Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 1220169 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE V2 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/2016 SSE – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 C  1.1.3 C  1.1.4 C  1.1.5 D  1.1.6 B  1.1.7 A  1.1.8 A  1.1.9 A  1.1.10 D  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 C  1.2.2 G  1.2.3 F  1.2.4 J  1.2.5 A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Entrepreneurs  1.3.2 Kontrak  1.3.3 Oorerfbaarheid  1.3.4 Mutasie  1.3.5 Genetiese modifisering/ingenieurswese  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Bemarking  1.4.2 Publieke/openbare vakansiedae  1.4.3 Variasie  1.4.4 Seleksie  1.4.5 Poligene  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/2016 SSE – Memorandum AFDELINGB VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Verskille tussen die produsente- en verbruikersprys 2.1.1 Produk met die grootste verskil in prys Geprosesseerde vleis  (1) 2.1.2 Rede vir die groot prys verskil Meer/hoër kostes/prosessering/verwerking/waarde toevoeging  (1) 2.1.3 Rede vir die laer prys verskil in koring graan • Rou materiaal/grondstof/onverwerk  • Vraag en aanbod  • Bemarkingskostes  (Enige 1) (1) 2.1.4 Bemarkingsprobleem met verwysing na: (a) Waarde: Plantprodukte het 'n laer waarde per massa/ diereprodukte het 'n hoër waarde per massa eenheid  (1) (b) Vervoer: Diere/plantprodukte benodig spesiale fasiliteit  (1) (c) Bederfbaarheid: Diere/plantprodukte is bederfbaar  (1) 2.1.5 DRIE faktore wat bydra tot die verskil in prys • Vervoerkoste  • Bemarkingskoste  • Spesiale behandeling/verkoelings fasiliteite/berging  • Verpakkingskoste  • Winsmarge/middelman  • Heffings en belasting  • Vraag en aanbod  (Enige 3) (3) 2.2 Vloeidiagram illustreer die fases van die entrepreneurs proses Die fases van die entrepreneursproses A - Identifisering/evaluering van die geleentheid  (1) B - Bepaal die hulpbronne benodig  (1) C - Ontwikkel 'n sakeplan  (1) D - Begin/bestuur die onderneming  (1) 2.3 Moontlike markte vir die beesboere se produkte 2.3.1 Mark met die hoogste veiligheids risiko Plaaslike kopers wat direk op die plaas koop  (1) 2.3.2 Die beste markvir die bemarking van beesvleis • Groot kettingwinkels  (1) Rede • Verkope op groot skaal/seker mark/veilige mark/betaal die beste/hoogste pryse  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/2016 SSE – Memorandum 2.3.3 Definieer die term vendusie/veeveiling • Versameling van kopers en verkopers waar  • Lewendehawe aan die hoogste bieër verkoop word  (2) 2.3.4 DRIE voordele van bemarking aan kleiner slaghuise • Verkoop klein hoeveelhede op 'n gereelde basis  • Meer verkoopspunte/gereelde kontantvloei  • Geen middelman  • Verkope is kontant/op die plek/dadelik beskikbaar  • Direkte kontak tussen kopers en verkopers  (Enige 3) (3) 2.4 Gevallestudie oor melkboere Toepaslike bemarking geassosieer met die stellings 2.4.1 Entrepreneurskap  (1) 2.4.2 Nismark  (1) 2.4.3 Innovasie/entrepreneurskap  (1) 2.4.4 Diversifikasie  (1) 2.4.5 Risiko bestuur  (1) 2.5 Die hoeveelhede lemoene wat per week verkoop word 2.5.1 Lyngrafiek van die aantal sakkies lemoene per week verkoop Die hoeveelheid lemoene verkoop teen verskillende pryse 30 25 20 Prys per sak (R) 15 10 5 0 20 95 170 245 320 395 470 545 620 695 770 845 920 995 1070 1145 1220 1295 1370 1445 1520 1595 1670 1745 1820 1895 1970 2045 2120 2195 2270 2345 2420 2495 Hoeveelheid lemoene verkoop(Sakkies) Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif  • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid lemoene verkoop)  • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys per sakkie)  • Korrekte eenheid (Rand en sakkies)  • Akkuraatheid  • Lyngrafiek  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/2016 SSE – Memorandum 2.5.2 Vergelyking van die aanbod en vraag ten opsigte van prys • Hoe hoër die prys  hoe hoër die aanbod  en hoe laer die vraag  OF • Hoe laer die prys  hoe laer die aanbod  en hoe hoër die vraag  (3) [35] VRAAG 3:PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Begroting van 'n roosproduksie-onderneming vir die 2015/16 finansiële jaar 3.1.1 Bestuursbeginsel deur die begroting aangespreek Beplanning  (1) 3.1.2 Bereken die winsgewendheid van die onderneming (formule) • Wins/verlies = Verwagte inkomste – verwagte uitgawes/kostes • R477 500 – R143 564  • Wins = R333 936  (3) 3.1.3 Word die onderneming aanbeveel of nie met rede • Word aanbeveel  (1) • Dit is winsgewend/lewensvatbaar  (1) 3.1.4 EEN maatstaf om meer omgewingsvriendelik te wees • Gebruik groen energie  • Gebruik meer kompos/natuurlike/organiese produkte  • Gebruik minder chemikalieë  (Enige 1) (1) 3.2 Werkers met sosiale en finansiële probleme 3.2.1 TWEE uitdagings in terme van arbeid • Lae lone  • Gebrek aan opleiding/ongeskoolde arbeid  • Lae produktiwiteit  • Lang werksure  (Enige 2) (2) 3.2.2 Aangeleenthede geassosieer met wetgewing (a) Lone/werksure  (1) (b) Opleidingsentrum vir opleiding/ opvoedkundiges doeleindes/behoeftes  (1) 3.2.3 DRIE aspekte wat werkers se selfbeeld verbeter • Hoër lone/beter betaling van werkers  • Voltydse suster/primêre gesondheid  • Sosiale werker  • Voorsien behuising  • Opvoeding/opleiding  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/2016 SSE – Memorandum 3.3 Bestuur van die boerderyonderneming 3.3.1 Bestuursvaardigheid in prentjie B Kommunikasie/interpersoonlike vaardighede  (1) 3.3.2 Rede Effektiewe kommunikasie/interpersoonlike vaardighede/probleem oplossing  (1) 3.3.3 Risikobestuurstrategie in prentjie A Diversifikasie  (1) 3.3.4 TWEE redes sigbaar vanuit die prentjie • Voerproduksie  • Gewasproduksie  • Tuinbougewasse  • Aangeplante weidings  • Plantasies/boorde  • Lewendehawe/diere produksie  (Enige 2) (2) 3.3.5 TWEE beginsels van suksesvolle bestuur van onderneming • Beplanning  • Implementering  • Beheer  • Organisasie  • Leierskap  • Besluitneming  (Enige 2) (2) 3.4 Vloeidiagram van die eienskappe van grond as produksiefaktor 3.4.1 Funksies van grond verteenwoordig deur A - Voorsien minerale  (1) B - Voedselproduksie/roumateriale  (1) C - Plek/area/oppervlakte vir produksie  (1) D - Plek/area/oppervlakte vir kapitale rykdom/vestiging van mense/ industrieë  (1) 3.4.2 Wyses waarvolgens produktiwiteit verhoog kan word • Gebruik wetenskaplike metodes/tegnieke/tegnologie/ presisieboerdery  • Voorsiening van water  • Konsolidasie van onekonomiese eenhede  • Gebruik die geskikste gewas vir die grond  (Enige 2) (2) 3.5 Lys plaasaktiwiteite Take deur elke werker onderneem 3.5.1 Geleentheidswerker - Oprig van die tonnels  (1) 3.5.2 Vaste werker - Grondbewerking die land met trekker  (1) 3.5.3 Seisoenswerker - Die afskeer van wol  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/2016 SSE – Memorandum 3.6 TWEE tipes krediet en die doel van aanwending TIPES KREDIET DOEL VAN AANWENDING Korttermyn  Produksiekapitaal  Mediumtermyn  Toerusting/lewendehawe  Langtermyn  (Enige 2) Vaste bates/grond  (Enige 2) Tabel met die korrekte inligting  (5) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/2016 SSE – Memorandum VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Voorstelling van die kruising tussen 'n swart koei en 'n wit bul 4.1.1 Identifikasie van die genotipe (a) Ouer swart koei - Bb  (1) (b) Ouer wit bul - bb  (1) 4.1.2 Bepaling van die fenotipe van die F 2 generasie • Fenotipe - wit  (1) 4.1.3 Punnett-vierkant ♀ B b ♂ b Bb bb b Bb bb  1 punt vir die Punnett-vierkant met inligting  (4) 4.2 Kruising van plante met rooi (R) blomme en plante met wit (W) blomme 4.2.1 Die ouer met rooi blomme • Vroulike plante  (1) Rede • RR is vir rooi blomme/genotipe is RR  (1) 4.2.2 Bepaling van die fenotipiese persentasies in die F 2 generasie • 25% wit  (1) • 50% pink/rooi en wit  (1) • 25% rooi  (1) 4.2.3 Identifikasie van die tipe dominansie in die kruising Onvolledige dominansie/ko-dominansie  (1) 4.2.4 Rede vir die antwoord in VRAAG 4.2.3 Die nageslag is nie wit of rooi nie/maar pink/intermediêre kleur/ (1) rooi en wit  4.3 Kruising van ouers met TWEE eienskappe 4.3.1 Identifikasie van die kruising Dihibriede kruising  (1) 4.3.2 Bepaling van die eienskappe vanaf elke ouier ontvang • Nageslag 1 - Kleur  (1) • Nageslag 2 - Vorm  (1) • Nageslag 3 -Vorm  (1) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/2016 SSE – Memorandum 4.3.3 Identifikasie van die dominante eienskappe • Vierkantige vorm  • Wit kleur  (2) 4.3.4 Identifikasie van die persentasie gene vanaf die ouers ontvang 50%/elk ontvang 50% gene vanaf beide ouers  (1) 4.4 Gedeelte oor GM 4.4.1 Die jaar waarin Boer B oorgeskakel het na GM-saad • 2012  (1) Rede • Verhoging in produksie/van 10,6 - 12t in 2012  (1) 4.4.2 Voordeel wat Boer A kry deur die gebruik van GM-saad Boer het nie GM mieliesaad gebruik nie  (1) 4.4.3 DRIE eienskappe van GM-kultivars vir Boer B • Bestand teen plaagdoders  • Word nie deur insekdoders geaffekteer nie  • Gewasse het laer waterbehoeftes  • Beter aangepas by die omgewing/streek  (Enige 3) (3) 4.4.4 Rede vir die weerstand teen die gebruik van GM • Gesondheidsrisiko's  • Omgewingsrisiko's  (Enige 1) (1) 4.5 Scenario oor teelstelsels 4.5.1 Identifikasie van die teelstelsel deur Boer B toegepas • Kruisteling  (1) Rede • Kruising van twee verskillende rasse  (1) 4.5.2 TWEE voordele van uitkruising • Die stelsel met die minste probleme/indien enige  • Nageslag dra die eienskappe van albei die ouers  • Gebruik vir die skep van nuwe bloedlyne  • Verbeter genetiese diversitiet  (Enige 2) (2) 4.5.3 TWEE redes waarom ou en onvrugbare diere uitgeskot word • Beryk die einde van hul produktiewe lewe  • Om die produktiwiteit/doeltreffendheid te verbeter  • Verbeter/verhoog vrugbaarheid  (Enige 2) (2) 4.5.4 Teelsisteem toegepas as Boer B sy eie bulle begin gebruik Lynteling/inteling  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all