Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201710 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2017 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 C  1.1.3 A/B  1.1.4 B  1.1.5 B  1.1.6 C  1.1.7 D  1.1.8 D  1.1.9 C  1.1.10 A  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Beide A en B  1.2.2 Slegs B  1.2.3 Geeneen  1.2.4 Slegs B  1.2.5 Slegs A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Amilase/ptialien  1.3.2 Kommersiële boer  1.3.3 Superovulasie  1.3.4 Ejakulasie  1.3.5 Hofmaak  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Kardiale  1.4.2 Diepskrop  1.4.3 Droë  1.4.4 Kloning/kernoordrag  1.4.5 Ovum/eiersel/vroulikegeslagte/gameet (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Die voorstelling van die spysverteringskanaal van 'n plaasdier 2.1.1 Verwysing na 'n plaasdier met so 'n spysverteringskanaal Vark  (1) 2.1.2 Die belang van deel A en C A – Help met die chemiese vertering van voedsel  (1) C – Help met die chemiese vertering en absorpsie van voedsel  (1) 2.1.3 Verduideliking van meganiese vertering • Afbreek van komplekse voedseldeeltjies in kleiner, eenvoudiger deeltjies  • Deur fisiese meganismes/tande  (2) 2.2 Die absorpsie van voedingstowwe vanaf die dunderm 2.2.1 Identifikasie van die tipe opname A – Aktiewe opname/absorpsie/draer molekuul teorie  (1) B – Passiewe opname/absorpsie/osmose/diffusie  (1) 2.2.2 Rede Aktiewe opname/absorpsie • Voedingstowwe beweeg vanaf 'n area van laer konsentrasie na 'n area van hoë konsentrasie/teen die konsentrasiegradiёnt as gevolg van 'n energiedraer (ATP)  Passiewe opname/absorbsie • Voedingstowwe beweeg vanaf 'n area van hoë konsentrasie na 'n area van lae konsentrasie/saam met die konsentrasiegradiёnt  (2) 2.2.3 Identifikasie van struktuur C Differensieel deurlaatbare/half/semi-deurlaatbare membraan  (1) 2.2.4 Voedingstof geabsorbeer deur (a) Bloedhaarvate – Verteerde proteïen/koolhidrate/aminosure/ vitamines/minerale  (1) (b) Kylvate – Verteerde vette/gliserol en vetsure  (1) 2.3 Die verskillende voerkomponente van 'n rantsoen 2.3.1 Voorbeeld van 'n energieryke konsentraat Mieliemeel  (1) 2.3.2 Voedselbron as energie aanvulling in lekke Melasse  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.3.3 Geskiktheid van ureum vir varke • Nie geskik nie  (1) Rede • Kan nie deur varke verteer word nie/varke is monogastries/slegs herkouer diere kan dit benut  (1) 2.3.4 Voorbeelde van verskillende tipes proteïen BRON VAN PROTEÏEN VOORBEELD Natuurlike proteïen Lusernhooi  NPN proteïen Ureum  Tabel  (3) 2.4 Voervloeiprogram 2.4.1 Voltooi die ontbrekende inligting van die tabel (a) 600 x 120 = 72 000  = 72 ton  1000 (b) 200 x 120 = 24 000  = 24 ton  1000 (4) 2.4.2 Bepaal die gemiddelde koste vir EEN dier vir EEN dag • R114 277,80 ÷ 113 diere  • = R1011,31 ÷ 120 dae  • = R8,43  OF • R114 277,80 ÷ 120 dae  • = R952,32 ÷ 113 diere  • = R8,43  (3) 2.5 Samestelling van twee dierevoere 2.5.1 Berekening van die voedingsverhouding (VV) van VOER B • VV = 1: % verteerbare nie-stikstof voedingstowwe  % verteerbare proteïen • = 1 : 70 – 12  12 • VV = 1: 4,83/1:5 OF • VV= 1: TVV-VP  VP • =1: 70% – 12%  12% VV= 1: 4,83/1:5 (3) 2.5.2 Regverdiging om nie VOER A aan te beveel nie • Wye voedingsverhouding  • Bevat meer koolhidrate en vette as proteïen/minder proteien as koolhidrate  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.6 Pearson-vierkantmetode Berekening deur middel van die Pearson-vierkantmetode Hawermeel 9% 24 dele  14 Sonneblom 38% 5 dele  Verhouding van hawermeel : sonneblom is 24:5  (4) [35] VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Scenario i.t.v. die optimalisering van produksie 3.1.1 Natuurlike hulpbronne • Laer produksie uitsette  omdat diere op hulself aangewese is  (2) 3.1.2 Voeding • Daar is genoeg voer (weiding) lei tot goeie produksie  OF (2) Daar is te min voer (weiding) lei tot swakker produksie 3.1.3 Praktyke van eksploitasie • Waar die natuurlike balans/ekwilibrium verstuur word as gevolg van swak weiding bestuur • Gebruik die natuurlike hulpbronne sodat dit permanent beskadig word/onmoontlik is om te herstel  • Meer word uit die grond onttrek en niks word terug geplaas  • Maksimum produksie ongeag die koste  • Doelbewuste aksies om die omgewing te beskadig  (Enige 2) (2) 3.2 Bestuurspraktyke op varkies toegepas 3.2.1 Identifikasie van die bestuurspraktyke A – Inspuiting/inenting  (1) B – Ontstert  (1) 3.2.2 Redes vir die bestuurspraktyk A – Om yster/Fe aan varkies te gee/aanvulling/medikasie/immunisering (1) B – Om stertbyt/kannibalisme te voorkom  (1) 3.2.3 Mineraal aan klein varkies toegedien Yster/Fe  (1) 3.2.4 Regverdig met TWEE redes • Sogmelk het beperkte hoeveelheid yster/nie genoeg nie  • Doeltreffendste manier van yster/Fe toediening  • Aanvanklike voerinname deur varkies is te laag/onvoldoende om in hul yster behoeftes te voorsien  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 3.3 Liggaamstemperatuur en die laer kritieke temperatuur 3.3.1 Staafgrafiek toon die laer kritieke temperatuur van verskillende plaasdiere aan Die laer kritieke temperatuur van verskillende plaasdiere 35 Laer kritieke temperatuur (0C) 30 25 20 15 10 5 0 Melkkoeie Varkies Soё Dagoud Lȇhenne Spekvarke kuikens Plaasdiere Kriteria/rubriek/merkriglyne • Korrekte opskrif  • X-axis: Korrekte kalibrering met byskrif (Plaasdiere)  • Y-axis: Korrekte kalibrering met byskrif (Laer kritieke temperatuur)  • Korrekte eenhede (°C)  • Staafgrafiek  • Akkuraatheid  (6) 3.3.2 Identifikasie van die dier met ondoeltreffende voerverbruik Klein varkie  (1) 3.3.3 Rede waarom 'n melkkoei by 6°C kan produseer Melkkoeie se kritieke temperatuur is laer as 5°C  (1) 3.4 Lewensiklus van 'n parasiet 3.4.1 Klassifikasie en naam van die parasiet • Interne/inwendige parasiet  • Lewerslak  (2) 3.4.2 Letter wat die volgende verteenwoordig (a) Gasheer - D  (1) (b) Eiers broei uit en vorm larwes - C  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 3.4.3 Voorsorgmaatreëls Hou diere weg van nat/vogtige areas/kamp geinfesteerde dele af  Beheer die tussengasheer (slak)/brand geinfesteerde dele Hou areas rondom drinkplekke droog Teel diere wat bestand is Laat diere op skoon weidings voed/pas higiëniese maatreels toe/gebruik voerbakke Pas nulbeweiding/wisseling toe Voorsien skoon drink water Voorsien goeie voeding Ontwurm diere met gereelde intervalle Isolasie/skeiding van diere (Enige 1) (1) 3.4.4 DRIE ekonomiese implikasies van hierdie parasiet • Verlaag/verminder/swak/degradasie van produkte/verlies aan produksie • Hoër produksiekostes/arbeid/tyd/medisyne/verlaag inkomste/wins  • Swak reproduksie uitsette  • Swak voeromsettings tempo • Negatiewe ekonomiese invloed/verlies aan uitvoere (Enige 3) (3) 3.5 Huisvesting vir kuikens 3.5.1 TWEE redes vir behuising • Beskerm kuikens teen predatore  • Skep 'n omgewing waarbinne hul kan groei en ontwikkel  (2) 3.5.2 TWEE faktore vir oorwegings tydens die oprig van behuising • Gebou moet koste effektief wees  • Oriëntasie van die gebou moet oos na wes wees  • Oppervlakte moet goed gedreineer wees met voldoende lug beweging  • Dakmateriaal moet geïsoleerd en weerkaatsend wees  • Voldoende ventilasie  • Eenvormige verspreiding van lig  • Verskaf die regte hoeveelheid hitte  (Enige 2) (2) 3.5.3 TWEE voorbeelde van toerusting vir 'n pluimveehuis • Voerbakke  • Waterdrinkers/bakke  • Beligting  • Neste/nesmateriaal  • Stellasies  • Beddegoed  • Voetbaddens • Lugversorgers/waaiers/verwarmers • Broeimasjiene • Termometers  • Eierrakkies (2) • Eierskale (Enige 2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Embrio en fetus ontwikkeling 4.1.1 Identifikasie van die strukture (a) B – Allantoïs  (b) E – Fetus  (c) F – Naelstring/plasenta  (3) 4.1.2 Verskaf die volgende (a) EEN funksie • Beskerm die fetusskokke//absorbeer skokke  • Verhoed die uitdroging/dehidrasie van die fetus  (1) (Enige 1) (b) EEN bestanddeel van D • Amnioties vloeistof/water/vloeistof  (1) (c) Waar D aangetref sal word • In die amnion/C  (1) 4.1.3 Tyd om rektale swangerskap waar te neem 3–4 maande van dragtigheid  (1) 4.2 Rol van die hormone 4.2.1 Verduideliking van die konsep hormoon • Die chemiese bestanddeel afgeskei deur endokriene kliere/ ovaria/uterus deur die bloed vervoer  na 'n spesifieke deel/ teiken orgaan van die liggaam wat 'n gespesialiseerde funksie verrig  (2) 4.2.2 Hooffunksie van hormone (a) Testosteroon • Ontwikkeling van die sekondêre manlike kenmerke  • Verhoog geslagsdrang • Stimuleer aper produksie (Enige 1) (1) (b) Luteïniserende hormoon (LH) • Bars van die follikel membraan tydens ovulasie  • Styftrek van die infundibulum rondom die eierstok  • Stimuleer die afskeiding van progesteroon • Rypwording van die oösiete  • Vorming van die corpus luteum  (Enige 1) (1) (c) Estrogeen • Ontwikkel die funksies van die sekondêre geslagsorgane  • Verantwoordelik vir die aanvang van estrus/gedragsverandering vind plaas  • Sigbare tekens van estrus  • Sametrekking van die baarmoeder  • Bevorder groei van die melkbuisstelsel  • Stimuleer die Graafse follikel  • Stimuleer die afskeiding van LH • Vertraag/inhibeer die afskeiding van FSH • Berei die baarmoeder voor vir implantasie • Verhoed bakteriese infeksie in die baarmoeder (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 4.2.3 Hormone verantwoordelik vir die (a) Instandhouding van die corpus luteum – Progesteroon  (1) (b) Groei en ontwikkeling van die Graafse follikel – FSH  (1) 4.3 Estrussilkus in melkkoeie 4.3.1 Bepaal die aantal koeie in estrus 10  (1) 4.3.2 Tyd waartydens 20 koeie in estrus is 18:00 tot 00:00  (1) 4.3.3 Tendens van koeie in estrus vanaf 12:00 tot 06:00 Verhoging/hoër/meer/vanaf 10 tot 45 koeie  (1) 4.3.4 Aantal koeie in estrus vanaf 18:00 tot 06:00 20 + 45 koeie  = 65 koeie  (2) 4.3.5 Beste tyd vir KI 12:00 tot 18:00/in die middag  (1) 4.3.6 Rede Tydperk wanneer die meeste koeie (45) in estrus/op hitte is  (1) 4.4 Uier van 'n melkkoei 4.4.1 Identifikasie van deel • A – Alveolus  (1) • B – Lob  (1) • C – Speen  (1) 4.4.2 Definisie van laktasie • Periode van melkproduksie by vroulike diere/koeie  • Begin kort na kalwing en duur gemiddeld 305 dae  • Hormone betrokke is prolaktien en oksitosien  (Enige 2) (2) 4.4.3 Vergelyking van die melk- en die bottervet produksie • Melkproduksie verhoog tot pieklaktasie waarna die geleidelik afneem  • Bottervetproduksie verlaag tot piekproduksie waarna dit geleidelik styg  (2) 4.5 Moeilike geboortes 4.5.1 Toepaslike term vir moeilike geboortes Distokia  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 4.5.2 Redes vir moeilike geboortes by verse • Verse is fisies kleiner  • en minder ontwikkel/jonger  • Verkeerde aanbieding/posisie/postuur • Te groot fetus/hidrosefalus • Misvormde fetus • Fetus is gedraai • Prolaps van die baarmoeder • Meervoudige geboortes/tweelinge • Grootte van die pelvis area • Serviks ontsluit nie • Verlengde dragtigtyd • Wanvoeding • Siektes (Enige 2) (2) 4.5.3 TWEE bestuursmaatreëls om moeilike geboortes te verminder • Gebruik bulle bekend vir klein kalfies/lae geboorte massa  • Paar verse op die ideale ouderdom/liggaamsmassa/nie te vroeg nie  • Pas 'n beheerde/goed beplande teelseisoen toe  • Goed beplande voedingsprogram/vermy oorvoer  • Goed beplande gesondheidsprogram  (Enige 2) (2) 4.5.4 Definisie van die vassit/agterbly van die plasenta • Die onvermoë van die plasenta/membrane om uitgewerp te word  • binne 12 uur na kalwing/geboorte  • met negatiewe effekte/gevolge/komplikasies  (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all