Downloaded from hlayiso.com
NASIONAL
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V1
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 340.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1Animal nutrition20 marks
- Question 1.2Animal nutrition10 marks
- Question 1.3Animal nutrition10 marks
- Question 1.4Animal nutrition5 marks
- Question 2.1Animal nutrition6 marks
- Question 2.2Animal nutrition6 marks
Show all 18 questions
- Question 2.3Animal nutrition7 marks
- Question 2.4Animal nutrition8 marks
- Question 2.5Animal nutrition8 marks
- Question 3.1Animal production and housing10 marks
- Question 3.2Animal production and housing4 marks
- Question 3.3Animal production and housing5 marks
- Question 3.4Animal nutrition9 marks
- Question 3.5Animal health and protection9 marks
- Question 4.1Animal reproduction10 marks
- Question 4.2Animal reproduction8 marks
- Question 4.3Animal reproduction8 marks
- Question 4.4Animal reproduction9 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 B
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 A
1.1.6 D
1.1.7 B
1.1.8 C
1.1.9 A
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Beide A en B
1.2.2 Slegs B
1.2.3 Slegs A
1.2.4 Geeneen
1.2.5 Slegs B (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Biologiese waarde/BW
1.3.2 Sink /Zn
1.3.3 Hout/saamgeperste hout
1.3.4 Oögenese/ovigenese
1.3.5 Reproduktiewe (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Pearson
1.4.2 Onderhoud
1.4.3 Rektum
1.4.4 Akrosoom
1.4.5 Embrio-oorplasing (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Spysverteringskanaal van twee plaasdiere
2.1.1 Tipe verteringstelsel verteenwoordig deur:
(a) Herkouer
(b) Beeste/koeie/skape/bokke/wild
(c) Nie-herkouers/monogastriese- /enkelmaag diere
(d) Varke (4)
2.1.2 Letter en die naam van die deel in diagram A waar soutsuur
afgeskei word
• D
• Abomasum/ware maag/melkmaag (2)
2.2 Beplanning van die voervloei, voedingsvloei en die voervloeiproduksie
2.2.1 Definisie van voervloei
• 'n Strategiese plan
• Om te verseker vir genoeg voer
• Om in die behoeftes van diere te voorsien
• Regdeur die jaar
• In terme van die kwaliteit en hoeveelheid (Enige 2) (2)
2.2.2 Aspekte in die beplanning van 'n voervloeiprogram
(a) Ekonomiese lewensvatbaarheid:
• Die boer moet maatreëls in plek hê om te verseker dat
die voer koste effektief/goedkoop is
(b) Volhoubaarheid:
• Beplanning om te verseker dat die voer altyd
beskikbaar is vir die vee (4)
2.3 Koëffisiënt van verteerbaarheid
2.3.1 Berekening van die koëffisiënt van verteerbaarheid
= Droë materiaal inname (kg) – droë massa in mis (kg) x 100
Droë materiaal inname (kg) 1
25 kg x 15 = 3,75 kg
100
25 kg – 3,75 kg = 21, 25 kg
21,25 kg – 8 kg x 100
21,25 kg 1
= 62,35 OF 62,4% (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
2.3.2 Die implikasie van die antwoord in VRAAG 2.3.1
• Die meerderheid van die voer (62,35%)
is verteerbaar en word deur die verse geabsorbeer
OF
• 'n Kleiner persentasie van die voer (37,65%)
is nie verteer en dus nie deur die vers geabsorbeer nie (2)
2.4 Die tabel rakende die voedingsverhouding (VV)
2.4.1 Die geskikste rantsoen vir:
(a) Vetmesting van ou ooie – A
(b) Ooie in die laaste weke van dragtigheid – B
(c) Jong groeiende diere – B (3)
2.4.2 Rede vir die rantsoen in VRAAG 2.4.1(a)
• Verhouding is wyd
• Rantsoen het 'n hoër vet/koolhidraat/energie – inhoud
• Rantsoen het 'n laer proteïeninhoud
• Ooie benodig meer energie as proteïen (Enige 1) (1)
2.4.3 Rantsoen met die hoogste vlakke van:
(a) Mielies – A
(b) Vismeel – B (2)
2.4.4 Die implikasie van die voedingsverhouding van rantsoen B
• Rantsoen het 'n hoër proteïeninhoud
• Aanbeveel vir groei, produksie en reproduksie
• Rantsoen het 'n laer vet/koolhidraat/energieinhoud
(Enige 2) (2)
2.5 Diagram oor mineraalaanvullings
2.5.1 Metode van mineraalaanvullings
• Mineraal lek (1)
2.5.2 TWEE minerale wat aangevul kan word
• Kalsium/Ca
• Natrium/Na
• Fosfaat/P
• Stikstof/N (Enige 2) (2)
2.5.3 'n Gedeeltelike proteïen aanvullings
• Nie-proteïen-stikstof-stof (NPN)/biuret/ureum (1)
2.5.4 Die rol van groeireguleerders
(a) Hormone – sal metaboliese reaksies stimuleer wat sal lei
tot 'n verhoogde groeitempo
(b) Antibiotika – verskaf immuniteit verhoog daardeur die
weerstand teen siektes (4)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Diereproduksiestelsels
3.1.1 Identifikasie van die diereproduksiestelsel
A: Ekstensiewe produksiestelsel
B: Intensiewe produksiestelsel (2)
3.1.2 Vergelyking van die TWEE produksiestelsels
(a) Kapitaalinvestering – Lae kapitale/tegnologie insette in
ekstensiewe produksiestelsel en groot kapitale/tegnologie
insette in intensiewe produksiestelsel
(b) Area/oppervlakte grond beset – Lae diere konsentrasie op
'n groot area in ekstensiewe produksiestelsel en 'n hoë
konsentrasie diere in 'n klein area in intensiewe
produksiestelsel (4)
3.1.3 TWEE voorbeelde van intensiewe produksiestelsels
• Koue
• Batterye (lêhenne/braaikuikens)
• Diepputstelsel (Enige 2) (2)
3.2 Strukture/praktyke vir die hantering van diere
3.2.1 'n Enkel verskuifbare elektriese draad (1)
3.2.2 'n Tou en 'n halter om diere aan 'n paal vas te maak (1)
3.2.3 'n Aparte drukgang (1)
3.2.4 Volstruise, eende en donkies (1)
3.3 Scenario oor sonbestraling
3.3.1 DRIE maatstawwe om stres weens hitte onder intensiewe
toestande te verminder
• Sproeiers/vermisters met water
• Insulasie
• Waaiers/lugversorgers/ventilators
• Behuisingstelsel/oriëntasie (Enige 3) (3)
3.3.2 Korrelasie tussen 'n hoë omgewingstemperatuur en
voerinname
• Hoe hoër die temperatuur
• hoe laer die voerinname (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.4 Data in terme van liggaamstemperatuur en polstempo in melkkoeie
3.4.1 Die lyngrafiek toon die volume stimulante en die groeirespons
aan
Volume groeistimulante teenoor groeirespons
450
400
350
Groeirespons (kg)
300
250
200
150
100
50
0
0 5 10 15 20 25 30
Volume groeistimulante (ml)
Kriteria/nasienriglyne
• Korrekte opskrif
• Y – as – Korrekte byskrif (groeirespons)
• X – as – Korrekte byskrif (volume groeistimulante)
• Korrekte eenhede
• Akkuraatheid/reg geplot
• Lyngrafiek (6)
3.4.2 TWEE groeistimulante wat in diereproduksiestelsels gebruik
word
• Theroid reguleerders
• Hormone
• Antibiotika
• Verdowingsmiddels (Enige 2) (2)
3.4.3 Groeirespons van verse teen 'n volume van 15 ml
• 395 kg (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.5 Inwendige parasiete
3.5.1 Identifikasie van die tipe parasiet
• Inwendige parasiet (1)
3.5.2 TWEE negatiewe aspekte van inwendige parasiete
• Ontneem die gasheerdier van voedingstowwe
• Suig die gasheerdier se bloed /veroorsaak anemie
• Letsels/siste in die gasheerdier
• Verlaag gasheerdier se produktiwiteit
• Progressiewe verswakking
• Dood (Enige 2) (2)
3.5.3 Hoe raak diere besmet
• Die dier sal dit inneem
• Metacercaria word opgeneem deur beweiding (2)
3.5.4 Tussengasheer
• Slak (1)
3.5.5 DRIE weidingsbestuurs maatstawwe om inwendige parasiete
te beheer
• Wisselweiding
• Rus van besmette weidings
• Laat diere toe op weidings wat bestand teen spesifieke
inwendige parasiete is
• Vermy nat plekke
• Gebruik nulbeweiding
• Verwyder mis/higiëniese maatstawwe (Enige 3) (3)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Die diagram hieronder verteenwoordig die reproduksiekanaal van 'n
plaasdier
4.1.1 Proses in deel D
• Spermatogenese (1)
4.1.2 Identifiseer deel A, B en E
• Deel A – Seminale vesikels/vesikulêre kliere
• Deel B – Vas deferens
• Deel E – Skrotum (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.1.3 TWEE aangebore defekte van deel D
• Kryporgadisme – toestand waar die testis in die
abdominale holte agter bly en nie afsak tot in die skrotum
• Hipoplasie – toestand waar die testis onderontwikkeld
bly (4)
4.1.4 TWEE funksies van die deel met byskrif C
• Stoor van semen
• Sperme word volwasse
• Afskeiding van buffers
• Vervoer van semen
• Semen raak gekonsentreer (Enige 2) (2)
4.2 Estrus
4.2.1 Estrus
• Die periode waartydens nie dragtige vroulike diere
• toeganglik is vir manlike diere/sal dekking toelaat (2)
4.2.2 DRIE tekens van estrus
• Vulva is geswel/rooierig
• Slym afskeiding/bulstring
• Koeie is rusteloos en bulk dikwels
• Koeie spring/ry opmekaar
• Isoleer hulself
• Voerinname verlaag/aptyt-verlies
• Bene en sye is modderig
• Sal paring toelaat (Enige 3) (3)
4.2.3 DRIE praktiese metodes om koeie wat op hitte is te identifiseer
• Observeer diere se gedrag
• Plaas 'n bul in 'n kampie naby koeie
• Rus bulle toe met 'n ken merker
• Verf op die stert/stertmerkers
• Hitte waarnemings apparaat (Enige 3) (3)
4.3 Grafiek van die estrogeen-/progesteroonvlakke in 'n koei oor 22 dae
4.3.1 Dag waartydens die koei met die bul sal paar
• Dag 4–6 (1)
4.3.2 Motivering
• Hoogste vlakke van estrogeen
• Koei sal op hitte wees (2)
4.3.3 Dag van ovulasie
• Dag 4–5 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.3.4 Stadium waartydens progesteroon die hoogste sal wees
• Met estrus (1)
4.3.5 Lei af of die koei dragtig is
• Koei het nie dragtig geraak nie (1)
Motivering
• Progesteroon vlakke het afgeneem/verlaag
• na dag 16 (2)
4.4 Moderne tegnologieë: kunsmatige inseminasie (KI), sinchronisasie, ens.
4.4.1 Beskrywing van die sinchronisasie van estrus
• Bewerkstellig die estrussiklus van 'n aantal vroulike diere
• op ongeveer die selfde tyd (2)
4.4.2 DRIE voordele van KI by melkkoeie
• Verbeter die genetiese kwaliteit van die nageslag
• Nie nodig om duur bulle aan te koop/te bestuur nie
• Gebruik die semen van een bul om baie koeie mee te KI
• Voorkom die verspreiding van seksueel oordraagbare
geslagssiektes
• Minderwaardige bulle word geïdentifiseer
• Gebruik die semen van bulle al is hulle beseer of dood
• Diere van verskillende grotes kan gebruik word sonder om
mekaar te beseer
• Semen kan gevries word vir etlike jare
• Semen kan wêreldwyd versprei word
• Die ejakulaat van een bul kan gebruik word om baie koeie
mee te KI
• Hoër besettings tempo is haalbaar (Enige 3) (3)
4.4.3 VIER opeenvolgende stadia van embrio-oorplanting
• Sinchronisasie van die skenker – en ontvangerkoeie
• Superovulasie van die skenkerkoei
• Inseminasie van die skenkerkoei
• Spoel die embrio’s uit die baarmoeder
• Plaas die embrio’s oor na die baarmoeders van die
ontvangerkoeie (Enige 4) (4)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2015 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper