne getrek met ʼn liniaal √ (4) 2.3.2 Hoe hoër die pryse √, hoe minder √/verbruikers sal die produk wil koop √/Hoe laer die prys hoe meer verbruikers sal die produk koop √ (2) 2.3.3 Die weer/droogtes/hael/vloede √ Die winsgrens van die produk √ Hoe maklik kan die aanbod van die produk vermeerder word √ Kennis √ Stabiliteit van produksie √ Periode van produksie √ Tegnologie √ Prys van die produk √ (Enige 3) (3) 2.3.4 Veeveilings: verwys na die verkoop van goedere op ʼn veiling teen die hoogste bod √ onderwyl Plaashekveiling verwys na die verkoop van produkte direk vanaf die plaas √ Voordele – van veiling - hoër pryse kan verkry word √ - boere dra nie die koste van slagting en verwerking nie √ (Enige 1) (1) Voordele van plaashekverkope Boere het nie bemarkingskostes nie √ Eenheidsprys is gewoonlik laer as kleinhandelverkope (Enige 1) (4) 2.4 Besigheidsplan ʼn Dokument wat die besigheid wat jy wil begin beskryf √ asook die doel van die besigheid,√ die koste verbonde aan die besigheid en hoe ʼn wins gemaak kan word √ (3) [35]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 (Memo) 5 VRAAG 3 PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR 3.1 3.1.1 Die Nasionale Waterwet (1998)√ Nasionale wet op Veld en Bosbrande (1998)√ Die Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne (1983)(CARA)√ Die Wet op Volhoubare benutting van Landbouhulpbronne (2003)√ (Enige 2) (2) 3.1.2 Grondrestitusie √ Grondherverdeling √ Die hervorming van Grondbesitreg √ (3) 3.1.3 Om grond terug te gee of om vergoeding aan te bied aan die wat hul grond verloor het √ Om die vorige diskriminerende apartheidsbeleid aan te spreek en om te verseker dat die arm en voorheen benadeelde mense toegang tot grond kry √ Om sekuriteit aan mense te verskaf wat in afgeleë landelike gebiede bly √ (Enige 2) (2) 3.2 3.2.1 Beskikbare landbougrond is beperk/beskikbaarheid √ Grond is duursaam/duursaamheid √ Grond is onvernietigbaar/onvernietigbaarheid √ Grond beperk die verbouing van spesifieke gewasse/beperkbaarheid √ Grond kom in ʼn spesifieke omgewing voor/spesifieke omgewing √ Grond is onderhewig aan die wet van dalende meeropbrengs √ (Enige 4) (4) 3.2.2 Watervoorsiening/besproeiing√ Konsolideer onekonomiese eenhede √ Gebruik verbeterde wetenskaplike metodes √ (Enige 2) (2) 3.3 3.3.1 B – Permanente arbeiders √ C – Seisoenale/tydelike arbeiders √ (2) 3.3.2 Fisiese plaasbeplanning √ Daaglikse beplanning √ Toesig √ Doeltreffende meganisering/gebruik van trekkers √ Doelmatige lewensomstandighede/vergoeding/behuising/sport fasiliteite/Werkloosheidversekering/waardering √ Finansiële aansporings/bonusse √ Opleiding √ Ekonomiese beplanning van plaasaktiwiteite √ Beplanning van produksieprosesse √ (Enige 3) (3) 3.3.3 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes (1993)√ (1)
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012) 3.4 3.4.1 Bates – alles wat jy besit √ en wat finansiële waarde het.√ (2) 3.4.2 Geboue – langtermyn bates √ Aanteelvee – medium termyn bates √ Voer – kort termyn bates √ (3) 3.4.3 Vertakkingsbegroting behels al die finansies rakende slegs een vertakking bv. aartappelsverbouing √ en Geheel plaasbegroting behels die oorkoepelende begroting wat alle vertakking insluit en alle finansies van die plaas aantoon √ (Enige 2) (2) 3.4.4 Inkomste = R64 500 Uitgawes = R54 600 Wins = R64 500 – R54 600√ = R9 900√ (2) 3.5 3.5.1 Verwerkte tamaties hou langer √ Voeg waarde toe √ Word nie beskadig nie √ Makliker om te vervoer √ Neem minder spasie op √ Kan buite-seisoen gebruik word √ Voorsien werk √ (Enige 3) (3) 3.5.2 Berekening gebaseer op enkelvoudige rente √ Berekening gebaseer op saamgestelde rente √ (2) 3.5.3 Kook/braai/√ Sondroging/Beroking √ Souting/Fermentasie/brou√ Maal/Afskil √ (Enige 2) (2) [35]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 (Memo) 7 VRAAG 4 BASIESE LANDBOU-GENETIKA 4.1 4.1.1 Dit is ʼn teelstelsel √ waar individuele plante toegelaat word om hulself te bestuif √ (2) Voordele Gee aanleiding tot genetiese homologiese populasies √ Dit is nie arbeidsintensief nie aangesien die natuur sy normale loop neem en selfbestuiwing word toegelaat √ (Enige 1) (3) 4.1.2 Dieet √ Beskutting √ Klimaat √ Peste en siektes √ (4) 4.1.3 Die eienskap moet oorerflik wees √ Die eienskap moet meetbaar wees en deeglike rekordhoudings moet plaasvind √ Die eienskap moet ekonomies belangrik wees √ (3) 4.2 4.2.1 STAAFGRAFIEK TOON DIE PERSENTASIE AAN VAN VIER TIPES HOENDERKAMME 40 35 30 25 20 15 10 5 0 ROOSKAM ERTJIE KAM NEUTKAM ENKELKAM Korrekte opskrifte √ Korrekte byskrifte van Y- en X-as √ Korrekte skaal, gebruik liniaal √ Staafgrafiek √ (4) 4.2.2 Variasie √ (1) 4.3 4.3.1 Q Q q Qq Qq q Qq Qq Korrekte plasing van dominante (QQ) √ Resessiewe gene (qq) √ Korrekte plasing van genotipes √ Punnet-vierkant √ (4)
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012) 4.3.2 Wanneer ʼn individu twee verskillende eenheidsfaktore vir dieselfde eienskappe het √, sal die een faktor dominant wees en die ander faktor resessief wees. √/Wet van dominansie √ en resistiwiteit √ (2) 4.3.3 9:3:3:1 √ (1) 4.4 4.4.1 Ko-dominansie Tipe oorerwing waar beide van die selle dominant is √ en volledig uitgedruk word in die fenotipe. √ (2) 4.4.2 Inteling depressie ʼn Geleidelike afname √ in produksie van generasie tot generasie √. (2) 4.5 Agro bakterium tumefaciens √ Elektroporasie √ Mikro-inspuiting √ Geen pistool √ (Enige 3) (3) 4.6 Verlangde gene Plasmied oorgeplant in oorgeplant in plasmied √ plantsel √ Plasmied plant verlangde geen oor in plant DNA √ Weefsel kultuur word gevormplant √ (4) 4.7 Somatropien √ Tiroksied √ Androgeen √ (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all