NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 343.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
November NSC 2024
Questions in this paper
- Question 1.1Agricultural marketing20 marks
- Question 1.2Basic agricultural genetics10 marks
- Question 1.3Basic agricultural genetics10 marks
- Question 1.4Basic agricultural genetics5 marks
- Question 2.1Agricultural marketing6 marks
- Question 2.2Agricultural marketing5 marks
Show all 27 questions
- Question 2.3Agricultural marketing6 marks
- Question 2.4Agricultural entrepreneurship5 marks
- Question 2.5Agricultural marketing6 marks
- Question 2.6Agricultural marketing2 marks
- Question 2.7Agricultural entrepreneurship5 marks
- Question 3.1Agricultural production factors3 marks
- Question 3.2Agricultural production factors3 marks
- Question 3.3Agricultural production factors5 marks
- Question 3.4Agricultural production factors4 marks
- Question 3.5Agricultural production factors6 marks
- Question 3.6Agricultural production factors7 marks
- Question 3.7Agricultural production factors2 marks
- Question 3.8Agricultural production factors6 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics5 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics2 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics3 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics4 marks
- Question 4.5Basic agricultural genetics6 marks
- Question 4.6Basic agricultural genetics4 marks
- Question 4.7Basic agricultural genetics3 marks
- Question 4.8Basic agricultural genetics6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 D ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 C ✓✓
1.1.6 A ✓✓
1.1.7 B ✓✓
1.1.8 D ✓✓
1.1.9 B ✓✓
1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2
1.2.1 J ✓✓
1.2.2 A ✓✓
1.2.3 C ✓✓
1.2.4 G ✓✓
1.2.5 B ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3
1.3.1 Strategiese risikobestuur ✓✓
1.3.2 Produktiwiteit ✓✓
1.3.3 Erfdwang ✓✓
1.3.4 Biometrie ✓✓
1.3.5 Superonkruide ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4
1.4.1 Prysvasstelling ✓
1.4.2 Rente ✓
1.4.3 Resessief ✓
1.4.4 Opgradering ✓
1.4.5 Genetiese modifikasie/GM/ingenieurswese/manipulasie ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Aanbod en vraag
2.1.1 Identifikasie van
(a) Illustrasie B ✓ (1)
(b) Illustrasie A ✓ (1)
2.1.2 Verduideliking van die wet van vraag
• Hoe hoë die prys hoe laer die vraag na produkte ✓✓
• Hoe laer die prys hoe hoër die vraag na produkte ✓✓
• Die prys is omgekeerd eweredig aan die vraag na produkte ✓✓
(Enige 1) (2)
2.1.3 TWEE faktore wat aanbod beïnvloed behalwe prys
• Produksie/arbeids/insetkoste ✓
• Tegnologie ✓
• Subsidies/belasting ✓
• Moontlikhede om die aanbod van produkte te verhoog ✓
• Vraag na die produk ✓
• Omgewingstoestande/natuur ✓
• Beskikbaarheid van produkte ✓
• Mededingende produkte ✓
• Winsmarge van die produk ✓
• Stabiliteit van die produk ✓
• Kennis aangaande die produk/navorsing ✓
• Politieke onstabiliteit ✓
• Aantal verskaffers ✓
• Wetgewing ✓
• Seisoenaliteit van produkte ✓ (Enige 2) (2)
2.2 Pryselastisiteit en onelastisiteit
2.2.1 Die tipe elastisiteit
(a) Grafiek A - Pryselasties ✓ (1)
(b) Grafiek B - Prysonelasties ✓ (1)
2.2.2 Rede
Verandering in prys lei tot 'n groot verandering in hoeveelheid gevra ✓ (1)
2.2.3 TWEE faktore wat aanleiding gee tot elastisiteit
• Die aard van die produk ✓
• Beskikbaarheid van plaasvervanger produkte ✓
• Verbruiker se begroting/inkomste ✓
• Tysdperiode ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.3 Bemarkingstelsel
2.3.1 Identifikasie van die bemarkingstelsel
Vrye bemarking ✓ (1)
2.3.2 TWEE voordele van 'n vrye bemarkingstelsel vir die verkoper
• Betaling is gewoonlik in kontant ✓
• Min vertragings in die ontvangs van betaling ✓
• Geen agente/middelmanne/kommisie lei tot laer pryse ✓
• Boer kan eie inisiatief en dryfkrag toon ✓
• Motiveer die boer om harder te werk ✓ (Enige 2) (2)
2.3.3 EEN ekonomiese term wat verwys na die verskynsel
Prys vasstelling ✓ (1)
2.3.4 TWEE beginsels van landboukoöperasies
• Vrywillig met oop lidmaatskap ✓
• Demokratiese beheer deur lede ✓
• Gelyke ekonomiese deelneem deur lede ✓
• Outonoom en onafhanklik ✓
• Voorsien opvoeding, opleiding en inligting aan lede ✓
• Samewerking tussen koöperasies ✓
• Besorg oor die gemeenskap ✓
• Bemarking is gebaseer op ‘n poelstelsel ✓
• Lede het ‘n enkele stem ✓
• Dividende/beperkte bedrag op hul aandele kapitaal word aan lede
betaal ✓
• Slegs lede mag produkte lewer ✓ (Enige 2) (2)
2.4 Entrepreneurskap
2.4.1 Regverdiging
Die boer sien 'n geleentheid om 'n onderneming te begin en neem die
risiko ✓ (1)
2.4.2 TWEE entrepreneurs suksesfaktore vir die boer
• Vasberadenheid ✓
• Veerkragtigheid ✓
• Passie ✓
• Opportunis ✓ (Enige 2) (2)
2.4.3 EEN voorbeeld
(a) Sterk punte van die onderneming
• Goeie kwaliteite van 'n entrepreneur
• Besit een hektaar grond ✓ (Enige 1) (1)
(b) Bedreigings vir die onderneming
• Inbrake ✓
• Skaarsheid van water ✓ (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.5 Landboubemarkingsketting
2.5.1 Tipes landboubemarkingsketting
DIAGRAM A - Vraag ketting ✓ (1)
DIAGRAM B - Aanbod ketting ✓ (1)
2.5.2 Die tipe landboubemarkingsketting
(a) DIAGRAM B ✓ (1)
(b) DIAGRAM A ✓ (1)
2.5.3 TWEE maniere om die besigheidsketting meer vaartbelyn te maak
en te verbeter
• Gebruik verkoellings geriewe en koeltrokke/vervoer ✓
• Gradering en standaardisering van produkte ✓
• Bemark gesamentlik deur vragte met ander boere te kombineer ✓
• Prosesseer produkte nader aan die plaas ✓
• Verbeter pad infrastruktuur om bemarking te fasiliteer ✓
• Verbeter die toegang tot markinligting ✓
• Beskikbaarheid van bergingsfasiliteite ✓
• Voorsien toegang tot finansiering ✓
• Verbeter selfoon en internet verbindings ✓ (Enige 2) (2)
2.6 TWEE rolle van wetgewing vir die doeltreffende bemarking van
landbouprodukte
• Bevorder die doeltreffende bemarking van landbouprodukte ✓
• Optimaliseer die doeltreffende bemarking van landbouprodukte ✓
• Help om te verseker daar is minimum inmenging met bemarking ✓
• Verhoog mark toegang aan alle betrokkenes ✓
• Verbeter die lewensvatbaarheid van die landbousektor ✓
• Reguleer/kwaliteits kontrole van invoer/uitvoer van produkte ✓
• Voorkom onregverdige bemarkingspraktyke/uitbuiting van verbruikers ✓
• Verseker dat produkinligting in eenvoudige terme aangebied word ✓
• Verseker dat produkte voldoen aan vasgestelde standaarde/
verseker die veiligheid van produkte ✓
• Vasstel/onderhoud van nasionale standaarde by prosesserings plekke ✓
• Reguleer markagente en verbeter hul funksionering ✓
• Magtig die daarstel van regulasies vir bemarking ✓ (Enige 2) (2)
2.7 Besigheidsplan
2.7.1 Naam van die dokument
Besigheidsplan (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.7.2 TWEE redes vir die opstel van 'n besigheidsplan
• Toets die uitvoerbaarheid en ekonomiese lewensvatbaarheid van
die besigheidsidee ✓
• Bepaal die finansiële behoeftes ✓
• Herposisioneer die onderneming met veranderinge in die mark ✓
• Versamel kennis i.t.v. bemarkingsgeleenthede en mededingers ✓
• Sien probleme wat risiko kan verlaag voor die tyd raak ✓
• Rig/lei daaglikse bedryf van die onderneming ✓
• Verseker finansiering ✓
• Sorg vir die doeltreffende bestuur van die onderneming ✓
• Stippel die doel en mikpunte van die onderneming uit ✓
• Voorsien riglyne vir besluitneming ✓
• Voorsien tydsraamwerke vir die afhandeling van projekte ✓
• Voorsien inligting aangaande die onderneming ✓ (Enige 2) (2)
2.7.3 TWEE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
• Onvoldoende tegniese detail ✓
• Onrealistiese aannames en vooruitskattings/oorambisieus ✓
• Laat van gapings/wees vaag/foute/nie geloofwaardig/voorsien te
veel onnodige inligting/te generies ✓
• Steek swakhede en risiko's weg ✓
• Onvolledige finansies/vergeet om kontantvloei in te sluit ✓
• Onvolledige navorsing ✓
• Gebruik die verkeerde formaat ✓
• Sluit nie inligting aangaande verskaffer aan die besigheid in nie ✓
• Lig nie potensiële mededinging uit nie ✓ (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1.1 Die produksiefaktor wat in waarde toeneem
Grond ✓ (1)
3.1.2 TWEE ekonomiese funksies van grond
• Voorsien voedsel ✓
• Voorsien ruimte/spasie ✓
• Voorsien grondstowwe/roumateriale ✓
• Voorsien minerale ✓
• Dien as sekuriteit ✓ (Enige 2) (2)
3.2 Die wet van dalende meer-opbrengs
3.2.1 Afleiding van die ekonomiese eienskap van grond
Die wet van dalende meer-opbrengs ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.2.2 Vergelyking van die reaksie van mielieproduksie met ‘n verhoging
van kunsmis
(a) Met ‘n verhoging in kunsmis toediening vanaf 1 – 10kg sal
mielieproduksie styg teen ‘n verhoogde tempo ✓ (1)
(b) Met ‘n verhoging in kunsmis toediening vanaf 15 – 20kg sal
mielieproduksie styg teen ‘n verlaagde tempo ✓ (1)
3.3 Take verrig deur plaaswerkers
3.3.1 Identifikasie van 'n voorbeeld van arbeid
(a) WERKER 1 - Los werker ✓ (1)
(b) WERKER 2 - Seisoenale werker ✓ (1)
3.3.2 Rede
Werker 2 verrig werk/take wat herhaal ✓ (1)
3.3.3 TWEE maniere om die produktiwiteit van arbeid te verbeter
• Verbeter die ekonomiese omstandighede van werker ✓
• Verbeter die opvoedkundige omstandighede/opleiding ✓
• Verbeter die werksomstandighede ✓
• Verbeter die lewensomstandighede ✓
• Spreek MIV/Vigs aan ✓
• Bestuur die arbeid/toesig ✓
• Doeltreffende meganisasie ✓
• Behoorlike beplanning ✓
• Betrokkenheid van werkers in die besluitnemingsproses ✓
• Motivering ✓ (Enige 2) (2)
3.4 Werkskontrak
3.4.1 Arbeidswetgewing
(a) Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)
• Tydsduur van die kontrak: 01 Februarie 2021 - aftrede ✓
• Betaling/vergoeding/bedrag ✓
• Terme van werksverskaffing/verlof/werksure ✓
• Metode van betaling ✓ (Enige 1) (1)
(b) Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (Wet 85 van 1993)
Beskermende klere ✓ (1)
3.4.2 TWEE maniere hoe migrasie van arbeid produksie laat afneem
• Lei tot arbeids tekorte ✓
• Lei tot 'n tekort aan vaardighede/kundigheid/ondervinding ✓ (Enige 2) (2)
3.5 Kapitaal
3.5.1 Identifikasie van die tipe kapitaal
A - Vaste ✓ (1)
B - Roerende/beweeglike ✓ (1)
3.5.2 Voorbeeld van produksie kapitaal/C
Saad/brandstof/voere/lone/kunsmis/chemikalieë/vervoer kostes ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.5.3 Tipes krediet
(a) A - Langtermynkrediet ✓ (1)
(b) C - Korttermynkrediet ✓ (1)
3.5.4 EEN metode om kapitaal te skep
• Produksie ✓
• Besparings ✓
• Krediet/lenings ✓
• Toelaag/borge/skenkings ✓
• Erflating/trustfonds ✓
• Vennootskappe ✓ (Enige 1) (1)
3.6 Inkomste en uitgawes
3.6.1 Identifikasie van die onderneming
(a) Hoogste inkomste - B ✓ (1)
(b) Laagste uitgawes - C ✓ (1)
3.6.2 Die finansiële rekord
Inkomstestaat ✓ (1)
3.6.3 Berekening van die wins/verlies van onderneming A
Wins/verlies = Totale inkomste – Totale uitgawes ✓
= R30 000 – R50 000 ✓
= – R20 000/verlies van R20 000 ✓ (3)
3.7 Probleme geassosieer met kapitaal as produksiefaktor
3.7.1 Skaarsheid/tekorte/duur/onkoste ✓ (1)
3.7.2 Oorkapitalisering ✓ (1)
3.8 Risiko
3.8.1 TWEE bronne van risiko
• Produksierisiko ✓
• Tegnieserisiko ✓
• Finansiële/bemarkings en prys risiko ✓ (Enige 2) (2)
3.8.2 Rede
• Produksierisiko - Masjinerie wat breek/
omgewing mag ‘n risiko vir produksie wees ✓
• Tegnieserisiko - Masjinerie wat breek ✓
• Finansiële/bemarkings en prys risiko - Verlies aan verkope ✓
(Enige 2) (2)
3.8.3 Identifikasie van die risiko bestuurs strategie
Diversifikasie ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.8.4 EEN bestuursbeginsel
• Beplanning ✓
• Organisering/koördinering ✓
• Besluitneming ✓
• Implementering ✓
• Beheer ✓ (Enige 1) (1)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Monohibriede kruising
4.1.1 Die breuk van die ingeduikte nageslag
1/4 ✓ (1)
4.1.2 Berekening van die persentasie heterosigotiese sferiese saad
• = 2/4 x 100 ✓
• = 50% ✓ (2)
4.1.3 Fenotipiese verhouding van die F1 generasie
3 sferiese : 1 ingeduik ✓ (1)
4.1.4 Die aantal nageslag wat dieselfde as die ouers lyk
• Fenotipies - 3 ✓
• Genotipies - 2 ✓ (Enige 1) (1)
4.2 Patrone van oorerwing
4.2.1 Identifikasie van die patrone van oorerwing
(a) B - Kodominansie ✓ (1)
(b) A - Onvolledige dominansie ✓ (1)
4.2.2 Regverdiging van onvolledige dominansie
Die nageslag het 'n intermediêre eienskap ✓ (1)
4.2.3 Die genotipe van die nageslag in illustrasie B
RW ✓ (1)
4.3 Kwalitatiewe en kwantitatiewe eienskappe
4.3.1 Hoogte - Kwantitatiewe eienskap ✓ (1)
4.3.2 Horing konformasie - Kwalitatiewe eienskap ✓ (1)
4.3.3 Melkproduksie - Kwantitatiewe eienskap ✓ (1)
4.4 Variasie
4.4.1 Indikasie van die verskynsel
Variasie ✓ (1)
4.4.2 Die oorsaak van variasie
Geneties ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.4.3 EEN oorsaak van variasie
• Meiose/oorkruising/toevallige rangskikking van die chromosome ✓
• Toevallige bevrugting ✓
• Mutasie ✓ (Enige 1) (1)
4.4.4 EEN belangrikheid van variasie in teling
• Dit vorm die basis van seleksie en teling ✓
• Verbeter diererasse/plant kultivars oor tyd ✓
• Vermeerder die biodiversiteit ✓ (Enige 1) (1)
4.5 Dihibriese kruising
4.5.1 EEN eienskap wat verbeter word
• Lengte van die blaar ✓
• Kleur van die saad ✓ (Enige 1) (1)
4.5.2 Punnett-vierkant
Gamete PL PL
pl PpLl PpLl
pl PpLI PpLl
Nasienriglyne
Korrekte gamete vir die manlike ouer ✓
Korrekte gamete vir die vroulike ouer ✓
Korrekte genotipe van die nageslag ✓ (4)
Volledige Punnett-vierkant met inhoud ✓
4.5.3 Indikasie van die wet
Die wet van onafhanklike sortering ✓ (1)
4.6 Teelstelsels
4.6.1 Identifikasie van die teelstelsel
(a) Kruisteling ✓ (1)
(b) Uitkruising ✓ (1)
4.6.2 EEN voordeel van die kruisgeteelde diere
• Kruisgeteelde diere toon tekens van heterose/basterkrag ✓
• Kruisgeteelde diere is meer bestand teen siektes ✓
• Kruisgeteelde diere is meer lewenskragtig/vrugbaar ✓
• Kruisgeteelde diere presteer beter as hul ouers ✓
• Produksie is meer ekonomies/massa toename in verhouding tot
voerinname is hoër ✓
• Beter aanpasbaarheid vir omgewingstoestande ✓ (Enige 1) (1)
4.6.3 EEN seleksie metode
• Massaseleksie ✓
• Familieseleksie ✓
• Stamboekprestasie ✓
• Nageslagseleksie ✓ (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 11 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.7 Tegniek gebruik in plantteling
4.7.1 Die plantteeltegniek
Die gebruik van bakterieë as draers/Agrobacterium tumefaciens ✓ (1)
4.7.2 TWEE potensiële omgewings voordele van GG gewasse
• Verminder die behoefte vir chemiese bespuiting/onkruiddoders/
besoedeling ✓
• Verdraagsaam in ekstreme toestande (koue/droogte/saliniteit) ✓
• Voordelige insekte word nie benadeel nie ✓
• Kan geen-bewerkings praktyke toepas ✓ (Enige 2) (2)
4.8 Lyngrafiek van die opbrengs van GG mielies en nie-GG mielies in die
verskillende provinsies
Y i e l d o fvan
Opbrengs n o GG
n - Gen
M nie-GG
m a i z e mielies
a n d Gin
M verskillende
m a i z e i n pprovinsies
rovinces
12,000 Non-GM
Nie-GGMaize
mielies GGMaize
GM mielies
10,000
Opbrengs (kg/ha)
8,000
6,000
4,000
2,000
0
A B C D E
Provinsie
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif met beide veranderlikes ✓ (1)
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Provinsie) ✓ (1)
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Opbrengs) ✓ (1)
• Korrekte eenhede (kg/ha) ✓ (1)
• Lyngrafiek ✓ (1)
• Akkuraatheid (80% + korrek geplot) ✓ (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Sesotho)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Sesotho)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Question paper