You're offline
Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Agricultural SciencesGrade 1220169 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2016 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 A  1.1.3 C  1.1.4 C  1.1.5 D  1.1.6 D  1.1.7 A  1.1.8 D  1.1.9 B  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs A  1.2.2 Geeneen  1.2.3 Beide A en B  1.2.4 Slegs B  1.2.5 Slegs A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Polineuritis  1.3.2 Tussengasheer/intermediêre gasheer  1.3.3 Anterior  1.3.4 Ontkerning  1.3.5 Pedometer  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Voor-omsettings-verhouding  1.4.2 Aansteeklike  1.4.3 Skenker/meerderwaardige  1.4.4 Droë  1.4.5 Prolaps  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2016 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanale van plaasdiere 2.1.1 Identifikasie van die nieherkouer plaasdier • Plaasdier 2  (1) 2.1.2 Rede Het nie 'n saamgestelde/komplekse maagstelsel nie/enkelmaag  (1) 2.1.3 Tipe voer in die rantsoen van plaasdier 1 Ruvoer  (1) 2.1.4 EEN rede vir hierdie voer • Het 'n hoër ruvesel-/sellulose-inhoud vir die aktiwiteite van die mikro flora in die rumen  (1) 2.1.5 Letter wat die vertering van vesel moontlik maak • A (1) 2.1.6 Verduidelik die rol van gemerkte gedeeltes D en E in vertering • Deel D – Bevat ensieme vir die vertering van grane  (1) • Deel E – Help met die sagmaak en bevogtiging van grane  (1) 2.2 Energievloei in plaasdiere 2.2.1 Identifikasie van A, B en C • A – Metaboliese energie  (1) • B – Mis  (1) • C – Liggaamshitte  (1) 2.2.2 Energie wat vrygestel word BE/Bruto energie  (1) 2.2.3 Formule om die verteerbare energie uit te werk VE = bruto energie – energieverlies in die mis  (1) 2.2.4 Die belangrikheid van Netto Energie • Noodsaaklik vir produksie  • Noodsaaklik vir onderhoud  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 2.3 Biologiese waarde (BW) van voere 2.3.1 Voer en rede (a) Vismeel (1) Rede Het die hoogste BW(90)/met essensiële aminosure nodig vir groei  (1) (b) Mielies  (1) Rede Het die hoogste energie waarde/energie waarde van 80 wat nodig is vir vetmesting  (1) (c) Gars  (1) Rede Benodig voer met 'n lae BW/BW van 50/energie waarde van 60% is nodig vir onderhoud  (1) 2.3.2 Rede vir die hoё BW van lusern teenoor die van gars • Lusern is 'n peulplant en ryk aan proteïen  • Gars is nie-peulplant met 'n lae proteïeninhoud/ryk aan koolhidrate  (2) 2.4 Voervloeibeplanning 2.4.1 Behoefte van diere vir die jaar: Tydens die droë seisoen Behoefte per dier/dag x aantal diere x 30 dae x 6 maande • 15kg x 30 diere x 30 dae x 6 maande  • = 81 000kg  Behoefte vir die jaar = Reënseisoenbehoefte + Droë seisoen- behoefte (3) • 108 000 kg + 81 000kg = 189 000kg  2.4.2 Totale hoeveelheid beskikbaar in die droë seisoen Beskikbare hulpbronne tydens die droë seisoen is: • 0,15 x 1000 x 42 x 6  • = 37 800kg  (2) 2.4.2 Voervloeiprobleme tydens die droë seisoen • Die behoefte is groter as die voer beskikbaar/voertekort is 37 800kg  • In vergelyking met die behoefte van 81 000kg benodig  (2) 2.4.4 Volhoubare maatstawwe om die tekort reg te stel • Die maak van hooi tydens die reënseisoen  • Stoor van voer in die droë seisoen  • Skot oortollige uit  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 2.5 Gebalanseerde rantsoen 2.5.1 Hoeveelheid mielies en sonneblomoliekoekmeel in 600kg voer • Mielies = 61.29 x 600kg  100 • = 367,74kg  • Sonneblomoliekoekmeel = 38,71 x 600kg  100 • = 232,26kg  (4) 2.5.2 Voer wat 19 dele bydra Mieliemeel  (1) [35] VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Vloerspasie benodig deur varke 3.1.1 Staafgrafiek Lewende massa van varke en die vloerspasie benodig 60 Vloerspasie benodig (m2) 50 40 30 20 10 0 20 40 60 80 100 120 140 Lewende massa (kg) Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif  • X-as – korrek gekalibreer met byskrif (Lewende massa)  • Y-as – korrek gekalibreer met byskrif (Vloerspasie benodig)  • Korrekte eenheid (m2/kg)  • Staafgrafiek  • Akkuraatheid  (6) 3.1.2 Tendens in term van vloerspasie benodig en lewende massa • Met 'n toename in lewende massa  is daar ook 'n • Toename in die vloerspasie deur varke benodig  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.2 Apparaat gebruik om die praktiese bestuurspraktyke mee uit te voer 3.2.1 Identifikasie van die apparaat Rekkietang/kastreertang/illustrator  (1) 3.2.2 TWEE gebruike van die apparaat • Ontstert/stert afsit  • Kastrasie  (2) 3.2.3 Belang van elke bestuurspraktyk Ontstert • Higiëniese doeleindes/voorkom brommer besmettings  • Verbeter reproduksie  (Enige 1) (1) Kastrasie • Beter bestuur/reproduksie doeleindes/ • Alle minderwaardige manlike diere word gekastreer  (1) 3.3 Laai en vervoer van plaasdiere 3.3.1 Fasiliteite om diere na die laaifasiliteit te lei Drukgang  (1) 3.3.2 TWEE aspekte by die ontwerp van 'n drukgang • Hoë/sterk/soliede kante sodat diere nie na buite kan kyk  • Enkel/nou kurwe maar geen skerp kurwes  • Niks wat diere kan benadeel/seermaak/beseer  (Enige 2) (2) 3.3.3 Dokumentasie benodig Permit  (1) 3.3.4 TWEE voorsorg maatreëls om stres te verminder • Hou diere wat vervoer moet word vir 2 of 3 dae bymekaar  • Groepeer diere saam volgens grote/geslag/ouderdom  (2) 3.4 Lewensiklus van die brommer 3.4.1 Naam van die parasiet Brommer  (1) 3.4.2 Die mees skadelike stadium van die siklus Larwestadium  (1) 3.4.3 Die toestande/kondisie wat hierdie aanvalle veroorsaak Brommeraanvalle  (1) 3.4.4 Term gebruik om die wol te verwyder Mikskeer  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.4.5 DRIE bestuurspraktyke om die besmetting te beheer • Skeer/mikskeer op die regte tyd van die jaar  • Knip en skoon hou van die wol  • Ontstert  • Lam na skeertyd  • Seleksie en teling van bestande rasse  (Enige 3) (3) 3.5 Plantvergiftigings 3.5.1 Voer diere voor hul vervoer word  (1) 3.5.2 Inspeksie van die hooi vir fusarium/fungi  (1) 3.5.3 Pas 'n wisselweidingstelsel toe  (1) 3.6 Dieresiektes 3.6.1 Tipe patogeen Virus  (1) 3.6.2 Gemeenskaplike eienskappe Beide is aansteeklike/dodelike siektes  Beide is ensoötiese siektes  (Enige 1) (1) 3.6.3 TWEE rolle van die staat in die beheer en verspreiding van siektes • Publieke bewusmaking/stel publiek in kennis  • Verbod op invoer/uitvoer  • Voorsien veeartsenydienste  • Die daarstel van kwarantyn areas  (Enige 2) (2) 3.6.4 TWEE ekonomiese implikasies van siektes • Verbod op uitvoer benadeel die ekonomie  • Werksverliese  • Finansiële implikasies/verliese van miljoene rand  • Koste/tyd/arbeid vir medikasie  • Opskorting van produksie  (Enige 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Grafiek van die semen volume en konsentrasie van plaasdiere 4.1.1 Konsentrasie semen by 'n volume van 6ml • 1 biljoen/ml  (1) 4.1.2 Verwantskap tussen Semenvolume • Die volume van melkrasbulle is hoër  • Die volume van skape is laer  (2) Semenkonsentrasie • Die konsentrasie van melkrasbulle is laer  • Die konsentrasie van skape is hoër  (2) 4.2 Die kleur en kwaliteit van semen 4.2.1 Rede vir die kleur van semen (a) Teenwoordigheid van vars bloed  (1) (b) Teenwoordigheid van ou bloed/infeksie/besmetting  (1) 4.2.2 TWEE negatiewe effekte op semen • Swak voedingstoestande  • Strawwe omgewingstoestande/temperatuur  • Ouderdom  • Siektes  (Enige 2) (2) 4.3 Tegnieke gebruik om die aantal nageslag te verhoog 4.3.1 (a) Kloning  (1) (b) Embrio-oorplanting  (1) (c) Kunsmatige inseminasie  (1) (d) Kloning  (1) 4.3.2 Korrekte stadium van KI Estrus  (1) 4.3.3 Verwantskap tussen ovulasie en die tyd van inseminasie • KI vind plaas 6–14 uur voor ovulasie  • Gee sperme kans om tot by die fallopies buis te beweeg  • Sodat ovum nie te lank daar wag om bevrug te word nie  (3) 4.4 Meerlinggeboortes 4.4.1 Tipe tweeling voorgestel deur A en B • A Disigotiese tweeling  • B Monosigotiese tweeling  (2) 4.4.2 Rede • A – Twee ova is bevrug  • B – Een ovum is bevrug  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.4.3 Proses in voorstelling B Verdeling van dieselfde sigoot  (1) 4.4.4 Rede van geslag tweeling A (1) Bevrugting van twee aparte ova  4.4.5 DRIE faktore vir die voorkoms van meerlinge • Vrugbaarheid/genetika  • Omgewingsfaktore  • Ras  • Voeding  (Enige 3) (3) 4.5 Posisie van die ongebore kalf 4.5.1 Identifikasie van die geboortestadium Voorbereidingstadium  (1) 4.5.2 Toepaslike wetenskaplike term vir kalfprobleme Distokia  (1) 4.5.3 TWEE aksies wat boere kan toepas • Korrigeer die posisie van die kalf voor kalwing  • Hulp van die veearts indien posisie in reg is nie  (2) 4.6 Melklating 4.6.1 TWEE stimuli deur die melker • Was van die uier  • Massering van die uier  • Bekende klanke tydens die melkproses  • Melk-aksie  (Enige 2) (2) 4.6.2 Hormoon vir melklating Oksitosien  (1) 4.6.3 Hormoon wat melklating inhibeer Adrenalien  (1) 4.6.4 Bakteriese siekte van die uier Mastitis  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Agricultural Sciences · 2016 · NSC November Exam · Memorandum · Paper 1 | Hlayiso | Hlayiso