Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
LANDBOUWETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)



View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Agricultural production factors20 marks
- Question 1.2Basic agricultural genetics10 marks
- Question 1.3Basic agricultural genetics10 marks
- Question 1.4Basic agricultural genetics5 marks
- Question 2.1Agricultural marketing7 marks
- Question 2.2Agricultural marketing13 marks
Show all 19 questions
- Question 2.3Agricultural marketing4 marks
- Question 2.4Agricultural marketing7 marks
- Question 2.5Agricultural entrepreneurship4 marks
- Question 3.1Agricultural production factors7 marks
- Question 3.2Agricultural production factors8 marks
- Question 3.3Agricultural production factors6 marks
- Question 3.4Agricultural production factors9 marks
- Question 3.5Agricultural production factors5 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics11 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics5 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics6 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics8 marks
- Question 4.5Basic agricultural genetics5 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
AFDELING B.
2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
3. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Toon ALLE berekeninge, insluitend formules, waar van toepassing.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1 ʼn Gratis bemarkingskanaal waar die produsent aan die verbruiker
verkoop sonder ʼn middelman staan as ... bemarking bekend.
A voorraadverkope
B internet
C vars produkte
D direkte
1.1.2 Die koper wat baie impulsief is en prys maak nie veel saak nie.
A Aannemer
B Tradisioneel
C Innoverend
D Vroeë meerderheid
1.1.3 Die volgende is belangrike aspekte van entrepreneurskap:
(i) Identifisering van ʼn geleentheid
(ii) Nie vasbeslote om besigheidsrisikoʼs te neem nie
(iii) Om beloon te word
(iv) Innoverenheid en kreatiwiteit
Kies die KORREKTE kombinasie:
A (i), (ii) en (iii)
B (i), (iii) en (iv)
C (i), (ii) en (iv)
D (ii), (iii) en (iv)
1.1.4 ʼn Besigheidsplan bestaan uit die volgende komponente:
(i) Titelblad
(ii) Inhoudsopgawe
(iii) Bestuursopsomming
(iv) Uitvoerbaarheidstudie
Kies die KORREKTE kombinasie:
A (i), (ii) en (iii)
B (i), (iii) en (iv)
C (i), (ii) en (iv)
D (ii), (iii) en (iv)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
1.1.5 Die Wet op Arbeidswetgewing het ten doel om gelyke geleenthede en
billike behandeling in indiensneming te bevorder in die werkplek:
A Wet op Vaardigheidsontwikkeling
B Wet op Arbeidsverhoudinge
C Wet op Werkloosheidsversekering
D Wet op Gelyke Indiensneming
1.1.6 Watter EEN van die volgende is NIE ʼn ekonomiese eienskap van grond
NIE?
A Grond kan gekoop en verkoop word
B Grond is ʼn passiewe produksiefaktor
C Grond is vernietigbaar
D Grond wissel in produksiepotensiaal
1.1.7 Die skepping van kapitaal deur by finansiële instellings te leen word ...
genoem.
A kapitaal
B ʼn toelaag
C krediet
D skuld
1.1.8 ... is NIE ʼn eksterne krag wat die besigheid kan beïnvloed NIE.
A Politiek
B Kompetisie
C Tegnologie
D Ekonomie
1.1.9 Die tipe seleksie wat plaasvind wanneer selektiewe druk die
voortplantingsukses van ʼn individu beïnvloed.
A Massa-seleksie
B Kunsmatige seleksie
C Stamboomseleksie
D Natuurlike seleksie
1.1.10 Die volgende is tipes chromosoom-mutasie behalwe ...
A omkering.
B verplasing.
C verdubbeling.
D byvoeging. (10 x 2) (20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
1.2 Kies ʼn term/frase uit KOLOM B wat by ʼn beskrywing in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A–H) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Verbeter verbruikersvertroue om A Kartel
omgewingsvriendelike produkte te koop
1.2.2 Samespanning deur verskaffers met ʼn B Monopolie
doel om pryse hoër vas te stel en
kompetisie te beperk
1.2.3 Die lewe van grond is onbeperk C Risikodeling
1.2.4 Maatreël om die risiko te verminder deur D Atavisme
saam met ʼn ander party te werk
1.2.5 Homosigotiese resessiewe geen wat E Eko-etikettering
skielik weer in ʼn bevolking verskyn
F Diversifikasie
G Duursaam
H Voormag
(5 x 2) (10)
1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf SLEGS
die woord/term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
1.3.1 ʼn Mark wat baie verkopers, maar slegs een koper van die produk het
1.3.2 Die kuns om ander mense te kry om werk in ʼn gekoördineerde poging
te doen
1.3.3 Die proporsie van variasie in die bevolking wat deur genetiese
invloede veroorsaak word
1.3.4 Verskille tussen individue van dieselfde spesie
1.3.5 Heterosigotiese nageslag toon ʼn fenotipe wat met die fenotipe van
homosigotiese ouers meng (5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD(E) in elk van die volgende
stellings om dit WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die
vraagnommers (1.4.1 tot 1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.4.1 Bestuur is ʼn daad van inisiëring en insameling van hulpbronne om ʼn
besigheidsgeleentheid te ontgin en die besigheid uit te brei.
1.4.2 Bedryfskapitaal is mediumtermynbates wat oor ʼn tydperk van meer
as twee tot tien jaar gebruik word.
1.4.3 ʼn Dihibriede kruising is ʼn genetiese kruising tussen ouers wat
verskillende allele vir een spesifieke geen het.
1.4.4 Verdubbeling-mutasie vind plaas wanneer genetiese materiaal van
een chromosoom na ʼn ander oorgedra word.
1.4.5 Om gene stil te maak is die proses om gene in ʼn gasheer se DNA in
te voeg en aan te heg deur van ensieme gebruik te maak. (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
2.1 Die illustrasie hieronder toon bemarkingsfunksies en die pad wat
landbouprodukte loop vanaf die punt van produksie totdat dit die verbruiker
bereik.
2.1.1 Identifiseer uit die illustrasie hierbo die bemarkingsfunksie wat met
elk van die volgende beskrywings ooreenstem.
(a) Om landbouprodukte in houers te plaas. (1)
(b) Om die produk beskikbaar te stel deur verskillende roetes te
gebruik. (1)
2.1.2 Gee TWEE voordele van die verwerking van landbouprodukte aan
die kliënte. (2)
2.1.3 Noem waarom gradering van landbouprodukte belangrik is. (1)
2.1.4 Beskryf TWEE omgewingskwessies om in ag te neem wanneer
verpakkingsmateriaal vir landbouprodukte ontwerp word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
2.2 Die koste van oorskakeling na nuwe verskaffers en handelsmerklojaliteit het
veroorsaak dat baie verbruikers voortgaan om dieselfde produk te koop, selfs
al het die prys daarvan relatief gestyg.
2.2.1 Identifiseer die ekonomiese konsep wat deur ʼn verbruiker se gedrag
in die scenario hierbo verduidelik word. (1)
2.2.2 Noem TWEE ander faktore wat invloede op die responsiwiteit van
kliënte oor prysverandering het, anders as die in die scenario op die
vorige bladsy. (2)
2.2.3 Gebruik die data uit die tabel hieronder om ʼn lyngrafiek te teken wat
die verband tussen prys en hoeveelheid vleis aangebied toon.
PRYS (R) HOEVEELHEID HOEVEELHEID VLEIS
VLEIS GEVRA (KG) AANGEBIED (KG)
R40 30 5
R60 25 10
R80 20 15
R100 15 20
R120 10 25 (6)
2.2.4 Lei die verband tussen prys en hoeveelheid van ʼn produk aangebied
af. (2)
2.2.5 Verduidelik hoe omgewingstoestande aanbod negatief kan
beïnvloed. (2)
2.3 Die prent hieronder toon hoe massabemarking ʼn groot gehoor bereik.
2.3.1 Gee TWEE metodes van advertering wat in massabemarking gebruik
kan word om baie kliënte te bereik. (2)
2.3.2 Noem die bemarkingsbenadering waar die boer twee of meer goed
gedefinieerde markgroepe kies en ʼn duidelike bemarkingsmengsel
ontwikkel. (1)
2.3.3 Noem EEN faktor om in ag te neem wanneer die prys van goedere
en dienste bepaal word. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
2.4 Die prent hieronder toon ʼn bemarkingskanaal waar ʼn boer komkommers direk
vanaf sy produksiepunt verkoop.
2.4.1 Noem die bemarkingskanaal wat hierbo uitgebeeld word. (1)
2.4.2 Gee TWEE nadele van die bemarkingskanaal hierbo aan die boer. (2)
2.4.3 Stel TWEE maatreëls voor om die landboubesigheidsketting te
stroomlyn en te verbeter. (2)
2.4.4 Bespreek kortliks hoe die beginsel, oop-lidmaatskap, die vorming van
landboukoöperasies moontlik maak. (2)
2.5 ʼn Sakeplan is ʼn sleuteldokument wat ʼn boer deeglik moet voorberei om
befondsing te bekom om ʼn besigheid te laat groei.
2.5.1 Gee TWEE redes vir die opstel van ʼn sakeplan. (2)
2.5.2 Stel ʼn vraag op wat gebruik kan word om die uitvoerbaarheid van die
besigheidsidee te toets. (1)
2.5.3 Verduidelik waarom entrepreneurskap belangrik vir die ekonomie van
Suid-Afrika is. (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
3.1 Landbouproduktiwiteit in die 1950’s is verbeter deur die bewerkte grond uit te
brei. Hoewel, in die vroeë 2000 het vinnige bevolkingsgroei en verstedeliking
egter die bewerkbare grond verminder, daarom moet boere nuwe maniere
probeer om grondproduktiwiteit te verhoog.
3.1.1 Identifiseer die ekonomiese kenmerk van grond wat in die scenario
hierbo weerspieël word. (1)
3.1.2 Dui TWEE wetenskaplike metodes aan wat boere kan toepas om oes-
opbrengs op landbougrond te verhoog. (2)
3.1.3 Verduidelik waarom landbougrond ʼn beperkte produksievermoë het. (2)
3.1.4 Noem TWEE ekonomiese funksies van grond. (2)
3.2 Die foto hieronder wys plaaswerkers wat rys gedurende die reënseisoen
plant.
3.2.1 Lei, uit die prentjie hierbo af, die tipe plaaswerkers wat in diens is,
gebaseer op die take wat uitgevoer word. (1)
3.2.2 Gee TWEE redes wat kan lei tot die beweging van plaaswerkers wat
in VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is, na ander industrieë. (2)
3.2.3 Noem die tipe geskoolde werkers wat nodig is om die volgende take
uit te voer:
(a) Bespuiting met ʼn rugsakspuit (1)
(b) Vertolking van plaasrekords (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11
3.2.4 Gee EEN voordeel van meganisasie aan boere. (1)
3.2.5 Stel TWEE bestuursaspekte voor wat ʼn boer kan toepas om te
verseker dat werkers hul take betyds voltooi. (2)
3.3 Die prente hieronder, gemerk A–C, verteenwoordig kapitaalitems op ʼn plaas.
A B C
TREKKER HEINING BRANDSTOF
3.3.1 Klassifiseer die items hierbo volgens die tipe kapitaal wat elkeen
verteenwoordig. Skryf slegs die tipe kapitaal langs die letter A, B en C
neer. (3)
3.3.2 Identifiseer die tipe finansiering wat nodig is om kapitaal-items A en C
te koop. (2)
3.3.3 Lei die probleem van kapitaal af wat met kapitaal-item A oor ʼn sekere
tydperk verband hou. (1)
3.4 Die tabel hieronder toon die hele plaasbegroting wat vir ʼn plaas opgetrek is.
HELE PLAASBEGROTING VIR FINANSIËLE JAAR 2023
BRUTO MARGE INKOMSTE BOKOSTE UITGAWES
ONDERNEMING INKOMSTE KOSTE TOTAAL
Veeverkopings R34 500,00
Algemene koste R4 500,00
Mielieverkoping R20 000,00
TOTAAL R54 500,00
NETTO
PLAASOPBRENGS …
3.4.1 Noem TWEE bokoste-uitgawes wat deur die plaas hierbo aangegaan
word. (2)
3.4.2 Gebruik ʼn formule en bereken die moontlike netto plaasopbrengs vir
hierdie plaas deur die data in die tabel hierbo te gebruik. Toon ALLE
berekeninge. (3)
3.4.3 Lei af of die plaas lewensvatbaar is of nie. Motiveer jou antwoord. (2)
3.4.4 Onderskei tussen ʼn kontantvloeistaat en ʼn inkomstestaat. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
3.5 Strategiese bestuursvaardighede stel die plaasbestuurder in staat om
besigheidsuitdagings te identifiseer en gebeurlikheidsplanne van tyd te
ontwikkel om ongunstige toestande te hanteer en verminder die kanse dat dit
gebeur.
3.5.1 Noem uit die scenario hierbo, hoekom dit belangrik is vir die boer om
strategiese bestuursvaardighede te hê. (1)
3.5.2 Noem TWEE komponente vir die suksesvolle strategiese bestuur van
ʼn boerdery onderneming. (2)
3.5.3 Verskaf TWEE ekonomiese kragte wat landbou-ondernemings kan
beïnvloed. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 13
VRAAG 4: BASIESE LANDBOU-GENETIKA
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
4.1 By korthoringbeeste word swart (B) pelskleur en wit (W) pelskleur albei in die
heterosigotiese individue vertoon. Twee hibriede korthoring-ouers is gekruis.
4.1.1 Teken ʼn Punnet-vierkant om die genotipe van die kruis hierbo te
bepaal. (4)
4.1.2 Noem die fenotipiese verhouding van die kruis hierbo. (1)
4.1.3 Bereken die persentasie van F1-nageslag wat hibried is. (2)
4.1.4 Identifiseer die tipe dominansie uit die kruis hierbo. Motiveer jou
antwoord. (2)
4.1.5 Noem Mendel se Wet van oorerwing wat op elk van die volgende
stellings van toepassing is.
(a) Die plasing van allele vir verskillende eienskappe op die gamete
beïnvloed nie mekaar nie. (1)
(b) Gamete bevat net een van hul ouers se allele. (1)
4.2 Die somatiese selle in beeste is diploïed en bestaan uit 29 pare outosome
plus een paar geslagschromosoom.
4.2.1 Bepaal waaruit die chromosome in die manlike gamete sal bestaan
na meiotiese deling. (2)
4.2.2 Onderskei tussen outosome en gonosome (geslagschromosome). (2)
4.2.3 Noem EEN kwantitatiewe eienskap in melkbeeste. (1)
4.3 Dieretelers soek eienskappe wat ekonomiese belangrikheid kan hê en teel
selektief vir hierdie eienskappe.
4.3.1 Gee TWEE seleksiemetodes wat deur dieretelers gebruik word. (2)
4.3.2 Identifiseer TWEE gewenste eienskappe wat van ekonomiese belang
is wat dieretelers moet selekteer. (2)
4.3.3 Verduidelik hoe meiose variasie kan veroorsaak. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
14 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
4.4
Teelstelsels vir verskillende boere
A B C D
Paring van nie- Hierdie stelsel Kruising van Gemik daarop
verwante Holstein- produseer nouverwante om ʼn verhouding
diere om ʼn hibrieders met verskillende met ʼn uitstaande
spesifieke eienskap hoë heterose. spesies. voorouer te
binne dieselfde ras behou.
te ontwikkel.
4.4.1 Identifiseer die teelstelsels A‒D wat deur die verskillende boere
hierbo gebruik word. (4)
4.4.2 Gee TWEE voordele van teelstelsel A. (2)
4.4.3 Noem TWEE nadele van die intelingstelsel. (2)
4.5 Gene kan na individuele selle oorgedra word deur ʼn proses wat mikro-
projektielbombardement genoem word. Hierdie tegniek behels die versnelling
van deeltjies tot snelhede waarteen hulle plantselwande deur ʼn
vuurmeganisme kan binnedring.
4.5.1 Identifiseer die toerusting wat in geenvuur gebruik word. (1)
4.5.2 Noem die organisme met veranderde gene. (1)
4.5.3 Identifiseer die tegniek wat ʼn elektriese stroom gebruik om die
deurlaatbaarheid van plasmalemma van die geen van belang te
verhoog. (1)
4.5.4 Verduidelik hoe geneties gemodifiseerde gewasse boere kan help om
produksiekoste te verminder. (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 EC June 2021 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 EC June 2021 QP (Afr)

Question paper