Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentMemorandum %20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)











View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 654.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 B ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 D ✓✓
1.1.6 C ✓✓
1.1.7 C ✓✓
1.1.8 B ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 D ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 E ✓✓
1.2.2 A ✓✓
1.2.3 G ✓✓
1.2.4 C ✓✓
1.2.5 D ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Monopsonie ✓✓
1.3.2 Bestuur ✓✓
1.3.3 Oorerflikheid ✓✓
1.3.4 Variasie ✓✓
1.3.5 Onvolledige dominansie ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Entrepreneurskap ✓
1.4.2 Beweegbaar ✓
1.4.3 Monohibriede ✓
1.4.4 Translokasie ✓
1.4.5 Splitsing ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Bemarkingsfunksies
2.1.1 (a) Verpakking ✓ (1)
(b) Vervoer ✓ (1)
2.1.2 Voordele van verwerking aan kliënte
• Toegevoegde waarde tot plaasprodukte ✓
• Verwerkte produkte sal deur die jaar beskikbaar wees ✓
• Makliker as vars produkte om te vervoer ✓
• Verskaf werk aan baie mense ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.3 Rede vir die gradering van landbouprodukte
• Vir maklike prysvaslegging van produkte ✓
• Om spesifieke standaarde vir die produk te verskaf ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.1.4 Omgewingskwessies om in ag te neem wanneer verpakkings-
materiaal ontwerp word:
• Die pakket moet herwinbaar wees ✓
• Die pakket moet bio-afbreekbaar wees ✓ (2)
2.2 Pryselastisiteit
2.2.1 Ekonomiese konsep verklaar deur verbruiker se gedrag
• Prys onelasties ✓ (1)
2.2.2 TWEE faktore wat die pryselastisiteit van vraag beïnvloed
• Aard van die produk ✓
• Beskikbaarheid van plaasvervanger ✓
• Tydsperiode ✓
• Proporsie van verbruiker se begroting wat aan die item bestee is ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.2.3 Lyngrafiek wat die verband tussen prys en hoeveelheid vleis
aangebied toon.
Lyngrafiek wat die verband tussen prys en
hoeveelheid vleis aangebied
30
25
20
Prys (R)
15
10
5
0
20 40 60 80 100 120
Hoeveelheid vleis aangebied (kg)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
Nasienriglyn vir die lyngrafiek
• Korrekte opskrif ✓
• Veranderlike op x-as korrek benoem en gekalibreer (Hoeveelheid
aangebied) ✓
• Veranderlike op y-as korrek benoem en gekalibreer (Prys) ✓
• Eenhede aangedui op y-as en x-as (R en kg) ✓
• Lyngrafiek ✓
• Akkuraatheid ✓ (80% + korrek) (6)
2.2.4 Verwantskap tussen prys en hoeveelheid verskaf
• Hoe hoër die prys, ✓ hoe meer goedere sal aangebied word ✓ OF
• Hoe laer die prys, ✓ hoe laer sal die goedere aangebied word. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.2.5 Negatiewe uitwerking van omgewingstoestande op aanbod
• Wanneer die omgewingstoestande nie gunstig is nie, sal die aanbod
van die produk afneem. ✓✓ (2)
2.3 Bemarkingsbenadering
2.3.1 Advertensies in massabemarking word op die volgende maniere
gedoen
• Radio ✓
• TV ✓
• Koerante ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.3.2 Bemarkingsbenadering
• Multi-segment bemarking ✓ (1)
2.3.3 EEN faktor om in ag te neem wanneer die prys van goedere en
dienste bepaal word
• Vraag ✓
• Aanbod ✓
• Kompetisie ✓
• Koste ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.4 Bemarkingstelsels
2.4.1 Bemarkingskanaal wat in die prentjie uitgebeeld word
• Plaashek ✓ (1)
2.4.2 Nadele van plaashek vir die boer
• Volume aangevra dalk beperk ✓
• Die boer moet lae plaaslike pryse ontvang ✓
• Boere mag dalk ver van kliënte geleë is ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
2.4.3 TWEE maatreëls om die landboubesigheidsketting te stroomlyn en
te verbeter
• Verbetering van padinfrastruktuur ✓
• Verbetering van toegang tot markinligting ✓
• Die verskaffing van stoorfasiliteite ✓
• Verskaf toegang tot finansiering ✓
• Gradering en standaardisering van produkte ✓
• Verwerking van produkte ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.4.4 Beginsels van landboukoöperasies
Enige iemand wat bereid is om deel te neem word lidmaatskap
toegelaat. ✓✓ (2)
2.5 Sakeplan
2.5.1 TWEE redes vir die opstel van ʼn sakeplan
• Om rigting aan die besigheid te gee ✓
• Word gebruik om fondse van finansiële instellings te verkry of te
beveilig ✓
• Om toe te laat dat prestasiedoelwitte gestel word/om daaglikse
bedrywighede te lei ✓
• Word gebruik om uitvoerbaarheid en ekonomiese
lewensvatbaarheid van die besigheid te toets ✓
• Laat bestuurders toe om bewus te wees van al die onsekerhede en
verminder risiko’s ✓
• Om bemarkingsgeleenthede en mededingers te verstaan ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.5.2 Vrae wat gebruik word om uitvoerbaarheidstudie van die
besigheidsidee te toets
• Sal daar ʼn mark wees vir die goedere en dienste wat ek wil
aanbied? ✓
• Het ek genoeg vaardighede om die besigheid te begin en te
bestuur? ✓
• Het ek genoeg hulpbronne om die besigheid te begin en te
bestuur? ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.5.3 Belangrikheid van entrepreneurskap vir die SA ekonomie
• Bevorder ekonomiese groei ✓
• Bevorder ontwikkeling van nuwe en innoverende goedere en
dienste ✓
• Skep werksgeleenthede ✓ (Enige 1 x 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Grond as ʼn produksiefaktor
3.1.1 Identifikasie van ekonomiese kenmerke van grond in die scenario
Beskikbaarheid van landbougrond is beperk. ✓ (1)
3.1.2 TWEE wetenskaplike maniere om oesopbrengs te verhoog
• Grondontleding/toetsing ✓
• Presisieboerdery ✓
• Meet grondwater ✓
• Gebruik van onkruiddoders en plaagdoders ✓
• Gebruik van verbeterde gewasvariëteite en diererasse ✓
(Enige 2 x 1) (2)
3.1.3 Redes waarom landbougrond ʼn beperkte produksievermoë het
• Toename in insettoepassing lei tot toename in uitset ✓ tot ʼn punt
waarna ʼn toename in insettoepassing uiteindelik ʼn afname in uitset
tot gevolg sal hê ✓ (2)
3.1.4 TWEE ekonomiese funksies van grond
• Grond bied ruimte vir landbou-aktiwiteite ✓
• Grond verskaf voedsel vir mense en diere ✓
• Grond is ʼn bron van minerale ✓
• Grond verskaf grondstowwe ✓
• Grond is ʼn bate wat die eienaar op ʼn balansstaat kan toon ✓
(Enige 2 x 1) (2)
3.2 Arbeid as ʼn produksiefaktor
3.2.1 Tipe plaaswerkers in diens.
• Seisoenale werkers ✓ (1)
3.2.2 TWEE oorsake van verskuiwing van plaaswerkers na ander
bedrywe
• Beter werksomstandighede/veilige werkplek ✓
• Beter lone in ander bedrywe ✓
• Swak arbeidsbestuur op plase ✓
• Gebrek aan vaardighede en opleiding in plase ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.2.3 Tipes geskoolde werkers
(a) Gedeeltelik geskoold ✓ (1)
(b) Geskoold ✓ (1)
3.2.4 EEN voordeel van meganisasie en tegnologiese vooruitgang vir
boere
• Verlaag die arbeidskoste van die boerdery ✓
• Verminder tyd wat nodig is om sekere aktiwiteite te voltooi ✓
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.2.5 TWEE bestuursaspekte wat ʼn boer kan toepas om te verseker dat
werkers hul take op tyd voltooi
• Stel duidelike haalbare prestasiedoelwitte vir werkers ✓
• Bied lonende stelsels/aansporings/erkenning van goeie werk/
motivering van werkers ✓
• Fisiese beplanning ✓
• Daaglikse beplanning en gee werkers meer verantwoordelikhede ✓
• Toesig en monitering van take en herevaluering van sy personeel ✓
(Enige 2 x 1) (2)
3.3 Kapitaal as ʼn produksiefaktor
3.3.1 Tipes kapitaal
• A: Beweegbare kapitaal ✓
• B: Vaste kapitaal ✓
• C: Bedryfskapitaal ✓ (3)
3.3.2 Tipe finansiering benodig om kapitaal item A en C te koop
• A: Mediumtermyn krediet ✓
• C: Korttermyn krediet ✓ (2)
3.3.3 Probleem van kapitaalitem A
• Waardevermindering ✓ (1)
3.4 Hele plaasbegroting
3.4.1 TWEE voorbeelde van bokoste-uitgawes
• Elektrisiteit-koste ✓
• Waterrekeninge ✓
• Lisensie-koste ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.4.2 Berekening van netto plaasopbrengste
• Netto plaasopbrengs = Totale bruto marges – Algemene koste ✓
= R54 500,00 – R4 500,00 ✓
= R50 000,00 ✓ (3)
3.4.3 Lewensvatbaarheid van die plaas
• Die plaas is lewensvatbaar ✓
• Motivering: Die totale opbrengs van alle ondernemings is meer as
die koste ✓ (2)
3.4.4 Verskil tussen kontantvloeistaat en inkomstestaat
• ʼn Kontantvloeistaat toon vloei van kontant in en uit die
boerderybedrywighede of boer se rekeningkundige boeke vir ʼn
bepaalde tydperk. ✓ (1)
• ʼn Inkomstestaat is ʼn finansiële staat wat alle inkomste en uitgawes
vir ʼn gegewe tydperk opsom. ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
3.5 Bestuur
3.5.1 Belangrikheid van strategiese bestuursvaardighede
• Dit stel die plaasbestuurder in staat om besigheidsuitdagings voor
die tyd te identifiseer ✓
• Dit laat die plaasbestuurder toe om gebeurlikheidsplanne voor die
tyd te ontwikkel om ongunstige toestande te hanteer. ✓
(Enige 1 x 1) (1)
3.5.2 Komponente van strategiese bestuur
• Ontwikkel ʼn visie ✓
• Ontwikkel ʼn missie ✓
• Stel doelwitte en doelstellings ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.5.3 TWEE ekonomiese kragte
• Inflasiekoers ✓
• Rentekoers en wisselkoerse ✓
• Vlakke van belasting ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
VRAAG 4: BASIESE LANDBOU GENETIKA
4.1 Punnet-vierkant
4.1.1 Punnet-vierkant om die genotipe van die kruis te bepaal
♀ B W
♂
B BB BW
W BW WW
Nasienkriteria
• Korrekte manlike gamete ✓
• Korrekte vroulike gamete ✓
• Korrekte genotipe van nageslag ✓
• Punnet-vierkant bevolk met gamete en nageslag ✓ (4)
4.1.2 Fenotipiese verhouding
• 1 swart : 2 swart en wit : 1 wit ✓ (1)
4.1.3 Berekening van die persentasie F1-nageslag wat hibrieders is.
• 2/4 x 100 ✓= 50% ✓ (2)
4.1.4 Tipe dominansie vanaf die kruis hierbo
• Kodominansie ✓
Regverdiging
• Albei eienskappe is ewe sigbaar in die fenotipe van ʼn heterosigotiese
individu ✓ (2)
4.1.5 Mendel se Wet van Oorerwing
(a) Wet van Onafhanklike Assortiment ✓ (1)
(b) Wet van Segregasie ✓ (1)
4.2 4.2.1 Chromosome van die manlike gamete
• 29 outosome + Y-chromosoom✓en 29 outosome + X-chromosome ✓ (2)
4.2.2 Verskil tussen outosome en geslagschromosome
• Outosome is chromosome wat nie die geslag van ʼn organisme
beïnvloed nie ✓
• Geslagschromosome is die X- en Y-chromosome wat vir die
bepaling van geslag verantwoordelik is ✓ (2)
4.2.3 Kwantitatiewe gene bepaal deur poligene.
• Melkopbrengs/gewigstoename/groeitempo ✓ (1)
4.3 Seleksie en variasie
4.3.1 TWEE seleksiemetodes wat deur dieretelers gebruik word
• Massa seleksie ✓
• Stamboomseleksie ✓
• Familie-seleksie ✓
• Afstammelingseleksie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
4.3.2 Wenslike eienskappe wat van ekonomiese belang is
• Hoë produktiwiteit ✓
• Hoë weerstand teen siektes en plaagaanvalle ✓
• Hoë aanpasbaarheid by omgewingstoestande ✓
• Hoë vrugbaarheid ✓
• Hoë voeromsetting en groeitempo ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.3.3 Verduidelik hoe meiose variasie kan veroorsaak
• Oorkruising wat in eerste meiose plaasvind, lei tot homoloë
chromosome om genetiese materiaal uit te ruil ✓✓ OF
• Homoloë pare chromosome sorteer ewekansig by die ewenaar wat
variasie tot gevolg het ✓✓ (2)
4.4 Teelstelsels
4.4.1 Teelstelsels wat deur verskillende boere gebruik word
• A: Uitteling ✓
• B: Kruisteling ✓
• C: Inteling ✓
• D: Lynteling ✓ (4)
4.4.2 Voordele van teelstelsel A (Uitteling)
• Nuwe rasse kan ontwikkel word ✓
• Verhoog genetiese diversiteit en heterosigositeit ✓
• Kan ongewenste eienskappe masker en sodoende die voorkoms van
abnormaliteite in 'n populasie verminder ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4.3 Nadele van die intelingstelsel
• Verlaag groeikragtigheid, of lewensvatbaarheid van die nageslag ✓
• Ongewenste resessiewe eienskappe neig om te verskyn/dodelike
gene ✓
• Inteling depressie ✓
• Afname in heterosigositeit of variasie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 Genetiese ingenieurswese
4.5.1 Toerusting wat in geenvuur gebruik word
Gene-geweer ✓ (1)
4.5.2 Naam van die organisme met veranderde gene
• Geneties gemodifiseerde organisme/GMO/Transgeniese organisme ✓ (1)
4.5.3 ʼn Genetiese tegniek wat elektriese stroom gebruik om gene oor te
dra.
• Elektroporasie ✓ (1)
4.5.4 Verduidelik hoe geneties gemodifiseerde gewasse boere kan help
om produksiekoste te verminder:
• Gebruik van geneties gemodifiseerde gewasse wat plaag- en
siektebestand is ✓
• Verminder die koste van die aankoop van plaagdoders ✓ (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 EC June 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC MG QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC MG QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper