You're offline
Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Agricultural SciencesGrade 12201611 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2016 MEMORANDUM PUNTE:150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2016 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 D  1.1.3 B  1.1.4 D  1.1.5 B  1.1.6 D  1.1.7 B  1.1.8 C  1.1.9 A  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 E  1.2.2 G  1.2.3 J  1.2.4 B  1.2.5 C  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Elastisiteit  1.3.2 Kontantvloei  1.3.3 Teelwaarde  1.3.4 Epistase  1.3.5 Intelingsdegenerasie/-agteruitgang/depressie  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Prosessering/verwerking  1.4.2 Produktiwiteit  1.4.3 Lipofeksie  1.4.4 Kodominansie  1.4.5 Seleksie  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2016 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Gedeelte oor bemarking 2.1.1 Identifikasie van die bemarkingsfunksies • Transport/vervoer  (1) • Stoor/berging  (1) 2.1.2 Ekonomiese term vir elk van die volgende stellings • Verpakking  (1) • Verkoeling  (1) • Prosessering/waarde toevoeging  (1) 2.1.3 TWEE voordele van die prosessering van landbouprodukte • Voorkom agteruitgang/bederf/verleng die rakleeftyd  • Produkte is beskikbaar regdeur die jaar  • Veiligheid/veiliger deur verhitting tot by sekere temperature  • Maklik om te vervoer  • Makliker om te stoor/berg  • Waardetoevoeging aan plaasprodukte/verhoogde waarde/hoër inkomste vir boere  • Verskaf werksgeleenthede  • Verminder vermorsing van oortollige produkte  • Voorkom 'n ooraanbod van produkte  • Produkte is makliker om te verpak en te hanteer/vereenvoudig produkte  (Enige 2) (2) 2.2 Gevalle studie oor die verbouing van rissies 2.2.1 Identifikasie van die suksesvolste boer Boer B  (1) 2.2.2 Rede • Boer B verkoop sy produk teen 'n hoër prys/R8/kg  • Boer doen navorsing/identifiseer verbruikers voorkeure en verkoop daarom sy produkte teen 'n wins  • Boer bereken die koste en verkoop teen 'n wins  • Verseker toekomstige markte  • Verpakking volgens verbruikers behoeftes/voorkeure  • Geen gebruik van 'n middelman nie  (Enige 1) (1) 2.2.3 TWEE aspekte van fokus vir'n bemarkingstrategie • Produkte  • Verbruikers voorkeure/vraag  • Prysbepaling/vasstelling  • Plek/verspreiding  • Promosie  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 2.2.4 Aanduiding van die bemarkingstrategie • Navorsing  • Bemarkings mengsel  (Enige 1) (1) 2.2.5 TWEE voordele van die bemarkingstrategie vir die boer • Markte/verkope/pryse is gewaarborg  • Geen middelman/tussenganger/persoon  • Waarborg kontrakte vir die volgende seisoen  • Promosie van produkte  (Enige 2) (2) 2.3 Formulering van 'n hipotese 2.3.1 Formulering van die hipotese • Die prys van lemoene word beinvloed  deur die vraag daarna  OF • 'n Daling in die prys van lemoene  lei tot 'n hoër vraag daarvoor OF • Die verhoging in die prys van lemoene  sal aanleiding gee tot 'n laer vraag/wins/hoër verliese  OF • Verkope van lemoene sal daal  met 'n verhoging in prys  • Verkope van lemoene sal styg  met 'n verlaging in prys  (2) 2.3.2 Faktor wat vraag beïnvloed • Prys  (1) 2.3.3 Verduideliking van die faktor wat vraag beïnvloed • As die prys van lemoene daal sal die vraag styg  OF • As die prys van lemoene styg sal die vraag daal/afneem  (2) 2.3.4 Invloed van die hoёr prys op die winsgewendheid Met 'n styging in prys  sal die wins daal/afneem  (2) 2.4 Analise van die advertensie 2.4.1 Tipe etikettering Eko/groen-etikettering  (1) 2.4.2 TWEE redes vir etikettering • Verpak in herwinde sakkies/materiaal/biodegradeerbaar  • Organies geproduseer  (2) 2.4.3 Regverdig omgewings vriendelike verpakking • Verpak in herwinde sakkies/materiaal  • Organies geproduseer  ( Enige 1) (1) 2.4.4 Bemarkings aanslag vir die bevordering van produksie Volhoubare landboubemarking/groen/eko-vriendelike bemarking  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 2.5 SWOT-ontleding 2.5.1 Koppel die stellings aan die SWOT-ontleding • A - Sterkpunte  (1) • B - Geleenthede  (1) • C - Swakhede (1) • E - Bedreigings  (1) 2.5.2 Hoe sterkpunte/geleenthede boerdery onderneming kan verbeter • Boer kan voordeel trek uit die grond deur toegang tot besproeiing/ hulp van die voorligtingsbeampte/finansiële bystand van die Landbank (sterkpunt)  • Vraag na miniatuur worteltjies (geleentheid)  (2) 2.6 DRIE persoonlike eienskappe van 'n suksesvolle entrepreneur • Leierskap  • Motivering  • Selfvertroue  • Toewyding  • Harde werk/energiek  • Deursettingsvermoë  • Markgedrewenheid  • Innovasie/kreatiwiteit  • Positiewe gesindheid  • Die neem van risiko's  • Dinamies/buigsaamheid  • Verantwoordelikheid  • Sukses gedrewe  • Kommunikasie  • Visie/doel georiënteerd  (Enige 3) (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Grond as produksiefaktor 3.1.1 Staafgrafiek van die bevolkingsgrote en die beskikbare bewerkbare grond oor tyd Bevolkingsgrote en die beskikbare bewerkbare grond oor 'n periode van ses dekades Bevolkingsgrote en die beskikbare 50 45 Bevolkingsgrote Beskikbare bewerkbare grond 40 35 30 bewerkbare grond (Miljoen & ha) 25 20 15 10 5 0 1961 1971 1981 1991 2001 2011 Jare Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif  • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Bevolkingsgrote en die beskikbare bewerkbare grond)  • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Jare)  • Korrekte eenhede (miljoen en hektaar)  • Staafgrafiek  • Alle kriteria korrek voorgestel/aangebied  (6) 3.1.2 Die ekonomiese eienskap van grond Grond vir landbou doeleindes is beperk/beperkend  (1) 3.1.3 Invloed van beperkte grond op produksie Verhoogde populasie plaas meer druk op die beperkte landbougrond  gevolglik sal produksie afneem/verlaag  OF Hoe grootter die populasie  hoe minder die beskikbare landbougrond/produksie  OF Hoe kleiner die populasie  hoe meer die beskikbare landbougrond/produksie  OF Hoe meer die beskikbare landbougrond  hoe hoër die produksie  OF Hoe minder die beskikbare landbougrond  hoe laer die produksie  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.1.4 TWEE maatstawwe op produktiwiteit van grond te verhoog • Ontwikkel siekte bestande kultivars en rasse  • Kennis oor die regte gebruik van kunsmis/doders  • Regte aanwending van grond/kyk beter na landbougrond  • Aanpassing/gebruik van wetenskaplike metodes/gebruik van tegnologie om opbrengste te verhoog  • Verhoog kennisvlakke deur landbou-opleiding/presisie boerdery  • Meganisasie  • Diversifikasie  • Water voorsienings/bestuur  • Voldoen aan die toepaslike beleid/wetgewing  • Konsoladering van onekonomiese eenhede  (Enige 2) (2) 3.2 Kontrakte van werkers 3.2.1 Werker met die verkeerde werksomstandighede Werker B  (1) 3.2.2 Rede • Te lang werksure/12 uur per dag  • Onvoldoende betaling vir Sondae en openbare vakansiedae/ Boer betaal R200 per dag en nie R240 per dag nie  • Verlof nie volgens wetgewing nie/10 dae verlof in 3 jaar  (Enige 2) (2) 3.2.3 Arbeidswetgewing omwerkgewer mee te konfronteer • Wet op Arbeidsverhoudinge  • Wet op Basiese Diensvoorwaardes  (2) 3.3 Metodes om arbeids produktiwiteit te verhoog 3.3.1 Fisiese beplanning van die infrastruktuur/fisiese plaasbeplanning  (1) 3.3.2 Opleiding/vaardigheidsontwikkeling  (1) 3.3.3 Aanvaarbare lewensomstandighede/omgewing  (1) 3.3.4 Meganisasie  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.4 Kontantvloeistaat 3.4.1 Mini kontantvloeistaat Kostes items Bedrag Lone R4 000 Voer R7 00  Elektrisiteit R2 500 Ander kostes R1 500 Totale kostes R15 000  Inkomste Eiers/braaikuikens verkoop per week R10 000/R60 000  Nettokontant per week – R5 000/R45 000  (4) 3.4.2 Bepaling van die netto kontant inkomste vir die maand • Eier inkomste per week + braaikuiken inkomste per maand – kostes per maand • (R10 000 x 4)  + R50 000 = R90 000 – (R15 000 x 4)  • = R30 000  (3) 3.4.3 Kan die netto wins van 'n onderneming deur die kontantvloei gewaarborg word • Onderneming se kontantvloei per week is negatief/posetief (– R5000/R45 000)  • Kontantvloei nie gebruik om die netto wins/inkomste van die onderneming te bepaal nie/kontantvloei kan beperk wees vir 'n gegewe tydperk al is die onderneming winsgewend  (2) 3.5 Kapitaal probleme 3.5.1 Oorkapitalisering  (1) 3.5.2 Risiko faktore/onsekerheid  (1) 3.5.3 Kapitaal is skaars/rentekoers  (1) 3.5.4 Depresiasie  (1) 3.6 Identifikasie van die bestuursbeginsels 3.6.1 Beplanning/besluitneming  (1) 3.6.2 Kontrole/beheer (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 4:BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Kruising van die swart-gesig ram en die wit-gesig ooi 4.1.1 Genotipe van ouer B bb  (1) 4.1.2 Aanduiding of ouers homosigoties of heterosigoties is Homosigoties  (1) 4.1.3 Rede Ouers het dieselfde allele vir die gene/suiwer ras  (1) 4.1.4 Identifikasie van die fenotipe in die F 2 generasie • F: swart-gesig  (1) • G: swart-gesig  (1) • H: wit-gesig  (1) 4.1.5 Genotipiese en fenotipiese verhouding in die F 2 generasie • Verhouding van die genotipe 1:2:1  (1) • Verhouding van die fenotipe 3:1/3 swart:1 wit  (1) 4.2 Verwagte teelwaardes 4.2.1 Geselekteerde eienskappe in die Bonsmara en die Boerbok Bonsmara:Sagtheid van vleis  Boerbok: Naspeningsgroei  (2) 4.2.2 Regverdiging • Die oorerflikheid van beide die eienskappe is hoёr as 50%/ word meer deur gene bepaal  (2) 4.2.3 TWEE redes om nie vir geboortemassa, vaggewig en maervleis te selekteer nie • Oorerflikheid is laer as 50%  • Eienskappe word meer deur omgewingsinvloede beheer/ (2) minder beheer deur gene  4.3 Omgewingsfaktore wat variasie veroorsaak 4.3.1 Ligintensiteit/temperatuur/klimaat  (1) 4.3.2 Voeding  (1) 4.3.3 Topografie/reliëf/terrein  (1) 4.3.4 Klimaat/lae temperatuur  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.4 Poligeniese oorerwing 4.4.1 Bepaling van die produksie van die BbGgkk gene • B= 5 eiers  • G = 5 eiers  • 5 + 5 + 60 = 70 eiers  (3) 4.4.2 Genotipe wat 90 eiers lewer BBGGKK  (1) 4.4.3 Gee die tipe oorerwing Poligeniese/kwantitatiewe oorerwing  (1) 4.5 Teelprogram met verse 4.5.1 Toepaslike term vir die verskynsel van die data Aaneenlopende/kontinue variasie/normaal verspreidingskurwe/ biometrie  (1) 4.5.2 Aantal verse as 12% geselekteer word Totaal : 10+15+20+30+40+60+75+65+45+35+15+10+5 = 425  12% (0,12)x 425  = 51 verse  (3) 4.5.3 Massa van die gemiddelde vers Gemiddelde massa = 140 kg  (1) 4.5.4 Boer se doel met die verse (a) Hoogste lewende massa - Selekteer vir teel doeleindes  (1) (b) Laagste lewende massa - Prul/slag/verkoop  (1) 4.6 Tegniek vir die genetiese modifikasie van tamaties 4.6.1 Identifikasie van die tegniek Genetiese modifikasie/manipulering/ingenieurswese/ mikro-inspuiting  (1) 4.6.2 TWEE voordele van GM/mikro-inspuiting • Beter/hoër opbrengste/oeste  • Beter/langer rekleeftyd//stoor  • Verbeter/verhoog die kwaliteit/voedingswaarde/waarde toevoeging  • Meer/beter bestand teen insekte/peste/siektes  • Bestand teen droogtes/omgewings uiterstes  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 11 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.6.3 TWEE sosio-ekonomiese implikasies van GMO plante • Kleinskaal/arm boere kan dit nie bekostig nie/GM plante is duur  • Boere mag nie GMO's her-gebruik nie  • Boere kan sommige sade nie gebruik nie aangesien dit steriel is  • Sommige verbruikers sal as gevolg van etiese besware nie by boere koop nie  • Vestig monopolieë wat die ontwikkeling van klein maatskappye verhoed/bevoordeel die produseerders/buit opkomende boere uit  (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Agricultural Sciences · 2016 · NSC November Exam · Memorandum · Paper 2 | Hlayiso | Hlayiso