Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
LANDBOUWETENSKAPPE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentMemorandum 



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)







View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 347.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A
VRAAG 1.1 VRAAG 1.2
1.1.1 D √√ 1.2.1 G √√
1.1.2 B √√ 1.2.2 J √√
1.1.3 A √√ 1.2.3 A √√
1.1.4 C √√ 1.2.4 H √√
1.1.5 A √√ 1.2.5 B √√ (5 x 2) (10)
1.1.6 B √√
1.1.7 C √√
1.1.8 C √√
1.1.9 C √√
1.1.10 D √√ (10 x 2) (20)
VRAAG 1.3 VRAAG 1.4
1.3.1 Stamboom seleksie √√ 1.4.1 Opgradering √
1.3.2 Wet op Landbou-produkte-
standaarde (Agricultural
Product Standards Act) √√ 1.4.2 onderkapitalisasie √
1.3.3 Sekuriteit √√ 1.4.3 EBV (Geskatte Teelwaarde) √
1.3.4 SWOT-analise √√ 1.4.4 verbruiker √
1.3.5 Bemarkingmengsel √√ 1.4.5 lynteling √
(5 x 2) (10) (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 2.1.1 Implikasies van die afgemerkte groente
Meer groente kan teen die afslagprys verkoop word. √
Vars groente kan uitgepak word want ou groente is uitverkoop. √
Groente kan vinniger verkoop en dus nie hul waarde verloor. √
(Enige 2 x 1) (2)
2.1.2 Die wet van vraag
Hoe laer die prys van ʼn produk √ hoe hoër is die aanvraag vir die
produk. √ (2)
2.1.3 Faktore wat aanbod beïnvloed
Prys – hoe hoër die prys hoe meer sal produseerder wil
aanbied. √
Kompeterende produkte – as goedkoper produkte op die mark is
kan boer besluit om sy produksie te verlaag. √
Omgewingsfaktore soos peste en siektes. √
Politieke onstabiliteit bv. burgeroorloë. √
Aanvraag vir die produk.
Koste van produksie vir goedere. √
Moontlikheid om aanbod te verhoog. √ (Enige 3 x 1) (3)
2.2 2.2.1 Identifiseer die plan
Besigheidsplan (1)
2.2.2 Drie elemente van ʼn finansiële plan
Inkomstestaat √
Kontantvloei-opsomming √
Balansstaat √
Kapitaal verkope en aankope √
Finansiële skedule √ (Enige 3 x 1) (3)
2.2.3 Intensies om ʼn besigheidsplan te hê
Verskaf ʼn kaart vir die rigting waarin besigheid beweeg
Om finansiële behoeftes te bepaal
Kennis in te win oor bemarkingsgeleenthede
Kennis van kompetisie
Vir beter bestuur
Om te bepaal of doelwitte bereik word
Om probleme vooraf te bepaal en dus risiko te verminder
(Enige 2 x 1) (2)
2.2.4 Probleme met die opstel van ʼn besigheidsplan
ʼn Vae besigheidsplan/onduidelike/onrealistiese doelwitte √
Onvolledige plan √
Swak navorsing/onrealistiese aannames √
Kontantvloei/begrotingsfoute √
Nie kompeterend nie √
Nie risiko’s geïdentifiseer nie √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
2.3 2.3.1 Aspekte rakende verpakking
Die verpakking moet produk identifiseer en bruikbare inligting oor
produk verskaf. √
Verpakking materiaal moet herwinbaar/bio-afbreekbaar wees. √
Verpakking moet produk beskerm. √
Die houer moet produk gebruikersvriendelik verpak. √
Gesondheidsrisiko-houers kan nie gebruik word nie.√ (Enige 2 x 1) (2)
2.3.2 Voordele van prosessering
Manier om ooraanbod van groente hok te slaan. √
Verminder vermorsing van produk veral laer graad vrugte en
groente. √
Verskaf werksgeleenthede. √
Verhoog die waarde van die produk. √
Dit vergemaklik hantering en verpakking van die produk. √
(Enige 3 x 1) (3)
2.3.3 Pryselastisiteit van aanvraag √ (1)
2.3.4 Faktore wat pryselastisiteit van aanvraag bepaal
Die aard van die produk √
Beskikbaarheid van plaasvervanger produkte √
Gedeelte van die verbruiker se begroting wat hy kan spandeer √
Tyd, hoe meer tyd verbygaan hoe meer elasties is die vraag na ʼn
produk √ (Enige 2 x 1) (2)
2.4 2.4.1 Maniere om koste te verminder
Koop insette op grootmaat. √
Kry grootmaat afslag. √ (Enige 1 x 1) (1)
2.4.2 Regverdig die onderhandelingskrag van koöperasies
ʼn Groep produseerders het ʼn groter kans as ʼn individuele boer √ om
te kibbel vir ʼn beter prys vir produkte. √ (2)
2.4.3 Koöperatiewe bemarking
Twee of meer onafhanklike organisasies/groepe mense √ wat
saamwerk om hul gemeenskaplike behoeftes te bevredig. √
Beheerde bemarking
Sisteem waar die koop en verkoop gemanipuleer/beheer word tot ʼn
sekere mate √ en die produseerders word gedwing deur die regering/
wet om teen ʼn sekere prys te verkoop. √ (2 + 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
2.5 Entrepreneursproses
2.5.1 D √ (1)
2.5.2 A√ (1)
2.5.3 C√ (1)
2.5.4 B√ (1)
2.6 Eienskappe wat ʼn besigheid minder kompeterend maak
Groot aantal skuld √
Swak bestuursvaardighede √
Ongeskoolde arbeid wat nie rekords kan hou of masjinerie hanteer nie √
Om ʼn onbekende besigheid sonder ʼn reputasie te wees. √
Om ʼn swak ligging te hê, waar verbruikers nie jou besigheid kan bereik
nie of nie daarvan weet nie √
Voorraad probleme/om te min of te veel voorraad te hê. √
Ou en oneffektiewe masjinerie wat duur is om te onderhou. √
(Enige 1 x 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 3.1.1 Arbeid Wetgewing
Wet op Basiese Diensvoorwaardes. √
Wet op Vaardigheidsontwikkeling. √ (Enige Orde) (2)
3.1.2 Regverdiging van die wette
Wet op Basiese Diensvoorwaardes
Gee die loon-/salarisskale √ (1)
Wet op Vaardigheidsontwikkeling
Indiensopleiding en kort kursusse vir werkers. √ (1)
3.1.3 Maniere om arbeidskoste te verlaag
Meganisering √
Verhoog produktiwiteit √
Verlaag aantal werkers √
Stuur werkers vir opleiding en vaardigheidsontwikkeling √
(Enige 2 x 1) (2)
3.1.4 Rede vir arbeidswetgewing
Wette is in plek om die plaaswerkers te beskerm teen onregverdige
afdankings en swak werksomstandighede. √ (1)
3.1.5 Oorsake van tekort aan arbeid
Slegte werksomstandighede √
Lae vergoeding/salarisse √
Kompetisie van arbeid uit ander sektore √
Migrasie van arbeid van platteland na stede vir beter lone,
werks- en diensomstandighede √
Die impak van HIV en Vigs. √ (Enige 2 x 1) (2)
3.2 3.2.1 Twee tipes kapitaal
Langtermyn krediet – geboue/huis/grond/heining. √ (1)
Mediumtermyn krediet – perde/diere/planter. √ (1)
3.2.2 Probleme met kapitaal
Die kapitaalgoedere soos geboue, grond en implemente is
Duur. √
Waardevermindering op goed soos die planter, geboue, drade √
Risiko van diere aanhou – dood/siekte √ (Enige 2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Items met die meeste inkomste
1 500 koolkoppe √
55 bokse wortels √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.3.2 Berekeninge
Verwagte inkomste
Verkope van groente = R8 500 + R5 800 + R4 250+ R900
= R19 450,00√
Uitgawes
R1 200 + R3 000 + R3 500 + R2 300 = R10 000 √
Inkomste –Uitgawe = Wins/Verlies
R19 450 – R10 000 = R9 450,00 √ Wins √ (4)
3.3.3 Motivering vir kommersiële boer
Grootskaalse produksie √
Rekords word gehou van inkomste en uitgawes √
Masjinerie word gebruik √
Wetenskaplike boerdery-tegnieke (groot hoeveelhede NPK
bemesting aangekoop) √ (Enige 1 x 1) (2)
3.3.4 Ondernemingsbegroting
Is ʼn begroting vir een aspek/afdeling van die spesifiek besigheid bv.
mielie-produksie op ʼn plaas. √ (2)
ʼn Geheelplaasbegroting
Dit kombineer al die verskillende begrotings van al die verskillende
ondernemings en dui ʼn netto wins/verlies. (2) (4)
3.4 3.4.1 Effekte van interne kragte op ʼn besigheid
Kan besigheid versterk. √
Kan besigheid hinder/verswak. √ (2)
3.4.2 Interne faktore wat dit suksesvol maak
Die boerdery se finansiële posisie insluitend die hoeveelheid
skuld en kontantvloei. √
Belegging in navorsing en ontwikkeling, wat effektiwiteit
verbeter. √
Bestuursisteme wat in plek is, veral vir finansiële bestuur. √
Beskikbare vermoëns van bekwame bestuurders vir produksie
en bemarking. √
Produkte geproduseer (kwaliteit, koste, aflewering) en die
manier waarop die besigheid funksioneer. √
Organisatoriese struktuur en kultuur √
Beskikbare hulpbronne soos natuurlike hulpbronne, toerusting
masjinerie, fasiliteite, grootte en tipe plaas. √ (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
3.5 3.5.1 Wetenskaplike metodes om grondproduktiwiteit te verhoog
Grondanalise om te bepaal watter en hoeveel misstowwe om
te gebruik/toets pH. √
Meet die grondwater vir besproeiingsdoeleindes. √
Verantwoordelike gebruik van gifstowwe. (Enige 2 x 1) (2)
3.5.2 (a) Grond is onderhewig aan die WET van dalende
meeropbrengs √
(b) Grond is onbeweeglik √
(c) Landbougrond is beperk √ (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
VRAAG 4: GENETIKA
4.1 4.1.1 Spesiekruising √ (1)
4.1.2 Nadele van spesiekruising
Nageslag is steriel. √
Nageslag kan nie vir teeldoeleindes gebruik word nie. √
Selde gebruik/min of geen doel vir diereproduksie. √
(Enige 2 x 1) (2)
4.1.3 Kruisteling √ (1)
4.1.4 Heterose/basterkrag √ (1)
4.2 4.2.1 Genetiese modifikasie/Genetiese ingenieurswese/GM √ (1)
4.2.2 Elektroporasie √ (1)
4.2.3 Doelstellings van GM
Verhoog voedingswaarde van gewas. √
Verbeter gewasproduksie deur peste, siektes en onkruid
beheer makliker te maak √
Verbeter gewasproduksie deur plant se droogtetoleransie te
verbeter √
Verbeter kommersiële eienskappe soos smaak en raklewe √
Produseer farmakologiese gewasse vir proteïene, entstowwe
en medisyne. √ (Enige 3 x 1) (3)
4.3
Variasie van gewigte van verskillende
12
skaaprasse
10
Aantal skape
8
6
4
2
0
20-29 30-39 40-49 50-59 60-69 70-75 76-80
Gewigte range in kg
4.3.1 Korrekte opskrif √
Korrekte byskrifte vir X-as en Y-as √
Korrekte skaal, liniaal gebruik √
Lyngrafiek √
Punte korrek geplot √ (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
4.3.2 Omgewingsfaktore wat variasie veroorsaak
Dieet √
Water √
Skuiling √
Klimaat √
Peste en siektes √ (2)
4.3.3 Kwantitatief √ (1)
4.3.4 Kwantitatiewe eienskappe
Die eienskap kan gemeet word √
Kan ʼn wye reeks waardes aanneem van een uiterste tot ʼn
volgende bv. liggaamsgewig/grootte/wolproduksie ens. √ (2)
4.4 4.4.1 Dihibriede kruisings
Vroulike gamete
BL Bl bL bl
BL BBLL BBLl BbLL BbLl
Manlike gamete
Bl BBLl BBll BbLl Bbll
bL BbLL BbLl bbLL bbLl
bl BbLl Bbll bbLl bbll
Dihibriede punnetvierkant √ (1)
Korrekte vroulike gamete √ (1)
Korrekte manlike gamete √ (1)
Korrekte kruising tussen gamete √ (1)
4.4.2 Fenotipe bbll – wit met lang hare √ (1)
Fenotipe BBLL – swart en kort √ (1)
4.4.3 9:3:3:1 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11
4.5 Patrone van oorerwing
4.5.1 Epistase √ (1)
4.5.2 Onvolledige dominansie √ (1)
4.6 Voordele van kloning
Om groot hoeveelhede geneties identiese diere te produseer. √
Om nageslag van hoë gehalte diere te produseer. √
Om gewysde hoë gehalte genetika uit te bou en te preserveer. √
Om hoë kwaliteit suiwel- en vleisprodukte te produseer. √
Om die getal van bedreigde spesies te vermeerder. √ (Enige 2 x 1) (2)
4.7 Terugkruising
Kruis van ouers √ met hul eie nageslag. √
Uitkruising
Kruis van ʼn opregte dier √ met ʼn ander ras. √ (2 + 2) (4)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)
Related documents

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2015 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2015 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper