Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201510 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT NASIONAL SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 TOTAAL:150 FEBRUARIE/MAART 2015 MEMORANDUM TOTAAL: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.3 1.1.1 A  1.1.2 B  1.3.1 Entrepreneurs  1.1.3 D  1.3.2 Produktiwiteit/effektiwiteit  1.1.4 C  1.3.3 Diversifikasie  1.1.5 B  1.3.4 Di-hibridiese kruising  1.1.6 D  1.3.5 Genetiese modifikasie/ manipulasie/ingenieurswese  1.1.7 C  (5 x 2) (10) 1.1.8 A  1.1.9 A  1.1.10 D  (10 x 2) (20) VRAAG 1.2 VRAAG 1.4 1.2.1 E  1.4.1 Segmentasie  1.2.2 D  1.4.2 Bemarkingsketting  1.2.3 A  1.4.3 Bederfbaarheid  1.2.4 G  1.4.4 Depresiasie/waardevermindering  1.2.5 C  1.4.5 Erfdwang  (5 x 2) (10) (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Bemarkingskanale 2.1.1 Bemarkingskanale geïllustreer in A en B A – Plaashek bemarking/stalletjie  B – Veiling  (2) 2.1.2 Die letter van die bemarkingskanaal waarna elk van die volgende verwys (a) Produkte wat teen 'n laer prys verkoop is A (b) Dit is maklik toeganklik vir kleinskaalse boere A (c) Prys kan hoër wees as wat verwag word B (d) Bemarkingskostes is verlaag A (4) 2.1.3 Die bemarkingsisteem verteenwoordig deur A en B • Vryebemarking  (1) Rede – Produkte word direk aan die verbruikers verkoop  (1) 2.2 Opkomende boere 2.2.1 TWEE entrepreneurskap vaardighede • Innoverend  • Kreatief  (2) 2.2.2 Rede • Innoverend: realisering deur boer dat die jeug werkloos is/ potensiaal van die omgewing om 'n onderneming te begin  • Kreatief: – begin met 'n kleinskaalse fabriek  (2) 2.2.3 TWEE moontlike voordele om 'n gewaarborgde kontrak te verseker • Beskerming teen prys fluktuasies  • Mark is gewaarborg  • Eliminering/uitsny van die middelman/agente  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 2.2.4 Bron geïdentifiseer deur die boer (a) Beskikbaarheid van perskes/goeie aanbod van perskes  (1) (b) Werklose jeugdiges  (1) (c) Voldoende infrastruktuur  (1) 2.2.5 Stelling wat impliseer dat die besigheid suksesvol was • Produksie styg van 100 bottels na 1500 bottels per dag  • Gewaarborgde kontrak met plaaslike groothandelaars  (Enige 1) (1) 2.3 Aanbod en vraag van appels 2.3.1 Grafiek van die vraag en aanbod van appels Vraag en aanbod van appels teen verskillende pryse 25 Prys/2kg (Rand) 20 15 10 Aanbod per week Vraag per week 5 0 0 500 1000 1500 Hoeveelhede (kg) Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif  • X-as – korrekte kalibrering en byskrif (Prys)  • Y-as – korrekte kalibrering en byskrif (Hoeveelhede)  • Eenhede (Rand en kg)  • Akkuraatheid/korrek geplot  • Lyngrafiek  (6) 2.3.2 Ewewigsprys van appels • R14.00  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 2.3.3 Afleiding t.o.v. die beskikbaarheid en die prys van appels • Vraag verdubbel teen prys van R18.00: 580 x 2 = 1160  • Aanbod daal met 20%: 20 x 950 = 190  100 • 190 + 950 = 1140  • Tekorte aan appels sal voorkom/vraag oortref die aanbod  • Die prys sal styg  (5) 2.4 Bemarkingskanale 2.4.1 Mees lewensvatbare mark vir skaapvleis vanaf die lys hierbo • Groot supermark kettingwinkels  (1) 2.4.2 TWEE redes om jou antwoord in VRAAG 2.4.1 te ondersteun • Lewering aan die groot supermarkte is gewaarborg  • Meer profyt  (2) 2.4.3 Mark wat die hoogste risiko inhou • Plaaslike mense wat direk van die plaas koop  (1) 2.4.4 Rede • Geen waarborg vir vraag  (1) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Arbeidsbestuur 3.1.1 TWEE take per arbeider (a) Permanent • Inspeksie van waterpunte  • Voer van die stoetramme  • Dosering van skape  • Die tel van skape en rekordhouding  (Enige 2) (2) (b) Tydelik • Skeer van skape  • Opgradering van damme en waterkrippe  (2) 3.1.2 EEN taak wat rekenaarvaardighede vereis • Voer van stoetramme  • Dosering van skape  • Die tel van skape en rekordhouding  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 3.1.3 Die mees nie-herhaalde taak wat deur werkers onderneem moet word. • Die opgradering van damme en waterkrippe  (1) 3.2 Werknemerskontrak 3.2.1 EEN stelling wat aandag gee aan arbeidswetgewing (a) Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid • Voorsien beskermende klere  (1) (b) Die wet op basiese diensvoorwaardes • Werksure  • Terme van diensbeëindiging  • Lone en salarisse  (Enige 1) (1) (c) Die wet op arbeidsverhoudinge • Bydrae tot die Werkloosheidsversekeringsfonds/WVF  • Affiliasie aan vakbonde en die reg om te staak  (Enige 1) (1) 3.2.2 TWEE voordele van die WVF vir plaaswerkers • Vergoeding van plaaswerkers indien hulle sonder werk is  • Vergoeding van vroulike plaaswerkers tydens kraamverlof  (2) 3.3 Grond as 'n produksiefaktor 3.3.1 Ekonomiese kenmerke A – Landbougrond is beperk  (1) Rede Goeie landbougrond word gebruik vir nie-landboukundige doeleindes  (1) 3.3.2 TWEE maniere waarvolgens die ekonomiese kenmerke 'n impak op grond produktiwiteit het • Beskikbare grond verminder weens die groeiende bevolking • Druk om meer te produseer verhoog  • Die gevolg van oorbenutting sal op die lang duur 'n ongewenste effek op grond produktiwiteit hê  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 3.3.3 TWEE maniere waarvolgens die produktiwiteit van grond verhoog kan word • Pas wetenskaplike metodes toe  • Besproeiing  • Konsolidering van onekonomiese boerdery-eenhede  (Enige 2) (2) 3.4 Kapital as 'n produksiefaktor 3.4.1 Tipe kapitaal Voorbeeld Bron van kapitaal Vaste  Dam/ Lening  Besproeiingsisteem/ Grond  Beweeglike  Beeste/bakkies  Erflating  EEN punt vir die oorteken van die tabel  (7) 3.4.2 Probleme wat verband hou met kapitaal (a) Die aankoop van drie bakkies in plaas van een • Oor-kapitalisering  (1) (b) Lening van 'n finansiële instansie wat oor tien jaar terug betaal word • Hoë rente koers  (1) (c) Investeer geld aan produkte wat deur natuurrampe verlore kan gaan • Hoë risiko faktor  (1) 3.5 Strategiese plaasbestuur 3.5.1 Stappe van strategiese bestuur A - visie  B - doelwitte  C - missie D - objektiewe/mikpunte  (4) 3.5.2 DRIE voordele van die program • Bevorder voedselsekuriteit  • Verbeter lewensmiddele en welvaart/beter lewenstandaard  • Vaardigheidsontwikkeling  (3) 3.5.3 EEN vaardigheid om uitdagings te voorkom en dit te hanteer • Probleemoplossings vaardighede  (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Genetiese kruising 4.1.1 Die genetiese kruising R R X r r  Rr Rr Rr Rr of ♂ ♀ r r Gebruik van die vierkant  R Rr Rr Rr Rr R (4) 4.1.2 Bereken die persentasie swart nageslag • 4 x 100  4 • = 100 %  (3) 4.1.3 Die aantal nageslag met 'n homosigotiese gene paar • 0/zero/nul/geen  (1) 4.1.4 Waarskynlikheid van 'n rooi kalf • RR  (1) 4.2 Verwagte Teel Waarde (VTW) 4.2.1 Bereken die VTW/die genetiese vordering VTW = (Dier se gewig – gemiddelde kuddegewig) x oorerfbaarheid (52,5 kg – 47,5 kg) = 5,0 kg  5,0 kg x 85 = 4,3 kg  100 VTW = + 4,3 kg of 4,3 kg  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 4.2.2 Die implikasie van hierdie waarde • Nageslag sal 'n slaggewig van 51,8 kg hê  • Nageslag sal 4,3 kg swaarder wees as die gemiddeld van die kudde  (2) 4.3 Plantverbetering 4.3.1 Identifisering van die proses hierbo geïllustreer • Genetiese modifikasie/GM/manipulasie/ingenieurswese  (1) 4.3.2 TWEE hoof potensiële risiko's van GMO • Veiligheid van voedsel  • Omgewings sake/aangeleenthede  • Sosio-ekonomiese aspekte  (Enige 2) (2) 4.3.4 DRIE kenmerke van geneties gemodifiseerde gewasse • Bestand teen onkruide  • Bestand teen insekte  • Bestand teen uiterste omgewingstoestande  • Verbeterde voedingswaardes/stysel/vitamiene  • Gemodifiseerde/verbeterde kwaliteit  (Enige 3) (3) 4.4 Variasie 4.4.1 Belangrikheid van variasie • Gee oorsprong aan nuwe kultivars  • Met verbeterde eienskappe  (2) 4.4.2 TWEE genetiese oorsake van variasie • Mutasies  • Herkombinasie van gene  • Oorkruising van chromosome/meiose  (Enige 2) (2) 4.4.3 Tipes variasie Aaneenlopende variasie • Volledige reeks van eienskappe van die een uiterste tot die ander  Nie-aaneenlopende • Het 'n aantal duidelik onderskeibare vorme met geen intermediêre vorme tussen-in nie  (2) 4.4.4 Seleksie • Proses waar indiwidue gekies/gekeur word  • vir hul verlangde eienskappe vir teeldoeleindes  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 4.5 Diereteling 4.5.1 Identifikasie van teelmetodes • Kruisteling  (1) 4.5.2 DRIE voordele vir Boer B • Nuwe rasse word ontwikkel  • Diere pas beter by veranderde toestande aan/meer lewensvatbaar  • Diere is meer bestand teen siektes  • Hoër massatoename met betrekking tot voerinnames  • Lei tot heterose/basterkrag  (Enige 3) (3) 4.5.3 'n Moontlike voordeel van die teelmetode vir Boer A • Maak geld deur bulverkope/verkoop aan Boer B  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all