Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201510 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE V2 2015 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 2 DBO/2015 SSE – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 C 1.1.3 A 1.1.4 D 1.1.5 B 1.1.6 B 1.1.7 C 1.1.8 A 1.1.9 B 1.1.10 D (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 D 1.2.2 F 1.2.3 E 1.2.4 H 1.2.5 C (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Produk/Aanbod 1.3.2 Netto waarde 1.3.3 Kontantvloei 1.3.4 Variasie 1.3.5 Stamboom (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Beheerde 1.4.2 Leierskap 1.4.3 Markewewig 1.4.4 Oorkapitalisering 1.4.5 Rooi (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 3 DBO/2015 SSE – Memorandum AFDELING B VRAAG 2:LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Illustrasie wat bemarking voorstel 2.1.1 Identifikasie van die tipe bemarking Vrye bemarking (1) 2.1.2 Verduideliking: (a) Entrepreneur toon inisiatief en gedrewenheid • Die entrepreneur werk vir hom-/haarself • Hoe harder sy/hy werk, hoe hoër is die inkomste (2) (b) Gehalte van produkte • Slegs gehalte produkte sal verkoop • Skep 'n goeie reputasie • Verseker volhoubare verkope (Enige 2) (2) 2.1.3 Riglyne om die bemarkingsketting te vereenvoudig en te verbeter • Versamel inligting oor bemarkingsgeleenthede (sosio- ekonomiese status van teikenkliënte in die teikenmark) • Kies 'n bemarkingsketting • Identifiseer wie in die beplanningsproses geraadpleeg moet word • Evalueer die vlak van bedryfsorganisasie in die bemarkingsketting • Ondersoek die beskikbare dienste • Neem kennis van vorige ingrypings in die gebied en let op dié wat 'n impak op die geselekteerde ketting gehad het. • Analiseer kritiese punte • Ontwikkel 'n langtermyn- strategiese visie wat bemarkingsvooruitsigte en prosesinnovering in ag neem  • Ontwerp 'n stel strategieë om die kritiese punte op te los. (Enige 3) (3) 2.1.4 TWEE benaderinge in die bemarking van landbouprodukte • Massabemarking • Nismark-bemarking • Multisegmentbemarking • Volhoubare landboubemarking (Enige 2) (2) 2.2 Boomkappery-sakeonderneming 2.2.1 Gepaste term vir elk van die volgende stellings: (a) Entrepreneurskap/besigheidsgeleentheid (1) (b) Waardetoevoeging/Prosessering (1) (c) Nismark (1) (d) Risiko (1) (e) Veiligheid (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 4 DBO/2015 SSE – Memorandum 2.2.2 DRIE voordele van die onderneming vir die boer • Verskaf inkomste/besigheid/markte/ekonomies lewensvatbaar • Versprei die risiko. • Indringerbome word verwyder/natuurlike veld kan herstel/ ontvang groen punte • Meer spasie/area/grond beskikbaar vir produksie (Enige 3) (3) 2.3 Landboukoöperasies 2.3.1 DRIE voorbeelde van landboukoöperasies • Produksiekoöperasies • Dienstekoöperasies • Bemarkingskoöperasies • Aankopekoöperasies • Verbruikerskoöperasies • Prosesseringkoöperasies  (Enige 3) (3) 2.3.2 DRIE voordele van landboukoöperasies • Bevredig markvereistes vir volumes/volgehoue aanbod • Potensiaal vir groei • Skaalekonomieë/deur hulpbronne saam te span • Mag om te onderhandel/groter bedingingsmag/sekuriteit verminder risiko  • Toegang tot professionele kennis • Toegang tot verbeterde infrastruktuur • Uitskakeling die middelman/tussengangers • Grootmaatbemarking/verkope/aankope • Handelmerke • Toegang tot befondsing (Enige 3) (3) 2.3.3 DRIE beginsels van landboukoöperasies • Vrywillige/Oop lidmaatskap/stemreg • Demokratiese ledebestuur • Lede neem ekonomies deel • Outonomie/Onafhanklikheid • Voorsien inligting/diens aan lede • Samewerking tussen koöperasies • Betrokke by gemeenskap/publiek • Bona fide boer • Risiko word gedeel deur lede (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 5 DBO/2015 SSE – Memorandum 2.4 Vraag en aanbod van tamaties 2.4.1 Lyngrafiek om die vraag en aanbod van tamaties aan te dui Vraag-en-aanbodkurwe van tamaties 35 Prys per kg (rand) 30 25 20 15 10 Vraag Aanbod 5 0 10 15 20 25 30 35 Hoeveelheid tamaties (bokse) Kriteria/rubriek/memorandum • Korrekte opskrif • X-as – korrek gekalibreer en benoem (hoeveelheid tamaties) • Y-as – korrek gekalibreer en benoem (prys per kg) • Beide eenhede korrek (rand en bokse) • Akkuraatheid/Korrek geplot van beide kromme • Lyngrafiek  (6) 2.4.2 Verhouding tussen vraag en aanbod • Hoe hoër die prys, hoe hoër die aanbod/aanbod verhoog met 'n verhoging in die prys • Hoe laer die prys, hoe laer die aanbod/aanbod verlaag met 'n daling in die prysn • Direkte eweredigheid/ proporsionaliteit (Enige 1) (2) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Kapitaal as 'n produksiefaktor 3.1.1 Die totale skuld van die entrepreneur • R25 000 x 5  • = R125 000  (2) 3.1.2 Die wins vir die eerste jaar • R25 000 x 0,18  • = R4 500  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 6 DBO/2015 SSE – Memorandum 3.1.3 Die wins (as 'n persentasie) vir die derde jaar • R12 000 ÷ R25 000x 100  • = 48 % OF • R12 000 x 2 + R4 500 = 28 500 • 12 000/28 500 x 100 • = 42,1% (3) 3.1.4 TWEE ander maniere om kapitaal te bekom • Eie spaargeld • Produksie • Toelae • Skenkings/Borge/Erflating (Enige 2) (2) 3.2 Arbeid as 'n produksiefaktor 3.2.1 'n Voorbeeld van elk van die volgende: (a) Tydelike werker – Deeltydse skoonmaker (1) (b) Bestuurder – Boer (1) (c) Ongeskoolde werker – Twee algemene (1) werkers/skoonmaker (1) (d) Geskoolde werker – Trekkerbestuurder/Boer 3.2.2 Die wetgewing/Wet wat die volgende reguleer: (a) Verlof, werksure en aftrekkings • Wet op Basiese Diensvoorwaardes(Wet 75 van 1997)  (1) (b) Bevordering van ekonomiese ontwikkeling en maatskaplike geregtigheid • Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995) (1) (c) Gesondheid en veiligheid in die werkplek • Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid(Wet 85 van 1993)  (1) 3.2.3 TWEE maatreëls om die produktiwiteit van plaaswerkers te verhoog • Verbetering van ekonomiese toestande • Verbetering van omgewingstoestande • Verbetering van werktoestande • Verbetering van opvoedkundige omstandighede • Toesig • Waardering vir werk gedoen • Beter lewensomstandighede (2) 3.3 Grond as produksiefaktor 3.3.1 Die produksiefaktor in die skets Grond (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 7 DBO/2015 SSE – Memorandum 3.3.2 VIER ekonomiese eienskappe van grond. • Primêre produksiefaktor vir alle tipes produksie • Dit is vas en het 'n vaste ligging/vaste omgewing • Permanent/ duursaam • Onvernietigbaar • Fisiese samestelling kan nie verander/beperk • Produksiepotensiaal wissel • Waarde appresieer met tyd. • Ekonomiese waarde • Beskikbaarheid beperk/stedelike ontwikkeling • Onderhewig aan die wet van afnemende meeropbrengste • Passief/Moet met ander faktore gekombineer word (Enige 4) (4) 3.3.3 DRIE funksies wat met grond geassosieer word • Bate (gebruik as waarborg word om lenings te bek) • Verskaf ruimte vir landbouaktiwiteite • Verskaf voedsel mens/dier • Grondstowwe vir mense/diere • Bron van minerale (Enige 3) (3) 3.4 Bestuur 3.4.1 Definisie van die term bestuur • Effektiewe kombinering en koördinasie van menslike, fisiese en finansiële hulpbronne • om 'n spesifieke doelwit te bereik, gewoonlik om wins te maksimeer (2) 3.4.2 DRIE hoofbestuursbeginsels benoem: Beplanning  Implementering Beheer/kontrole (3) Organisering/koördinering (Enige 3 vir A,B,C) 3.4.3 DRIE strategiese bestuursdoelwitte • Ontwikkeling van visie  • Ontwikkeling van missie • Stel doelwitte en mikpunte (3) 3.4.4 Persoon wat verantwoordelik is vir die algehele bestuur van die plaas Plaasbestuurder/Boer/Eienaar (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 8 DBO/2015 SSE – Memorandum VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Kruising van 'n ram en ooi 4.1.1 Die tipe kruising • Dihibriede kruising (1) 4.1.2 Rede vir antwoord op VRAAG 4.1.1 • Twee/2 genetiese faktore/eienskappe/gene is betrokke tydens kruising/teling  (2) 4.1.3 Die verhouding van die fenotipe in F 2 -generasie • 9:3:3:1  (1) 4.1.4 VIER moontlike fenotipiese kombinasies • Lang en fyn wol • Lang en growwe wol • Kort en fyn wol • Kort en growwe wol (4) 4.1.5 Die ekonomiese belang van hierdie kruising • Lang, fyn wol kan geproduseer word • Wol met die grootste ekonomiese waarde • Dra hierdie goeie eienskappe aan nageslag oor • Basterkrag/Heterose (Enige 2) (2) 4.2 GGO's 4.2.1 Definisie van genetiese modifikasie • Tegniek om die eienskappe van 'n organisme te verander deur gene van 'n ander organisme in die DNS ('DNA') in te voeg OF • Proses van manipulerende eienskappe en funksies van die oorspronklike geen van 'n organismedeur vreemde DNS ('DNA') in te voeg (2) 4.2.2 DRIE voordele van GM-gewasse • Omgewingsvoordele/minder insek-/plaagdoders word gebruik • Gesondheidsvoordele/beter smaak/voedingswaarde van plante • Ekonomiese voordele/opbrengs is hoër/bereik vinniger volwassenheid • Weerstand teen insekte/onkruiddoders • Kan uiterste omgewingstoestande hanteer • Dit is 'n vinniger proses • Meer presies • Nie beperk tot die kruising van spesies wat met mekaar kan kruis nie • Produseer farmakologiese gewasse • Verhoog raklewe (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 9 DBO/2015 SSE – Memorandum 4.2.3 TWEE potensiële risiko's van GM-gewasse • Omgewingsrisiko's • Gesondheidsrisiko's/kanker/siekte • Sosio-ekonomiese risiko's(Enige 2) (2) 4.2.4 Redes vir die modifisering van mielies, rys en aartappels • Volgehoue verskaffing van voedsel om voedselsekerheid te verseker/stapelvoedsel vir ontwikkelende lande (1) 4.2.5 TWEE tegnieke wat in die genetiese modifisering van plante • Bakteries/agrobakterium tumefaciens/virale draers • Bioballistiek/geengeweer • Kalsiumfosfaatpresipitasie • Elektroporasie • Geensplitsing • Lipofraksie/Liposome • Mikro-inspuiting • Geenafsnyding (Enige 2) (2) 4.3 Normale verspreidingskurwe wat in die seleksie van diere gebruik word 4.3.1 Afleiding van die diergroep wat geselekteer moet word • C (1) 4.3.2 Rede • Hul prestasie is beter as diere in A en B/geneties meerderwaardig/verbeter basterkrag (1) 4.3.3 Seleksiemetode wat vir die teelprogram gebruik word • Massaseleksie (1) 4.3.4 Verskil tussen seleksie en variasie: Seleksie • Kies individue met beter eienskappe/ • vir teeldoeleindes (2) Variasie • verskille in eienskappe • tussen individue van dieselfde spesies/breed (2) 4.3.5 Seleksiemetode wat gebruik is: (a) Familieseleksie (1) (b) Nageslagseleksie (1) 4.4 Teelstelsels 4.4.1 Onderskeid tussen inteling en kruisteling: Inteling • Kruising van diere wat nader aan mekaar verwant is as die (1) gemiddeld van die ras Kruisteling • Kruising van opreggeteelde diere van verskillende rasse (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/P2 10 DBO/2015 SSE – Memorandum 4.4.2 Voordele van inteling • Produseer nageslag wat geneties uniform/homogeen is • Maak ontwikkeling van aparte familielyne moontlik • Verhoog erfdwang/groter oorerwing • Laat telers toe om nadelige resessiewe allele in 'n bevolking te identifiseer/elimineer(Enige 2) (2) 4.4.3 TWEE voordele van 'n muil • Dit is gehard • Dit het 'n hoë uithouvermoë • Dit is meer aanpasbaar (2) • Kan nie teel nie/steriel (Enige 2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all