Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1220169 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/Feb.–Mrt 2016 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 C  1.1.3 A  1.1.4 C  1.1.5 B  1.1.6 C  1.1.7 A  1.1.8 D  1.1.9 D  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 D  1.2.2 C  1.2.3 E  1.2.4 A  1.2.5 G  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Begroting  1.3.2 Markewewig  1.3.3 Kapitaal  1.3.4 Biometrie  1.3.5 Epistase  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Bemarking  1.4.2 Tegniese  1.4.3 Netto plaasinkomste  1.4.4 Geskoolde  1.4.5 Teelwaarde  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/Feb.–Mrt 2016 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Illustrasie van bemarkingstrategieë 2.1.1 Bemarkingstrategieë A - Produkte  B - Prys  C - Plek  D - Promosie  (4) 2.1.2 TWEE faktore in ag geneem tydens die beplanning van produk • Hoeveelheid  • Ontwerp  • Handelsmerke  • Verpakking  • Grootte  • Waarborge  (Enige 2) (2) 2.1.3 TWEE maniere om strategie D te implementeer • Advertering  • Promosies in die winkel  • Direkte lysting  • Handelskoue en uitstallings  • Borgskappe  • Persoonlike verkope  (Enige 2) (2) 2.1.4 TWEE aspekte om oor 'n prys te besluit • Kostes  • Vraag  • Kompetisie  (Enige 2) (2) 2.2 Bemarkingsisteme 2.2.1 Identifikasie van die bemarkingsisteem Koöperatiewe bemarkingsisteem  (1) 2.2.2 DRIE voordele van koöperatiewe bemarking • Boere (produsente) het 'n beter kans om 'n goeie pryse vir hul produkte te beding/onderhandel  • Het toegang tot professionele vaardighede  • Kan as groep beter infrastruktuur bekostig  • Kan kunsmis of verpakkingsmateriaal goedkoper aankoop  • Kan as groep 'n handelsmerk ontwikkel wat hul produkte meer sigbaar maak aan potensiële kopers  • Kan fondse vanaf die regering bekom as koöperasie  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/Feb.–Mrt 2016 NSS – Memorandum 2.2.3 TWEE beginsels van koöperatiewe bemarking • Vrywillige lidmaatskap  • Demokratiese beheer stelsel  • Lede moet self ekonomies deelneem  • Outonoom en onafhanklik  (Enige 2) (2) 2.3 Hoeveelhede van produkte 1 en 2 aangebied 2.3.1 Formulering van 'n hipotese Produsente sal nie die aanbod van landbouprodukte verhoog  selfs al styg die prys oor die korttermyn  OF Indien die prys van 'n landbouproduk styg  sal die aanbod nie oor die korttermyn styg nie  (2) 2.3.2 Berekening van die pryselastisiteit van die aanbod van produkte 1 en 2 • Produk 1 = 13%  20% = 0,65  (2) • Produk 2 = 39%  20% = 1,95  (2) 2.3.3 Interpretasie van pryselastisiteit van vraag na die twee produkte • Aanbod van produk 1 is onelasties  • Aanbod van produk 2 is elasties  (2) 2.3.4 TWEE faktore wat die aanbod van produkte affekteer • Prys  • Moontlike verhoging van die aanbod van produkte/tyd  • Tegnologie  • Produksiekostes  • Vooruitsigte van 'n toekomstige prys  • Omgewings toestande  • Subsidies  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/Feb.–Mrt 2016 NSS – Memorandum 2.4 SWOT analise 2.4.1 Gebruik die SWOT analise en identifiseer die volgende: (a) TWEE Sterkpunte • Beskikbaarheid van grond  • Dienste van die voorligtingsbeampte  • Menslike hulpbronne  (Enige 2) (2) (b) EEN Swakheid • Gebrek aan kapitaal  • Gebrek aan vaardighede  (Enige 1) (1) (c) EEN Geleentheid • Identifiseer 'n mark  • Dienste van die voorligtingsbeampte  (Enige 1) (1) (d) TWEE Bedreigings • Slegte weerstoestande  • Kompetisie vanaf die ander projek/Florerende projek in 'n nabygeleë dorpie  • Gebrek aan fondse  • Gebrek aan vaardighede  (Enige 2) (2) 2.4.2 DRIE aksies om bedreigings te herstel • Gebruik van wetenskaplike metodes/moderne tegnologie  • Vestig 'n gesonde bemarkingsketting  • Oorweeg prosessering en waarde toevoeging  • Streef na rentevrye fondse en subsidies  • Oorweeg opleiding/vakleerlingskappe/vrywillge indiens opleiding  (Enige 3) (3) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Grond as produksiefaktor 3.1.1 TWEE eienskappe van grond • Onderhewig aan die wet van dalende-meer-opbrengs  • Grond is duursaam  (2) 3.1.2 Verduidelik die wet van dalende-meer-opbrengs • Die toediening van meer eenhede kunsmis  • Gee nie 'n proporsionele verhoging in opbrengs nie  (2) 3.1.3 TWEE funksies van grond in die gevalle studie • Verseker/maak voedsel produksie moontlik  • Verskaf plek/spasie vir industrieë  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/Feb.–Mrt 2016 NSS – Memorandum 3.1.4 TWEE maniere om produktiwiteit van grond te verhoog • Verander verbouingspraktyke/tussenbewerking/pas by wetenskaplike metodes aan  • Herstel die grond potensiaal/stop erosie  • Konsolidasie van klein/onekonomiese eenhede  • Verbeter die bestuur van water/watervoorsiening  (Enige 2) (2) 3.2 Kapitaal as produksie faktor 3.2.1 Verduidelik die nodigheid van 'n kontantvloeistaat • Toon die vloei van geld in en uit die onderneming aan  • Bepaal/dui die wins of verliese aan  (2) 3.2.2 Maandelikse inkomste • Eier verkope = R8 000 per week x 4 = R32 000  • Braaikuiken verkope = R12 500 per week x 4 = R50 000  = R32 000 + R50 000 = R82 000  (3) 3.2.3 Besluit of die onderneming moet voortgaan Ja/die boer kan voortgaan met die onderneming  (1) 3.2.4 Rede • Die inkomste is hoër/meer as die uitgawes  • Die besigheid word met 'n wins bedryf. (Wins van R43 0000  (2) 3.2.5 TWEE vorme van kapitaal • Vlottende/bedryfskapitaal  • Roerende kapitaal  (2) 3.3 Vaardigheidsvlakke van die plaasbestuurder en plaaswerker 3.3.1 TWEE vaardighede van die plaasbestuurder • Beplanning  • Entrepreneurskap  (2) 3.3.2 EEN vaardigheid van die plaaswerker Tegniese vaardigheid  (1) 3.3.3 Regverdiging van die vaardigheid van die plaaswerker • Werker verrig praktiese aktiwiteite  • Handewerk/arbeid  (2) 3.3.4 TWEE bestuursvaardighede van die bestuurder nie in die grafiek • Finansieel  • Kommunikasie en interpersoonlik  • Probleemoplossing  • Besluitneming  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/Feb.–Mrt 2016 NSS – Memorandum 3.3.5 TWEE bestuursvaardighede • Beplanning  • Motivering  • Beheer  • Implementering  (Enige 2) (2) 3.4 Arbeidswetgewing 3.4.1 21 dae verlof Jaarlikse verlof  (1) 3.4.2 4 maande verlof vir vroue Kraamverlof  (1) 3.5 Scenario oor openbare vakansiedae 3.5.1 Bereken die vergoeding tydens die openbare vakansiedae • R111.72 x 2 = R223.44  OR R111.72 x 2 x 3  = R670.32  • R223.44 x 3 = R670.32  (2) 3.5.2 Afleiding aangaande die arbeidspraktyk Onregverdige/onwettige arbeidspraktyk  (1) 3.5.3 Rede vir die antwoord op VRAAG 3.5.2 • Werker is te min betaal/ontvang R270.32 te min  • Openbare vakansie dae moet werker dubbel betaling ontvang volgens wetgewing  (2) [35] VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Groeitempo van die verskillende beesrasse 4.1.1 Tipe paarsisteem Kruisteling  (1) 4.1.2 Ouers van kalwers met die hoogste daaglikse toenames lewer Hereford bulle en Brahmaan koeie  (1) 4.1.3 TWEE redes vir die beter prestasie van die kalwers • Nageslag het basterkrag/heterose  • Beter aangepas onder swak veld toestande/meer gehard  • Het 'n beter voeromsetverhouding  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/Feb.–Mrt 2016 NSS – Memorandum 4.1.4 Swak Prestasie van die verskillende kruisings onder verskillende veld toestande Gemiddeld 1000 Gemiddelde daaglikse toename (g/dag) Goed 900 800 700 600 500 400 300 200 100 0 Nommer 1 Nommer 2 Nommer 9 Nommer van die kruising Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif  • X-as - Korrek gekalibreer met byskrif (Nommer van kruising)  • Y-as - Korrek gekalibreer met byskrif (GDT)  • Korrekte eenhede (g/dag)  • Akkuraatheid  • Staafgrafiek  (6) 4.2 Oorerfbaarheid van melkproduksie 4.2.1 Oorerfbaarheid wat melkproduksie beheer Poligeniese oorerwing  (1) 4.2.2 Melkproduksie van die Jerseykoei met AAbb genotipe • AA = 20+ 20 = 40 liter  • AAbb = 200 + 40 liter  • = 240liter  (3) 4.2.3 Fenotipe en genotipe van die F1-generasie • AABB x aabb AB x ab  • Genotipe : 4 AaBb  • FenotIpe : produseer 240liter  (3) 4.3 Erfbaarheidsverskynsel 4.3.1 Verskynsel in VRAAG 4.3 Atavisme  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/Feb.–Mrt 2016 NSS – Memorandum 4.3.2 Rede • 'n Resessiewe geen (rooi) was afgeskakel en het nie tot uiting gekom nie  • In die fenotipe is dit nou aangeskakel en kom tot uiting  (2) 4.3.3 Alternatiewe term vir atavisme Terugslag/terugaarding  (1) 4.4 Seleksie en oorerfbaarheid 4.4.1 Onderskei tussen seleksie en erfbaarheid Seleksie • Die kies/uitsoek van indiwidue vir teel doeleindes  • as gevolg van hul meerderwaardige eienskappe  (2) Oorerfbaarheid • Die mate waarvolgens eienskappe  • deur genetiese faktore bepaal word  (2) 4.4.2 TWEE voordele van 'n spesiekruising • Nageslag is baie gehard  • Word gebruik as trekdiere  • Het 'n goeie/sterk uithouvermoë  (Enige 2) (2) 4.4.3 TWEE verwante teelstelsels • Lynteling  • Inteling  (2) 4.4.4 Belangrikheid van die beraamde teelwaarde • Toon die erfbaarheid van 'n spesifieke eienskap aan  • Om die sukses van die teelprogram kan voorspel  (2) 4.5 Effek van mutageniese agente 4.5.1 Gamma en X-strale Beskadig die DNA-molekuul en laat dit breek  (1) 4.5.2 Metale Verander die chemiese struktuur van die DNA-molekuul  (1) 4.5.3 Alkaloïede Dit verhoed chromosoom segregasie  (1) 4.5.4 Virusse Virusse voeg hul eie DNA in selle  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all