Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1220179 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2017 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 D  1.1.3 C  1.1.4 C  1.1.5 A  1.1.6 A  1.1.7 D  1.1.8 A  1.1.9 B  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 E  1.2.2 J  1.2.3 B  1.2.4 C  1.2.5 A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Promosie/advertering  1.3.2 Produktiwiteit  1.3.3 Geen geweer  1.3.4 Genetiese modifikasie/ingenieurswese/GMO  1.3.5 Kwalitatiewe eienskappe  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Standaardisasie  1.4.2 Inventaris  o 1.4.3 Monohibried  1.4.4 Dominant  1.4.5 Segregasie  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Aanbod en vraag na 'n spesifieke landbouproduk 2.1.1 Identifikasie van lyn A – Aanbod  (1) B – Vraag  (1) 2.1.2 Definisie van die ewewigsprys • Die punt waar die prys van 'n produk ewewig beryk en die aanbod  • Gelyk is aan die vraag  (2) 2.1.3 Verduideliking van die verwantskap tussen lyne A en B i.t.v. prys • Hoe hoër die prys  • Hoe hoër die aanbod  • Hoe laer die vraag  OF • Hoe laer die prys  • Hoe laer die aanbod  • Hoe hoër die vraag  (Enige 1) (3) 2.2 Bemarkingskanale i.t.v. 'n vrye bemarkingstelsel 2.2.1 Pas van die bemarkingskanale A. Plaashekbemarking  (1) B. Veeveiling  (1) C. Bemarking met 'n kontrak  (1) D. Varsproduktemark  (1) E. Internetbemarking  (1) 2.2.2 Nadele van vryebemarking vir die boer • Prysfluktuasies  • Bemarkingskostes is hoog/vind plaas op 'n klein skaal  • Boer is verantwoordelik vir bemarking en produksie  • Beperkte bedingingsmag  • Hoë risiko aangesien baie verkeerd kan gaan  • Kartelle vorm en verbruikers word uitgebuit  • Die gebruik van agente lei tot laer winste  (Enige 2) (2) 2.3 Vloeidiagram van produkte vanaf die boer tot by die verbruiker 2.3.1 Identifikasie van die letters i.t.v die stadia van bemarking (a) Vraag – E  (1) (b) Aanbod – D  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.3.2 Faktor wat bemarking tussen stadia C en D belemmer • Hoë bemarkings kostes  • Beperkte beskikbaarheid van vervoer/spoor/toegang tot paaie/infrastruktuur  • Verliese/bederfbaarheid/ongelukke/diefstal/risiko  (Enige 1) (1) 2.3.3 Riglyne vir verpakkings by stadium C • Identifiseer en voorsien waardevolle inligting t.o.v die produk  • Verpak produk in gerieflik hanteerbare eenhede  • Beskerm produk teen meganiese beskadiging  • Verpakking mag geen chemikalieë bevat wat giftig vir die produk is nie  • Verpakking moet herwinbaar/hergebruik kan word  (Enige 2) (2) 2.3.4 Faktore wat die vraag na perskes bepaal • Prys van die produk  • Inkomste van die verbruiker  • Aantal verbruikers  • Smake/voorkeure van verbruikers  • Prys van mededingende/komplimenterende produkte  • Reeks/gebruike van die produk  • Prysverwagtinge  (Enige 2) (2) 2.4 Die hoeveelheid botterskorsies gekoop teen verskillende pryse 2.4.1 Lyngrafiek van die hoeveelheid en prys van botterskorsies Hoeveelheid botterskorsies gekoop teen verskillende pryse 35 30 Prys in Rand (R) 25 20 15 10 5 0 50 100 120 140 150 200 Hoeveelheid gekoop (sakkies) Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif  • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys)  • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid verkoop)  • Korrekte eenhede (Rand en sakkies)  • Akkuraatheid  • Lyngrafiek  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.4.2 Tendens in prys as die hoeveelheid botterskorsies verminder Die prys sal verbeter/verhoog/meer word/styg  (1) 2.5 Verskillende fases in die entrepreneurskapsproses 2.5.1 Herrangskikking van die entrepreneurskapsfases • C (1) • B (1) • D (1) • A (1) 2.5.2 Probleme met die fases van beplanning • Onvoldoende navorsing  • Laat gapings/vaag/voorsien teveel informasie  • Onvolledige tegniese detail  • Onrealistiese aannames en projeksies  • Lig nie potensiële kompetisie uit nie  • Steek swakpunte en risiko's weg  • Gebruik die verkeerde formaat  (Enige 3) (3) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Boerderyonderneming 3.1.1 Rente wat die boer terug moet betaal • R190 000 x 0,125 (12,5%)  • R23 750  (2) 3.1.2 Die winsgewendheid van die boerderyonderneming • Inkomste – uitgawes  • R212 500 – R213 750  • = – R1 250  (3) 3.1.3 Aanbeveling vir voortgesette produksie met 'n rede • Moenie voortgaan nie/nie aanbeveel nie  (1) Rede • Nie winsgewend/boer teen verlies/tekort van R1 250/ – R1 250  (1) 3.2 Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid Wet, 1993(Wet 85 van 1993) 3.2.1 Beskrywing van die Wet • Voorsien en reguleer  • Gesondheid/veiligheid in die werksplek  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 3.2.2 DRIE riglyne in die wet waaraan boere moet voldoen • Beskermende klere  • Handskoene  • Skoene/waterskoene  • Brille/beskerming van die oë  • Stofmaskers  • Opleiding in die hantering van toerusting/chemikalieë  • Geraas/beskerming van die ore  (Enige 3) (3) 3.3 Produksiefaktore word gekoördineer vir effektiewe landbouproduksie 3.3.1 Identifikasie van elk van die volgende (a) Plaasbestuurder – A  (1) (b) Plaaswerker – C  (1) (c) Roerende kapitaal – D/E  (1) (d) Vaste kapitaal – B/F  (1) 3.3.2 Bestuursbeginsels verteenwoordig met 'n rede • Toesighouding/beheer/koördinering  (1) Rede • Entrepreneur hou toesig oor werkers volgens die plan  (1) 3.3.3 Entrepreneurskapsvaardighede sigbaar vanuit die illustrasie • Beplanning/interpretasie  • Bestuursvaardighede  • Organisasie vaardighede  (3) 3.4 Verskillende maatreëls waarvolgens die boer produktiwiteit kan verbeter 3.4.1 Maatreëls om die produktiwiteit van grond te verbeter (a) Verbeter die vrugbaarheid van die grond  (1) (b) Konsolidasie van onekonomiese plaaseenhede  (1) (c) Waterbestuur  (1) (d) Gebruik wetenskaplike boerderymetodes  (1) 3.4.2 DRIE ekonomies funksies van grond • Bron van rykdom  • Maak die produksie van voedsel/vesels/brandstof/ biotiese materiaal moontlik  • Fisiese spasie vir die vestiging van mense/industrieë/ontspanning/ vervoer  (3) 3.5 Rekords van die boerderyonderneming vir 'n periode van drie maande 3.5.1 Identifikasie van die plaasrekord Kontantvloeibegroting  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 3.5.2 Items om die antwoord te staaf • Beginsaldo  • Ontvangste/inkomstes/  • Betalings/uitgawes  (Enige 2) (2) 3.5.3 Dokumente om die nettowaarde van die boerdery te bepaal Inkomstestaat  (1) 3.5.4 TWEE voordele vir die boer om rekords te hou • Toon aan as geld geleen moet word  • Geld beskikbaar vir beleggings  • Geld beskikbaar vir aankope  • Kontant beskikbaar vir die onderneming se behoeftes  (Enige 2) (2) 3.5.5 Gevolg van 'n negatiewe netto kontant in Maart • Beperkte kontantvloei  • Sal geld moet leen om in die behoefte te voorsien  (Enige 1) (1) [35] VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Verskillende teelmetodes en tegnologieë 4.1.1 Identifikasie van die teelmetode (a) Opgradering  (b) Inteling  (c) Kruisteling  (3) 4.1.2 Metode om onderneming te verander van kommersieel na stoet Opgradering  (1) 4.1.3 Metode wat heterose en basterkrag sal bewerkstellig Kruisteling  (1) 4.1.4 TWEE nadele van kruisteling • Vereis hoë vlakke van kundigheid  • Vernietig eienskappe van homosigote/meer heterosigote  • Teel gehalte van die nageslag is swak  (Enige 2) (2) 4.2 Die verbetering van mielies met Bacillus thuringiensis (Bt) 4.2.1 Potensiële voordele van GM gewasse • Voordele aan die omgewing/peste/insek bestand/gebruik minder chemikalieë/minder vatbaar vir siektes  • Ekonomies/hoër opbrengste/produksie/word vinniger ryp  • Gesondheidsvoordele/gesonder/smaakliker/hoër voedingswaarde  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 4.2.2 TWEE negatiewe effekte van GM gewasse vir die omgewing • Bt is sleg spesifiek vir sekere klasse insekte en het nog steeds 'n invloed op die omgewing  • Onoordeelkundige gebruik van onkruiddoders dood ook nutige plante  • Insek bestande plante maak ook nuttige insekte dood  • Produseer super onkruide  (Enige 2) (2) 4.2.3 Tegniek gebruik om die bakterium i n mie lies te modi fiseer ) • Die geen word in die mielies geïnkorporeer waar dit toksiene produseer  • Om mielies te beskerm teen die mieliestronkboorder  (2) 4.3 Die verskynsel van variasie 4.3.1 Voordele van variasie in die teelprogram • Verbeter bestaande rasse/kultivars  • Produseer nuwe rasse/kultivars  (2) 4.3.2 Interne/genetiese oorsake van variasie • Mutasies/herkombinasie van gene/abnormaliteite  • Translokasie/duplisering/inversie/verwydering/oorkruising/weglating van chromosome  • Meiose  (Enige 2) (2) 4.3.3 Onderskei tussen variasie en seleksie Variasie – Die verskynsel wat verwys na verskille  in die eienskappe van individue  (2) Seleksie – Die proses van keuse/kies individue  vir die verlangde eienskappe om as ouers te gebruik  (2) 4.4 Bokke met bruin haarkleed is dominant oor bokke met wit haarkleed 4.4.1 Genotipe van individu 1 – Bb  (1) 2 – Bb  (1) 4.4.2 Fenotipe van die F 1 nageslag gemerk 3 – Bruin haarkleed  (1) 5 – Bruin haarkleed  (1) 4.4.3 Die persentasie F 1 nageslag heterosigoties vir bruin haarkleed 50%  (1) 4.4.4 Kleur van die haarkleed indien individu 6 gekruis word met 'n individu van die selfde genetiese samestelling met rede • Wit  (1) Rede • Beide is homosigoties wit/bb  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 4.5 Wit blomme (W) word gekruis met rooi blomme (R) 4.5.1 Punnet-vierkantmetode om die F 2 -nageslag te illustreer W R W WW WR R  WR RR  Punnet-vierkant  (4) 4.5.2 Tipe dominansie in VRAAG 4.5.1 Onvolledige dominansie  (1) 4.5.3 Rede vir die antwoord in VRAAG 4.5.2 Intermediêre kleur/al die nageslag is pienk  (1) 4.5.4 Fenotipiese verhouding van die F 2- -generasie 1:2:1  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL : 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all