Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN
LANDBOUWETENSKAPPE V2
JUNIE 2017
NASIENRIGLYNE
TOTAAL: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 




View all
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Agricultural Sciences P2 May June 2017 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 9
- File size
- 372.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 C
1.1.3 B
1.1.4 D
1.1.5 A
1.1.6 C
1.1.7 A
1.1.8 D
1.1.9 D
1.1.10 B/C/D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 E
1.2.2 J
1.2.3 C
1.2.4 D
1.2.5 B (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Vasgestelde prys/prysvasstelling/verskansing
1.3.2 Bestuur
1.3.3 Inversie
1.3.4 Poliginiese
1.3.5 Kruisteling/uitkruising (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Mark segment
1.4.2 Eindsaldo
1.4.3 Kontinue/aaneenlopende
1.4.4 Biometrie
1.4.5 Heterose/basterkrag (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Bemarkingsfunksies
2.1.1 Die letter wat die bemarkingsfunksies voorstel
(a) C (1)
(b) B/D (1)
(c) D (1)
(d) A (1)
2.1.2 DRIE voordele van die prosessering van landbouprodukte
• Verhoed vermorsing/bederf/verbeter die rakleeftyd/verleng
die stoorperiode van produkte
• Produkte is regdeur die jaar beskikbaar
• Verbeter die veiligheid van produkte/voedsel
• Maklik om te vervoer
• Waarde toevoeging/verhoogde waarde/kwaliteit/
bruikbaarheid van die produkte
• Skep werks/besigheidsgeleenthede
• Verminder die vermorsing van oortollige produkte
• Manier om die oor-voorsiening van produkte te voorkom
• Produkte word makliker verpak en hanteer
• Hoë pryse van produkte/hoër inkomste/winste (Enige 3) (3)
2.2 Bemarkingskanale
2.2.1 Plaashekbemarking (1)
2.2.2 Veeveiling (1)
2.2.3 Bemarking deur kontrakte (1)
2.2.4 Varsproduktemark (1)
2.2.5 Internet bemarking (1)
2.3 Grafiek van die ewewigsprys
2.3.1 Identifikasie van die kurwes
• A Vraag (1)
• B Aanbod (1)
2.3.2 DRIE faktore wat vraag beïnvloed
• Prys van die produk
• Kwaliteit van die produkte/bruikbaarheid van produkte
• Voorkeure/tendense/modes/smake van verbruikers
• Mededingende/komplementerende produkte
• Seisoen/tyd/periode van produksie
• Inkomste/status/koopkrag van verbruikers
• Aantal verbruikers (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
2.3.3 Definisie van markewewig
Die prys waar die aanbod gelyk/dieselfde as die vraag is (2)
2.3.4 Verwantskap tussen prys en die vraag
Hoe hoër die prys, hoe laer die vraag
OF
Hoe laer die prys, hoe hoër die vraag (2)
2.4 Die hoeveelheid aartappels teen verskillende pryse per week gekoop
2.4.1 Lyngrafiek van die hoeveelheid aartappels wat teen verskillende
pryse gekoop is
Die hoeveelheid aartappels teen verskillende pryse gekoop
80
70
60
50
Prys (R)
40
30
20
10
0
50 100 150 200 250 300 400
Hoeveelheid (Sakkies)
Kriteria/rubriek/memorandum
• Korrekte opskrif
• X as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid)
• Y as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys)
• Korrekte eenhede (R en sakkies)
• Lyngrafiek
• Akkuraatheid (6)
2.4.2 Die prys waartydens die meeste aartappels verkoop is
R10 (1)
2.4.3 Rede
400 sakkies aartappels is gekoop teen 'n prys van R10/die meeste is
verkoop teen R10/laagste prys/meeste gekoop teen die laagste prys (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
2.5 DRIE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
• Onvoldoende navorsing
• Vae sakeplan
• Onvoldoende kontantvloei
• Onrealistiese aannames en projeksies
• Die wegsteek/ignoreer van swakhede en risiko’s
• Potensiële mededingers word nie insluit nie
• Gebruik die verkeerde formaat
• Teenstrydige informasie oor die voorsiening (Enige 3) (3)
2.6 DRIE elemente van die SWOT-ontleding
• Sterkpunte
• Swakhede
• Geleenthede
• Bedreigings (Enige 3) (3)
[35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Die begroting van 'n kleinskaal onderneming vir 'n jaar
3.1.1 EEN koste-item wat oor 'n periode van vyf jaar afbetaal word
Lening (trekker) (1)
3.1.2 Rede vir die antwoord
Trekker is 'n mediumtermyn bate (1)
3.1.3 Berekening van die hoogste inkomste gegenereer
• R200 000 + R120 000
• = R320 000 (2)
3.1.4 TWEE probleme van 'n mediumtermyn bate
• Rentekoers op die lening
• Depresiasie (2)
3.1.5 Die wins van die onderneming
• Wins = inkomste – uitgawes
• R320 000 – R252 500
• Wins = R67 500 (3)
3.2 Arbeidswetgewing
3.2.1 Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 (Wet 75 van 1997) (1)
3.2.2 Wet op Vaardigheidsontwikkeling, 1998 (Wet 97 van 1998) (1)
3.2.3 Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
3.3 Scenario oor arbeid as 'n produksiefaktor
3.3.1 Identifikasie van die tipe werker
Seisoenswerker (1)
3.3.2 Onderskei tussen 'n permanente- en 'n seisoenswerker
Seisoenswerker
• Slegs in diens tydens die insameling van die oes/piek/
spesifieke tyd/periode van die jaar/seisoen
Permanente werker
• Permanent/voltyds/regdeur die jaar in diens (2)
3.4 DRIE uitdagings van arbeid as 'n produksiefaktor
• Tekort/skaarste aan arbeid
• Hoë koste van arbeid
• Gebrek aan vaardighede/opleiding
• Kompetisie met ander industrieë/ekonomiese migrasie
• Swak arbeidsbestuur/werksomstandighede
• Sosiale probleme/HIV en VIGS
• Industrieële aksie/stakings (Enige 3) (3)
3.5 Berekening van die loon vir 'n werker op 'n openbare vakansiedag
• R150 x 2/R150 + R150
• = R300 (2)
3.6 Bestuursbeginsels
3.6.1 Assosiasie van die stelling met 'n bestuursbeginsel
• A Beheer/kontrole/toesig
• B Organisasie/koördinering
• C Beplanning (3)
3.6.2 DRIE besigheidsbestuursvaardighede van die bestuurder by C
• Begrip/konseptuele
• Besluitneming
• Analities
• Beplanning
• Probleem oplossings
• Toepassings vaardighede
• Finansiële bestuursvaardighede
• Implimentering (Enige 3) (3)
3.7 Scenario oor die verbetering van grondproduktiwiteit
3.7.1 Konsolidasie/konsolidering van onekonomiese eenhede/
meganisasie (1)
3.7.2 Toepas van wetenskaplike metodes/verbeter grondvrugbaarheid/
wisselbou/tussen/strook verbouing (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
3.7.3 Herstel van die grond potensiaal (1)
3.7.4 Verbeterde waterbestuur (1)
3.8 Verduideliking met 'n voorbeeld die Wet van Dalende-Meer-Opbrengs
• Met verhoogde insette sal die opbrengs (uitset) verhoog
• tot op 'n spesifieke punt waarna dit sal verhoog teen 'n dalende
tempo
• Voorbeeld (kunsmis toegedien teenoor die opbrengs van mielies) (3)
3.9 TWEE funksies van grond as produksiefaktor
• Bron van minerale
• Gebruik as sekuriteit/waarborg
• Voorsien fisiese spasie/plek vir produksie
• Voorsien rou-materiale/grondstowwe
• Produseer voedsel (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Kruising van geel- en wit blomme
4.1.1 Identifikasie van gemerkte gedeelte (a) - (e)
(a) Yy
(b) Geel
(c) Yy
(d) 3 :1 (Geel tot wit)
(e) 1:2:1 (5)
4.1.2 Tipe dominansie
Volledige dominansie (1)
4.1.3 Regverdiging
• Geel (Y) is dominant oor wit (y)
• Geen intermediêre/nuwe kleure in die nageslag (Enige 1) (1)
4.2 TWEE kruisings in die F 1 generasie
4.2.1 Dui die tipe kruising aan
Monohibriede kruising (1)
4.2.2 Rede
Die kruising van slegs een eienskap (1)
4.2.3 Voorspelling van die genotipe van die ouers in kruising 1
• Ouer 1 Bb
• Ouer 2 bb
OF
• Bb x bb (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
4.2.4 Punnet-vierkantmetode om die genotipiese persentasie van
die nageslag in kruising 2 te bepaal
♂
♀ B B
b Bb Bb
b Bb Bb
Punnet-vierkantmetode met gamete en nageslag
Genotipiese persentasie van die nageslag 100% Bb
Nasienriglyne
Volledige Punnet-vierkant met gamete en nageslag
Korrekte gamete
Korrekte nageslag
Korrekte persentasie (4)
4.2.5 Berekening van die fenotipiese persentasie van die nageslag
in kruising 2
Fenotipiese % = 4 x 100
4
= 100% swart (2)
4.3 Scenario oor die Genetiese Modifikasie (GM) van katoen
4.3.1 Identifikasie van voordele van GM saad bo tradisionele saad
• Vinnige resultate/opbrengs het tydens die eerste jaar
verdubbel
• Verminder bolwurm bespuitings/verlaag kostes (Enige 1) (1)
4.3.2 TWEE moontlike tegnieke om katoensaad te modifiseer
• Bakteriese draer/Agrobacterium tumefaciens/Bt
• Geengeweer/biolistiek
• Elektroporasie
• Mikro-inspuiting
• Lipofeksie
• Virus as draer
• Die stilmaak van gene
• Geensplitsing/uitsnyding
• Herkombinasie van gene
• Kalsium-fosfaat presipitasie (Enige 2) (2)
4.3.3 TWEE ekonomiese voordele van GM saad vir die boer
• Verminder die koste van plaagdoders
• Hoër opbrengste/hoër inkomste (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
4.3.4 TWEE gevolge van die gebruik van GM katoensaad
(a) Omgewing
• Minder bespuitings verminder omgewings besoedeling
• Gewasse raak bestand teen plaagdoders/super onkruide
• Voordelige insekte/peste vrek as hul op insek bestande
gewasse voed
• Biodiversiteit verlaag (Enige 2) (2)
(b) Ekonomies
• Sade is duur/boere moet elke jaar nuwe saad aankoop/
ge-oeste saad kan nie weer aangeplant word nie
• Hoë insetkostes/boere moet 'n tegnologie fooi betaal (2)
4.4 Teelstelsels
4.4.1 Kruisteling/opgradering (1)
4.4.2 Inteling (1)
4.4.3 Opgradering (1)
4.4.4 Spesiekruising (1)
4.5 Teelwaarde
4.5.1 Berekening van die nageslag se speenmassa in kilogram
• 16 + 6 = 22
• 22
2
• = 11 kg
OF
• (16 ÷ 2) + (6 ÷ 2)
• 8+3
• 11 kg (3)
4.5.2 Interpretasie van die waarde in VRAAG 4.5.1
• Die nageslag van hierdie ouers sal 11 kg swaarder wees
• as die gemiddeld van die kudde (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Agric Sciences Backup Memo_watermark.pdf
Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2025_English_watermark.pdf
Memorandum
Agricultural Sciences P1 May-June 2025 MG Afr.pdf

Memorandum
Agricultural Sciences P2 May-June 2025 MG Eng.pdf

Memorandum
AGRIC SCIENCES GR12 MEMO JUNE 2024_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2024_English_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
Agricultural Sciences P2 May June 2017 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Agricultural Sciences P2 Feb March 2017 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Agricultural Sciences P2 Feb March 2017 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Agricultural Sciences P2 May June 2018 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Agricultural Sciences P2 May June 2016 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Agricultural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.
Question paper
Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng.pdf

Question paper
AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024_Sesotho_hlayiso.com_.pdf
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Agricultural Sciences (Afrikaans) June 2024 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Memorandum