Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT EKSAMEN
LANDBOUWETENSKAPPE V1
2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 322.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC June Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1.1Animal nutrition20 marks
- Question 1.2Animal reproduction10 marks
- Question 1.3Animal reproduction20 marks
- Question 1.4Animal reproduction5 marks
- Question 2.1Animal nutrition7 marks
- Question 2.2Animal nutrition8 marks
Show all 22 questions
- Question 2.3Animal nutrition6 marks
- Question 2.4Animal nutrition6 marks
- Question 2.5Animal nutrition4 marks
- Question 2.6Animal nutrition6 marks
- Question 3.1Animal production and housing8 marks
- Question 3.2Animal production and housing2 marks
- Question 3.3Animal production and housing7 marks
- Question 3.4Animal health and protection7 marks
- Question 3.5Animal health and protection5 marks
- Question 3.6Animal health and protection6 marks
- Question 4.1Animal reproduction3 marks
- Question 4.2Animal reproduction5 marks
- Question 4.3Animal reproduction5 marks
- Question 4.4Animal reproduction9 marks
- Question 4.5Animal reproduction6 marks
- Question 4.6Animal reproduction7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1:
1.1 1.1.1 B
1.1.2 B
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 A
1.1.6 C
1.1.7 D
1.1.8 D
1.1.9 A
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Beide A en B
1.2.2 Geeneen
1.2.3 Slegs B
1.2.4 Slegs B
1.2.5 Slegs A (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Voervloei
1.3.2 Mastitis
1.3.3 Kriptorkidisme
1.3.4 Mesoderm
1.3.5 Corpus luteum (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Eter/ru-vet
1.4.2 Bek-en-klouseer
1.4.3 Endometrium
1.4.4 Distosia/gekompliseerde geboorte
1.4.5 Plasenta/allanto-chorion/naelstring (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Die spysverteringkanaal van 'n plaasdier
2.1.1 Identifikasie van dele
A Ventrikulus/spiermaag (1)
D Kloaak (1)
F Krop (1)
2.1.2 Belangrikheid van deel
B Stoor/stel gal vry (1)
E Skei verteringsensieme/sappe af (1)
2.1.3 Definisie van chemiese vertering
• Proses waar komplekse voerpartikels na eenvoudiger
bestanddele afgebreek word
• deur 'n reeks chemikalieë/ensieme/sappe (2)
2.2 Prosesse betrokke by die beweging van voer deur die verteringskanaal
2.2.1 Identifikasie van prosesse
C Absorpsie (1)
D Assimilasie (1)
E Uitskeiding (1)
2.2.2 Die letter van proses
(a) C (1)
(b) B (1)
2.2.3 Die ensiem verantwoordelik vir die vertering van voer in A
Speekselamilase/ptialien (1)
2.3 Mengsel van TWEE voere (Pearson-vierkant)
2.3.1 Indikasie van dele
(a) Mieliemeel 31 dele (1)
(b) Sojabone 2 dele (1)
2.3.2 Reverdiging van die antwoord
(a) Laer VP/VP van 11%/meer VP is nodig om die verlangde
hoeveelheid protein te verskaf/koolhidraat ryk (1)
(b) Hoër VP/VP van 44%/minder VP is nodig om die verlangde
hoeveelheid protein te verskaf/proteïen ryk (1)
2.3.3 Berekening van die hoeveelheid mieliemeel (in kg) in 285 kg
mengsel
31 x 285 = 267,72/268kg
33
OF
31 x 100 = 93,94 x 285 = 267,72/268kg
33 100 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
2.4 Voervloeiprogram
2.4.1 Berekening van die totale voervoorsiening vir die jaar (in ton)
450 000 kg + 216 000kg
= 666 000 kg ÷ 1000
= 666ton (3)
2.4.2 TWEE probleme van die voervloeiprogram
• Tekort/te min voer tydens die droë seisoen/maande
• Kalfperiode val in die droë seisoen/maande
• Aanvulling is te duur/R756 000 (Enige 2) (2)
2.4.3 EEN voorsorgmaatreël wat die boer kan neem
• Maak voorsiening vir die droë seisoen deur oortollige voer in
die reënseisoen te stoor/maak van hooi
• Verminder diere getalle/uitskot/verkoop [
• Verskuif die kalfseisoen na die reënseisoen (Enige 1) (1)
2.5 Mineraal/vitamien verantwoordelik vir tekort simptome
2.5.1 Sink/Zn (1)
2.5.2 Fosfaat/P (1)
2.5.3 Vitamien K (1)
2.5.4 Vitamien A/retinol (1)
2.6 Voerkomponente van 'n rantsoen
2.6.1 Gee die tipe diere
Herkouer/bees/skaap/bok (1)
2.6.2 TWEE redes om die antwoord te ondersteun
• Benut voer met 'n hoë konsentrasie ruvesel/ruvoer
(lusern en hawerhooi)
• Molasse stimuleer die rumen mikro-organismes
• Kan NPN/ureum benut (Enige 2) (2)
2.6.3 Identifikasie van die konsentraat in die rantsoen
Mieliemeel (1)
2.6.4 TWEE redes vir die insluiting van molasse in die rantsoen
• Verbeter die smaaklikheid van ruvoere
• Aktiveer rumen mikro-organismes/verskaf energie
• Bind die rantsoen saam/verminder stowwerigheid/
vermorsing van die rantsoen (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Produksievlakke van 'n pluimveeplaas tydens sekere maande van die jaar
3.1.1 Staafgrafiek van eier- en braaikuikenproduksie, Februarie tot Julie
Die produksievlakke van eier- en braaikuikenproduksie
Februarie - Julie
Produksievlakke ('000 eenhede)
70
Eierproduksie Braaikuikenproduksie
60
50
40
30
20
10
0
Feb Maart April Mei Junie Julie
Maande van die jaar
Kriteria/rubriek/nasienriglyne
• Korrekte opskrif
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Maande van die jaar)
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Produksievlakke)
• Korrekte eenheid (‘000 eenhede)
• Staafgrafiek
• Akkuraatheid (6)
3.1.2 Die tendens in braaikuikenproduksie Februarie tot Augustus
• Vanaf Februarie het produksie gestyg/vermeerder/verbeter, in
• Junie/Julie/Augustus het produksie gestabiliseer/konstant (2)
3.2 Produksiestelsels
3.2.1 Identifikasie van die produksiestelsels
A Ekstensiewe produksiestelsel (1)
B Intensiewe produksiestelsel/voerkraalstelsel (1)
3.2.2 Vergelyking van die twee stelsels aan die hand van
(a) Kapitaalbesteding
Stelsel A Minder kapitaal bestee (1)
Stelsel B Meer kapitaal bestee (1)
(b) Oppervlakte grond in vergelyking tot produksie uitset
Stelsel A Meer grond word gebruik met relatief
minder/laer produksie uitset (1)
Stelsel B Minder grond met baie hoë produksie uitset (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
3.3 Noem die strukture
3.3.1 Lê-batterye/diepskropstelsel (1)
3.3.2 Kraamhokke/kratte (1)
3.3.3 Houkrale/opvangkrale/kraal (1)
3.4 Verskillende stadia van die lewensiklus van 'n parasiet
3.4.1 Identifikasie van die tipe parasiet
Uitwendige/ekto-parasiet (1)
3.4.2 Klassifikasie van die tipe parasiet volgens die lewensiklus
Drie-gasheer-parasiet (1)
3.4.3 Letters wat die verskillende stadia van die parasiet
verteenwoordig
(a) B (1)
(b) D (1)
(c) E (1)
3.4.4 TWEE nadelige gevolge van hierdie parasiet op lewemdehawe
• Beskadig die vel/spene/genitalieë
• Verlaag die weerstand/immuniteit van die gasheer
• Anemia/bloedarmoede die gevolg van bloed wat deur die
parasiet van die gasheer gesuig word
• Oordra van siektes
• Sterftes
• Algemene agteruitgang van diere/produksie/reproduksie verlaag/
gewigsverlies/vertraagde groei
• Irritasie
• Verlamming (Enige 2) (2)
3.5. Siektes in diere
A Virus (1)
B Miltsiekte/antraks (1)
C Beeste/skape/bokke (1)
D Hartwater (1)
E Fungus (1)
3.6 Soutvergiftiging in vee
3.6.1 Identifikasie van die vergiftiging
Soutvergiftiging (1)
3.6.2 TWEE voorkomings maatreëls
• Gee genoeg/voldoende sout/nie te veel nie/vermy sout
gekontamineerde water
• Voorsien genoeg/skoon/vars drink water (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
3.6.3 EEN simptoom van soutvergiftiging in plaasdiere
• Oormatige speeksel afskeiding
• Waggelgang/sleep die agterbene/rond draai/blindheid/
stuiptrekkings/gedeeltelike verlamming
• Rooi/droë slymvliese van die mond
• Verhoogde urine/misuitskeiding
• Baie dors
• Opbring
• Hardlywigheid
• Hipersensitief vir aanraking
• Aggressief
• Abdominale pyn/diarree
• Ontsteking/inflammasie van die maag en dunderm (Enige 1) (1)
3.6.4 TWEE moontlike maatreëls om die vergiftiging te behandel
• Verwyder die bron/sout
• Voorsien kleiner hoeveelhede skoon/vars drinkwater met korter
intervalle
• Behandel diere met 'n isotoniese sout/saline oplossing/
hipertoniese dekstrose (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Reproduksiestelsel van 'n koei
Identifikasie van die letter
4.1.1 A (1)
4.1.2 B (1)
4.1.3 D (1)
4.2 Hormone
4.2.1 Name van dele
A Ryp Graafse follikel (1)
C Ovum/eisel/vroulike geslagsel/gameet (1)
4.2.2 Aanduiding van die hormoon
(a) Follikel stimulerende hormoon/FSH (1)
(b) Progesteroon (1)
4.2.3 Die funksie van die infundibulum
Dit opvang die ovum/kanaliseer die ovum in die fallopiesebuis (1)
4.3 Embrio oorplasing
4.3.1 Identifikasie van die proses
Embrio oorplanting/oorplasing/oordrag/EO (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
4.3.2 TWEE voordele van EO vir boere
• Vinnige/koste doeltreffende manier van genetiese verbetering
• Verlengde reproduksie lewe van ouer/onproduktiewe koeie
• Nageslag van meerderwaardige diere word vermeerder/
hoër kalf persentasie
• Genetiese materiaal word in die kude vasgelê
• Genetiese materiaal kan internasionaal bemark word
• Verbeter die mediese eienskappe van produkte
• Produseer diere met verhoogde weerstand teen siektes
• Voorkom die uitsterf van waardevolle en bedreigde diere
• Winste van verhoogde verkope van kwaliteit gene/produkte
• ‘n Beplande teelprogram kan geïmplimenteer word (Enige 2) (2)
4.3.3 Die term wat verwys na die koei
(a) Skenkerkoei (1)
(b) Ontvanger/surrogaatkoei (1)
4.4 Kunsmatige Inseminasie (KI)
4.4.1 TWEE eienskappe van goeie kwaliteit semen
• Lewenskragtig/mobiliteit/motoliteit/80% mobiliteit/minder as
15% dooie sperme selle
• Kleur/ondeursigtig/melkerig
• Volume
• Reuk
• pH tussen 6,4 - 6,9/pH effe suur
• Persentasie spermselle met defekte/morfologie/minder as 20%
abnormatiteite/minder abnormaliteite
• Konsentrasie
• Geen bloed in die semen (Enige 2) (2)
4.4.2 Funksies van die verdunningsmiddels van semen
(a) Voorsien energie aan spermselle (1)
(b) Beskerm spermselle teen temperatuur wisseling/skade tydens (1)
bevriesing
(c) Beskerm spermselle teen bakteriese groei/infeksies (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
4.4.3 TWEE nadele van KI
• Arbeidsintensiewe prosedure
• Tydrowend
• Onbevoegde operateur kan koeie beseer/beskadig
• Siektes kan maklik/vining versprei
• Genetiese abnormaliteite kan maklik/vining versprei
• Hitte observasie is moeilik onder ekstensiewe toestande
• Duur in terme van die stoor/toetsing
• Nie altyd suksesvol nie/onbehoorlike hantering kan die
konsepsie tempo verlaag
• Inteling mag voorkom
• Genetiese verskeidenheid neem af
• Hoë vlakke van bestuur word benodig
• Kundigheid/hoë vlakke van kennis word benodig (Enige 2) (2)
4.4.4 TWEE aangebore defekte in bulle
• Kriptorkidisme
• Hermafroditisme
• Hipoplasia
• Sperm defekte (Enige 2) (2)
4.5 Die membrane rondom die embrio
4.5.1 Identifikasie van die membrane
A Allantois (1)
D Chorion (1)
4.5.2 TWEE funksies van die vloeistof in B
• Beskerm die embrio ten skokke/beserings
• Beskerm die embrio teen temperatuur veranderinge
• Beskerm teen die vasheg aan ander weefsel
• Voorkom dehidrasie/uitdroging
• Smering van die geboortekanaal (Enige 2) (2)
4.5.3 Die rol van membraan D
Verbind die fetus aan die baarmoederwand/aanhegting/vorm die
plasenta (1)
4.5.4 Die laaste stadium van dragtigheid
Fetale stadium (1)
4.6 Die melkproduksie van 'n melkkoei
4.6.1 Identifikasie van die proses
Laktasie (1)
4.6.2 Indikasie van tyd (in weke) wanneer die volgende gebeur
(a) Week 44 (1)
(b) Week 0 (1)
(c) Week 4 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
4.6.3 DRIE faktore wat die kwaliteit van melk geproduseer tydens
piekproduksie beïnvloed
• Voeding
• Klimaat/omgewingstoestande/behuising/skuilings
• Individualiteit
• Ras
• Ouderdom van die koei
• Aantal kere wat die koei per dag gemelk word
• Gesondheidstatus (Enige 3) (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL : 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper