Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2023
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Eastern Cape June 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape June
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 323.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape June 2023
- Other filesQuestion paper · EngMemo · EngMemo · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2023)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 C ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 C ✓✓
1.1.6 D ✓✓
1.1.7 A ✓✓
1.1.8 B ✓✓
1.1.9 C ✓✓
1.1.10 D ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Geeneen ✓✓
1.2.2 Slegs B ✓✓
1.2.3 Beide A en B ✓✓
1.2.4 Slegs A ✓✓
1.2.5 Slegs A ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Assimilasie ✓✓
1.3.2 Volhoubare medikasie ✓✓
1.3.3 Ovigenese/Oögenese ✓✓
1.3.4 Superovulasie ✓✓
1.3.5 Kriptorgidisme ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Onderhoudsrantsoen ✓
1.4.2 Inenting/immunisasie ✓
1.4.3 Feromone ✓
1.4.4 Leydig ✓
1.4.5 Kloning ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) LANDBOUWETENSKAPPE 3
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Die spysverteringskanaal van 'n plaasdier
2.1.1 Identifikasie van dele
• D – Omasum ✓
• F – Rektum ✓ (2)
2.1.2 Klassifikasie van die spysverteringskanaal van die plaasdier
• Herkouer ✓ (1)
2.1.3 Motivering
• Het komplekse/saamgestelde maag ✓
• Het rumen/retikulum/omasum/abomasum ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.1.4 Identifikasie van letters:
(a) F✓ (1)
(b) A✓ (1)
(c) G✓ (1)
2.1.5 Deel van die hoender wat dieselfde funksie as abomasum verrig
Pro-ventrikulus ✓ (1)
2.2 Vitamien- of mineraaltekorte
2.2.1 Osteomalasie – Vitamien D/fosfor/kalsium ✓ (1)
2.2.2 Nagblindheid –Vitamien A/retinol ✓ (1)
2.2.3 Goiter – Jodium ✓ (1)
2.2.4 Bloedarmoede – Yster/koper/vitamien B6 ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2023)
2.3 Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt van hooi
2.3.1 85
• DM van hooi = x 19 kg = 16,15 kg ✓
100
DM voerinname (kg) – DM mis (kg)
• VK = x 100 ✓
DM voerinname (kg)
16,15 kg – 2,5 kg
• VK = x 100 ✓
16,15 kg
• VK = 84,5 ✓ % ✓ (5)
2.3.2 TWEE metodes om die verteerbaarheid van hooi te verbeter
• Sny/maal ✓
• Pelletering/Verkorreling ✓
• Fynmaak ✓
• Week/byvoeg van melasse ✓
• Aanvulling met NPN ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.4 Verhoudingsformulering vir plaasdiere
2.4.1 Berekening van voedingsverhouding van VOER A
TVV (%) – VP (%)
VV = 1 : ✓
VP (%)
90% – 10%
VV = 1 : ✓
10%
VV = 1 : 8 ✓ (3)
2.4.2 Die voer wat die beste geskik is vir die kweek van lammers
VOER B ✓ (1)
2.4.3 Regverdiging
• Het meer proteïene / VOER B het 20% van VP en VOER A het 10%
VP ✓
• Nou VV ✓
• Die VV is minder as 1 : 6 ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.5 Energiewaarde van voere
2.5.1 TWEE belangrike aspekte van Netto Energie
• Onderhoud ✓
• Produksie/arbeid/laktasie/reproduksie ✓ (2)
2.5.2 TWEE doeleindes vir die berekening van energiewaarde van voer
• Formulering van diererantsoen ✓
• Bepaal dieredieet ✓
• Bepaal voerstandaarde vir diere ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) LANDBOUWETENSKAPPE 5
2.6 Formulering van die rantsoen
2.6.1 Pearson-vierkant metode berekening
(4)
2.6.2 Die persentasie sonneblom-oliekoekmeel in die mengsel
• 30 + 3 = 33 ✓
3
• x 100 ✓
33
• 9,09% ✓ (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Die produksiestelsels
3.1.1 Identifikasie van diereproduksiestelsels
PRENT A – Ekstensief ✓
PRENT B – Intensief ✓ (2)
3.1.2 Motivering:
PRENT A (Ekstensiewe)
• Lae veesyfer/lae digtheid/min diere in groot area ✓
• Minder kapitaal belê/geen behoorlike skuiling/kraal met
klippe gemaak ✓
• Diere sorg vir hulself ✓ (Enige 1 x 1) (1)
PRENT B (Intensiewe)
• Hoë besetting/hoë digtheid/baie diere in ʼn klein area ✓
• Meer kapitaal belê/behoorlike sement skuiling ✓
• Diere word deur die boer gevoer ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.1.3 Differensiasie
Bestaansboerderystelsel
• Boer op ʼn baie klein skaal om die gesin te voed, en verkoop die
surplus ✓ (1)
Kommersiële boerderystelsel
• Boer op ʼn groot/medium skaal om die produkte te verkoop en om ʼn
wins te maak ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) LANDBOUWETENSKAPPE 7
3.2 Grafiek
Gemiddelde groeitempo van bees en pluimvee by
verskillende temperature
100
90
80
Gemiddelde groeitempo (%)
70
60
50
40
30
20
10
0
10 20 30 40 50
Temperatuur (°C)
BEES PLUIMVEE
3.2 3.2.1 Kriteria vir puntetoekenning
• Korrekte opskrif ✓
• Tipe grafiek ✓
• X-as – korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur) ✓
• Y-as – korrek gekalibreer met byskrif (Gemiddelde groeitempo) ✓
• Korrekte eenhede: Persentasie en grade (% en °C) ✓
• Akkuraatheid (80% en meer korrek geplot) ✓ (6)
3.2.2 Die neiging tussen beeste en pluimvee by verskillende temperatuur
Pluimvee: Groeitempo neem af by te lae of te hoë temperature ✓ (1)
Beesvleis: Groeitempo reageer beter by laer/hoër temperature as
pluimvee ✓ (1)
3.2.3 EEN metode om pluimvee teen uiterste koue weer te beskerm
• Gebruik van verwarmers ✓
• Lugversorgers ✓
• Pluimveehuisgordyne ✓
• Isolasie van dak en vloer/beddegoed ✓ (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2023)
3.3 Die prent van ʼn vark
3.3.1 Identifikasie van die toerusting
Laaghoutbord ✓ (1)
3.3.2 TWEE redes vir die hantering van varke
• Inenting ✓
• Onthoring ✓
• Dosering ✓
• Melk ✓
• Merking ✓
• Bemarking ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.4 Dieresiektes
A – Ringwurm ✓ (1)
B – Protosoë ✓ (1)
C – Mastitis ✓ (1)
D – Bakterieë ✓ (1)
E – Virus ✓ (1)
F – Aggressie / skuim in die mond / hardloop en byt alles / draai in die rondte /
verlamming van onderkaak en tong ✓ (1)
3.5 Parasiete
3.5.1 Klassifikasie van die parasiet
Uitwendige parasiet/eksoparasiete/ektoparasiete ✓ (1)
3.5.2 Rede
Myte word op minder harige dele van die vel aangetref ✓ (1)
3.5.3 DRIE voorbeelde van uitwendige parasiete behalwe myte en
bosluise
• Neuswurms ✓
• Blou vlieë/brommers ✓
• Luise ✓ (3)
3.6 Lewensiklus van parasiete
3.6.1 Die parasiet
Lewerslak/Trematodes/Slakke/Fasciola epatica ✓ (1)
3.6.2 Die tussengasheer
Slak ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) LANDBOUWETENSKAPPE 9
3.6.3 TWEE weidingbestuursmaatreëls om inwendige parasiet te beheer
• Wisselbeweiding ✓
• Rus periodes vanaf besmette weidings ✓
• Laat diere toe wat weerstandig is teen spesifieke inwendige
parasiete ✓
• Vermy nat plekke ✓
• Gebruik van geen/niks beweiding ✓
• Verwydering van mis/higiëniese maatreëls ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.7 TWEE voorbeelde van metaalsoutvergiftiging
• Soutvergiftiging ✓
• Ureumvergiftiging ✓ (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Die voortplantingstelsel van ʼn bul
4.1.1 Identifikasie van dele
• A – Seminale vesikels ✓
• C – Uretra ✓
• F – Epididimis ✓ (3)
4.1.2 Die proses
Spermatogenese ✓ (1)
4.1.3 Pas die funksies
(a) E✓ (1)
(b) L✓ (1)
(c) J✓ (1)
4.1.4 TWEE aangebore defekte
• Hipoplasie ✓
• Kriptorgidisme ✓
• Hermafroditisme ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.1.5 Rede waarom skrotum buite die liggaam is
Om die temperatuur te reguleer ✓ (1)
4.2 Identifikasie van die elektroniese of meganiese toestelle
(a) Kruismerker ✓ (1)
(b) Stapmeter ✓ (1)
(c) Hitte-aanwyser ✓ (1)
4.3 Bronstigheidsiklus
4.3.1 Die voortplantingsproses
Estrussiklus ✓ (1 x 1) (1)
4.3.2 Identifikasie van fases van bronstigheidsiklus
FASE B – Pro-estrus ✓
FASE C – Met-estrus ✓ (2 x 1) (2)
4.3.3 TWEE hormone
• Estrogeen ✓
• Luteïniserende hormoon/LH ✓ (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) LANDBOUWETENSKAPPE 11
4.3.4 TWEE sigbare seksuele gedrag wat deur bulle vertoon word.
• Rus die bul se ken op die koei se kruis ✓
• Flehmen-reaksie/bul strek sy kop en krul bolip ✓
• Bul volg/opgewonde oor die koei op bronstigheid ✓
• Bulle wat uitwendige geslagsdele en urine van die koei ruik en
lek ✓
• Poot op die grond en snork deur die bul ✓
• Gebrul en tong klap ✓
• Bul sal probeer om die wyfie op bronstigheid te beskerm/
bewaak ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4 Embrio-oordrag/oorplanting
4.4.1 Identifikasie van die voortplantingstegniek
Embrio-oordrag/oorplanting ✓ (1)
4.4.2 Die stadiums van embrio-oordrag/oorplanting
• C✓
• A✓
• D✓
• E✓
• B✓ (5)
4.4.3 TWEE metodes om semen te versamel
• Kunsmatige vagina ✓
• Elektro-ejakulator ✓ (2)
4.5 Stadiums van geboorte
4.5.1 Die stadium van geboorte
Uitsetting van fetus/uitwerping van fetus/bevalling ✓ (1)
4.5.2 Identifikasie van die geboorteposisie
Anterior/Vorentoe ✓ (1)
4.5.3 TWEE tekens van geboorte
• Vulva word sag en geswel ✓
• Serviks skei taai slym af ✓
• Serviks verwyd ✓
• Koei urineer en ontlas gereeld ✓
• Geswelde uier wat melk drup ✓
• Die maag sak ✓
• Koei isoleer haarself ✓
• Koei hou op eet ✓
• Koei toon tekens van benoudheid en ongemak ✓
• Koei raak onrustig ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2023)
4.6 Die melkproduksiesiklus
4.6.1 Die naam van die grafiek
Laktasiekurwe ✓ (1)
4.6.2 Identifikasie van die reeks weke
4 tot 6 weke ✓ (1)
4.6.3 Naam van die hormoon
Prolaktien ✓
(1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper