Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 Memo

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1220189 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2018 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1: 1.1 1.1.1 B  1.1.2 B  1.1.3 C  1.1.4 B  1.1.5 C  1.1.6 D  1.1.7 D  1.1.8 A  1.1.9 A  1.1.10 D  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs A  1.2.2 Geeneen  1.2.3 Slegs A  1.2.4 Beide A en B  1.2.5 Slegs B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Parakeratose  1.3.2 Nippeldrinker/nippel  1.3.3 Ejakulasie  1.3.4 Meiose  1.3.5 Spermatosoön/spermsel  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Pearson  1.4.2 Vryloop/agterplaas/semi intensief  1.4.3 Aansteeklike/oordraagbare/patogenies  1.4.4 Distokia/gekompliseerde  1.4.5 Mesoderm  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Die interne dele van die spysverteringskanaal van herkouers 2.1.1 Identifikasie van deel B Omasum  (1) C Retikulum  (1) 2.1.2 Die funksie van DEEL B • Terughou van harde en onverteerde bestanddele/ growwe en fyn voedselpartikels word geskei  • Fynmaal van voedselbestanddele  • Absorpsie van water  • Groter partikels beweeg terug na die rumen  • Absorbeer somige vlugtige vetsure  (Enige 1) (1) 2.1.3 Strukture in DEEL A verantwoordelik vir hitte produksie Hitte stafies/papille  (1) 2.1.4 EEN vereiste van rumen mikrobes in herkouers • Maklik verteerbare koolhidrate/reguleer voedselinname  • Voldoende mineraal voedingstowwe  • Voldoende stikstof  • Anaerobiese/suurstof vrye toestande  • Neutrale omgewing/geskikte pH/effe suur/pH 5,5 – 6,5  • Teenwoordigheid van koolstofdioksied/CO 2  • Temperatuur van 38 - 42 0C/warm toestande  • Voortdurende verwydering van afvalstowwe  • Teenwoordigheid van vlugtige vetsure  • Genoegsame/voldoende water/vogtige toestande  (Enige 1) (1) 2.2 Voedingsproef van herkouers 2.2.1 Die verteerbaarheidskoëffisiënt Droё materiaal inname (kg) – Droë materiaal in mis (kg) x 100  Droë materiaal inname (kg) DM = 10 x 12kg = 1,2kg (voginhoud) 100 OF DM = 90 x 12kg = 10,8kg (droë materiaal)  100 = (12kg – 1,2kg) – 7kg x 100 10,8kg OF = 10,8 – 7kg x 100  10,8kg = 35,19/35,2  %  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 2.2.2 Gevolg van die berekende verteerbaarheidskoëffisiënt • Meer (64,8%) van die voer was uitgeskei  • Minder (35,2%) van die voer was verteer en geabsorbeer  • Hoë ruvesel inhoud  (Enige 1) (1) 2.2.3 Klassifikasie van voer Ruvoer  (1) 2.3 Dierevoere 2.3.1 Voer geskik vir jong groeiende diere Voer A  (1) 2.3.2 Rede vir die antwoord in VRAAG 2.3.1 • Het 'n noue voedingsverhouding/VV van 1:3,4  • Hoë proteїen inhoud/VP van 18%  (Enige 1) (1) 2.3.3 VOER B kan nie aanbeveel word as hoofbron vir nie-herkouers Dit het 'n hoë ruveselinhoud/RV van 17%  en 'n lae TVV/55% wat laer as 60% is  (2) 2.3.4 Verwantskap tussen die TVV en die RV in VOER A Hoe laer die ruveselinhoud  hoe hoër die TVV  (2) 2.4 Energie waarde en die energie verlies (per kg) 2.4.1 Energieverlies in mis indien plaasdier 5kg voer benut 42,5J  (1) 2.4.2 Identifikasie van die gas met die hoogste energie verlies Metaan  (1) 2.4.3 Berekening van die energie beskikbaar vir groei en produksie NE = BE – (energie verliese in mis + in urine + as hitte + as metaan) = 18,5J – 14 J/(8,5J + 1,2J + 1,8J + 2,5J)  NE = 4,5  J  (3) 2.5 Voervloeiprogram 2.5.1 Berekening van die tekort in September • (66 – 55) ton  • = 11ton  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 2.5.2 Staafgrafiek van die totale hoeveelheid voer beskikbaar en benodig deur plaasdiere vir een jaar Die totale hoeveelheid voer beskikbaar en benodig vir een jaar Totale hoeveelheid voer beskikbaar en 90 Voer beskikbaar Voer benodig 80 70 60 50 benodig (ton) 40 30 20 10 0 Julie Aug. Sep. Okt Nov. Des Jan. Feb. Maart April Mei Junie Maande van die jaar KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE • Korrekte opskrif  • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Maande van die jaar)  • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Totale hoeveelheid voer beskikbaar en benodig)  • Korrekte eenheid (ton)  • Staafgrafiek  (6) • Akkuraatheid  2.6 Maniere van voeraanvulling 2.6.1 Grondsooie  (1) 2.6.2 Ureum  (1) 2.6.3 Implantings  (1) 2.6.4 Waterbakke  (1) [35] VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Diereproduksiestelsels 3.1.1 Identifikasie van produksiestelsel A Ekstensiewe produksiestelsel  (1) B Intensiewe produksiestelsel  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 3.1.2 Vergelyking van die twee stelsels t.o.v kapitaal besteding A Minder kapitaal word geïnvesteer  (1) B Meer kapitaal word geïnvesteer  (1) 3.2 Voerprogram vir braaikuikenproduksie 3.2.1 Vergelyking van die voedingsbehoeftes van braaikuikens in groeifase A Braaikuikens benodig ‘n hoё proteїenryke dieet  (1) B Braaikuikens benodig ‘n hoё energieryke dieet  (1) 3.2.2 Rede vir die voedingsbehoefte in groeifase A Vir groei  (1) 3.2.3 TWEE ander faktore om produksie in braaikuikens te verhoog • Beheerde omgewing/geskikte behuising  • Teling  • Goeie gesondheids/higiëniese toestande  • Algemene bestuur van die onderneming  • Tegniese vaardighede/vaardige werkers  (Enige 2) (2) 3.3 Behuisingsfasiliteite vir reproduserende varke 3.3.1 Identifikasie van die fasiliteit Jonghok/krat  (1) 3.3.2 Ontwerp kenmerke van die fasiliteit vir klein varkies Afskorting/struktuur tussen die sog en die kleintjies sodat sy op haar sy kan lê met die varkies appart/afskorting/struktuur tussen die sog en die klein varkies  (1) 3.3.3 Toerusting/materiaal in die fasiliteit om temperatuur te reguleer (a) Lugversorgers/verwarmers/infrarooi verhitters/ligte/verhitte (1) vloere  (b) Beddegoed/materiaal  (1) 3.4 Plaasdiereproduktiwiteit 3.4.1 Die belangrikste toestand wat negatief op produksie inwerk Ongunstige weerstoestande/oormatige warm/koue toestande  (1) 3.4.2 TWEE ekonomiese gevolge van die toestand vir die boer • Spandeer meer geld aan voer tydens koue weerstoestande  • Inkomste/produksie verliese a.g.v. onbeheerde toestande  (2) 3.4.3 Maatstawwe deur boere om die gevolge van veranderende temperature te verminder (a) Voorsien skaduwee/afkoeling/voldoende water  (1) (b) Voorsien beskutting/verskuif diere nader aan die huis  (1) 3.5 Hanteringsfasiliteite in 'n intensiewe produksiestelsel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 3.5.1 Identifikasie van die fasiliteit A Houkrale/opvangkrale/krale  (1) C Drukgang  (1) 3.5.2 Hoofdoel van die nekklamp Beperk/beheer diere/sodat diere kan stilstaan  (1) 3.5.3 TWEE ontwerpkenmerke van 'n drukgang • Moet sterk/stewig/duursaam wees  • Hoog/wyd genoeg vir die spesifieke tipe dier  • Geen skerp draaie nie  • Moet veilig vir diere/hanteerders wees  • Skoon  (Enige 2) (2) 3.6 Siektes in plaasdiere Ontbrekende inligting A Hondsdolheid  (1) B Word deur geïnfekteerde dier gebyt/speeksel/liggaamsvloeistof  (1) C Bakterie  (1) D Rooiwater  (1) E Bloubosluisbyt  (1) F Haar verlies/skubagtige/jeukerige ringvormige letsels/korsagtige grys/wit rowe  (1) 3.7 Lewenssiklus van 'n parasiet in plaasdiere 3.7.1 Die parasiet Lintwurm  (1) 3.7.2 Aanduiding van gashere Twee gashere  (1) 3.7.3 TWEE ekonomiese implikasies van die parasiet vir die boer • Produksie verliese  • Besmette karkasse word by die slagpale afgegradeer  • Verlies aan inkomste/wins  • Hoё kostes van behandeling  (Enige 2) (2) 3.7.4 TWEE rolle van die staat in die beheer van die verspreiding van interne parasiete • Vleis inspeksies/toetsing/higiëne  • Navorsing/uitryk na boere  • Wetgewing t.o.v. die pligte/rolle/verantwoordelikhede van die plaaseienaars  • Opskort van invoere  (Enige 2) (2) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Die manlike reproduksiestelsel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 4.1.1 Identifikasie van deel A Vas deferens/ampulla  (1) B Uretra  (1) 4.1.2 TWEE funksies van die afskeiding van die vesikulêre klier • Verskaf voeding/energie aan spermselle  • Vervoer van die spermselle  • Beskerm spermselle teen 'n verandering in pH/buffer  (Enige 2) (2) 4.1.3 Aangebore defekte in deel D • Onderontwikkeling/hipoplasie  • Pennis te kort/te lank  • Abnormale openinge  • Kort retraktor penis spier  (Enige 1) (1) 4.1.4 Die effek van vrugbaarheid op die bul indien deel E (a) Affekteer spermatogenese/lae spermsel telling/denaturasie van die sperme/onvrugbaarheid  (1) (b) Geen spermselle word geproduseer nie/bul is steriel  (1) 4.2 Hormonale beheer tydens die estrussiklus 4.2.1 Identifikasie van die hormoon A Estrogeen  (1) C Progesteroon  (1) 4.2.2 Verduideliking van die proses in B Vrystelling van ovum  vanaf die volwasse Graafse follikel  (2) 4.2.3 TWEE sigbare tekens wat vertoon word wanneer estrus op sy piek is • Spring op ander koeie  • Rusteloos  • Vulva is geswel  • Oormatige slym afskeiding vanuit die vulva  • Slymvliese/membrane van die vagina is rooi en vogtig  • Krapmerke/mis/modder agter op kruis van koeie  • Koeie laat dekking toe  • Die stert is opgelig  • Hare aan die kop van die stert en romp is opgepof  (Enige 2) (2) 4.2.4 Funksie van FSH • Stimuleer die formasie van die follikels  • Fasiliteer/stimuleer groei/ontwikkeling/funksionering van die Graafse follikel  (Enige 1) (1) 4.3 Reproduksieprosesse in skape 4.3.1 Korrekte chronologiese volgorde C (1) A (1) D (1) E (1) B (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 4.3.2 Definisie van sinchronisering van estrus Verander die estrussiklus in 'n groep ooie/vroulike diere  sodat al die ooie/vroulike diere op ongeveer dieselfde tyd in estrus sal kom  (2) 4.4 Die reproduksiesiklus van melkkoeie 4.4.1 Die maand waarin kunsmatige inseminasie moet plaasvind Mei  (1) 4.4.2 TWEE moontlike oorsake waarom die koei nie dragtig is nie • Onbehoorlike hantering van semen/swak semen gehalte  • Onbevoegde operateur met geen ondervinding  • Siektes/infeksies  • Wanvoeding  • Aangebore defekte/faktore  • Tydsberekening is verkeerd  (Enige 2) (2) 4.4.3 DRIE oorsake van aborsies in melkkoeie • Besmettings/infeksies/siektes  • Wanvoeding  • Beserings  • Swak/slegte hantering van diere/stress  • Omgewingsfaktore  • Genetiese/aangebore faktore  • Sterk lakseermiddels  • Toksiese elemente in voer  • Enting/immunisasie  • Tweelinge  (Enige 3) (3) 4.4.4 Die laaste reproduksie proses voor melkproduksie begin Kalwing/geboorte/parturisie  (1) 4.5 Die grafiek van melkproduksie, bottervet en ruveselinhoud van melkkoeie vir 10 maande 4.5.1 Maand 6  (1) 4.5.2 45liter  (1) 4.5.3 DRIE redes vir die afname in melkproduksie • Ongesteldheid/siektes  • Wanvoeding/verkeerde voeding  • Ongunstige weerstoestande  (3) 4.5.4 Verwantskap tussen ruvesel en bottervet vir maande 6 - 10 Soos die ruveselinhoud toeneem  sal die bottervetinhoud ook toeneem  (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all