Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1220169 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM TOTAAL: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 A  1.1.3 D  1.1.4 C  1.1.5 C  1.1.6 C  1.1.7 B  1.1.8 A  1.1.9 D  1.1.10 D  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B  1.2.2 Beide A en B  1.2.3 Geeneen  1.2.4 Beide A en B  1.2.5 Slegs A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Vitamien K/fillokinoon  1.3.2 Hondsdolheid  1.3.3 Inenting/enting  1.3.4 Embriotiese  1.3.5 Oksitosien  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Kuilvoer  1.4.2 Sink/Zn  1.4.3 Pearson-vierkant  1.4.4 Lewerslak  1.4.5 Monosigoties/identies  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanaal van die hoender 2.1.1 Identifiseer A – Krop  B – Duodenum/dunderm  E – Pankreas  (3) 2.1.2 Maniere waarvolgens struktuur C aangepas is • Dik, spieragtige wande vir die fynmaal van voedsel  • Klein klippies teenwoordigheid vir die fynmaal van voedsel  (2) 2.1.3 Identifikasie van die struktuur gemerk B en indikasie van die pH • Proventrikel/spiermaag/koumaag  • pH laer as 7/suur  (2) 2.2 Skematiese voorstelling van die voerkomponente 2.2.1 Identifikasie van die bestanddele A – Droë materiaal/DM  B – Anorganiese bestanddele/minerale/elemente/as bestanddele  C – Vitamiene  (3) 2.2.2 Onderskei tussen vet en olie Olie – Onversadig/vloeistof by kamertemperatuur/plante oorsprong  Vet – Versadig/vastestof by kamertemperatuur/diere oorsprong  (2) 2.2.3 Eindprodukte van vertering (a) Koolhidrate – Glukose/energie  (b) Proteïen – Aminosure  (2) 2.3 Voervloeiprogram 2.3.1 Verskil tussen voer beskikbaar en benodig vir die maand September Voer benodig 66 ton – voer beskikbaar 54 ton = 12 ton tekort/te min  (1) Januarie Voer benodig 49 ton – voer beskikbaar 78 ton = 29 ton surplus/te veel  (1) 2.3.2 Berekening van die totale DM beskikbaar by B 40 + 35 + 54 + 46 + 17 + 30 + 20 + 10 + 10 + 32  = 294 ton  (2) 2.3.3 Maand waartydens veld 15 ton voer lewer Februarie  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 2.4 Koëffisiënt van verteerbaarheid van groen lusern 2.4.1 Bereken die koëffisiënt van verteerbaarheid van groen lusern KvV = Droë materiaal inname (kg) – droë materiaal uitskeiding (kg) x 100  droë materiaalinname (kg) 1 = DM inname 2,5 kg x 0,6 = 1,5 kg vog 2,5 kg – 1,5 kg = 1,0 kg DM  OF DM inname 2,5 kg x 0,4 = 1,0 kg DM = 1,0 kg – 0,255 kg x 100  1,0 kg 1 = 74,5  %  (5) 2.4.2 Spesifieke voedingstof wat die beste by die beskrywing pas (a) Yster/Fe  (b) Kobalt/Co  (c) Vitamien B 2 /riboflavien  (d) Kalsium/Ca  (4) 2.5 Data van laboratoriumuitslae van DRIE voere 2.5.1 Berekening van die VV van voer 2 VV = 1: TVV% – VP%  VP% = 1: 75% – 15%  OF = 1: 60%  15% 15% VV = 1: 4  (3) 2.5.2 Identifikasie van voer (1, 2 of 3) wat aanbeveel sal word • Voer 2  (1) 2.5.3 Rede om antwoord in VRAAG 2.5.2 te staaf • Die VV is nou  • Bevat 'n hoër proteïen inhoud noodsaaklik vir melkproduksie  (Enige 1) (1) 2.5.4 Die goedkoopste voer Voer 3  (1) 2.5.5 Rede vir die antwoord vir VRAAG 2.5.4 • Die voer het 'n laer proteïeninhoud  • Voer met laer proteïen is goedkoop  (Enige 1) (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Illustrasie van 'n behoorlike behuisingstruktuur vir braaikuikens 3.1.1 Vereistes van dakmateriaal vir temperatuurregulering • Buite-oppervlakte moet sonstrale kan reflekteer  • Moet die geleiding van hitte verminder  (2) 3.1.2 TWEE maniere waarvolgens temperatuur gereguleer kan word • Infrarooi/hitte gloeilampe/verwarmers tydens koue  • Ventilasie- sisteme  • Lugversorgers  (Enige 2) (2) 3.1.3 Beste oriëntasie vir braaikuikens • Oos  Rede • Om die effek van direkte sonlig te verminder  (2) 3.1.4 TWEE oogmerke van die gemerkte struktuur A • Vir ventilasie/lugvloei  • Om die invloed van sonlig te verminder  (2) 3.2 Die rol van skuiling in diereproduksie 3.2.1 Tipes skuilings • Aanplant van bome  • Bou van krale  • Oprigting van sementmure  (Enige 2) (2) 3.2.2 Nadelige gevolge van die gebrek aan skuiling • Laer/stadiger groei/produksie  • Blootgestel aan roofdiere/predatore  • Blootgestel aan peste  • Diefstal  • Hoër voerinnames tydens koue toestande  • Laer voerinnames tydens warm toestande  (Enige 3) (3) 3.2.3 Rede waarom diere meer voer gebruik Verskaf energie om liggaamstemperatuur te kan handhaaf  (1) 3.3 Lewenssiklus van twee eksterne parasiete (bosluis A en B) 3.3.1 Uitbroeitydperk van bosluis A se eiers • 1 maand  (1) 3.3.2 Nadele vir beeste • Vorm oop wonde  • Waardeur brommers diere kan besmet/aantas  • Kan siektes veroorsaak/oordra  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 3.3.3 TWEE redes vir die voorkoming van infestasie • Geïnfesteerde diere vrek/verlies aan produksie/inkomste  • Medikasie/behandeling is duur/hoër produksiekostes  (2) 3.3.4 Rede vir die moeilike beheer van bosluis B se getalle • Die volwasse stadium kom slegs voor in voëls  • Wat moeilik is om te vang/beheer/behandel  (2) 3.4 Die rol van die staat in die regulering van boerderypraktyke 3.4.1 Tipe navorsing deur die Veeartsenykundige Instituut • Veeartsenykundige navorsing om entstowwe/diagnosties/ nuwe produkte daar te stel  • Toesig/kontrole/voorkoming van siektes  • Vervaardig siekte-/bloedentstowwe  (3) 3.4.2 Oogmerk van 'n kwarantynstasie • Om diere te isoleer/aanhou om te  • voorkom dat siekte/peste die land binnekom/versprei  (2) 3.4.3 Ander rolle van die staat om die diere industrie te beskerm • Dieregesondheidsprogramme/-skemas  • Dienste aan die eienaars van diere  • Invoerbeperkings  • Invoer van entstowwe  • Permitte vir die beweging/vervoer van diere  (Enige 2) (2) 3.5 Die temperatuur vereistes van plaasdiere 3.5.1 Staafgrafiek Die temperatuur vereiste van plaasdiere 30 Lae kritiese temp. Optimum temp. 25 Temperatuur (OC) 20 15 10 5 0 Koei Kalf Varkie Lêhen Braaikuiken Tipe diere Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum Kriteria/rubriek/nasienriglyne Korrekte opskrif  X-as – korrek gekalibreer met byskrif (Tipe diere)  Y-as – korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur)  Korrekte eenheid (oC)  Akkuraatheid  Staafgrafiek  (6) 3.5.2 Plaasdier met die hoogste optimum temperatuur Varkie  (1) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Verskillende stadia in die estrussiklus van die koei 4.1.1 Die stadium waar die volgende verwikkelinge plaasvind (a) C (1) (b) B (1) (c) A (1) 4.1.2 Hormone tydens stadium C (a) Estrogeen  (1) (b) Luteïniserende hormoon/LH  (1) 4.1.3 Die rol van die hormoon • Verantwoordelik vir die oopbars van die Graafse follikel membraan  • Inisieer ovulasie  (Enige 1) (1) 4.1.4 Identifikasie van die stadium gemerk B Pro-estrus  (1) 4.2 Die vroulike reproduksiekanaal 4.2.1 Deponering van semen: (a) G (1) (b) F/E  (1) 4.2.2 Identifikasie van die struktuur wat die ryp follikel opvang (a) A  Infundibulum  (2) (b) B  Ampulla  (2) 4.2.3 Konsep van ovulasie • Proses waartydens die membraan wat die ryp follikel bevat bars met die hulp van die hormoon LH en  • Die ryp ovum deur die infundibulum opgevang word  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 4.3 Die proses van spermatogenese 4.3.1 Lei die tipe selverdeling af Meiose  Rede – Genetiese materiaal word met die helfte verminder/ diploïed (2n) verander na haploïed (n)/reduksiedeling  (2) 4.3.2 Die stadiums van spermatogenese C – Vorming van spermatiede  D – Vorming van spermselle/spermatosoë  (2) 4.3.3 Deel van die testes waar spermatogenese plaasvind • Tubules seminiferus  (1) 4.3.4 Orgaan waar die spermatosoë beweeglikheid verkry Epididimus  (1) 4.3.5 Ooreenkoms tussen spermatogenese en oögenese • Beide selle vorm deur meiose om haploïede selle te vorm  • Beide produseer gamete/geslagselle  (Enige 1) (1) 4.4 Paring tydens estrus 4.4.1 Apparaat gebruik om estrus in koeie te bepaal • Pedometer  • Ken en bal merker  • Stertmerker  • Kamar-hittewaarnemer  (Enige 3) (3) 4.4.2 Volgorde van die VIER reproduksiehormone • Progesteroon  • Luteotrofiese hormoon/LTH/prolaktien  • Relaksien  • Oksitosien  (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 4.5 Embrio-oorplanting (EO) en superovulasie 4.5.1 Definisie van superovulasie • Die produksie van 'n groot aantal ova  • Tydens een ovulasie  (2) 4.5.2 DRIE voordele van embrio-oorplanting (EO) • Meer nageslag word geproduseer  • Hoër winste verkry deur hoër verkope  • Produktiewe lewe van koeie word verleng  • Genetika van die kudde word gevestig/bewaar  • Meerderwaardige gene word tot die kudde gevoeg  (Enige 3) (3) 4.5.3 Rede vir die gebruik van beproefde bulle • Om meerderwaardige/verlangde gene vinnig en ekonomies by die kudde te voeg  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all