Downloaded from hlayiso.com
NATIONAL
SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 




View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Agricultural Sciences P2 Nov 2012 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 9
- File size
- 227.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.2
1.2.1 F
1.1.1 A B C
1.2.2 H
1.1.2 A C D 1.2.3 A
1.2.4 D
1.1.3 A C D 1.2.5 J
(5 x 2) (10)
1.1.4 A B C
1.1.5 A B D
1.1.6 A C D
1.1.7 A B C
1.4
1.1.8 A B D 1.4.1 Vrye
1.4.2 Prys
1.1.9 A C D 1.4.3 Permanente/Voltyds
D 1.4.4 Poligeniese
1.1.10 B C
1.4.5 Aaneenlopende
(5 x 1) (5)
(10 x 2) (20)
1.3
1.3.1 Diversifikasie
1.3.2 Standaardisasie
1.3.3 Versekering/Assuransie
1.3.4 Volledige Dominansie
1.3.5 Mutasie
(5 x 2) (10)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR
2.1 Braaikuikenproduksie
2.1.1 VIER bemarkingselemente
• Produk/Dienste
• Prysvasstelling
• Plasing/verspreiding van produk
• Promosie/advertering
• Verbruikers (4)
2.1.2 VIER aspekte van plaasbestuur
• Beplanning
• Koördinasie
• Besluitneming
• Beheer/Kontrole/monitering
• Motivering
• Marknavorsing/markopname (Enige 4) (4)
2.1.3 DRIE kenmerke van 'n suksesvolle entrepreneur
Kreatiwiteit en innovering
Risiko-oriëntasie
Leierskap en goeie menseverhoudings
Positiewe houding
Deursettingsvermoë
Toewyding/Motivering
Beloning/Markgedrewe
Besluitneming (Enige 3) (3)
2.2 Besigheidsbeplanning
2.2.1 Vrae om te vra voordat 'n besigheid begin word
• Is daar 'n mark vir die goedere of dienste wat jy wil lewer?Is die mark
lewensvatbaar?Het jy verbruikers?
• Het jy die vaardighede wat nodig is om die besigheid te bedryf?
• Het jy die nodige hulpbronne (menslike/kapitaal/tyd
of kan jy die hulpbronne bekom om 'n boerderybesigheid te begin?
(Enige 2) (2)
2.2.2 Hoofitems van 'n goeie besigheidsplan
• Naam van die besigheid/vennote/vennootskap
• Opsomming van besigheidsplan/ strategie
• Produksieplan
• Bestuursplan plan
• Verkoop en bemarkingsplan/ Tydsbestuurplan
• Finansiële plan
• Redes vir die sukses van besigheid (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
2.2.3 Rede vir die insluiting van 'n besigheidsplan
• Dit dui alle finansiële besonderhede aan m.a.w. hoeveel is nodig vir
die besigheid, hoe gaan dit gespandeer word en die inkomste
• Maak voorsiening vir moontlikhedewinste/terugbetalings/vlakke van
moontlike risiko's
• Lewensvatbaarheidbesonderhede van die besigheid se begroting
oor ' n periode van tyd word aangedui (Enige 1) (2)
2.3 Bemarkingstelsel
2.3.1 Vrye bemarking Die smous verkoop direk aan die verbruiker (2)
2.3.2 TWEE Moontlike risiko's
• Diefstal/veiligheidsredes
• Wisselende pryse/vraag en aanbod
• Bederfbaarheid
• Gebrek aan vervoer
• Gebrekkige mark
• Weerstoestande
• Regulatoriese veranderings
• Kompetisie
• Gesondheid van die smous (Enige 2) (2)
2.3.3 DRIE nadele van 'n vrye bemarkingstelsel
• Uitbuiting deur verbruikers
• Prys fluktuasie
• Gebrek aan samewerking tussen produsente en verbruikers kan lei tot
oorproduksie wat laer pryse tot gevolg het
• Bemarkingskoste is hoog
• Gekompliseerde sisteem om te bestuur
• Benodig ekspert kennis/hooggespesialiseer
• Produsente bestee meer tyd aan bemarking
• Verbruiker het minder bedingings mag
• Produsent het hoër risiko
• Baie kompeterend (Enige 3) (3)
2.4 Vraag en aanbod
2.4.1 R20,00 (1)
2.4.2 Motivering vir verhoogde aanbod van vrugte
• Die hoeveelheid wat aangebied word sal toeneem van A(200)
na B(400)
• Die ewewigsprys sal afneem
• Laer pryse weens 'n groter aanbod wat lei tot hoër vraag (3)
2.4.3 Verduidelik onelastisiteit van aanbod van landbouprodukte oor 'n
kort periode
• Produsente kan nie produksie baie vinnig laat toeneem nie
• Selfs as die pryse toeneem weens biologiese/seisoenale aard
• Produksie is afhanklik van tyd en gewasse moet ryp word (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
2.4.4 Prysstabilisering deur prosessering
• Die produkte kan nie vir 'n onbepaalde tyd gestoor word nie
• Die produsent veranderde (waarde-toegevoegde) produkte vir 'n hoër
prys/produkte neem toe in waarde (hoër pryse)
• Dit is nie beperk tot seisoene nie/geen beperkings nie
• Meer inkomste vir die boer
• Die mark vir die produk word vergroot
• Produkte word meestal gepreserveer/langer raklewe
• Minder produkte sal bederf wat die inkomste verder sal vergroot
(Enige 3) (3)
[35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR
3.1 Kommersiële boerdery
3.1.1 Drie produksiefaktore in gevallestudie
• Grond
• Kapitaal
• Bestuur
• Arbeid (Enige 3) (3)
3.1.2
Lewensduur Bates
Korttermyn Bedryfskapitaal/vlottende
(Betalings/spaargeld/gewasse/
groente/sonneblomme
Medium termyn Roerende(Gereedskap/trekker/planter)
Lang termyn Vaste(Grond/plot/plaas)
(3)
3.1.3 Kapitaal is duur of Rente of skaars – verhuringsooreenkoms/spaargeld/
eie geld/verhuring van toerusting (2)
3.1.4 Skep van kapitaal
• Deur eie besparings/ /Gewerk in motorindustrie
• Produseer groente/sonneblomproduksie
• Verhuur/verhuring van gereedskap/kontrakteur (Enige 2) (2)
3.2 Produksiefaktore
3.2.1 Produksiefaktor
Bestuur – koördineer produksieaktiwiteite/bestuurstake/beplanning (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
3.2.2 Maniere om die produktiwiteit van grond te verbeter
• Watervoorsiening/besproeiing
• Aanwending van wetenskaplike metodes van produksie/poel van
hulpbronne soos masjinerie/aankoop van kunsmisstowwe en
chemikalieë vir onkruide en plae
• Toepassing van inheemse kennisstelsels (organiese/biologiese
boerderypraktyke)
• Konsolidering van onekonomiese/klein plaaseenhede (Enige 2) (2)
3.2.3 Doeltreffende beplanning
(a) Daaglikse beplanning moet gedoen word:
• sodat elke werker presies weet wat van hom of haar verwag word
vir ' n bepaalde dagmotiveer werkers
• voorkom oorbelading en krisissituasies (2)
(b) Doeltreffende meganisasie moet die volgende insluit:
• die vervanging van arbeid met ' n kapitale belegging
• voorsiening van meer tegnologie vir veeleisende werk
• vinniger voltooiing van werk
• meer groeigeleenthede vir werkers/tegnologiese vaardighede en
kennis wat opgedoen word deur arbeiders (Enige 2) (2)
3.2.4 Strategieë wat toegepas kan word vir bewustheid van MIV/Vigs
• Blootstelling van informasie/organiseer geselsprogramme/media
• Onderneem MIV/Vigs-bewustheidwerkwinkels en opleiding
• Skep toegang tot behandeling vir seksueel oordraagbare siektes
• Toegang tot antiretrovirale medikasie/laat toets
deur regeringsprogramme
• Toegang tot kondome (Enige 2) (2)
3.3 Rekordhouding
3.3.1 Finansiële state
Balansstaat/bate en laste register (1)
3.3.2 Doel van finansiële staat
Dit gee 'n opsomming van finansiële stand/likiditeit van plaas op 'n
bepaalde tydstip/bepaalde datum of tyd (2)
3.3.3 Definisie van netto waarde
• Die waarde wat oorbly as al die skulde afgetrek word van die totale
bates op die plaas op 'n bepaalde tyd OF
• Die verskil tussen die waarde van jou bates en die waarde van jou
laste (2)
3.3.4 Nettowaarde-berekening
187 300 – 96 600 = 90 700 (2)
3.3.5 Onderskeid tussen 'n lening en 'n toelaag
• Lening: Verkry van n finansiële instansie en is terugbetaalbaar (met
rente)
• Toelaag: gelde wat gratis voorsien word deur skenkers
nie terugbetaalbaar (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
3.4 Grafieke van produksie-uitset
3.4.1 Die naam van die plaas wat verteenwoordig word deur grafiek B
• Die plaas Polani
• En rede: Die plaas wys 'n toename in produksie weens goeie
veebestuurspraktyke/laat nie oorbeweiding toe nie/hou nie te veel
diere aan vir die grond nie (2)
3.4.2 TWEE moontlike oorsake vir die daling in produksie-uitset
• Oorbeweiding/vertrapping/Oorbenutting van natuurlike hulpbronne
• Gronderosie is sigbaar /Vrugbare bogrond is verwyder
• Grondagteruitgang het plaasgevind weens
oorbenutting (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Geneties gemodifiseerde voedsel
4.1.1 Responskoers (%) = 40/60 x 100
= 66,67% of 66.7% of 67% (2)
4.1.2 (a) Stelling 2 (1)
(b) Stelling 1 (1)
4.1.3 Opsomming van resultate van opname
• Kennis oor GG-voedsel/In stelling 1 het die meerderheid nee
geantwoord of 35 het nee geantwoord en 5 ja
• Gevare oor GG-voedsel/In stelling 2 het die meerderheid ja
geantwoord/is vir/hou van GG-voedsel (2)
4.1.4 TWEE voordele van GG-voedsel
• Hoër opbrengste
• Beperk die noodsaaklikheid vir chemiese bespuiting/onkruiddoders
insekdoders
• Weerstandbiedend teen uiterste toestande (koue, droogte)
• Langer raklewe (2)
• Beter geur, kleur, tekstuur en voedingswaarde (Enige 2)
4.2 Kruising van rasegte diere
4.2.1 • 24 swart : 8 bruin
OF
• 3 swart : 1 bruin
OF
75% swart : 25%bruin (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
4.2.2
Ouers B b
B BB Bb
b Bb bb
Een punt vir punnetsquire
Een punt vir beide die genotipes van die ouers
Een punt vir die korrekte nageslag (3)
4.2.3 3: 1 OF 3 swart : 1 bruin OF 75% : 25% (2)
4.3 Variasie & Seleksie
4.3.1 Natuurlike seleksie (1)
4.3.2 Belangrike gebruike van variasie in teling
• Verbetering van bestaande rasse/kultivars/seleksie van ouers
• Ontwikkeling/bekendstelling van nuwe rasse/kultivars (2)
• Verantwoordelik vir evolusie
4.3.3 Invloed van oorerflikheid van kenmerke
• Hoe hoër die oorerflikheid van n eienskaphoe gouer die verbetering
In die teelprogram (2)
4.3.4 Hoe om indekswaardes te gebruik
• Individue met waardes bokant 100 sal geselekteer word hulle is (2)
beter as die gemiddeld
4.4 Kloning
4.4.1 Redes vir die verwydering van die 2de kern
• Slegs die eiersel word benodig sonder die kern en geen
chromosome (DNS) is nodig OF
• Die skenkerkern sal ingesluit word en slegs een selkern kan
voortbestaan in die sel (2)
4.4.2 Tipe seldeling
Mitose (1)
4.4.3 Redes waarom Dolly nie ander kenmerke vertoon nie
• Die kern met die DNS/gene/chromosome van die
tweede skenkerskaap
• is verwyder (2)
4.4.4 TWEE voordele van kloning in die landbou-veebedryf
• Verbeter die ontwikkeling in teling
• Meer volhoubare voedselproduksie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
4.5 Leeubekkieplante
4.5.1 Tipe dominansie
Onvolledige dominansie (1)
4.5.2 Genotipes verteenwoordig deur:
A - FR FR
B - FR FW
C - FW FW (3)
4.5.3 Fenotipiese verhouding van die F 2 -generasie
• 1 : 2 : 1 OF 25% : 50% : 25% OF 1 rooi : 2 pienk : 1 wit
• (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Agric Sciences Backup Memo_watermark.pdf
Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2025_English_watermark.pdf
Memorandum
Agricultural Sciences P1 May-June 2025 MG Afr.pdf

Memorandum
Agricultural Sciences P2 May-June 2025 MG Eng.pdf

Memorandum
AGRIC SCIENCES GR12 MEMO JUNE 2024_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2024_English_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
Agricultural Sciences P2 Nov 2012 Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Agricultural Sciences P1 Nov 2012 Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Agricultural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng.pdf

Question paper
AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024_Sesotho_hlayiso.com_.pdf
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Agricultural Sciences (Afrikaans) June 2024 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Memorandum