Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201510 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE V1 2015 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/2015 SSE – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 D  1.1.3 B  1.1.4 C  1.1.5 C  1.1.6 D  1.1.7 B  1.1.8 A  1.1.9 D  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B  1.2.2 Beide A en B  1.2.3 Slegs B  1.2.4 Slegs A  1.2.5 Geeneen  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Slukdermgroef  1.3.2 Bakterieë/mokro-organismes  1.3.3 Rooi  1.3.4 Meiose  1.3.5 'Freemartin'/Kween  (5 X 2) (10) 1.4 1.4.1 Jodium/I  1.4.2 Rooster  1.4.3 Kalmeermiddels  1.4.4 Homeotermiese/endotermiese/warmbloedig  1.4.5 Oksitosien  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/2015 SSE – Memorandum AFDELING B VRAAG 2:DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanaal van 'n plaasdier 2.1.1 Soort dier wat deur die diagram voorgestel word Hoender/pluimvee/voëls  (1) 2.1.2 Motivering vir antwoord • Krop  • Proventrikel/kliermaag/ware maag  • Ventrikel/spiermaag  • Twee sekums/blindesakke  • Kloaak  (Enige 3) (3) 2.1.3 Letters van die dele waar elk plaasvind (a) Uitskeiding - I  (1) (b) Mikrobiese fermentasie - G  (1) (c) Meganiese vertering - D  (1) 2.2 Pearson-vierkantmetode 2.2.1 Pearson-vierkantmetode om rantsoen te balanseer Mielies 9% 27 dele/27  17%  Sojaboon-oliekoek 44% 8 dele/8  (3) 2.2.2 Berekeninge om persentasie voere in rantsoen te toon Totaal: 27 + 8 = 35  % Mielies: 27 ÷ 35 x 100  = 77,14/77%  % Sojaboon-oliekoek: 8 ÷ 35 x 100  = 22,86/23%  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/2015 SSE – Memorandum 2.3 Voervloeiprogram 2.3.1 Totale hoeveelheidlusern (DM in kg) benodig per jaar 600kg x 12  = 7 200kg lusern  (2) 2.3.2 Beskikbaarheid van voer vir die diere vir een jaar Daar sal nie genoeg voer wees nie  Rede Diere benodig 7 200kg, produksie is 5 800 kg lusern/1 400kg tekort/ te min voer  (2) 2.3.3 Maand van hoogste produksie • Desember  (1) 2.3.4 Alternatiewe om in voervereistes van diere te voorsien • Proteïenryke aanvullings/bronne  • Groenvoer  • Plant gewasse vir die maak van kuilvoer  • Plantreste/oesreste  (Enige 2) (2) 2.4 Varkies in betonjonghok 2.4.1 Toepaslike term vir toestand Anemie/bloedarmoede  (1) 2.4.2 DRIE sigbare tekens met toestand geassosieer • Diarree  • Bleek slymvliese/vel  • Lusteloosheid/kom moeg voor/swakheid  • Aptyd verlies/anoreksia/agteruitgang  • Vinnige asemhaling  • Los, gerimpelde vel  • Opswel van kop/skouers/oë  (Enige 3) (3) 2.4.3 TWEE voorsorgmaatreëls vir hierdie toestand • Yster-/Fe-inspuiting  • Plaas grondsooie in hok  • Verf spene met ysteroplossing/ystersulfaat  • Aanvullings/kruipvoeding/rantsoen  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/2015 SSE – Memorandum 2.5 Rantsoen geformuleer vir melkbeeste 2.5.1 Berekeningvan die voedingsverhouding % verteerbare nie-stikstofbevattende voedingstowwe (VNSBV) = TVV – VP = 80% – 10% = 70%  VV = 1: %VNSBV OF VV = 1: %TVV – %VP  %VP %VP VV = 1:70%  10% VV = 1:7  (4) 2.5.2 Geskiktheid van rantsoen • Ongeskik/nie geskik  (1) 2.5.3 TWEE redes vir antwoord • VV is wyer as 1:6  • Proteïeninhoud is te laag  (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 BOER A enBOER B het intensiewe produksieonderneming met lammers begin 3.1.1 Redevir lammerbehuisinguitleg van BOER A: (a) Op effense helling gebou • Water kan afloop  (1) (b) Droë beddegoed • Beskerm diereteen koue  (1) (c) Sementvloer • Maklik om skoon te maak/higiënies/voorkom modder wanneer dit nat is  (1) (d) Lang, smal gebou wat van oos na wes georiënteer is • Warmer in winter/koeler in somer  (1) 3.1.2 Die uitwerking op BOER B se produksie (a) Behuising kyk noord • Baie warm in somer  • Warm in winter  (2) (b) Modderige vloer • Voet-/Klousiektes  • Higiëneprobleme  • Parasietinfestasie  (Enige 2) (2) (c) Op gelyk grond gebou • Water kan nie afloop/swak dreinering/water bly staan  • Modderige/onhigiëniese toestande  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/2015 SSE – Memorandum 3.2 Grafiek oor voerverbruik en gewigstoename van vleisbeeste 3.2.1 Lyngrafiek oor gemiddelde voerverbruik/gewigstoename Gemiddelde gewigstoename en voerverbruik van vleisbeeste Gemiddelde gewigstoename 500 400 300 (g/dag) 200 100 0 1 2 3 4 5 6 Gemiddelde voerverbruik (kg/dag) Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif  • X-a - korrek gekalibreer met byskrifte (voerverbruik)  • Y-as - korrek gekalibreer met byskrifte (gewigstoename)  • Korrekte eenhede (kg/dag en g/dag)  • Akkuraatheid  • Lyngrafiek  (6) 3.2.2 Verhouding tussen voerverbruik en gewigstoename • Gewigstoename is direk eweredig aan voerverbruik  OF • Hoe meer die voer verbruik hoe groter die gewigstoename/andersom  (Enige 1) (2) 3.3 Verskillende stadiums van die lewensiklus van 'n parasiet 3.3.1 Noem en soort parasiet • Bontbosluis  • Eksterne/ekto parasiet  (2) 3.3.2 Klassifikasie van die tipe parasiet in die lewensiklus • Driegasheerbosluis  (1) 3.3.3 Letters wat die lewensiklusstadiums van die parasiet verteenwoordig (a) Die larwe wat uit die eiers broei - B  (1) (b) Die nimf wat op die tweede gasheer voed - D  (1) (c) Die bosluis wat op die derde gasheer voed - E  (1) (d) Die eerste gasheer - C  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/2015 SSE – Memorandum 3.3.4 TWEE skadelike uitwerkings van hierdie parasiet op lewende hawe • Beskadig vel/spene/genitalieë  • Verlaag weerstand van gasheer  • Anemie as gevolg van bloed uit gasheer gesuig  • Oordra van siektes  • Dood  • Algehele agteruitgang  • Irritasie  (Enige 2) (2) 3.4 Scenario van 'n geïntegreerde produksiestelsel 3.4.1 Definisie van intensieweproduksiestelsel • Klein oppervlakte met baie diere  • Menslike en tegnologiese betrokkenheid  • Hoë produksie insette en uitsette  • Nie van natuur afhanklik  (Enige 2) (2) 3.4.2 Bewyse van TWEE intensieweproduksiestelsels • Besproeiing  • Voerkraal  • Aangeplante weidings  (Enige 2) (2) 3.4.3 TWEE redes vir plant van bome op natuurlike weiding • Beskerm diere teen ekstreme omgewings toestande sonlig/hitte/bestraling/koue/wind/reën  • Voorsien skaduwee  • Verskaf skuiling/beskerming  • Bron van voedsel/voedingstowwe  (Enige 2) (2) 3.4.4 Wetenskaplike naamvir boerderystelsel • Ekstensieweproduksiestelsel  (1) 3.4.5 Invloed van voerkraal op veedigtheid • Drakrag sal styg/verhoog/verbeter/meer word  (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Die sirkelgrafiek wat die estrussiklus in koeie verteenwoordig 4.1.1 Duur van estrussiklus in nie-dragtige koeie • 18 - 24 dae  (1) 4.1.2 Persentasie wat ooreenkom met die stadium wanneer die koei paring met 'n bul sal toelaat • 4%  (1) 4.1.3 Stadium en hormoon verantwoordelik vir toestand • Estrus  • Estrogeen  (2) 4.1.4 Die hormoon verantwoordelik vir elk van die volgende persentasies (a) 4% - Estrogeen  (1) (b) 12% - Follikelstimulerende hormoon (FSH)  (1) (c) 15% - Luteïniserende hormoon (LH)  (1) (d) 69% - Progesteroon  (1) 4.2 Kunsmatige inseminasie 4.2.1 Definisie van kunsmatige inseminasie • Die versameling van die semen vanaf 'n bul en die  • Plasing daarvan in die voortplantingskanaal van die koei  • Sodat bevrugting sonder natuurlike paring kan plaasvind  (3) 4.2.2 TWEE voorvereistes vir suksesvolle kunsmatige inseminasie • Koeie moet in estrus/bronstig wees  • KI moet op regte tyd in estrus plaasvind/tydsberekening  • Gebruik gesonde/onbesmette/lewensvatbare semen  • Deur gekwalifiseerde persoon/personeel gedoen/regte tegniek • Gebruik gesterilliseerde instrumente  (Enige 2) (2) 4.2.3 DRIE verdunners wat algemeen gebruik word • Melk  • Fruktose/glukose/voedingstowwe  • Eiergeel  • Lipiede  • Gliserol  • Buffers/Natriumsitraat  • Antibiotika/Penisillien  (Enige 3) (3) 4.2.4 EEN metode sodat koeie nageslag sal produseer • Kloning  • Natuurlike dekking  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/2015 SSE – Memorandum 4.3 Paringsproses 4.3.1 VYF stadiums van paring in volgorde • Belangstelling/seksuele aantrekking  • Spring op mekaar  • Dek/kopulasie  • Ejakulasie  • Afklim  (5) 4.3.2 DRIE faktore wat paringsgedrag by bulle reguleer • Genetiese samestelling  • Omgewingsfaktore  • Fisiologiese faktore  • Gesondheid  • Ondervinding  (Enige 3) (3) 4.4 Ontwikkelende embrio 4.4.1 Benoem dele: (a) G  Plasenta  (2) (b) A  Amnion  (2) (c) F  Chorion  (2) 4.4.2 DRIE funksies van deel B (amnionvog/vrugwater) • Skokabsorbeerder  • Laat beweging deur fetus toe  • Reguleer temperatuur  • Smeer geboortekanaal  • Voorkom uitdroging van fetus  (Enige 3) (3) 4.4.3 Die stof wat die membraan gemerk A omring • Amnionvog/Vrugwater  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all