Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR
SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
TOTAAL: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 382.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1.1Agricultural production factors
- Question 1.2Basic agricultural genetics10 marks
- Question 1.3Basic agricultural genetics10 marks
- Question 1.4Basic agricultural genetics5 marks
- Question 2.1Agricultural marketing5 marks
- Question 2.2Agricultural marketing7 marks
Show all 21 questions
- Question 2.3Agricultural marketing9 marks
- Question 2.4Agricultural entrepreneurship6 marks
- Question 2.5Agricultural marketing8 marks
- Question 3.1Agricultural production factors4 marks
- Question 3.2Agricultural production factors3 marks
- Question 3.3Agricultural production factors3 marks
- Question 3.4Agricultural production factors6 marks
- Question 3.5Agricultural production factors9 marks
- Question 3.6Agricultural production factors4 marks
- Question 3.7Agricultural production factors6 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics7 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics7 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics8 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics7 marks
- Question 4.5Basic agricultural genetics6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1:
1.1 1.1.1 D
1.1.2 B
1.1.3 B
1.1.4 A
1.1.5 B
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 C
1.1.9 A
1.1.10 A (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 F
1.2.2 H
1.2.3 D
1.2.4 E
1.2.5 G (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Mark segmentasie
1.3.2 Wet van dalende-meer-opbrengs
1.3.3 Dihibried
1.3.4 Mutasie
1.3.5 Geen (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Verspreiding/distribusie/plasing
1.4.2 Verstandelik/begrips o
1.4.3 Heterosigoot
1.4.4 Oorerwing
1.4.5 Atavisme (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Swot-ontleding
2.1.1 Identifikasie van die dag
Dag 3 (1)
2.1.2 Verwantskap tussen prys, vraag en aanbod
• Hoe hoër die prys hoe laer die vraag en hoe hoër die
aanbod
• Hoe laer die prys hoe hoër die vraag hoe laer die aanbod
(Enige 1) (3)
2.1.3 Rede vir die laer vraag op Dag 5
Die prys van lemoene was hoër op Dag 5 en laer op Dag 1/
Op dag 5 was die prys R30 en op dag 1 was dit R10 (1)
2.2 Produk voorbereiding
2.2.1 Die funksie van bemarking
Verpakking (1)
2.2.2 TWEE faktore gebruik om perskes te gradeer
• Grootte/gewig
• Voorkoms/kneusings/glad
• Eienskappe van die kultivar
• Rypheid
• Kleur (Enige 2) (2)
2.2.3 Faktor wat die bemarking van perskes benadeel
Bederfbaarheid/beskadiging/bederf/kneusings/volume/grootte (1)
2.2.4 DRIE voordele van prosessering
• Produkte is regdeur die jaar beskikbaar
• Voorkom voedselbederf/vermorsing/bederfbaarheid
• Word na plekke vervoer waar dit nie geproduseer word nie
• Stoor/bergingsperiode word verleng/langer rakleeftyd
• Verbeter die veiligheid van produkte
• Gemakliker/makliker om te verpak/hanteer
• Waardetoevoeging/hoër inkomste/winste
• Makliker om te vervoer as vars produkte
• Werksverskaffing
• Help om oorvoorsiening/surplusse te beheer (Enige 3) (3)
2.3 Vrye bemarking
2.3.1 Vrye bemarkingskanale
A Plaashek/direkte bemarking (1)
B Direkte verkope/kontrak verkope (1)
C Kontrak verkope (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.3.2 Definiëring van 'n vrye bemarkingstelsel
• Tipe bemarking waar die boer produkte verkoop
waar/hoe die boer wil, enige tyd en teen enige prys
• Tipe bemarking waar die boer produkte verkoop
sonder beperkings/wetgewing (Enige 1) (2)
2.3.3 TWEE voordele van kontrak verkope vir boere
• Massa hantering verlaag die afleweringskostes
• Bemarkingskoste verlaag
• Tussengangers/middelmanne word uitgeskakel
• Volumes/verkope word gewaarborg
• Pryse word gewaarborg
• Risiko’s word verminder (Enige 2) (2)
2.3.4 Vergelyking van koöperatiewe en vrye bemarking t.o.v. prys
• Koöperatiewe bemarking
Pryse word vasgestel/stabiele prys (1)
• Vrye bemarking
Pryse wissel/fluktueer/onstabiel/verander/buigsaam (1)
2.4 Entrepreneur
2.4.1 Identifikasie van 'n entrepreneur
Individu B (1)
2.4.2 TWEE persoonlike kenmerke van 'n entrepreneur
• Selfvertroue/waagmoed
• Neem risiko's
• Innoverend/kreatief
• Selfgemotiveerd/dryfkrag
• Hardwerkend/energiek
• Toegewyd
• Toekomsvisie (Enige 2) (2)
2.4.3 Identifikasie van die dokument vanuit die scenario
Besigheidsplan (1)
2.4.4 TWEE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
• Laat gapings/vaag/te generies
• Oor-entoesiasties/gretig/onrealistiese aannames/verwagtinge
• Steek swakplekke/tekortkoming/risiko's weg
• Neem nie die kompetisie/mededinging in ag nie
• Gebruik die verkeerde formaat
• Onvoldoende tegniese detail
• Finansies is onvolledig
• Onvoldoende navorsing (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.5 Staafgrafiek
Die prys van plantprodukte in 2016 en 2017
5000
2016 2017
4500
4000
Prys (R per ton)
3500
3000
2500
2000
1500
1000
500
0
Geelmielies Koring Sojabone Witmielies
Plantprodukte
2.5.1 KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Plantprodukte)
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys)
• Korrekte eenhede (R per ton)
• Staafgrafiek
[
• Akkuraatheid (6)
2.5.2 Die tendens in prys tussen mielies en rooivleis
Soos die prys van mielies in 2016 en 2017 verlaag het het die prys
van rooivleis gestyg (2)
[35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Grond as produksiefaktor
3.1.1 Funksie van grond in
Prentjie A Voorsien voedsel/grondstowwe
Prentjie B Voorsien fisiese spasie/ruimte (2)
3.1.2 Metode om die produksie in PRENTJIE A te verhoog
Deur die gebruik van tegnologie/wetenskaplike metodes (1)
3.1.3 Ekonomiese voordeel van grond vir die boer
Dien as bron van sekuriteit (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.2 Die ekonomiese eienskappe van grond
3.2.1 Landbou grond is beperk/beskikbaarheid is beperk (1)
3.2.2 Grond is duursaam/onvernietigbaar/lewensduur is onbeperk (1)
3.2.3 Grond se waarde vermeerder/appresieer (1)
3.3 Arbeid as produksiefaktor
3.3.1 Die tipe tydelike werker
Los werker (1)
3.3.2 TWEE eienskappe van 'n permanente plaaswerker
• Voltyds in diens
• Geniet voordele soos verlof/behuising/pensioen
• Bly met sy familie op die plaas
• Het 'n langtermynkontrak/basies diensvoorwaardes
• Kan hul eie vee op die plaas aanhou
• Betrokke by winsdeling (Enige 2) (2)
3.4 Uitdagings van arbeid
3.4.1 TWEE uitdagings wat produktiwiteit beïnvloed
• Oormatige alkohol misbruik
• Lang werksure
• Lae vergoeding/salarisse
• Swak lewens/werksomstandighede
• Afwesigheid as gevolg van siekte
• HIV en VIGS infeksies
• Lae vlakke van onderwys/gebrek aan opleiding (Enige 2) (2)
3.4.2 TWEE verantwoordelikhede van die boer
• Oormatige alkohol misbruik
Bewusmakingsprogramme/ontspannings geriewe
• Lang werksure - Beter werksure
• Lae vergoeding/salarisse - Beter vergoeding
• Swak lewens/werksomstandighede
Beter werks/lewensomstandighede
• Afwesigheid - Intervensie/bewusmakingsprogramme
• HIV en VIGS infeksies - Beter gesondheidstoestande/HIV/VIGS
bewusmakingsprogramme
• Lae vlakke van onderwys/gebrek aan opleiding
Voorsien onderwys/opleidingprogramme (Enige 2) (2)
3.4.3 TWEE redes vir arbeidsverliese aan ander industrieë
• Beter vergoeding in ander sektore
• Beter werksure
• Beter lewensomstandighede
• Beter gesondheids fasiliteite
• Beter opvoedkundige fasiliteite
• Ontspanningsgeriewe/fasiliteite (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.5 Kapitaal
3.5.1 TWEE bronne van kapitaal
• Lening
• Produksie/eierverkope (2)
3.5.2 TWEE probleme van kapitaal
• Hoё rentekoerse
• Kapitaal is skaars (2)
3.5.3 TWEE ander probleme van kapitaal
• Onderkapitalisering
• Oorkapitalisering
• Depresiasie
• Risiko
• Kapitaal is duur
• Wet van dalende-meer-opbrengs (Enige 2) (2)
3.5.4 Berekening van die wins met 'n formule
• Wins = Inkomste – Uitgawes
• = R14,85 – R8,55
• Wins = R6,30 per dosyn (3)
3.6 Risikobestuur
3.6.1 TWEE risiko bestuurs strategieë
• Diversifikasie
• Verskansing/kontrak bemarking (2)
3.6.2 Regverdiging van
Diversifikasie
Die boer het 'n aantal verskillende ondernemings op die plaas soos
gewasse, lewendehawe, voerproduksie om die risiko te versprei (1)
Verskansing/kontrakbemarking
Onderhandel toekomstige kontrakte/ooreenkomste met supermark (1)
3.7 Eksterne kragte wat die boerderybesigheid kan affekteer
3.7.1 Eksterne kragte wat die boerderybesigheid kan affekteer
(a) Ekonomies/polities (1)
(b) Sosio-kultureel/gesondheid (1)
(c) Mededinging/kompetisies (1)
(d) Sosio-kulturele/omgewing (1)
3.7.2 Bronne van risiko
(a) Finansieel/markte en prys (1)
(b) Omgewing (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Wit en bruin bokke in verskillende teelpare
4.1.1 Aantal bruin bokke in die F 1 generasie
0 (1)
4.1.2 Die fenotipiese verhouding in die F 2 generasie
24 wit bokke : 8 bruin bokke
OF
3 wit bokke : 1 bruin bok (2)
[[
4.1.3 Punnet-vierkantmetode om die genotipiese verhouding in die F 2 -
generasie te bepaal
W w
W WW Ww
w Ww ww
Die genotipiese verhouding = 1 : 2 : 1 (1 WW : 2 Ww : 1 ww)
Nasienriglyne/kriteria
• Korrekte gamete
• Korrekte nageslag
• Punnett-vierkant (met gamete en nageslag)
• Korrekte verhouding (4)
4.2 Teelstelsels
4.2.1 Afleiding van die teelstelsels
(a) Kruisteling (1)
(b) Inteling (1)
(c) Lynteling (1)
4.2.2 TWEE eienskappe van nageslag E
• Groei vinniger
• Beter aangepas
• Produseer beter as die ouers
• Meer bestand teen siektes
• Beter voeromsettingstempo (Enige 2) (2)
4.2.3 TWEE nadele van inteling
• Variasie verminder
• Ongewenste eienskappe word in die nageslag vasgeteel
• Produseer misvormde nakomelinge
• Ongewenste gene word meer homosigoties
• Agteruitgang van kudde vind plaas/lei tot intelingsdegenerasie
• Duur stelsel
• Aanpassing by die omgewing verswak
• Nageslag is minder bestand teen siektes
• Bevorder die voorkoms van letale gene (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.3 Genetiese modifikasie
4.3.1 Identifikasie van die tegniek
(a) Elektroporasie (1)
(b) Mikro-inspuiting (1)
(c) Agrobakterium tumefaciens/bakteriese/virus/biologiese draers (1)
4.3.2 DRIE potensiële voordele van GM gewasse
• Verbeter die rakleeftyd van produkte
• Verbeter die voedingswaarde/kleur/smaak/geur/aroma
• Verbeter die weerstand teen peste/siektes
• Verbeterde toleransie tydens ongunstige omgewings/
klimaatstoestande
• Bestand teen onkruid/plaagdoders
• Groei vinniger
• Verhoogde/verbeterde produksie/opbrengs (Enige 3) (3)
4.3.3 TWEE negatiewe effekte van GM gewasse op die
omgewing
• Lei tot die produksie van superonkruide/super weeds
• Insekbestande plante kan voordelige insekte dood/bye
• Boere gebruik oormatige hoeveelhede onkruiddoders wat die
grond beskadig
• Verlies die biodiversiteit
• Verlaag die doeltreffendheid van onkruid/plaagdoders (Enige 2) (2)
4.4 Variasie
4.4.1 Identifikasie van die TWEE tipes variasie
• Kontinue
• Nie-kontinue (2)
4.4.2 Onderskei tussen
Kontinue
'n Volledige reeks van eienskappe/van die een uiterste na die ander/
Kwantitatiewe eienskappe (1)
Nie-kontinue
Eienskappe het duidelike vorme/gee intermediêre vorme nie/
Kwalitatiewe eienskappe (1)
4.4.3 Die eienskappe van kuikens
(a) Kamvorm (1)
(b) Liggaamsgrootte (1)
4.4.4 Eksterne faktore se invloed op liggaamsgrootte
• Voeding/voer/dieet
• Ligintensiteit
• Siektes
• Bevolkingsdigtheid
• Temperatuur (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.5 Patrone van oorerwing
4.5.1 Passing van die stellings
(a) Onvolledige dominansie (1)
(b) Ko-dominansie (1)
(c) Volledige dominansie (1)
4.5.2 Genetiese verskynsel van oorerwing
Erfdwang (1)
4.5.3 TWEE ander patrone van oorerwing
• Poligenies
• Meervoudige allele
• Atavisme
• Epistase (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper