Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 379.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Agricultural marketing20 marks
- Question 1.2Basic agricultural genetics20 marks
- Question 1.3Basic agricultural genetics20 marks
- Question 1.4Basic agricultural genetics5 marks
- Question 2.1Agricultural marketing11 marks
- Question 2.2Agricultural marketing8 marks
Show all 18 questions
- Question 2.3Agricultural marketing5 marks
- Question 2.4Agricultural marketing6 marks
- Question 2.5Agricultural entrepreneurship5 marks
- Question 3.1Agricultural production factors8 marks
- Question 3.2Agricultural production factors7 marks
- Question 3.3Agricultural production factors9 marks
- Question 3.4Agricultural production factors6 marks
- Question 3.5Agricultural production factors5 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics12 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics7 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics8 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 D
1.1.5 A
1.1.6 C
1.1.7 D
1.1.8 C
1.1.9 C
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 D
1.2.2 E
1.2.3 A
1.2.4 C
1.2.5 F (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Ko-dominansie
1.3.2 Atavisme
1.3.3 Kontantvloei
1.3.4 Prysvasmaking/-vasstelling
1.3.5 Begroting (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Variasie
1.4.2 Verkoop
1.4.3 Seisoenaal
1.4.4 Balansstaat
1.4.5 Kapitaal (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai assebief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 2.1.1 Toestand op die mark by R5
Mark ewewig (1)
2.1.2 Wet van aanbod vanuit die tabel
Hoe hoër die prys hoe hoër die hoeveelheid voorsien (2)
2.1.3 TWEE faktore wat die vraag na perskes kan beïnvloed
Verandering in verbruikersvoorkeure
Aantal verbruikers in die mark
Feestelike seisoene
Komplementêre produkte
Beskikbaarheid van plaasvervangers (Enige 2 x 1) (2)
2.1.4 Lyngrafiek wat die vraag na perskes toon
8
7
6
5
Prys (R)
4
3
2
1
0
30 45 60 75 90 105 120
Hoeveel vraag (kg)
Kontrolelys
Korrekte opskrif
x-as korrek gekalibreer met byskrifte (Hoeveelheid vraag)
y-as korrek gekalibreer met byskrifte (Prys)
Tipe grafiek (Lyngrafiek)
Korrekte eenhede (Kg en R)
Akkuraatheid (6)
2.2 2.2.1 Opskrif vir die diagram
Bemarkingsketting / Landboubesigheidsketting (1)
2.2.2 Byskrifte vir A en B
A – Aanbod ketting
B – Vraag ketting (2)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
2.2.3 DRIE bemarkingsfunksies in die diagram
Vervoer
Berging
Verwerking (3)
2.2.4 TWEE metodes om die landboubesigheidsketting meer glad te laat
verloop
Verbeter infrastruktuur van paaie
Verbeter toegang tot mark-inligting
Gesamentlike bemarking
Verwerk produkte naby aan waar hul geproduseer is
Gebruik koue berging en verkoelde trokke
Gradering en standaardisering van produkte (Enige 2 x 1) (2)
2.3 2.3.1 Uitvoerders en invoerders (1)
2.3.2 Makelaars (1)
2.3.3 Verbruikers (1)
2.3.4 Voedselverwerkingsmaatskappye (1)
2.3.5 Handelaars (1)
2.4 2.4.1 Die bemarkingskanaal geïllustreer
Aandele verkope (1)
2.4.2 Bemarkingstelsel met die bemarkingskanaal geassossieer
Vrye bemarking (1)
2.4.3 Motivering vir die gebruik van die kanaal bo-aan deur die boere
Betaling is verseker
Verkoper het toegang tot ʼn wyer mark as net die plaaslike een (2)
2.4.4 TWEE ander bemarkingskanale beskikbaar tot die boere
Internetbemarking
Direkte bemarking
Plaashekbemarking
Vars produkte bemarking (Enige 2 x 1) (2)
2.5 2.5.1 Definisie van ʼn besigheidsplan
Dit is ʼn dokument wat ʼn besigheid wat jy wil begin, beskryf en dit stel
die doelwitte voor. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai assebief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
2.5.2 TWEE belangrike aspekte van ʼn besigheidsplan
Veilige befondsing
Om daaglikse bedrywighede te lei
Om finansiële benodighede te bepaal
Om die uitvoerbaarheid van die besigheidsidee te toets
Om die entrepreneur toe te laat om probleme te voorsien
Om die besigheid te analiseer
Om kennis te versamel i.v.m. bemarkingsgeleenthede en
mededingers.
Om effektiewe besigheidsbestuur te verseker
Kartering van die onderneming se doelwitte
Om inligting t.o.v. die interne/eksterne besigheidsomgewing te
voorsien
Voorsiening van tydperke (Enige 2 x 1) (2)
2.5.3 EEN voorbeeld van ʼn entrepreneur-suksesfaktor
Leierskap
Risiko-neming
Deursettingsvermoë
Motivering
Markgedrewe (Enige 1 x 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 3.1.1 Definisie van grond/land
ʼn Area grond wat vir boerdery en landbouproduksie gebruik word. (2)
3.1.2 Identifisering van ekonomiese funksies van grond soos in
diagram A en B getoon.
A – Grond voorsien fisiese spasie benodig vir produksieprosesse.
B – Grond voorsien fisiese spasie waar die boer produkte produseer. (2)
3.1.3 TWEE ekonomiese eienskappe van grond as ʼn produksiefaktor
Grond is beperk.
Stedelike ontwikkeling affekteer grond beskikbaarheid.
Die waarde van grond neem toe met tyd
Grond is onvernietigbaar.
Die produksiepotensiaal van grond varieer baie.
Grond is onderhewig aan die wet van verminderde meeropbrengste.
(Enige 2 x 1) (2)
3.1.4 TWEE maatreëls wat ʼn boer kan neem om die produktiwiteit van
grond B te verhoog
Konsolidasie van nie-ekonomiese boerdery eenhede
Gebruik van wetenskaplike boerdery metodes
Waterbestuur
Gebruik van boerdery metodes wat geskik is vir die area
(Enige 2 x 1) (2)
3.2 3.2.1 Probleem geassossieer met die arbied beskryf in die leesstuk
MIV/vigs (1)
3.2.2 TWEE maatreëls wat boere kan neem om die probleem by
VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer aan te spreek
Bewusmakingsveldtogte
Voorsien toegang tot kondome
Verseker toegang tot behandeling en anti-retrovirale middels deur
regeringsprogramme.
Voedingskemas
Vermy verskeie maats
Ondersteuningsgroepe (Enige 2 x 1) (2)
3.2.3 TWEE probleme geassossieer met arbeid
Hoë koste van arbeid
Beperkte opvoeding
Beskikbaarheid van arbeid
Optogte
Misbruik van alkohol en dwelms (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai assebief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.2.4 TWEE strategieë wat deur boere gebruik kan word om arbeid
produktiwiteit te verbeter
Motiveer arbeiders
Om die regte tipe en hoeveelheid arbeiders te hê
Opleiding van die arbeidsmag
Voorsiening van voldoende lewensomstandighede (Enige 2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Identifisering van die begroting
Ondernemingsbegroting (1)
3.3.2 ʼn Voorbeeld van ʼn veranderlike koste
Saad
Bemesting en kalk
Masjienerie brandstof
Arbeidskostes
Oes (Enige 1 x 1) (1)
3.3.3 Regverdiging van antwoord op VRAAG 3.3.2
Die koste hierbo vermeerder met die vlak van produksie (2)
3.3.4 Berekening van wins/verlies
Wins = Inkomste – Uitgawes
OF
= R2 100 – (R100+R700+R100+R600+R450+ R100+R300
+R200+R100)
= R2 100 – R2 650
= - R550 OF Verlies van R550 (3)
3.3.5 Afleiding van ondernemingslewensvatbaarheid
Die onderneming is nie lewensvatbaar nie a.g.v. die verlies (2)
3.4 3.4.1 Identifisering van die plaasrekord
Plaas inventaris (1)
3.4.2 Belangrikheid van ʼn inventaris
Stel die plaas in staat om die beskikbare bates vir versekerings-
doeleindes te volg of om vas te stel of toerusting herstel moet
word
Om toerustingverliese deur natuurlike rampe of diefstal op te spoor
(Enige 1 x 1) (1)
3.4.3 Tipe kapitaal in die dokument
Roerende kapitaal (1)
3.4.4 Probleme geassossieer met kapitaal wat uniek is tot roerende
kapitaal is
Waardevermindering (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
3.4.5 TWEE metodes wat gebruik word om kapitaal te skep
Spaargeld
Produksie
Krediet/toelaes (Enige 2 x 1) (2)
3.5 3.5.1 Interne en eksterne kragte wat die maatskappy in die leesstuk
hierbo affekteer
Interne kragte – vaardige arbeidsmag / verouderde toerusting
Eksterne kragte – verhoogde kompetisie (2)
3.5.2 Tipe risiko deur die maatskappy ervaar
Mark- en prysrisiko (1)
3.5.3 Verduideliking van hoe die interne en eksterne kragte tot die risiko
genoem in VRAAG 3.5.2 lei
Verhoogde kompetisie en verouderde toerusting sal daartoe lei dat die
pryse hoër is as hul kompetisie, wat tot lae verkope sal lei. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai assebief om
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
VRAAG 4: BASIESE LANDBOU GENETIKA
4.1 4.1.1 Punnet-vierkant
R r
R Rr Rr
r Rr rr
Rubriek
Punnet-vierkant met gamete en nageslag genotipe
Korrekte manlike gamete
Korrekte vroulike gamete
Korrekte nageslag genotipe (4)
4.1.2 Genotipe verhoudinge
3 Rr : 1 rr (1)
4.1.3 Waarskynlikheid van ronde sade geproduseer
¾ x 100
75 % (3)
4.1.4 Tipe dominansie en rede
Volledige dominansie Slegs een eienskap is in die heterosigotiese
nageslag uitgedruk (2)
4.1.5 Afleiding of die saadvorm kwalitatief of kwantitatief is
Kwalitatief (1)
4.1.6 Motivering vir jou antwoord op VRAAG 4.1.5
Die eienskap word deur ʼn geenpaar beheer. (1)
4.2 4.2.1 Identifisering van tipe mutasie
Chromosomale mutasie (1)
4.2.2 Identifisering van tipe mutasie
A – Duplisering
B – Inversie
C – Translokasie (3)
4.2.3 Belangrikheid van variasie
Dit is die basis van seleksie
Dit word gebruik om gewas variasie en vee rasse te verbeter (2)
4.2.4 ʼn Voorbeeld van ʼn fisiese mutasie-agent
Bestraling/Gamma strale/X-strale/alpha-partikels (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
4.3 4.3.1 Identifisering van dier C
Muil (1)
4.3.2 Identifisering van teelstelsel
Spesiekruising (1)
4.3.3 Motivering van jou antwoord op VRAAG 4.3.1 hierbo
Behels die paring van diere van verskillende spesies. (2)
4.3.4 Twee voordele van dier C bo dier A
Dier C is meer siekte en peste weerstandig as A
Dier C is meer gehard/weerstandig tot uiterste weerstoestande as dier
A (2)
4.3.5 TWEE nadele van die teelmetode hierbo voorgestel
Dit is van min praktiese belangrikheid aangesien slegs ʼn paar
spesies kan kruisteel
Produkte van spesiekruising is onvrugbaar (2)
4.4 4.4.1 Identifisering van plantverbeteringsmetode
Genetiese ingenieurswese/Genetiese modifikasie (1)
4.4.2 EEN voordeel van hierdie tegnologie wat in die leesstuk boaan
genoem is
Verbeter gewasproduktiwiteit / Voedselsekuriteit (1)
4.4.3 TWEE voordele van genetiese ingenieurswese bo ander
plantverbeteringsmetodes
Dit is vinniger
Dit is meer presies
Dit word nie tot individue van dieselfde spesie beperk nie
(Enige 2 x 1) (2)
4.4.4 TWEE huidige aanwendings van GM tegnologie in plante
Ontwikkeling van siektebestande plante
Ontwikkeling van onkruiddoder-bestande plante
Langer raklewe
Verbeterde voedingstof inhoud (Enige 2 x 1) (2)
4.4.5 TWEE potensiële menslike gesondheidsrisiko’s van GMO’s
Allergieë
Onbekende effekte op menslike gesondheid
Voedselveiligheidsbekommernisse (Enige 2 x 1) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai assebief om
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 EC June 2021 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper