NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 323.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
November NSC 2024
Questions in this paper
- Question 1.1Animal nutrition20 marks
- Question 1.2Animal nutrition10 marks
- Question 1.3Animal reproduction10 marks
- Question 1.4Animal reproduction5 marks
- Question 2.1Animal nutrition5 marks
- Question 2.2Animal nutrition4 marks
Show all 27 questions
- Question 2.3Animal nutrition5 marks
- Question 2.4Animal nutrition6 marks
- Question 2.5Animal nutrition6 marks
- Question 2.6Animal nutrition6 marks
- Question 2.7Animal nutrition3 marks
- Question 3.1Animal production and housing3 marks
- Question 3.2Animal production and housing3 marks
- Question 3.3Animal production and housing3 marks
- Question 3.4Animal health and protection6 marks
- Question 3.5Animal health and protection2 marks
- Question 3.6Animal health and protection5 marks
- Question 3.7Animal health and protection5 marks
- Question 3.8Animal health and protection6 marks
- Question 3.9Animal health and protection2 marks
- Question 4.1Animal reproduction8 marks
- Question 4.2Animal reproduction4 marks
- Question 4.3Animal reproduction4 marks
- Question 4.4Animal reproduction5 marks
- Question 4.5Animal reproduction6 marks
- Question 4.6Animal reproduction4 marks
- Question 4.7Animal reproduction4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1
1.1.1 D ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 B ✓✓
1.1.4 D ✓✓
1.1.5 A ✓✓
1.1.6 C ✓✓
1.1.7 A ✓✓
1.1.8 D ✓✓
1.1.9 C ✓✓
1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2
1.2.1 Slegs B ✓✓
1.2.2 Slegs A ✓✓
1.2.3 Geeneen ✓✓
1.2.4 Beide A en B ✓✓
1.2.5 Geeneen ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3
1.3.1 Papilla ✓✓
1.3.2 Bestaans ✓✓
1.3.3 Terapeuties ✓✓
1.3.4 Morula ✓✓
1.3.5 Vas deferens/saadbuisies ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4
1.4.1 Absorpsie ✓
1.4.2 Bont ✓
1.4.3 Plasenta ✓
1.4.4 Kernoordrag/kloning ✓
1.4.5 Corpus luteum ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Die spysverteringskanaal van 'n plaasdier
2.1.1 Identifikasie van die strukture
A - Lewer ✓ (1)
B - Pankreas ✓ (1)
2.1.2 TWEE funksies van die alkaliese bestanddeel in die lewer '
afgeskei
• Aktiveer die ensiem lipase om vette af te breek ✓
• Emulsifikasie van vette ✓
• Verbeter die absorpsie van vetsure en gliserol ✓
• Help die absorpsie van vetoplosbare vitamiene A, D, K en E ✓
• Antisepties wat daarom verrotting voorkom ✓
• Neutraliseer die chiem vanaf die maag ✓ (Enige 2) (2)
2.1.3 EEN dundermklier in die dunderm
• Kliere/kripte van Lieberkühn ✓
• Brunner se kliere/duodenale kliere ✓ (Enige 1) (1)
2.2 Mikro-organismes in herkouer plaasdiere
2.2.1 TWEE vereistes vir die normale funksionering van die mikro-
organismes
• Anaerobiese toestande/suurstof vrye omgewing ✓
• Teenwoordigheid van koolstofdioksied ✓
• pH van 5,5–6,5/effe suur ✓
• Temperatuur van 38–42oC/warm omgewing ✓
• Gereelde voedselinname ✓
• Verwydering van afvalprodukte ✓
• Osmotiese toestande/teenwoordigheid van vog ✓
• Teenwoordigheid van vlugtige vetsure ✓
• Voldoende voedingstowwe/minerale ✓
• Maklik verteerbare koolhidrate ✓ (Enige 2) (2)
2.2.2 EEN funksie van die mikro-organismes in die rumen van beeste
• Vertering van sellulose/hemisellulose ✓
• Hidrolise van proteïen ✓
• Sintese van vitamiene ✓
• Sintese van aminosure ✓ (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.2.3 Die mikro-organismes in die minderheid in die rumen van beeste
• Fungi ✓
• Virusse ✓
• Archaea ✓ (Enige 1) (1)
2.3 Voedselabsorpsie in die bloedstroom van plaasdiere
2.3.1 Die proses van voedselabsorpsie in
(a) Passiewe absorpsie/diffusie/osmose ✓ (1)
(b) Aktiewe absorpsie ✓ (1)
2.3.2 Identifikasie van 'n diagram vir die absorpsie van glukose en
aminosure - Diagram B ✓ (1)
2.3.3 Verduideliking van aktiewe absorpsie
Absorpsie van voedingstowwe vanaf 'n lae na 'n hoë
konsentrasie/teen die konsentrasiegradiënt ✓ met die hulp van ATP
as bron van energie ✓ (2)
2.4 Tipes voere
2.4.1 Klassifikasie van voere
(a) Ruvoere ✓ (1)
(b) Konsentrate/kragvoere ✓ (1)
2.4.2 Regverdiging
• Dit het 'n hoë proteïeninhoud/16% ✓
• Dit het 'n hoë Totale Verteerbare Voedingstowwe/TVV/82% ✓
• Dit het 'n lae ruveselinhoud/8% ✓ (Enige 1) (1)
2.4.3 Dier wat nie VOER A kan benut nie
Vark/pluimvee/hoender ✓ (1)
2.4.4 Geskiktheid van die voer
(a) Verbeter die funksionering van verteringstelsel - Voer A ✓ (1)
(b) Stimuleer bottervetproduksie van melk - Voer A ✓ (1)
2.5 Komponente van voere
2.5.1 Byskrif vir C
Organiese komponent ✓ (1)
2.5.2 Die waarde van A
5 kg ✓ (1)
2.5.3 Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt
= Droëmateriaal-inname (kg) – Droëmateriaal uitgeskei (kg) x 100 ✓
Droëmateriaal-inname (kg)
= 25 kg - 6 kg x 100 ✓
25 kg
= 76 ✓ % ✓ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.6 Energievloei
2.6.1 Definisie van die energie by A
Verteerbare energie is die bruto energie minus energie verlore in die
mis ✓✓ (2)
2.6.2 Byskrif vir B
Urine ✓ (1)
2.6.3 EEN funksie van E
Vir onderhoud/produksie/reproduksie/groei/werk ✓ (1)
2.6.4 Berekening van C
Metaboliese energie = 37,2 MJ – 9,8 MJ – 4 MJ ✓
= 23,4 MJ ✓ (2)
2.7 Vermenging van VOER A en B
Berekening van die hoeveelheid VOER B in 'n 750 kg-rantsoen
• 15 dele + 5 dele = 20 dele ✓
• VOER B (kg) = 5 x 750 kg ✓
20
• = 187,5 kg ✓ (3)
[35]
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Intensiewe beesproduksiestelsel
3.1.1 Die produksiestelsel
Intensiewe produksiestelsel ✓ (1)
3.1.2 TWEE redes
• Groot aantal diere op 'n klein oppervlakte grond/hoë digtheid ✓
• Teenwoordigheid van behuisingstrukture/fasiliteite/silo's ✓
• Baie kapitaal is geïnvesteer ✓ (Enige 2) (2)
3.2 Skuilings/behuisingsfasiliteite
3.2.1 Identifikasie van die skuiling/behuisingsfasiliteit
(a) Baie koue winderige toestande - PRENT B ✓ (1)
(b) Warm somertoestande - PRENT A ✓ (1)
3.2.2 Term vir die materiaal wat die vloer bedek
Beddegoed ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.3 Strukture, apparatuur en gereedskap gebruik vir die hantering en bestuur
van plaasdiere
3.3.1 A✓ (1)
3.3.2 D✓ (1)
3.3.3 C✓ (1)
3.4 Die liggaamstemperatuur, aantal asemhalings en hartkloppe per minuut
van verskillende plaasdiere
Gekombineerde staafgrafiek
Die liggaamstemperatuur en hartklop van verskillende
plaasdiere
80
Liggaamstemperatuur Hartklop
70
Liggaamstemperatuur (0C)
60
50
40
30
Hartklop (per minuut)
20
10
0
Perd Bees Skaap Bok Vark
Plaasdiere
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif (beide veranderlikes) ✓
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Plaasdier) ✓
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif
(Liggaamstemperatuur en hartklop) ✓
• Korrekte eenhede (o C en per minuut) ✓
• Gekombineerde staafgrafiek ✓
• Akkuraatheid (80%+ korrek geplot) ✓ (6)
3.5 Metode vir die toediening van medikasie
3.5.1 Vloeibare medikasie wat per mond van plaasdiere gegee word
Dosering ✓ (1)
3.5.2 Toediening van medikasie in die spier van plaasdiere
Inspuit ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.6 Dieresiektes, patogene en simptome
Identifikasie van die letters
A Fungus ✓ (1)
B Varkpes/Afrikavarkkoors ✓ (1)
C Ontsteking van die uier/melk is dik/waterig en vlokkerig/verlaging in (1)
melkproduksie/vertraagde mobiliteit as gevolg van die mankheid ✓
D Protozoa ✓ (1)
E Antraks/miltsiekte ✓ (1)
3.7 Lewensiklus van parasiete
3.7.1 Klassifikasie van die parasiete
Inwendige parasiete/endoparasiete ✓ (1)
3.7.2 Naam van die parasiet
Lintwurm ✓ (1)
3.7.3 Klassifikasie van parasiet B volgens die aantal gashere
Tweegasheerparasiet ✓ (1)
3.7.4 TWEE kostes geassosieer met die beheer van parasiete
• Koste van behandeling/koste van ontwurmmiddels ✓
• Arbeidskoste tydens behandeling ✓ (2)
3.8 Uitwendige parasiete
3.8.1 Identifikasie van die letter
(a) Parasiet B ✓ (1)
(b) Parasiet A ✓ (1)
3.8.2 TWEE simptome van PARASIET A/myt besmetting
• Irritasie van die vel ✓
• Dermatitus/ontsteking van die vel ✓
• Haar verlies ✓
• Rusteloosheid ✓
• Byt/skuur/skop/waai van sterte om die ongemak te verlig ✓
• Die vel skeur/breek ✓ (Enige 2) (2)
3.8.3 TWEE voorsorg maatreëls om brommer besmetting te voorkom
• Skeer en mikskeer op die regte tyd ✓
• Laat ooie na skeertyd lam ✓
• Knip en skoonmaak van die vag ✓
• Teel van bestande diere ✓
• Ontstert ✓
• Sanitasie/higiëniese praktyke ✓
• Behoorlike behandeling van wonde ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.9 Tipe parasiet
3.9.1 Inwendige parasiet/endoparasiet ✓ (1)
3.9.2 Uitwendige parasiet/ektoparasiet ✓ (1)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Reproduktiewe proses in plaasdiere
4.1.1 Byskrifte vir
A Eiersel/ovum/vroulike gameet ✓ (1)
B Spermsel/manlike gameet/spermatozoon ✓ (1)
4.1.2 Naam van die proses
Spermatogenese ✓ (1)
4.1.3 EEN voorbeeld van 'n sigbare sekondêre vroulike geslagsorgaan
• Baarmoeder ✓
• Fallopiusbuis ✓
• Infundibulum ✓ (Enige 1) (1)
4.1.4 Identifikasie van die prosesse
1 Ovulasie ✓ (1)
2 Bevrugting ✓ (1)
4.1.5 EEN funksie vir elk van die volgende organe
(a) Fallopiesebuis
• Plek van bevrugting ✓
• Vervoer van spermselle en eierselle in teenoorgestelde
rigtings ✓
• Vervoer die sigoot na die baarmoederliggaan ✓ (Enige 1) (1)
(b) Baarmoeder
• Vir die implantasie van die ontwikkelende ovum ✓
• Beskerm en voed die embrio ✓
• Sametrekking van die baarmoederwande fasiliteer
bevrugting en die uitwerp van die fetus ✓
• Huisves die embrio ✓ (Enige 1) (1)
4.2 Die prosedure vir die manipulasie van die vroulike plaasdier
4.2.1 Term vir die prosedure
Sinchronisasie van estrus ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.2.2 EEN metode vir die sinchronisasie van estrus
• Inspuiting van prostaglandien/toedien van FSH/LH ✓
• Implantate wat progesteroon bevat ✓
• Inspuiting van stilbesterol/estrogeen ✓
• Meng MGA/PG in voer ✓
• Plaas beheerde interne vrystellingshormoon (BIVH) in vagina ✓
• Toediening van gonadotropien-vrystellende hormone ✓ (Enige 1) (1)
4.2.3 Faktor wat steriliteit en onvrugbaarheid in bulle veroorsaak
geassosieer met
(a) Bul met ongebalanseerde rantsoen - Wanvoeding ✓ (1)
(b) Jong bul word in isolasie groot - Gebrek aan ondervinding/
onvolwassenheid ✓ (1)
4.3 Estrussiklus
4.3.1 Identifikasie van die proses
Estrussiklus ✓ (1)
4.3.2 Stadia van estrus
C Pro-estrus ✓ (1)
D Estrus ✓ (1)
4.3.3 EEN praktiese metode vir die identifikasie van hitte by koeie
• Gebruik van 'n pedometer ✓
• Gebruik van stertmerkers ✓
• Gebruik van ken-en-bal merkers ✓
• Gebruik van hitte monitors/Kamar hitte waarnemers ✓
• Gebruik van koggeldiere ✓
• Gereelde/nougesette waarneming/monitering van hitte gedrag ✓
(Enige 1) (1)
4.4 Reproduktiewe tegniek om diereproduksie te verhoog
4.4.1 Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
Kunsmatige Inseminasie/KI ✓ (1)
4.4.2 Naam van die metode om semen te versamel
Die gebruik van 'n kunsvagina ✓ (1)
4.4.3 Die rol van die bestanddele in die verdunningsmiddel
(a) Antibiotikas - Voorkom bakteriese groei/ontstekings ✓ (1)
(b) Buffers - Bied beskerming teen veranderinge in die pH ✓ (1)
(c) Eiergeel - Voorsien voedingstowwe aan die spermsel/
voorkom koueskok ✓ (1)
4.5 Embrio oorplasing/oordrag
4.5.1 Definisie van embrio-oordrag
'n Tegniek waar embrio's van 'n skenkerkoei geoes ✓ en na 'n
ontvangerkoei oorgedra word ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.5.2 Term vir
(a) Vroulike dier 1 - Skenker/meerderwaardige koei ✓ (1)
(b) Vroulike dier 2, 3 en 4 - Ontvanger/minderwaardige/surrogaat
koeie ✓ (1)
4.5.3 Belangrikheid van vroulike dier 1/skenker
Voorsien geneties meerderwaardige eienskappe/embrio’s ✓ (1)
4.5.4 EEN nadeel van embrio-oorplasing/oordrag
• Dit is duur ✓
• Benodig vaardighede en ondervinding ✓
• Sinchronisasie van ontvanger en skenkerkoeie is moeilik ✓
• Skenkerkoeie sal nie altyd dragtig word na KI nie ✓
• Tydrowend en arbeidsintensief ✓
• Ontvangerkoeie sal nie altyd dragtig raak nie/mag aborteer ✓
• Embrio van meerderwaardige koeie sal nie noodwendig 'n
meerderwaardige kalf waarborg nie ✓ (Enige 1) (1)
4.6 Kalwing
Letters van die stappe as die koei geboorte skenk
D✓ (1)
B✓ (1)
C✓ (1)
A✓ (1)
4.7 Melksintese en melklating
4.7.1 EEN metode hoe die melker die melklatingsproses kan stimuleer
• Was die uier met warm water ✓
• Massering van die uier ✓
• Bring die kalf nader aan die koei ✓
• Maak geluide (fluit) ✓ (Enige 1) (1)
4.7.2 Indikasie van hoe oksitosien die melklatingsproses stimuleer
Veroorsaak sametrekkings van die mio-epiteelselle en die omliggende
alveolus ✓ (1)
4.7.3 Belangrikheid van die droëperiode
Gee tyd vir die klierweefsel van die uier om te herstel ✓ (1)
4.7.4 Bestanddeel in die kolostrum wat immuniteit aan die kalf gee
Teenliggaampie/uminoglobuliene ✓ (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Sesotho)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2023 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Sesotho)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Question paper