Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201612 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016) AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 C √√ 1.2.1 D √√ 1.1.2 A √√ 1.2.2 H √√ 1.1.3 B √√ 1.2.3 A √√ 1.1.4 D √√ 1.2.4 J √√ 1.1.5 B √√ 1.2.5 G √√ (5 x 2) (10) 1.1.6 A √√ 1.1.7 C √√ 1.1.8 A √√ 1.1.9 D √√ 1.1.10 B √√ (10 x 2) (20) VRAAG 1.3 VRAAG 1.4 1.3.1 Geengeweer (Biolistics) √√ 1.4.1 Gene √ 1.3.2 Toelaag √√ 1.4.2 tekort/onderproduksie √ 1.3.3 Laste √√ 1.4.3 Grond/natuurlike hulpbronne √ 1.3.4 Seisoenale werker √√ 1.4.4 bemarkingsresep (mengsel) √ 1.3.5 Spesiekruising √√ 1.4.5 Bedreigings √ (5 x 2) (10) (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBEMARKING EN BESTUUR 2.1 2.1.1 Beskrywing XX  Oorskot √ (1) 2.1.2 Verduideliking vir VRAAG 2.1.1.  Hoeveelheid aangebied oorskry/is meer as √ die hoeveelheid gevra. √  Die hoeveelheid gevra is minder as √ die hoeveelheid aangebied.  Daar is ʼn ooraanbod. √√ (Enige 1 x 2) (2) 2.1.3 Identifikasie van letter K en lyne MM en BB K = ekwilibriumprys √ MM = Aanbodkurwe √ BB = Vraagkurwe √ (3) 2.2 2.2.1 Verskil tussen bemarking en verkope. Bemarking Verkope Klem lê op verbruikers se Klem op landbouproduk geplaas. √ behoeftes. √ Besigheid bepaal verbruikers Besigheid produseer ʼn produk en se behoeftes en produseer dan besluit dan hoe om dit te om die behoeftes te bevredig. √ verkoop. √ Bestuur is winsgeoriënteerd √ Bestuur is volume verkope georiënteerd. √ Beplanning is langtermyn om Beplanning is kort-termyn, en op nuwe produkte vir toekomstige huidige produkte en mark markte te skep en vir groei √ gefokus. √ Fokus op kopers se Fokus op die behoeftes van die behoeftes √ verkopers. √ (Enige 2 x 1) (Enige 2 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016) 2.2.2 Funksies van landboubemarking  Vervoer √  Berging √  Verpakking √  Prosessering √  Standaardisering √  Gradering √  Finansiering √  Risiko dra √  Mark-intelligensie √  Produk-ontwerp en promosie √  Klientediens √ OF  Uitruilfunksies √  Fisiese funksies √  Fasiliteringsfunksies √ (Enige 2 x 1) (2) 2.2.3 Hoe eko-etikettering bemarking beïnvloed?  Eko-etikette verseker verbruiker dat produk volhoubaar geproduseer is. √  Stel verbruiker in staat om “groen winkels” te vergelyk. √  Wys verbruiker hoe hulpbronne gebruik en bestuur is tydens die produksie van die produk. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.2.4 Redes om vleis te prosesseer  Dit verminder vermorsing en ontbinding √  Verskaf werksgeleenthede. √  Verhoog die waarde van vleis √  Manier om ooraanbod te oorkom √  Maak verpakking en hantering makliker √  Langer raklewe √ (Enige 2 x 1) (2) 2.3 2.3.1 Definisie van bemarkingsketting Die vloei van produkte vanaf produksiepunt (plaas) √ tot verbruikerspunt (verbruiker). √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 2.3.2 Na-oes bestuur in bemarkingsketting  Optel / versameling √  Seleksie/gradering/standaardisasie √  Verpakking √  Transformasie √  Waardetoevoeging √  Vervoer √  Verkoop van produk √ (Enige 2 x 1) (2) 2.3.3 Klassifisering (a) Waardetoevoeging – aanbodketting √ (1) (b) Verpakking – aanbodketting √ (1) (c) Kontantvloei en winsgewendheid – vraagketting √ (1) 2.4 2.4.1 Verduidelik landbou ko-operatiewe gemeenskap (ko-operasie)  Groep boere/mense wat vrywillig saamkom √ om hul gemeenskaplike behoeftes te bevredig, hetsy ekonomies en sosiaal. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.4.2 Voordele van landbou ko-operatiewe gemeenskap (ko-operasie)  Het meer bedingingsmag √  Potensiaal vir groei √  Hulpbronne saamgooi en meer ekonomies wees √  Toegang tot beter infrastruktuur √  Toegang tot professionele deskundigheid √  Middelman word uitgeskakel √  Koop in grootmaat aan √  Het toegang tot befondsing √  Ontwikkel hul eie handelsnaam √ (Enige 2 x 1) (2) 2.5 2.5.1 Karaktereienskappe van ʼn tradisionele koper  Sal nie nuwe produkte koop nie en ander afraai om dit te doen. √  Sal slegs produkte koop wat hulle ken en wat algemeen die as die voorkeur keuse/beste aanvaar word. √  Maal slegs ʼn klein gedeelte van kopers uit. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.5.2 Maniere hoe verkopers kan wins maak uit scenario  Deur wat hulle verkoop te bemark. √  Deur verskillende benaderings tot bemarking te hê. √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016) 2.5.3 Maniere om verkope te verhoog  Adverteer in koerante, op radio, tydskrifte √  Binne-winkel promosies √  Direkte bemarking d.m.v. telefoonoproepe, briewe √  Skoue en uitstallings √  Persoonlike verkope √ (Enige 2 x 1) (2) 2.6 Differensieer tussen nisbemarking en veeveilings Nisbemarking – Die fokus is om aan ʼn klein spesifieke groep kopers te bemark wat nie deur hoofstroom bemarking gedek word nie. √ Veeveilings – Vee word verkoop op ʼn veiling waar mense bie. Word verkoop teen die hoogste prys aangebied. √ (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 3.1.1 Skaars plaasarbeider Trekkerbestuurder/vaardige arbeider/A √ (1) 3.1.2 Redes vir VRAAG 3.1.1  Het vaardighede √  Verlang gespesialiseerde opleiding √  Verskaf ʼn spesiale diens √ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.3 Metodes om ekonomiese toestande van werker te verbeter  Verskaf aansporings vir werkers √  Betaal hoë salarisse √  Betaal bonusse √  Gaan vennootskapsooreenkomste met werkers aan √  Verskaf medies aan werkers √  Verskaf plaasprodukte soos melk en vrugte teen laer pryse aan werkers. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.4 Wette (a) Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid √ (1) (b) Werkloosheidversekeringsfonds (WVF) √ (1) 3.2 3.2.1 Berekeninge Totaal bedrag belê R15 000,00 + R28 000,00 + R20 000,00 √ = R63 000,00 √ Bruto inkomste R73 000,00 Wins/Verlies R73 000,00 – R63 000,00 = R10 000,00 √ wins √ (3) 3.2.2 Metodes kapitaal verkry  Leen by bank  Leen by vriend  Verkoop van hoenders (Enige 2 x1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016) 3.2.3 Ander metode van kapitaal verkry  Eie spaargeld √ (2) 3.2.4 Dokument wat verwagte inkomste en uitgawe toon Begroting √ (1) 3.3 3.3.1 Eienskap van grond op foto Landbougrond is beperk. √ (1) 3.3.2 Rede  Grond is bergagtig en nie vir kommersiële boerdery geskik nie.√  Landbougrond met hoë opbrengskapasiteit is beperk. √  Landbougrond se produksiepotensiaal varieer. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.3.3 Funksies van grond as produksiefaktor  Verskaf die area/spasie vir landbouaktiwiteite √  Bron van minerale √  Verskaf voeding vir plante en diere. √  Is ʼn bate en kan as versekering dien. √  Bron van rou materiale √ (Enige 3 x 1) (3) 3.3.4 Wetenskaplike metodes om produksie te verhoog  Verhoog grondvrugbaarheid/sit kunsmis by √  Verbeter waterbestuur/-besproeiing √  Verander gewasproduksie-sisteme √  Grondherwinning √  Boer meer effektief/konsolideer kleiner lande √ (Enige 2 x 1) (2) 3.4 3.4.1 Hoekom die bestuur van ʼn pluimvee-boerdery anders is as die bestuur van ʼn winkel is  Die verskillende tipes daaglikse take in ʼn pluimvee-boerdery. √  Die bestuur van verskillende lae/vlakke in die boerdery. √  Spesifieke vaardigheid benodig vir die spesifieke boerdery praktyke √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 3.4.2 Spesifieke bestuursvaardighede (a) Finansiële bestuur √ (1) (b) Arbeidsbestuur √ (1) (c) Krisisbestuur √ (1) 3.4.3 Produksierisiko’s in gewasproduksie  Weersomstandighede/droogte/hael/storms √  Peste/plae √  Vuur √  Breek van toerusting √ (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Tonne rys uitgevoer oor sewe jaar deur ʼn kommersiële boer 70 60 Hoeveelheid rys uitgevoer 50 40 30 20 10 0 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 Jaar Kriteria vir merk o Korrekte titel/opskrif √ o Korrekte byskrif vir Y-as en X-as √ o Korrekte skaal gebruik (liniaal) √ o Lyngrafiek √ o Punte korrek geplot √ (5) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 4.1.1 Berekening van BTW (‘Estimated Breeding Value’) Gemiddelde speengewig = 22,5 kg Speengewig van manlike dier = 24,6 kg Speengewig van vroulike dier = 23,7 BTW van manlike dier = 24,6 kg – 22,5 kg √ = +2,1 kg √ BTW van vrou = 23,7 kg – 22,5 kg √ = +1,2 kg √ (4) 4.1.2 Verwagte genetiese verbetering (BTW van manlike dier + BTW van vroulike dier) ÷ 2 x 50% (2,1 kg + 1,2 kg) ÷ 2 x 50% √ 3,3 ÷ 2 x 0,5 = 0,81 kg (Enige 2 x 1) (2) 4.2 4.2.1 Punnett-vierkant √ ♂ Q Q√ ♀ q√ Qq Qq q Qq Qq√ (4) 4.2.2 Persentasie witgesig in F2 F2 generasie Wit (QQ) sal 3 wees Swart (qq) sal 1 wees % Wit (QQ) = ¾ x 100 √ = 75% √√ (3) 4.2.3 Genetiese term  Variasie (1) 4.2.4 Verskil tussen fenotipe en genotipe Fenotipe  Die sigbare verskil in die eienskappe van ʼn individu. √ Genotipe:  Die genetiese samestelling van ʼn individu. √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11 4.3 4.3.1 Chromosome van die sigoot 58 √ + XX chromosome √ (2) 4.3.2 Geslag van VRAAG 4.3.1.  Vroulik (1) 4.4 Definisie van terme (a) Mutasie – ʼn skielike lukrake verandering √ in die genetiese samestelling/materiaal (DNS) van die sel. √ (2) (b) Uitkruising – kruising van ʼn lyn-geteelde dier √ met ʼn ander ras. √ (2) 4.5 4.5.1 Doelwitte van genetiese modifisering in plante  Indirek verhoog gewasproduksie deur die bestuur van peste, siektes en arbeid te vergemaklik. √  Direk produksie te verhoog deur plante weerstand teen uiterste weersomstandighede te bied. √  Verbeter kommersiële eienskappe, soos smaak en raklewe. √  Verhoog voedingswaarde van gewas (biofortification). √  Produseer farmakologiese gewasse wat proteïne, medisyne en entstowwe vir mense produseer. √ (Enige 2 x 1) (2) 4.5.2 Voordele van GMO bo tradisionele metodes  GMO is vinniger  Is presies  Nie beperk tot spesies wat kan kruis  Gene van mikro-organismes kan na plant DNS oorgedra word of andersom. (Enige 2 x 1) (1) 4.5.3 Nadele van inteling  Deskundige kennis nodig omdat dit gekompliseerd kan raak √  Geen versekering dat superieure dier verkry gaan word nie. √  Slegte eienskappe kan gekonsentreer en nie weer uitgeteel word nie. √  Verlaagde basterkrag en produksie. √  Misvormde diere kom meer dikwels voor √  Inteling depressie √  Afname in variasie √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016) 4.5.4 Stamboom seleksie Seleksie gebaseer op die rekords van die vader en moeder van die individuele dier en hul voorgeslagte van beide kante. √√ Afstammeling seleksie Seleksie van ʼn dier gebaseer op die nakomelinge wat hy/sy produseer. √√ (2 + 2) (4) 4.6 Omgewingsoorsake van variasie  Grondfaktore √  Sonlig √  Water √  Temperatuur √  Peste en siektes √ (Enige 2 x 1) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all