Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)







View all





Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2012, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 260.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1.1
VRAAG 1.3
1.1.1 A B C
1.3.1 Vitamien
1.1.2 A B D D/Kalsiferol
1.3.2 Papillae/Hiitestafie
1.1.3 B C D
D 1.3.3 Verpilling/Verkorrel
1.1.4 A C
1.1.5 A C D 1.3.4 Pistolet/Insemenasie
geweer/Pipet
1.1.6 A C D 1.3.5 Isolering/kwarantyn/
afsondering/
1.1.7 B C D
verwydering
1.1.8 A C D (5 x 2) (10)
1.1.9 A B C
1.1.10 A C C
(10 x 2) (20)
VRAAG 1.4
VRAAG 1.2 1.4.1 rumen/voormae/ retikulum/retikulo-
rumen/grootmaag
Slegs Slegs A en B Geen 1.4.2 onderhoud
A B
1.4.3 di-estrus
1.2.1
1.4.4 Teenliggaampies/Immunoglobulien
1.4.5 Bloedarmoede/Anemie(5 x 1) (5)
1.2.2
1.2.3
1.2.4
1.2.5
(5 x 2) (10)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Spysverteringstelsel van 'n herkouer
2.1.1 DRIE Byskrifte van dele
A/retikulum/ruitjiespens
B/rumen/grootpens
F/omasum/blaarpens(enige orde) (3)
2.1.2 TWO Ideale toestande vir mikrobiese aktiwiteit
• Geskikte/optimum/matig/temperatuur/≤ (38 ˚C tot 42 ˚C)
• voldoende minerale voedingstowwe/fosfor/kobalt
• voldoende stikstof
• maklik verteerbare koolhidrate
• 'n effens alkaliese medium/geskikte pH (5.5-6.5)
• vogtig
• anaërobies
• verwydering van afvalprodukte
• Gereelde inname van voedsel/voedingstowwe (Enige 2) (2)
2.1.3 Funksies van mikro-organismes in die spysverteringstelsel van
herkouers
• verteer sellulose/ruvesel na vlugtige vetsure en gasse
• sintetiseer aminosure van enige proteinbron
• hidroliseer proteïen van die voer om aminosure te vorm
• Om vitamines te sintetiseer(vitamien K en B-kompleks (Enige 2) (2)
2.1.4 Rede vir ensimatiese vertering in die maag
Skei verterings(maag)-sappe af
OF
skei ensieme af wat verantwoordelik is vir ensimatiese vertering bevat (2)
2.1.5 Aangepaste deel van 'n hoender
Proventrikulus/Kliermaag (1)
2.2 Dwarssnit van 'n dermvlokkie
2.2.1 dunderm/duodenum/jejunum/ ilium (1)
2.2.2 Hoofvoedingstowwe geabsorbeer
A – absorpsie van verteerde koolhidrate/glukose/verteerde proteïen/
Aminosure/vitamiene/minerale
B – absorpsie van verteerde vette/vetsure (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
2.2.3 Geskiktheid van die dermvlokkie vir sy funksie
• Die dermvlokkie het verskeie mikrovilli wat die absorpsieoppervlak
vergroot/groot oppervlakte
• Dit bevat ook kapillêre bloedvaatjies en die limfvat vir die absorpsie
van verteerde voedingstowwe
• Daar is 'n konstante vermengingsaksie nodig vir absorpsie
• Dit het 'n enkele laag epiteelweefsel (Enige 2) (2)
2.3 Aanvullings
2.3.1 Seisoen vir aanvullings en rede
• Winter/Droë seisoen
• Groenvoer (gras) wat die pigment (karoteen) bevat wat tot vitamien A
verander kan word, is nie in die winter beskikbaar nie en daarom word
dit aanbeveel om hierdie vitamien tydens die winter/droë seisoen aan (2)
te vul
2.3.2 TWEE Metodes van aanvulling
• Inspuiting
• Dosering
• Kragvoere/rantsoene
• Drinkwater
• Minerale lekke (Enige 2) (2)
2.4 Verteerbaarheidskoëffisiënt
2.4.1 Droë-materiaal-inname (kg) – Droë materiaal van mis (kg) 100
X
Droë materiaal inname (kg) 1
=(30 kg – 10/100 x 30 kg) – (16 kg – 35/100 x 16 kg) 100
(30 kg – 10/100 x 30 kg) X 1
OFF
= 27 kg – 10,4 kg X 100
27 kg 1
OFF
= 16,6 kg 100
27 kg X 1
= 61,48% of 61% of 61,5 % Enige 5 (5)
2.4.2 Faktor wat die verteerbaarheid bepaal
Hoe meer die hoeveelheid voer ingeneem hoe minder tyd is daar
vir vertering/laer verteerbaarheid minder tyd vir kontak
met verteringsensieme (2)
2.5 Voedingsverhouding
2.5.1 75% – 20% = 55% (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
2.5.2 NR = 1: % verteerbare nie stikstof bestanddele
% verteerbare proteïn
OF
1: 75% – 20%
20%
OF
1: 55%
20
1 : 2,75 of 1 : 3 (2)
2.6 Pearson-vierkant
2.6.1 Voer A: 14 5
16
Voer B: 21 2
Meng 5 dele van voer A met 2 dele van voer B of 5 : 2 (3)
2.6.2 Voer B = 2 x 100
7 1
= 28,57% OF 29%OF 61,5% (3)
[35]
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE
3.1 Diereskuiling
3.1.1 Produksiestelsel
• Ekstensiewe boerdery
Motivering
• Blootgestel aan ongunstige weerstoestande (koue, nattigheid en
winde)
OF
• Boere het nie skuilings gehad vir Angorabokke nie en is gesubsidieer
om een te bou (3)
3.1.2 Redes vir die aanbevelings van die voorligtingsbeampte vir die
produksiestelsel
(a) Skuiling
• Het kante en beskerm bokke teen koue winde/sal
die voelbaarheid verminder
• Het n dak en beskerm bokke teen reën
• Die struktuur hou die hitte binne en hou koue uit (Enige een) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
(b) Isolasiemateriaal
• Hitte word binne gehou/beskerm teen bittere koue
vir n langer periode behou (2)
(c) Verwarmers
• Help met die verhoging en voorsiening van n
konstante temperatuur (2)
3.1.3 Redes vir die staatstoelaag/befondsing
• Die boere kan nie bekostig om tegnologies gevorderde gereedskap
aan te koop nie
• Voorkom van te korte van vleis en vesel/Volhoubare voorsiening
van vesel
• Om werksverliese op die plaas te beperk
• Om te verseker dat buitelandse valuta verdien word (Enige 2) (2)
3.2 Plaasdiere en produkte
3.2.1 TWEE primêre produkte van plaasdiere
• Melk/ /
• Vleis(vis/vark/hoender/bees/skaap)
• Eiers
• Heuning
• Wol
• Velle (Enige 2) (2)
3.2.2 Optimalisering van hoenderproduksie
(a) Ruimtelike vereistes
• Nie oorbelading nie/genoeg spasie/verwyder kompetisie
• Produksie sisteem
• Voldoende lig
• Vars lug/goeie ventilasie
• Skoon omgewing
• Konstante optimale temperatuur (Enige 2) (2)
(b) Voedingsfasiliteite
• Funksionele voerfasiliteite/geskik vir maklike voedselvoorsiening/
hervulling
• Voorsiening van skoon water en voere/toegang tot water
• Voer toeganklik vir dier/maklik vir dier om voer te bereik
• Beperk vermorsing (Enige 2) (2)
3.2.3 Hantering
• Plaasdier B – Groter/hoër hekke en heinings/kante
• Meer gesofistikeerde hanteringsfasiliteite benodig/sterker strukture
benodig (kabels/dikker pale/pype)
• Duurder (Enige 2)
• Plaasdier D – kleiner/minder strukture benodig
• Strukture nie so hoog nie/nie so sterk nie/normale heinings
• Goedkoper (Enige 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
3.3 Dieregedrag
3.3.1 TWEE gedragspatrone van beeste
• Senuagtig
• Wild
• Gespanne
• Aggressief (Enige 2) (2)
3.3.2 Ekonomiese voordele van goeie bestuur van beeste
• Beter prestasie/produksie (beter voeromsettingsverhouding)
• Verbeterde reproduksie tempo
• Verbeter gesondheidstoestand
• Verbeterde groeitempo
• Goeie kwaliteit karkasse/melk/huid (Enige 2) (2)
3.4 Diervetinhoud navorsing
3.4.1 • Verbeter karkaskwaliteit
• Hoër pryse vir hulle produkte/hoër inkomste
• Vleis minder vet /meer gesond (Enige 2) (2)
3.4.2 Totale vetinhoud oor 'n periode van 50 jaar
30
25
Totale vetinhoud (g/100 g)
20
15
10
05
1960 1970 1980 1990 2000 2010
Years
Tyd (jare)
Sien grafiek met die volgende afmerklys na:
Kriteria Ja: 1 Punt Nee: 0 Punt
1. Lyngrafiek 1
2. X-as voorsien van korrekte byskrif 1
3. Y-as voorsien van korrekte byskrif 1
4. Punte korrekte gemerk 1
5. Korrekte opskrif 1
6. Eenhede by beide asse aangebring 1 (6)
3.4.3 • Vetinhoud verminder
• Vet inhoud verandervan 30 g/100 g tot 5 g/100 g
• 'n Egalige afname oor die laaste 50 jaar/tempo van afname was
konstant (Enige 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
4.1 Reproduksieorgane van 'n bul
4.1.1 Dele van voorplantingsorgane
A – Seminale vesikel/vesikulêre klier
B – Prostaatklier
C – Cowperklier/bulbo-uritraleklier
H – Testis (4)
4.1.2 Proses wat plaasvind in K
Spermatogenese/Spermvorming/gametogenese (1)
4.1.3 Funksies
D – Vervoer spermatosoë/verbeter ejakulasie
L – Help die indringing van die ovum/stel 'n ensiem (hialuronidase) vry wat
die spermatosoë in staat stel om die ovum in te dring/Akrosoom reaksie (2)
4.1.4 Invloed van oorerflike gebreke
Beïnvloed spermvorming negatief/ Sal nie optimum spermatogenese
bereik nie/ sperm defekte (2)
4.1.5 Redes waarom deel H buite die maagholte geleë is
Spermproduksie vind plaas by temperature wat laer (1 tot 3oC) as
liggaamstemperatuur is/om die temperatuur te reguleer vir meer
effektiewe spermatogenese (1)
4.2 Progesteroon en estrogeen
4.2.1 Dag 7 en dag 17 (2)
4.2.2 30 – 33 eenhede (1)
4.2.3 Progesteroon
Skerp toename in die progesteroonvlakke
Skerp afname in die estrogeenvlakke (2)
4.2.4 TWEE Uitwerkings van estrogeen op die dier tydens die piekperiode
• Verdik die wande van die baarmoeder vir die implantering van die
bevrugte ovum/Verhoogde bloedtoevoer
• Vertraag die afskeiding van FSH aan die einde van bronstigheid
• Stimuleer die klier in die brein om LH vry te stel
• Stimuleer die proses van ovulasie deur die vrystelling van LH
• Lei tot die openbaring van bronstigheidstekens
• Ontspan die spiere van serviks
• Voorkom bakteriese infeksie van baarmoeder (Enige 2) (2)
4.2.5 Die corpus luteum sal bars/weer geresorbeer word/afgebreek word (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
4.3 Bosluise as diereparasiete
4.3.1 Ekonomiese belangrikheid van bosluise
• Oordrag van siektes/opening vir patogene(kieme)
• Produksieverliese/Beskadig vel
• Onderprestasie van plaasdiere
• Verlies van speenfunksie/oorlobbe/stertpunte
• Dood van plaasdiere (Enige 2) (2)
4.3.2 Drie-gasheerbosluis
Rede: Voltooi elke stadium van sy lewensiklus op drie verskillende
gashere (2)
4.3.3 Redes vir die uitbraak in die kusstreek
Vogtige en gunstige klimaatstoestande (2)
4.3.4 Vliegspesie wat skape aanval
• Skaapbrommer/Bloubrommer (1)
4.3.5 Biologiese maniere om bosluise te beheer
• Voorsien kruie
• Natuurlike vyande
• Gebruik van aangepaste rasse (Enige 2) (2)
4.4 Skaap inentingsprogram
(1)
4.4.1 Speendiere
4.4.2 3–5 maande (1)
4.4.3 Beskerm die ooie op kritieke en delikate stadiums van dragtigheid teen
Besmetlike misgeboorte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
4.4.4 Rol van die staat
(a) Kwarentyndienste:
• Om te voorkom dat siektes en peste in die land ingebring word
• Streng invoerbeheermaatreëls word ingestel/stel beheermaatreëls
in vir geproklameerde siektes/gebruik wetstoepassingsagentskappe
(wetlike maatreëls, staatsveeartse en veeinspekteurs) om die
beweging van diere te beheer (2)
(b) Veterinêre navorsing:
• Om beter metodes te ontwikkel vir die uitkenning en beheer van
siektes
• Oplei van veeartse
• Navorsingstasies te bedryf
• Veeinspekteurs
• Voorligtingsdienste (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC November 2012 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper