Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2017
NASIENRIGLYNE
TOTAAL: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)







View all





Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC November 2017 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 385.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 D
1.1.7 A
1.1.8 A
1.1.9 D
1.1.10 A/B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 D
1.2.2 G
1.2.3 A
1.2.4 F
1.2.5 H (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Balansstaat
1.3.2 Sekuriteit/waarborg/kolateraal
1.3.3 Oorerfbaarheid
1.3.4 Onvolledige dominansie
1.3.5 Monohibriede kruising (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Navorsing/opname
1.4.2 Arbeid
1.4.3 Atavisme
1.4.4 Genetiese ingenieurswese/modifikasie/manipulering/GM
1.4.5 Stil maak (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Entrepreneurskap
2.1.1 Identifikasie van die sukses faktore vir entrepreneurskap
A - Organisatoriese/koördinerings vaardighede
B - Tegniese/operasioneel kennis
C - Innoverend/kreatief/vissie/insig
D - Volharding/deursettingsvermoë (4)
2.1.2 DRIE hulpbronne nodig om 'n boerdery-onderneming te begin
• Finansieële
• Menslike
• Fisiese (3)
2.2 Ontwikkeling van markte
2.2.1 Identifikasie van TWEE funksies van bemarking
• Verpakking
• Stoor/berging
• Vervoer (Enige 2) (2)
2.2.2 Identifikasie van die tipe bemarking
Vryebemarking (1)
2.2.3 Rede
Die boer verkoop direk aan die verbruiker en groothandelaar/
geen beheer/regulatoriese maatreëls (1)
2.2.4 TWEE probleme van vryebemarking
• Kompetisie/mededinging
• Hoë bemarkingskoste/bemarking van produkte/tyd gespandeer is
duur
• Beperkte bedingingsmagte
• Oorproduksie/risiko as gevolg van produksie besluite
• Die bemarking en die tyd gespandeer is duur
• Prys wisseling/fluktuasies
• Geen beheer/regulasies/regulering nie (Enige 2) (2)
2.3 Prosesse van bemarking
2.3.1 Identifikasie van die geïllustreerde proses
Bemarkings/vraag-aanbod ketting (1)
2.3.2 Identifikasie van die verbruiker wat die meeste betaal
Verbruiker C (1)
2.3.3 TWEE redes vir die hoër prys
• Prosesseringskostes
• Vervoer kostes
• Winsmarges/middelman
• Stoor onkoste (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.3.4 TWEE faktore wat bemarking tydens vervoer belemmer
• Bederfbaarheid/bederf van die produk
• Ongelukke/fisiese beskadiging
• Swak padnetwerk beperk toegang tot markte
• Diefstal
• Lywig in verhouding met die volume van produkte
• Afstand van markte/wye verspreiding
• Kostes
• Weersomstandighede/vertragings (Enige 2) (2)
2.4 Identifikasie van die bemarkings benadering
2.4.1 Nismark (1)
2.4.2 Multigesegmenteerde bemarking (1)
2.5 Staafgrafiek van suikerrietproduksie
2.5.1 Staafgrafiek van die vraag en aanbod van suikerriet vanaf 2013
tot 2016
Die vraag en aanbod van suikerriet vanaf 2013 tot 2016
250
Aanbod Vraag
Hoeveelheid (mijoen ton)
200
150
100
50
0
2013 2014 2015 2016
Tyd (jare)
Kriteria/rubriek/nasienriglyne
• Korrekte opskrif
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tyd)
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid)
• Korrekte eenhede (miljoen ton en jare)
• Staafgrafiek
• Akkuraatheid (6)
2.5.2 TWEE faktore wat die prys oor hierdie periode beïnvloed
• Aanbod
• Vraag (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.6 Besigheidsplan
2.6.1 Definisie van 'n besigheidsplan
'n Dokument wat die besigheid beskryf wat entrepreneur wil begin (2)
2.6.2 TWEE redes vir die opstel van 'n besigheidsplan
• Toets die uitvoerbaarheid en ekonomiese lewensvatbaarheid
• Bepaal die finansieële behoeftes/vir begrotings doeleindes
• Leiding i.t.v die daaglikse werking van die onderneming
• Voorsien probleme/foute
• Skets/omskryf die rolle/verantwoordelikhede van betrokkenes
• Riglyn in die besluitnemingsproses
• Identifiseer geleenthede
• Voorsien inligting van interne/eksterne besigheidsomgewing/
kompitisie/mededingers
• Beplanning vir die kapitaalbehoeftes/verseker finansiering
• Voorsien analises van die besigheid en die aktiwiteite
• Tydsraamwerke vir die afhandeling van take (Enige 2) (2)
2.6.3 TWEE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
• Onvoldoende navorsing
• Laat gapings/vaag/voorsien te veel inligting
• Onrealistiese aannames/projeksies
• Steek swakhede/risiko’s weg
• Foute in die begroting/kontantvloei
• Verkeerde formaat (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 3 : PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Analisering van die advertensie
3.1.1 Indikasie van die posisie vir plasing in WERK 1
Posisie van 'n plaasbestuurder/bestuurder (1)
3.1.2 TWEE redes vir WERK 1
• Kwalifikasie word benodig vir die werk
• Analitiese- en konseptuele vaardighede word benodig vir die
werk
• Finansiële bestuurs vaardighede word benodig vir die werk
(Enige 2) (2)
3.1.3 Vaardighede van WERK 1
(a) Analitiese en konseptuele vaardighede (1)
(b) Finansiële vaardighede (1)
(c) Interpersoonlike vaardighede (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.1.4 Tipe tydelike werker vir WERK 2
Seisoenswerker (1)
3.1.5 Rede
Moet 'n stroper kan hanteer, wat slegs seisoenaal is (1)
3.2 HIV infeksies van plaaswerkers oor 'n periode van dertienjaar
3.2.1 Tendens van HIV infeksies oor die jare
Infeksies styg vanaf 1998 tot 'n piek in 2007
en vanaf 2007 tot 2010 verlaag die infeksies (2)
3.2.2 Moontlike maatreëls vir die tendens na 2007
• Bewusmakingsaksies/opvoedkundige programme
• Toegang tot behandeling seksueel oordraagbare siektes
• Beskikbaarstelling van kondome
• Skep van ondersteuningsgroepe
• Weerhouding van geslagsgemeenskap (Enige 3) (3)
3.2.3 DRIE gevolge van HIV op die produktiwiteit van plaaswerkers
• Werkers word siek en produksie verlaag/kan spertye nie nakom
• Gebrek aan lewenskrag om die werk te verrig/
bemoeilik beplanning
• Afwesighede van geaffekteerde werkers
• Verlies aan vaardighede en ondervinding
• Negatiewe invloed op gesonde werkers (Enige 3) (3)
3.3 Maatstawwe om arbeidsprobleme te verminder
3.3.1 Meganisasie/voorsien verlof/rustyd/voedingsprogramme/
verlang addisionele werksmag (1)
3.3.2 Voorsien opleiding/her-opleiding/vaardighede (1)
3.4 Scenario oor kapitaal
3.4.1 Tipe kapitaal vanuit die scenario
• Roerende
• Vaste
• Vlottend (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.4.2 Berekening van bedrag wat per jaar terug betaal moet word
• R340 000 – R180 000 = R160 000
• R160 000 x 11,5% = R18 400
• R160 00 + R 18 400 = R 178 400 (3)
3.4.3 Totale inkomste van die onderneming oor DRIE maande
• Verkoop eiers = R12 000 x 4 = R48 000 x 3 = R144 000
• Totale inkomste = R144 000 + R105 000 = R249 000 (2)
3.4.4 TWEE redes waarom die lening terug betaal kan word
• Die boer maak ‘n wins/surplus/van R70 600
• Die verwagte inkomste oor drie maande is R 249 000
• Kan lening van R178 400 drie maande betaal word (Enige 2) (2)
3.5 Strategiese bestuur
3.5.1 TWEE redes vir die ontwikkeling van 'n besigheidsplan
• Maak onderneming meer winsgewend/mededingend
• Bestuurder kan aanpassing maak om verandering/uitdagings wat
in die toekoms mag opduik, te kan hanteer (2)
3.5.2 Stappe van strategiese bestuur
A - Ontwikkel 'n besigheidstrategie/beplanning
B - Missie
C - Visie
D - Doelstellings en mikpunte (4)
3.6 Scenario oor grond as produksiefaktor
3.6.1 Metode om die produktiwiteit van grond te verhoog
Geen/ zero bewerking/Waterbestuur (1)
3.6.2 EEN aanpassing maatreël om grondproduktiwiteit te verhoog
• Geen/zero bewerking
• Gebruik wetenskaplike metodes
• Konsolideer onekonomiese eenhede/areas
• Besproeiing
• Verhoog grond vrugbaarheid (Enige 2) (2)
3.6.3 Metode om produksie in die toekoms te verhoog
Teel van droogte bestande kultivars/GM/ontwikkel hibriede/basters (1)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Illustrasie van onvolledige dominansie
4.1.1 Tipe dominansie
Onvolledige dominansie (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.1.2 Motivering vir die tipe dominansie
• Nageslag erf geen van die kleur van die ouers/ (Geen ouer is
dominant nie)
• Nageslag is nie swart of wit nie/grys/intermediêr (2)
4.1.3 Voltooi die ontbrekende gedeeltes
(a) WW
(b) BB
(c) W
(e) B
(g) BW/WB (5)
4.2 GMO-gewasse
4.2.1 TWEE voordele van GM gewasse
• Meer produktief/hoër opbrengste/verhoog die kommersieële
waarde
• Bestand teen peste/siektes/verminder die gebruik van skadelike
chemikalië (2)
4.2.2 Genetiese modifisering van die mielieplant
• DNA word vanuit bakterium (Bacillus thuringiensis) onttrek en
• oorgedra na die mielieplant
• wat weerstand teen die mieliesstronkboorder verkry (3)
4.2.3 Negatiewe effek van GM gewasse op die omgewing
• Moontlike ontstaan van superonkruide
• Moontlikheid om weerstandbiedende insekte te ontwikkel
• Voordelige insekte word gedood
• Verlaag biodiversiteit (Enige 2) (2)
4.3 Skematiese voorstelling van lynteling
4.3.1 TWEE gemeenskaplike voorouers vir individue S en D
• 13
• 5
• 7 (Enige 2) (2)
4.3.2 Voordele van opgradering vir veeboere
• 'n Nuwe ras word geleidelik in die kudde ingevoer
• Aanvanklik is daar vinnige resultate (50% verbetering in die
eerste generasie)
• Abnormaliteite/ongewenste eienskappe kom minder voor
• Ekonomiese manier om stoetkudde daar te stel
• Benodig minder kennis/kundigheid (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.4 Scenario oor variasie
4.4.1 Die genetiese verskynsel
Variasie (1)
4.4.2 TWEE moontlike eksterne oorsake van die verskynsel
• Siektes/peste
• Voeding/nutriënte
• Klimaat/temperatuur/reënval
• Omgewing/topografie/grond (Enige 2) (2)
4.4.3 Belangrikheid van die verskynsel
• Help met die seleksie van ouers met die verlangde eienskappe (1)
• Ontwikkel nuwe kultivars/gewasse/variteite
4.5 Teelstelsels
4.5.1 Gepaste teelstelsel
Kruisteling (1)
4.5.2 Rede vir die antwoord
Daar is twee rasse by betrokke/Nguni koeie en Hereford bulle (1)
4.5.3 Voordele van hierdie teelstelsel
• Lei tot 'n verhoging in heterose
• Basterkrag/ verbeterde prestasie
• Nageslag produseer swaarder speenkalwers
• Nageslag is gehard en bestand teen siektes (2)
• Verhoog genetiese variasie (Enige 2)
4.5.4 TWEE nadele van inteling
• Lei tot inteel agteruitgang
• Verhoog die voorkoms van letale gene
• Lei tot die voorkoms van misvormde/gebreklike nageslag
• Veroorsaak die verlies van genetiese variasie (Enige 2) (2)
4.6 Beraamde teelwaarde
4.6.1 TWEE eienskappe waarvoor geselekteer word
• Geboortemassa
• Slaggewig (2)
4.6.2 TWEE redes vir die antwoord
• Akkuraatheids persentasie is hoog in beide eienskappe
• Eienskappe is hoogs/meer herhaarbaar
• Oorerfbaarheid is hoog in beide eienskappe (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.6.3 TWEE redes waarop teelwaarde belangrik is
• Die voorspelling van die prestasie van 'n spesifieke eienskap in
die nageslag
• Eienskappe word geselekteer op grond van prestasie
• Help om die tempo van genetiese vordering te bepaal (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)
Related documents

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC November 2018 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper