Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2015
MEMORANDUM
TOTAAL: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2015 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 355.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
NSC November Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1Animal nutrition20 marks
- Question 1.2Animal nutrition10 marks
- Question 1.3Animal reproduction20 marks
- Question 1.4Animal production and housing5 marks
- Question 2.1Animal nutrition7 marks
- Question 2.2Animal nutrition7 marks
Show all 19 questions
- Question 2.3Animal nutrition8 marks
- Question 2.4Animal nutrition5 marks
- Question 2.5Animal nutrition8 marks
- Question 3.1Animal production and housing9 marks
- Question 3.2Animal production and housing9 marks
- Question 3.3Animal health and protection6 marks
- Question 3.4Animal health and protection8 marks
- Question 3.5Animal health and protection3 marks
- Question 4.1Animal reproduction10 marks
- Question 4.2Animal reproduction8 marks
- Question 4.3Animal reproduction3 marks
- Question 4.4Animal reproduction7 marks
- Question 4.5Animal reproduction7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 A
1.1.3 C
1.1.4 D
1.1.5 C
1.1.6 B
1.1.7 B
1.1.8 C
1.1.9 B
1.1.10 C/D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Slegs A
1.2.3 Beide A en B
1.2.4 Slegs B
1.2.5 Geeneen (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Gal
1.3.2 Insulasie/ventilasie
1.3.3 Vektor
1.3.4 Distosia
1.3.5 Impotensie (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Voervloei begroting/voervloei
1.4.2 Free-range/vryloop/semi-intensief/agterplaas
1.4.3 Perakuut/Akuut
1.4.4 Lêhenne
1.4.5 Mesoderm (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Diagram van die verteringstelsel
2.1.1 Identifiseer dir tipe plaasdier (1)
Monogastries/enkelmaag/nie-herkouer
2.1.2 Rede
Monogastries/enkelvoudige maag (1)
2.1.3 Identifisering van die letters
(a) E
(b) C
(c) D (3)
2.1.4 Rede waarom ruvoere NIE gevoer word NIE
• Monogastries/enkelvoudige maag
• Bevat geen mikrobes/flora wat sellulose kan verteer nie
• Kan nie ruvoere verteer nie (Enige 2) (2)
2.2 Dierevoedingstowwe
2.2.1 Funksies van water
• Dien as 'n oplosmiddel/help met voedingstof absorbsie
• Beskerm sekere sensitiewe weefsel/dien as smeermiddel
• Bevogtig die voer/voedsel wat pas afgesluk is
• Skep ‘n gepaste omgewing vir mikrobes/flora
• Meganiese vertering in die mond/slukproses
• Voorkom hardlywigheid
• Help met die vervoer van voedingstowwe
• Uitskeiding van afvalprodukte (Enige 3) (3)
2.2.2 Vitamien-/mineraal-tekortsimptome
(a) Vitamien D/Kalsium/Ca/Fosfaat/P/Koper/Cu
(b) Vitamien A/retinol
(c) Jodium/I
(d) Yster/Fe/Vitamien B 6 /B 12 /Koper/Cu/Kobalt/Co (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.3 Verteerbaarheidskoëffisiënt
2.3.1 Berekening: 8% (0,08) x 30 kg = 2,4 kg
Droë materiaal: 30 kg – 2,4 kg = 27,6 kg
KvV = Droë materiaal inname (kg) – Droë massa in mis (kg) x 100
Droë materiaal inname (kg) 1
= 27,6kg – 12 kg x 100
27,6kg 1
= 56,5/57 % (5)
2.3.2 Prosesse om die verteerbaarheid in voer te verhoog
• Meganiese prosesse/maal/kraak/breek/vergruis/rol
• Verpilling
• Verhitting/rooster/kook/stoom
• Aanvulling/supplimentering met NPN/melasse
behandeling met verdunde suur (NaOH)-oplossings
• Week
• 'Popping'/spring en mikronisering
• Meng komplementêre voere (Enige 3) (3)
2.4 Pearson-vierkant
2.4.1 Berekening: Mielies 9% 27/27 dele
17%
Grondbone-oliekoek 44% 8/8 dele (3)
2.4.2 Persentasie mielies in die rantsoen
27 ÷ 35 x 100
= 77,14/77% (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.5 Voere en aanvullings
2.5.1 Maande met voldoende voergewasse vanuit die veld
• Desember
• Januarie (2)
2.5.2 Rede
• Geen aanvullings tydens hierdie twee maande nodig nie
• Slegs veldweiding gedurende die twee maande gebruik
(Enige 1) (1)
2.5.3 Rede vir aanvulling van konsentrate
• Diere word voorberei/afgerond/vet gemaak vir die mark
• Kry diere in gereedheid om te paar
• Vir die lamseisoen/berei diere voor om te lam
• Onvoldoende veldweiding beskikbaar (Enige 1) (2)
2.5.4 Berekening van die voergewasse benodig vir Januarie:
(a) 3,4 ton x 1 000 = 3 400 kg (1)
(b) 50 skape x 2 kg voer per skaap x 31 dae
= 3 100 kg (2)
[35]
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Produksiestelsels
3.1.1 Produksiestelsels:
A - Ekstensief
B - Intensief (2)
3.1.2 Vergelyking van die twee stelsels:
Ekstensief/A Intensief/B
Omgewing Geen/beperkte/min Omgewing word
beheer gemodifiseer of beheer vir
produksie doeleindes
Produktiwiteit Produktiwiteit is Produktiwiteit is
laag/min hoog/meer
Menslike inset Laag/min/minimaal Hoog/meer (6)
3.1.3 Rede vir beeste in hierdie fasiliteit
• Hoër produktiwiteit/uitsette/doeltreffendheid
• Skep ‘n omgewing vir voeding/beskerming/beheer (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
3.2 Hitteverlies by plaasdiere
3.2.1 Maniere van hitteverlies
A - Uitstraling/evaporasie/presipitasie
B - Geleiding
C - Uitskeiding/mis (3)
3.2.2 Ander maniere van hitteverlies
• Konveksie
• Beweging/werk
• Produksievlak
• Urinering
• Asemhaling (Enige 2) (2)
3.2.3 Tekens van hittestres by diere
• Oormatige speeksel/slym afskeiding
• Verlaging/daling/afname in produksie
• Vinnige/vlak asemhaling/panting/hoë asemhalings tempo/
sweet
• Haal oop-mond asem met tong wat uit hang
• Verlies aan eetlus
• Beeste beweeg weg van mekaar
• Skape bondel saam
• Rusteloos (Enige 2) (2)
3.2.4 Bestuurspraktyk om hitte in A te verlaag/verminder
• Voorsien skuiling/skaduwee
• Teel van aangepaste diere in warm omgewings
• Verkoelingstelsel
• Werk kalm/rustig met diere
• Voorsien voldoende drinkwater (Enige 2) (2)
3.3 Pols- en asemhalingstempo van plaasdiere
3.3.1 Lyngrafiek van die pols en asemhalingstempo’s van plaasdiere
Die gemiddelde pols- en asemhalingstempo van
plaasdiere
Pols- en asemhalingstempo
100
80
60 Pols
(per min.)
40
20
Asemhaling
0
Beeste Perde Skape Bokke Varke
Plaasdiere
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Puntetoekenning:
• Korrekte opskrif
• Lyngrafiek
• X-as korrek gekalibreer met byskrif (Plaasdiere)
• Y-as korrek gekalibreer met byskrif (Pols- en asemhalingstempo)
• Akkuraatheid/korrekte waardes/korrek geplot/albei grafieke korrek
• Korrekte eenhede (per min.) (6)
3.4 Inentingsprogram
3.4.1 Toepaslike woorde/terme vir letter A tot G
A Antraks/miltsiekte
B Beeste/skape/bokke
C Protozoa
D Beeste/skape/bokke
E Blasie-agtige letsels op die tong/neus/lippe/mond/spene/
uier/tussen die tone/rondom die hoewe
F Jaarliks
G Virus (7)
3.4.2 Vektor vir rooiwater
Bosluise (1)
3.5 Parasietbeheer
Toepaslike metode van toediening van middels
3.5.1 Dosering/inspuitings/lek (1)
3.5.2 Dip/bespuiting/kolbehandeling/inspuitings (1)
3.5.3 Skoonmaak/reiniging/salf/olies/medikasie/insekdoders/dip (1)
[35]
VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE
4.1 Embrio-ontwikkeling
4.1.1 Stadiums van geboorte soos in prent A en B
A - Kalf/uitwerping
B - Voorbereiding (2)
4.1.2 Verkeerde posisionering van die kalf
• Prent B/B (1)
Rede
• Slegs een been is in die rigting van die vulva/die ander een
is teruggevou (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
4.1.3 Letter wat verband hou met die volgende aktiwiteite
(a) B (1)
(b) A (1)
(c) A (1)
4.1.4 Gedragsverandering
• Rusteloosheid/beweeg rond/in pyn en ongemak
• Verlies aan eetlus
• Isolasie/nesmaak gedrag
• Stert staan regop
• Bulk/kreun
• Afskeiding van melk
• Gereelde urinering (Enige 3) (3)
4.2 Grafiek van die hormone tydens die estrussiklus
4.2.1 Definisie van die estrussiklus
• Hormonaalbeheerde siklus van aktiwiteite
• in die vroulike voortplantingsorgane
OF
• Herhaalde periodes van estrus
• In opeenvolgende geslagtelike rus in die volwasse vroulike
dier (Enige 1) (2)
4.2.2 Tydperk waartydens progesteroonvlakke die hoogste is
• Vanaf dag 9/10 tot en met dag 15/16 (gee die tydperk) (1)
4.2.3 Redes vir die daling in FSH-vlakke tussen dag 2 en 3
• Estrogeenvlakke is op sy piek/hoog/verhoog (1)
4.2.4 Redes vir die verhoging in progesteroonvlakke op dag 3 en 4
• Bevrugting het plaasgevind
OF
• Corpus luteum het gevorm (Enige 1) (2)
4.2.5 Die invloed van estrogeen op LH
• Estrogeen stimuleer die afskeiding van LH (1)
4.2.6 Struktuur waar prolaktien afgeskei word
• Pituïtêre klier/Hipofise (1)
4.3 Waarneming van estrus
Apparatuur van toepassing op elk van die volgende stellings:
4.3.1 Pedometer (1)
4.3.2 Kenmerke (1)
4.3.3 Stertmerker (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
4.4 Diagram van 'n voortplantingsproses
4.4.1 Voortplantingsproses
• Kloning/kernoordrag (1)
4.4.2 Definisie van kloning
• 'n Proses waartydens 'n identiese kopie van die skenkerdier
verkry word (2)
• Vanaf sy nukleus
4.4.3 Beskrywing van fase B
• Verwydering van die nukleus (1)
4.4.4 Doelwitte van kloning
• Lewer groot hoeveelhede geneties identiese diere
• Produseer nageslag vanaf geneties superieure diere
• Die bewaring van superieure genetika/karaktereinskappe
• Verhoog/vergroot die getalle van bedreigde spesies
• Bewerkstellig hoë kwaliteit vleis/suiwelprodukte
• Vir mediese doeleindes (Enige 3) (3)
4.5 Diagram van oögenese
4.5.1 Tipe proses
Oögenese (1)
4.5.2 Tipe selverdeling
Mitose (1)
4.5.3 Verduideliking vir meiotiese selverdeling
Om haploïde selle/gamete te vorm (1)
4.5.4 Eindprodukte van oögenese en spermatogenese
(a) Ova/eierselle (1)
(b) Spermatozoa/spermselle (1)
4.5.5 Orgaan waar die volgende aangetref word
(a) Testis (1)
(b) Ovaria (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2015 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper