Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUWETENSKAPPE V1
2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 328.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC June Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1.1Animal nutrition
- Question 1.2Animal reproduction10 marks
- Question 1.3Animal reproduction20 marks
- Question 1.4Animal reproduction5 marks
- Question 2.1Animal nutrition7 marks
- Question 2.2Animal nutrition6 marks
Show all 20 questions
- Question 2.3Animal nutrition7 marks
- Question 2.4Animal nutrition8 marks
- Question 2.5Animal nutrition7 marks
- Question 3.1Animal production and housing7 marks
- Question 3.2Animal production and housing6 marks
- Question 3.3Animal production and housing7 marks
- Question 3.4Animal health and protection7 marks
- Question 3.5Animal health and protection7 marks
- Question 4.1Animal reproduction7 marks
- Question 4.2Animal reproduction4 marks
- Question 4.3Animal reproduction5 marks
- Question 4.4Animal reproduction5 marks
- Question 4.5Animal reproduction10 marks
- Question 4.6Animal reproduction4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 A/B/C/D
1.1.4 D
1.1.5 B
1.1.6 B
1.1.7 A
1.1.8 C
1.1.9 A
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Slegs A
1.2.3 Beide A en B
1.2.4 Slegs B
1.2.5 Geeneen (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Ammoniak
1.3.2 Agterplaas/vrylopende/free range stelsel
1.3.3 Agtergeblewe nageboorte/vassit van die plasenta
1.3.4 Spermatogenese
1.3.5 Spoel/oes van bevrugte ova/embrio's (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Mineraallekke
1.4.2 Teenliggaampies
1.4.3 Progesteroon
1.4.4 Mummifikasie
1.4.5 Pistolet (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Die spysverteringskanaal van pluimvee
2.1.1 Identifikasie van die dele
A - Krop (1)
B - Proventrikel/kliermaag (1)
C - Ventrikel/gizzard/spiermaag (1)
2.1.2 Letter van die deel wat klippies bevat
C (1)
2.1.3 Rede vir die teenwoordigheid van klippies
Help met meganiese vertering/fynmaal van die voedsel (1)
2.1.4 Spysverteringskanaal deel van pluimvee wat nie in skape
voorkom nie
• Krop/A
• Proventrikel/B
• Gizzard/ventrikel/C
• Kloaak/uro-genitale opening/E
• Sekums/seka/D (Enige 2) (2)
2.2 Samestelling van voerinname en uitskeiding by kalf wat 5 kg
2.2.1 Voerkomponent met die laagste absorpsietempo
Ruvesel (1)
2.2.2 TWEE redes vir die antwoord
• Hoogste tempo van uitskeiding
• Voormae/Rumen nie goed ontwikkel nie/nie funksioneel
• Afwesigheid/Beperkte hoeveelheid rumen-mikroflora
(Enige 2) (2)
2.2.3 EEN rede waarom dit nie vir melkkoeie aanbeveel word nie
• Ruproteïenkonsentrasie is te laag/5%
• Ruveselkonsentrasie is te hoog/78% (Enige 1) (1)
2.2.4 Bereken droë materiaal (DM) in die voer (kg)
• (15% vog) 0,15 x 5kg = 0,75kg vog
• 5kg – 0,75 = 4,25kg DM
OF
• (85% DM) 0,85 x 5kg
• = 4,25kg DM (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/2016
SSE – Memorandum
2.3 Pearson-vierkantmetode (Inligting oor twee voere)
2.3.1 Bereken persentasie
(a) Mieliemeel
31 x 100
33
= 93,93% (2)
(b) Sojaboonmeel
2 x 100
33
= 6,06% (2)
2.3.2 Koste van sojaboonmeel in rantsoen
• 0,0606 (6,06%) x 285kg = 17,27kg
• 17,27kg x R4,58 per kg
• = R79,10 (3)
2.4 Biologiese waarde (BW) data
2.4.1 Verduideliking van biologiese waarde
• BW is 'n indeksvan die % stikstof in 'n sekere voer
• Verwys na die proteïenkwaliteit in die voer
• Word bepaal deur die aminosuursamestelling en die
• verhouding van aminosure in die proteïen (Enige 2) (2)
2.4.2 Verwantskap tussen die BW en die kwaliteit van 'n voer
• Hoe hoër die BW
• Hoe beter die kwaliteit van die voer
OF
• Hoe laer die BW
• Hoe laer die kwaliteit van die voer (Enige 1) (2)
2.4.3 Identifikasie van voer met die laagste BW
Mieliemeel (1)
2.4.4 Bepaling van die geskiktheid van mieliemeel
• Geskik vir energie/vir vetmesting
• Nie geskik vir produksie/groei/reproduksie nie (Enige 1) (1)
2.4.5 Belangrikheid om varke te voer met 'n voer met hoë BW
• Varke kan nie hul eie aminosure vervaardig nie
• Moet proteïen direk inneem (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/2016
SSE – Memorandum
2.5 Voervloeibeplanning
2.5.1 Bereken die:
(a) Hoeveelheid swenkgras (t DM/Ha)
• 210 t/jaar ÷ 15 Ha = 14t DM/Ha (2)
(b) Ha mielies aangeplant vir kuilvoer
• 100 t/jaar ÷ 10 t/Ha = 10 Ha (2)
2.5.2 Voergewas gebruik as:
(a) Somerweiding
• Kikoejoe(weiding)
(b) Sappige voer gedurende die winter
• Mielies/kuilvoer/swenkgras/raaigras
(winter reënvalstreek)
(c) Mees ekonomiese hooi
• Swenkgras (3)
[35]
VRAAG 3:DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Gedrag van plaasdiere
3.1.1 Area aangedui
• C - Blindekol
• D - Balanseerpunt (2)
3.1.2 Posisie waar die hanteerder veilig is
Buite die vlugsone/area rondom A/enige plek buite sirkel A (1)
Rede
Daar is vir die hanteerder geen gevaar/bedreiging vir die dier nie (1)
3.1.3 DRIE riglyne van belang by die hantering van beeste
• Kennis/Begrip van dieregedrag
• Korrekte hanteringstegnieke
• Korrekte hanteringsgeriewe
• Voorspel/Antisipeerdiere se gedrag
• Wees versigtig/wakker/voorbereid wanneer met diere werk
• Werk kalm en stil/geen geraas/swepe/stokke/honde
• Wees bedag/bewus van die vlug/veiligheidsone (Enige 3) (3)
3.2 Scenario oor diereproduksiestelsels
3.2.1 Boerderystelsels bedryf
• Boer A - Kommersiëleboer (1)
• Boer B - Bestaansboer (1)
3.2.2 Motivering
• Boer A: Produseer op groot skaal/verkoop produkte vir 'n
wins (1)
• Boer B: Produseer slegs om sy gesin te onderhou (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.2.3 Boer wat die meeste tot omgewingsagteruitgang bydra
Boer A (1)
3.2.4 TWEE omgewingsgevolge
• Boer A produseer 1440 ton afval per jaar
• Produseer metaan as byproduk van herkouervertering (2)
3.3 Apparaat gebruik in skaapproduksieproses
3.3.1 Identifikasie van die apparaat
Elektriese warmmes/lem/skêr (1)
3.3.2 Funksie van apparaat by skape
Ontstert/stert afsit/kastrasie (1)
3.3.3 TWEE redes waarom die apparaat verkies word
• Maklik om te gebruik/vinnig
• Goedkoop
• Bloedlose metode
• Higiëniese metode (Enige 2) (2)
3.3.4 Ouderdom bytoediening
• So jonk as moontlik/verkieslik voor dag 7 na geboorte (1)
Rede
• Diere is makliker om te hanteer/kleiner
• Minder weefselskade/bloed/stres vir diere (Enige 1) (1)
3.3.5 EEN ander apparaat wat gebruik kan word
• Mes/skalpel
• Rubberringmetode
• Burdizzo (Enige 1) (1)
3.4 Siektesby plaasdiere
3.4.1 Voltooi tabel
A - Bakterie/Bakterië
B - Beeste/skape/bokke
C - Protosoön/Protosoë
D - Klontwol (4)
3.4.2 Siekte wat slegs melkkoeie affekteer
Mastitis (1)
3.4.3 'n Bestuurspraktyk gebruik wat rooiwater sal voorkom
• Inenting/immunisering
• Dip diere om bosluise te beheer
• Verskuif diere/veldbestuur/brand van veld (Enige 1) (1)
3.4.4 Plaasdier vatbaar vir mastitis
Lakterende melkkoeie/koeie/vroulike diere (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.5 Giftige plante
3.5.1 Frase wat hierdie tipe plante beskryf
Gif/toksiese plante (1)
3.5.2 Plaasdier meeste vatbaar vir gifblaar
Beeste (1)
3.5.3 TWEE ander giftige plante
• Mieliefungus
• Gifappel
• Gifblaar (Enige 2) (2)
3.5.4 Skape wat die meeste vatbaar vir giftige plante is
• Eksotiese rasse
• Jong diere/lammers
• Ou diere
• Dragtige diere (Enige 2) (2)
3.5.5 Proteïenaanvulling vir herkouers
Ureum (1)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1.1 Reproduksieorgane van die bul
(a) B (1)
(b) D (1)
(c) A (1)
4.1.2 TWEE aangebore defekte
• Spermdefekte
• Kriptorkidisme
• Hipoplasie (Enige 2) (2)
4.1.3 TWEE funksies van die hormoon afgeskei deur deel D
• Ontwikkeling van die sekondêre geslagseienskappe
• Normale gedragtydens paring
• Funksionering van die bygeslagskliere
• Produksie van die spermatosoë
• Onderhoud van die manlike geslagstelsel (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.2 Sinchronisasie
4.2.1 Identifiseer proses
Sinchronisasie/Sinchronisering (1)
4.2.2 EEN hormoon wat die proses inisieer
• Prostaglandien
• Sintetiese progesteroon/Progestien/Estradiol
• Ko-Sink-estrus-sinchronisering/GnRH
• MGA/Melengestrolasetaat (Enige 1) (1)
4.2.3 Finansiële implikasie van sinchronisasie
• Hoë arbeidskoste/hormoonbehandelings
• Hoë bestuursinsette/koste (2)
4.3 Herrangskik die stellings in chronologiese volgorde
1. C (1)
2. D (1)
3. A (1)
4. E (1)
5. B (1)
4.4 Moeilike geboorte
4.4.1 Wetenskaplike term
Distokia/Gekompliseerde kalwing (1)
4.4.2 DRIE toestande wat kan aanleiding gee tot moeilike geboortes
• Deviasie/verkeerde posisie van die kop
• Verkeerde buiging van die elmboog
• Voorbeen/bene bly teruggevou
• Hydrocephalus/waterhofie
• Aangebore defekte/abnormaliteite
• Skeur in die vagina
• Tweelinge
• Voortydige/laat geboorte
• Geïnduseerde geboorte
• Verkeerd/abnormaal geposisioneer/Kalf is
agterstevoor/onderstebo
• Onvolledige ontsluiting van die serviks
• Grootte van die kalf
• Ondervoeding van die koei
• Ouderdom van die vroulike dier (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.4.3 Inheemse smeermiddel
Dierevet/olie/seep (1)
4.5 Lyngrafiek
4.5.1 Lyngrafiek van die persentasie vet en laktose
Die % vet en laktose in sekere weke van die jaar
6
5
Vet en laktose (%)
Vet
4 Laktose
3
2
1
0
5 10 15 20 25 30 35 40 45
Weke van die jaar
Kriteria/rubriek/nasienriglyne
• Korrekte opskrif
• X-as:Korrek gekalibreer met byskrif (Weke van die jaar)
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Vet en laktose)
• Korrekte eenheid (%)
• Lyngrafiek
• Akkuraatheid (6)
4.5.2 Tendens getoon deur proteïeninhoud van melk
(2
• Proteïen sal vermeerder/verhoog/van 3,0 tot 4,2%
• Progressief in weke/vanaf week 5 tot 45 (2)
4.5.3 Bestanddele van die eerste melk
• Immunoglobulien/Teenliggaampies
• Minerale/Kalsium (Ca)/Fosfor (P)
• Vitamiene (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.6 Semen
4.6.1 TWEE verdunningsmiddels
• Buffers/natriumsitraat
• Eierwit
• Lipiede/afgeroomde melk
• Voedingstowwe/fruktose
• Antibiotika/penisillien/streptomisien
• Gliserol (Enige 2) (2)
4.6.2 TWEE funksies van die verdunningsmiddels
• Reguleer die pH
• Beheerdie isotoniese omgewing
• Beskerm sperms teen temperatuurskommelinge/skokke
• Verskaf energie aan sperms
• Beskerm sperms teen bakteriese groei
• Beskerm sperms teen die dodelike effek van bevriesing
• Vergroot die volume van semen (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper