Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1220166 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C √√ 1.1.2 B √√ 1.1.3 A √√ 1.1.4 A √√ 1.1.5 D √√ 1.1.6 A √√ 1.1.7 C √√ 1.1.8 B √√ 1.1.9 A √√ 1.1.10 D √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Geen √√ 1.2.2 Slegs B √√ 1.2.3 Slegs A √√ 1.2.4 Slegs B √√ 1.2.5 Beide A en B √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Pankreas √√ 1.3.2 Verpakking digtheid √√ 1.3.3 Virus √√ 1.3.4 Impotensie √√ 1.3.5 Konsentrasie √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Ureum √ 1.4.2 Konduksie √ 1.4.3 Mesoderm √ 1.4.4 Postuur √ 1.4.5 Bulbo-uretraal/Cowper kliere √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 2.1.1 Nie-herkouer/monogastries √ (1) 2.1.2 Enkel/Eenvoudige/Monogastries √ (1) 2.2 2.2.1 C√ (1) 2.2.2 D√ (1) 2.2.3 F√ (1) 2.2.4 I√ (1) 2.2.5 E√ (1) 2.3 2.3.1 Dit is meer oplosbaar as biuret. √ (1) 2.3.2 Verhoed dat lek in reën staan. √ (1) 2.3.3 ʼn Mengsel van 2 kg ureum en 20 kg molasse moet op weiveld gesproei word √ Gebruik voorafgemengde mengsels/beeslekke √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 2.4 2.4.1 Slegs abomasum is funksioneel √ Rumen/retikulum/omasum onderontwikkel √ Oesofagus groef lei melk na die abomasum √ (Enige 2 x 1) (2) 2.4.2 Wanneer ʼn kalf begin vaste kos vreet/gras vreet √ (1) 2.4.3 Sellulose vertering √ Hidrolise van proteïene √ Sintese van vitamiene √ Sintese van aminosure √ (Enige 2 x 1) (2) 2.5 2.5.1 VE van 5 kg DM inname = Bruto Energie – energieverlies in feses = 92,5 J – 42,5 J√ = 50 J √ (2) 2.5.2 Netto energie = Metaboliese energie – Energieverlies a.g.v. hitte Metaboliese energie = 50 J – 18,5 J = 31,5 J √ Netto energie = Metaboliese energie – Energieverlies a.g.v. hitte = 31,5 J – 9 J √ = 22,5 J √ LW: Leerders mag verskillende maniere gebruik om antwoord te kry 22,5 J, bv. NE = GE – energie verlies in feses – energie verlies in urine en gas – hitte verlies OF NE = DE – energieverlies in urine + gasse – hitte verlies (3) 2.6 Persentasie van voermengsel Verhouding mieliemeel: grondboonoliekoekmeel = 22 : 7,5 22 + 7,5 = 29,5 √ √ √ (3) 2.7 2.7.1 Konsentraat behoefte = kg/dag = 42 kg/koei/dag √ = 42 kg × 30 dae × 100 koeie √ = 126 000 kg (126 ton) √ (3) 2.7.2 Voeraanbod = 650 kg × 30 × 6 = 117 000 kg √ Voer benodig = 100 × 60 kg × 30 = 180 000 kg p/maand × 6 = 1 080 000 kg √ = Voeraanbod – Voer benodig = 117 000 kg –1 080 000 kg = -963 000/1 000 √ = -963 ton √ (4) 2.7.3 Nie genoeg √ - weiveld het ʼn tekort van 963 ton √ (2) 2.8 2.8.1 Kalmeermiddels √ (1) 2.8.2 Antibiotika √ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE , BESKERMING EN BEHEER 3.1 3.1.1 A Voerkraal/Voerhok √ B Kraal/Vanghok √ (2) 3.1.2 (a) Vanghok / B √ (1) (b) Voerkraal/Voerhok / A √ (1) 3.1.3 Gee koeie tyd en geleentheid om hulle kalfies te kry voor oplaai √ Beweeg stadig met koeie en kalfies √ Vermy die gebruik van honde as koeie en kalfies geskuif word √ (3) 3.2 3.2.1 Dier te waarsku van jou teenwoordigheid √ (1) 3.2.2 Laat hulle onveilig voel √ (1) 3.2.3 Laat hulle toe om sosiale groepe te vorm √ (1) 3.3 3.3.1 D√ (1) 3.3.2 C√ (1) 3.3.3 A√ (1) 3.3.4 B√ (1) 3.4 Bestaans Kommersieel 3.4.1 Doel Produseer net genoeg om Produseer om te familie te onderhou √ verkoop vir wins √ (2) 3.4.2 Bestuur Min - daar is slegs ʼn paar Baie intensief om groot gewasse en vee √ opbrengs te verseker √ (2) 3.5 3.5.1 A Kronies √ B Baie skielik/ontwikkel binne paar uur/weke √ C Akuut √ D Dodelik √ (4) 3.5.2 Antraks √ (1) 3.5.3 Brand die karkas √ Moenie karkas oopsny nie √ Begrawe die karkas diep onder grond √ (Enige 2 x 1) (2) 3.6 3.6.1 Neuswurm √ (1) 3.6.2 (a) C√ (1) (b) A/B √ (1) 3.6.3 Somer √ (1) 3.6.4 Nies en neusirritasie √ Geel afskeiding uit neus √ Skud van kop om van parasiet ontslae te raak √ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 3.7 3.7.1 Goeie higiëne standaarde by slagpale √ (1) 3.7.2 Kwarantyn van diere by aankoms √ (1) 3.7.3 Rapporteer van moontlike verdagte siektes √ Eradikasieprogramme √ Inentingsprogramme √ (Enige 1) (1) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 4.1.1 Embrio-oorplanting √ (1) 4.1.2 Prostglandien inspuiting √ Gonadotropien - vrystellingshormoon √ (2) 4.1.3 A Donor √ (1) 4.1.4 37 °C √ (1) 4.1.5 (a) Voortplantingslewe word verleng, meer nageslag word verkry √ (1) (b) Meer wins vanaf beter diere √ (1) 4.2 4.2.1 A Estrus √ B Di-estrus √ C Met-estrus √ D Pro-estrus √ (4) 4.2.2 (a) A√ (1) (b) C√ (1) 4.3 4.3.1 B vas deference √ D skrotum√ F seminale vesikel √ (3) 4.3.2 Hipoplasie √ Cryptochidism √ Sperm defekte √ (Enige 2 x 1) (2) 4.4 4.4.1 Uitputting/Moegheid √ (1) 4.4.2 Wanvoeding √ (1) 4.4.3 Min/Geen ervaring √ (1) 4.4.4 Temperament √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 4.5 4.5.1 Melkproduksie van groep 1 en 2 oor 25 weke 40 Melkopbrengs (l) 30 20 Group 1 10 Group 2 0 1 5 7 10 15 20 25 Weke (Tyd) Nasien van grafiek met volgende lys: Kriteria Ja: 1 punt Nee: 0 punte 1 Lyngrafiek 1 0 2 Y-as opskrif 1 0 3 X-as opskrif 1 0 4 Punte korrek geplot vir groep 1 en 2 1 0 5 Korrekte opskrif 1 0 6 Eenhede (en tyd) 1 0 (6) 4.5.2 Melkproduksie verhoog drasties in week 7 en daal van week 15 tot week 20. √ OF Vir albei groepe verhoog die melkproduksie van week 1 tot week 7 en dan verlaag dit van week 7 tot week 25. (1) 4.6 4.6.1 C√ allantoïs √ (2) 4.6.2 F√ plasenta √ (2) 4.6.3 B√ chorion/embriosak √ (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all