Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201711 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 D  1.1.3 A  1.1.4 D  1.1.5 C  1.1.6 B  1.1.7 B  1.1.8 D  1.1.9 A  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Geeneen  1.2.2 Beide A en B  1.2.3 Slegs A  1.2.4 Slegs B  1.2.5 Slegs A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Mikronisering/pop/plof/skiet/spring/rooster  1.3.2 Homeotermies/endotermies  1.3.3 Superovulasie  1.3.4 Buffer  1.3.5 Progesteroon  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Kardiese  1.4.2 Blou  1.4.3 Hipoplasie  1.4.4 Amnion  1.4.5 Semenstrooitjie  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringkanaal van 'n plaasdier 2.1.1 Klassifikasie van die tipe dier Nieherkouer  (1) 2.1.2 Rede sigbaar vanuit die diagram Dit het 'n enkel/een/eenvoudige/monogastriese maag  (1) 2.1.3 TWEE funksies van die verteringsap in A • Verandering van die pH van suur na alkalies/ help om sure vanaf die maagsappe te neutraliseer  • Verhoog die oplosbaarheid van vette  • Emulsifisering van vette  • Bevorder die absorpsie van versure en gliserol  • Help met die absorpsie van vetoplosbare vitamines  • Tree as 'n antiseptiese middel op  • Aktiveer lipase  • Smering van die spysverterings kanaal  • Ontgiftings agent  • Bevorder peristalse  (Enige 2) (2) 2.1.4 Vet verterende ensiem Lipase  (1) 2.2 Tipes voersoorte 2.2.1 Klassifikasie van die voersoorte A - Konsentrate/kragvoer  (1) B - Ruvoere  (1) 2.2.2 Die identifikasie van voertipe C Proteïenryke voere  (1) 2.2.3 TWEE voorbeelde van voer D • Mieliemeel  • Hawermeel  • Sorghummeel  • Rogmeel  • Koringmeel  • Gortmeel  (Enige 2) (2) 2.2.4 Regverdiging vir die voer van voer B aan herkouers • Ruvoere help om opblaas te voorkom  • Voorsien die nodige lywigheid aan rantsoene  • Verbeter rumenontwikkeling en funksionering  • Goeie kwaliteit ruvoer stimuleer produksie en groei  • Goeie kwaliteit ruvoer is 'n bron van minerale  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.3 Voedingsamestelling van twee voere 2.3.1 Mees geskikste voer vir jong groeiende plaasdiere Voer B  (1) 2.3.2 Rede vir die antwoord in VRAAG 2.3.1 • Voer het 'n nou voedingsverhouding  • Ryk aan proteïen nodig vir groei  • Het meer proteïen as koolhidrate en vette  (Enige 1) (1) 2.3.3 Persentasie verteerbare nie-stikstofvoedingstowwe in voer A 32% + 38%  = 70%  (2) 2.4 Verteerbaarheid van hooi 2.4.1 Lewer kommentaar oor die geskiktheid van hierdie hooi • Nie geskik nie  (1) Rede • Het 'n hoë veselinhoud/hooi het 'n lae verteerbaarheid/45%  • Kan nie alleen gevoer word/het aanvulling nodig  • Het ‘n lae proteïen inhoud  (Enige 1) (1) 2.4.2 TWEE maatreëls om die verteerbaarheid van hooi te verhoog • Aanvulling met NPN  • Behandel met middels wat die voedingswaarde verhoog  • Aanvulling met molasse  • Maal  • Verpil  • Sagmaak met water  (Enige 2) (2) 2.5 Voervloeiprogram 2.5.1 TWEE probleme deur die boer in die droëperiode ondervind • Tekort van 174 000kg voer/voervoorsiening tydens die droëseisoen is 216 000kg terwyl die behoefte 390 000kg is  • Verhoogde behoeftes tydens dragtigheid en laktasie  (2) 2.5.2 EEN voorsorgmaatreël wat die boer moet tref • Stoor voer/voerreserwe vir die droëseisoen  • Herskeduleer die teelseisoen na die reënseisoen  • Verminder die aantal diere voor die droëseisoen/uitskot  • Goeie weiding/vloervloei bestuursgeginsels  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.5.3 Hoeveelheid voer per maand benodig 100 x 21kg x 30 = 63 000kg  = 63 000kg  1000 = 63 ton  OR 360 000kg +390 000kg = 750 000kg  12 = 625 000kg  1000 = 62,5/63 ton  (3) 2.6 Voedingstowwe in dierevoere 2.6.1 Voedingstof wat die meeste energie aan plaasdiere verskaf Vette  (1) 2.6.2 Eenhede waarin energie gemeet word Megajoule/MJ/kilojoule/kJ/Joule/J  (1) 2.6.3 TWEE redes waarom die boer die energiewaarde moet bepaal • Bepaal die standaard van voeding  • Om in staat te wees om die aanbevole dieet te verskaf  • Help met die formulering van rantsoene  (Enige 2) (2) 2.7 Minerale en vitamines 2.7.1 Voltooi die ontbrekende inligting A Sink/Zn  (1) B Metritis/ontsteking van die uterus/baarmoeder  (1) C Stywe spiere van lammers/spierdistrofie/witspiersiekte  (1) 2.7.2 Metodes van voedingstof aanvulling (a) Inspuiting/aanvullende rantsoene  (b) Los in die drinkwater op/dosering  (2) [35] VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Sirkelgrafiek van die grootte van 'n area, die aantal en tipe plaasdiere 3.1.1 Plaasdier onder intensiewe toestande Skape  (1) 3.1.2 Rede vir die antwoord in VRAAG 3.1.1 • 100 skape op 'n klein area  OF • 'n Groot aantal skape op 'n klein area  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.1.3 Identifikasie van die plaasdiere volgens die fasiliteite (a) Pluimvee  (1) (b) Beeste/bokke  (1) (c) Skape/bokke  (1) 3.1.4 Berekening van die % skape 25 + 100 + 30 + 10 = 165  = 100 x 100 165  = 60, 6/61%  (3) 3.2 Dieresiektes 3.2.1 Ontbrekende inligting oor dieresiektes A - Miltsiekte  (1) B - Inenting  (1) C - Muskiete  (1) D - Bloederige neus uitskeiding/aborsies/koors  (1) E - Rooi/bruin urine/koors  (1) 3.2.2 Rol van die staat Inenting  (1) 3.2.3 TWEE pligte van vee-eienaars om die verspreiding van dodelike siektes te voorkom • Verbrand karkasse  • Raak ontslae van alle mis/beddegoed/ander gekontamineerde materiaal  • Skoon/ontsmette behuising  • Hou geaffekteerde diere onder kwarantyn/isolasie  • Behandel diere met antibiotika  • Inenting  • Rapporteer aan die owerhede  (Enige 2) (2) 3.3 Maatreël deur die staat 3.3.1 Higiëne/wetgewing  (1) 3.3.2 Kwarantyn/verbod op invoere/wetgewing  (1) 3.3.3 Aanmeldbare siektes moet aan die staatsveearts/SAPS gerapporteer word/wetgewing/vernietig geïnvesteerde materiaal/diere  (1) 3.4 Data van die grafiek 3.4.1 Lei, vanuit die grafiek af, die reeks van dae wat dit geneem het om 1,8kg massa aan te sit (1) Vanaf dag 8 - 24  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.4.2 Die getabuleerde data Die tabel hieronder toon die massatoename van lammers oor 'n periode van 40 dae   Dae Massatoename  (g)  0 0 4 400 8 400 12 1 200 16 1 200 20  1 200  24 1 800 28 1 800 32 1 800 36 1 200 40 0 Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekter opskrif  • Korrekte byskrifte (dae en massatoename)  • Tabel volledig  • Korrekte eenheid (g)  • Korrekte aflees van die dae  • Korrekte aflees van die massatoename  (6) 3.5 Strukture, apparatuur en toestelle gebruik in die bestuur van plaasdiere 3.5.1 Heining  (1) 3.5.2 Tou/halter/immobiliseerder/drukgang  (1) 3.5.3 Burdizzo/elastrator/skalpel/mes/rubber ringetjie  (1) 3.5.4 Skuur/stoor/behuising  (1) 3.6 Eksterne parasiete 3.6.1 Identifikasie van die eksterne parasiet Myt  (1) 3.6.2 Simptome van 'n ernstige besmetting deur die parasiet Skurfte/brandsiekte  (1) 3.6 Eksterne parasiete 3.6.1 Identifikasie van die eksterne parasiet Myt  (1) 3.6.2 Simptome van 'n ernstige besmetting deur die parasiet Skurfte/brandsiekte  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.6.3 EEN sigbare simptoom van toestand vermeld in VRAAG 3.6.2 • Erge jeuk/skuur/krap/vel irritasie  • Wol/haar verlies  • Dermatitis/vel ontsteking  • Haarlose kolle/dele/letsels  • Diere se inname daal/gewigs verlies  (Enige 1) (1) 3.6.4 TWEE ekonomiese gevolge van die parasiet • Verliese aan produksie/inkomste/opbrengste  • Kwaliteit van produkte verlaag/beskadig  • Finansiële implikasies/verhoogde kostes  • Kostes aan arbeid/tydrowend  (Enige 2) (2) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 'n Reproduksie proses by koeie 4.1.1 Identifikasie van die proses Laktasie/melklating/-afskeiding  (1) 4.1.2 DRIE sigbare stimuli vanuit die prentjie • Die melktoerusting  • Die kalf  • Aanraak van die uier/melker  (3) 4.1.3 Hormoon verantwoordelik vir die sametrekking van die klierholte Oksitosien  (1) 4.1.4 Die reproduktiewe stadium wat 282 dae in koeie duur Dragtigheid  (1) 4.2 Stadia van die estrussiklus 4.2.1 Stadia van die estrussiklus A - Estrus  (1) B - Di-estrus  (1) C - Metestrus  (1) D - Pro-estrus  (1) 4.2.2 Indikasie van die letters van die stadia van estrus (a) A (1) (b) C (1) 4.3 Proses wat algemeen in die reproduksie van plaasdiere gebruik word 4.3.1 Noem die proses in die diagram geïllustreer Kernoordrag/kloning  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 4.3.2 Identifikasie van die selle (letters) A - Ontvanger sel met kern/ovum/eisel  (1) B - Kern van die skenkersel  (1) D - Die saamgesmelte sel  (1) 4.3.3 TWEE verskillende prosesse • Reproduktiewe kloning  • Terapeutiese kloning  (2) 4.4 Apparatuur gebruik tydens kunsmatige inseminasie (KI) proses 4.4.1 Identifikasie van die apparatuur A - Kunsvagina  (1) B - Pistolet  (1) C - Stikstofhouer/KI fles/tenk  (1) 4.4.2 Funksies van elke apparaat A - Versameling van die semen  (1) B - Deponering van semen in die vroulike dier tydens KI  (1) C - Stoor/berging van semen vir lang periodes  (1) 4.4.3 TWEE basiese vereistes vir die versameling van semen vanaf bulle • Naby 'n laboratorium geleë  • Toerusting/toestelle moet geskik/skoon/steriel wees  • Beskikbaarheid van die nodige toerusting/kuns vagina  • Manlike diere moet skoon/gesond wees  • Hou versamelfles warm/plaas in waterbad/voorkom temperatuur skok  • Opgeleide/ervare personeel  • Vloer moet glyvry wees/nie glad nie  • Beskerm sperme teen direkte sonlig  • Teenwoordigheid van koggelkoei  (Enige 2) (2) 4.5 Sinchronisasie skedule vir vroulike diere 4.5.1 Identifikasie van die proses Sinchronisasie van estrus  (1) 4.5.2 TWEE nadele van 'n sinchronisasie skedule vir beeste • Swak voeding/liggaamskondisie/gesondheid sal die proses negatief beïnvloed  • Benodig goeie/duur fasiliteite  • Arbeids-/tydsintensief  • Vereis hoë vlakke van bestuur en tegnologie  (Enige 2) (2) 4.5.3 TWEE tegniek gebruik vir die sinchronisasie van vroulike diere • Sintetiese progesteroon/progestien/estradiol  • Ko-sinch/gonadotropien/ko-sinch sinchronisasie  • Oorinplantate/vaginale inplasings  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 4.5.4 Indikasie van die tyd (dag) van inseminasie van koeie Dag 35 – 40  (1) 4.6 DRIE oorsake van 'n gebrek aan libido • Onvolwassenheid  • Gebrek aan ondervinding  • Siektes  • Onder/oorvoeding/wanvoeding  • Ouderdom/seliniteit  • Oorwerk/ooreis/uitgeput  • Onbehoorlike hantering/stress  • Gebrek aan testosteroon  • Temperament  • Omgewing  (Enige 3) (3) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Novemver 2017 NSS - Memorandum Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all