Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2018, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 12201810 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE V2 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1: 1.1 1.1.1 C  1.1.2 A  1.1.3 B  1.1.4 D  1.1.5 C  1.1.6 D  1.1.7 B  1.1.8 B  1.1.9 A  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 C  1.2.2 H  1.2.3 F  1.2.4 B  1.2.5 A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Promosie  1.3.2 Bates  1.3.3 Kunsmatige seleksie  1.3.4 Biometrie  1.3.5 Epistase  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Koste  1.4.2 Verskansing  o 1.4.3 Fenotipe  1.4.4 Geen  1.4.5 Atavisme/terugslag  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Bemarkingskanaal deur boere gebruik in 'n vryemarkstelsel 2.1.1 Identifikasie van die bemarkingskanaal Varsprodukte bemarkingskanaal  (1) 2.1.2 TWEE voordele van die varsprodukte bemarkingskanaal • In staat om groot hoeveelhede plaasprodukte te verkoop/lok meer kopers  • Produsente kan ‘n agent gebruik om produkte te bemark  • Produsente trek voordeel uit hoër pryse in tye van tekorte  • Verkoop kontant/onmiddelik beskikbaar/geen vertragings  (Enige 2) (2) 2.1.3 TWEE voordele van 'n vrye bemarkingstelsel vir 'n produsent • Vry om te produseer en te verkoop waar hul wil  • Prys word bepaal deur vraag en aanbod/geen beheer  • Groter mededinging lei tot beter produkte en pryse  • Nuwe produkte en idees word ontwikkel  • Entrepreneurs word geskep wat lei tot welvaart  • Bevorder landbouproduksie  • Lei tot nasionale ekonomiese groei  • Skep werksgeleenthede  • Geen middelmanne  • Min vertragings in die ontvangs van betaling  (Enige 2) (2) 2.2 Koöperatiewe bemarking 2.2.1 Identifikasie van die bemarkingstelsel Koöperatiewe bemarking  (1) 2.2.2 Term vir die stelsel wat plaasprodukte saamgevoeg Poelstelsel  (1) 2.2.3 DRIE voordele van 'n poelstelsel • Groter bedingingsmag  • Laer bemarkingskostes  • Maklike toegang tot finansiering  • Goedkoper dienste  • Hoër gemiddelde pryse/dividende  • Versprei die risiko  • Produsente kan groter kontrakte beding  • Spaar tyd/tyd vir plaas aktiwitiete  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 2.3 Produkte en die hoeveelhede gevra teen verskillende pryse 2.3.1 TWEE faktore wat die vraag na PRODUK 2 sal beïnvloed • Voorkeure/smake van die verbruiker  • Bruikbaarheid van die produk  • Inkomste van die verbruikers  • Aantal verbruikers  • Prys van mededingende produkte  • Seisoenale fluktuasies/seisoen van die jaar  • Leefstyl van die verbruikers  • Advertering/promosie  • Navorsing/gesondheids tendense/wetgewing  • Plaasvervanger produkte  • Kwaliteit van produkte  (Enige 2) (2) 2.3.2 Tendens van die hoeveelheid van PRODUK 2 gevra • Selfs met 'n styging in die prys  het die verbruikers nog steeds die produk gekoop  • Geen groot verskille in die hoeveelhede gevra  selfs al het die prys gestyg  • Geringe daling in die hoeveelhede gevra  selfs met 'n verhoging in die prys  (Enige 1) (2) 2.3.3 Lyngrafiek van die hoeveelhede gevra vir PRODUK 1 Die quantities The hoeveelhede gevra teen demanded verskillende at different pryse prices 100 90 80 70 Prys Price(R) 60 (R) 50 40 30 20 10 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 Quantities Hoeveelhededemanded (kg) gevra (kg) KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE • Korrekte opskrif  • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelhede gevra)  • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys)  • Korrekte eenhede (R en kg)  • Lyngrafiek  • Akkuraatheid  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 2.3.4 Die verwantskap tussen prys en die hoeveelheid gevra • As die prys hoog is  is die vraag na die produk laag  • As die prys laag is  is die vraag na die produk hoog  (Enige 1) (2) 2.4 Besigheidsketting 2.4.1 Groothandelaar  (1) 2.4.2 Jogurtfabriek  (1) 2.4.3 Kettingwinkel  (1) 2.4.4 Melkprodusent/boer  (1) 2.4.5 Pakhuis  (1) 2.5 Die prys tendens van twee landbouprodukte oor 'n ses maande periode 2.5.1 Produk onderhewig aan seisoenale verandering Produk 2  (1) 2.5.2 Die gevolg van seisoenale produksie op die prys van produk 2 • Buite seisoen is  is die prys hoog  • Binne seisoen is  is die prys laag  (Enige 1) (2) 2.5.3 EEN rede in verband met produksie wat lei tot 'n konstante prys van produk 1 Produksie vind reg deur die jaar plaas/bestendige produksie/ beskikbaar reg deur die jaar/nie seisoenaal/stoor/berging  (1) 2.6 VIER fases van die entrepreneursproses • Identifiseer die geleentheid  • Evalueer geleenthede  • Bepaal die hulpbronne benodig  • Ontwikkel die sakeplan  • Begin en bestuur die onderneming  • Groei die onderneming  (Enige 4) (4) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Ekonomiese eienskappe van grond 3.1.1 TWEE ekonomiese eienskappe van grond • Produksie potensiaal wissel  • Grond kom op 'n spesifieke plek/omgewing voor  • Onderhewig aan die wet van dalende-meer-opbrengs  • Grond is onvernietigbaar  • Grond is duursaam  • Passiewe faktor  • Kan gekoop of verkoop word  • Waarde vermeerder/appresieer oor tyd  • Grond is beperk  • Grond is ‘n primêre produksiefaktor  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 3.1.2 TWEE maatreëls om die produktiwiteit van grond te verbeter • Die gebruik van tegnologie/presisie boerdery  • Pas by wetenskaplike metodes/praktyke aan  • Verbeter die voorsiening/bestuur van water  • Verander bewerkingspraktyke  • Konsolideer onekonomiese eenhede/boer meer doeltreffend  • Herstel van die grondpotensiaal/gebruik inheemse kennis  (Enige 2) (2) 3.1.3 TWEE funksies van grond as produksie faktor • Produksie/verskaffing van voedsel  • Verskaf fisiese spasie/ruimte  • Bron van minerale  • Bron van rou-materiale/grondstowwe  • Kan as sekuriteit gebruik word  (Enige 2) (2) 3.2 Aktiwiteite op die plaas deur wetgewing gereguleer 3.2.1 Indikasie van arbeidswetgewing (a) Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (85 van 1993)  (1) (b) Wet op Arbeidsverhoudinge (66 van 1995)  (1) (c) Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -Siektes (130 van 1993)  (1) (d) Wet op Basiese Diensvoorwaardes (75 van 1997)  (1) 3.2.2 Identifikasie van plaaswerker Permanente/voltydse plaaswerker  (1) 3.2.3 TWEE arbeidsaangeleenthede wat lei tot die protesaksie • Swak werksomstandighede  • Swak lewensomstandighede  • Swak salaris/vergoeding  • Gebrek aan opleiding/onderwys  • Swak bestuur van arbeid  • Plaasuitsettings  • Ignoreer wetgewing  (Enige 2) (2) 3.2.4 TWEE maatreëls om die arbeidsaangeleenthede aan te spreek • Beter werksomstandighede  • Beter vergoeding/bonusse/aansporings  • Beter lewensomstandighede/behuising  • Verbeterde verhoudinge/kommunikasie/erkenning vir goeie werk gelewer  • Maak voorsiening vir opleiding/onderwys  • Beter arbeidsbestuur  • Waak teen plaasuitsettings  • Hou by die toepaslike wetgewing  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 3.3 Kapitaal vir die bedryf van 'n onderneming 3.3.1 Voorbeelde van kapitaalitems (a) Trekker  (1) (b) Doders/kunsmis/saad  (1) (c) Grond/boorgat  (1) 3.3.2 TWEE bronne van kapitaal vir die familie onderneming • Lening  • Pensioenpakket  (2) 3.3.3 Die totale waarde van die bates R1 189 000 + R 280 000  R1 469 000  (2) 3.3.4 TWEE probleme vanuit die scenario • Onvoldoende kapitaal/skaars/onderkapitalisasie  • Krediet bring rente mee/hoë rentekoerse  • Kapitaal is onderheweig aan hoë risiko’s  • Depresiasie van kapitaal  (Enige 2) (2) 3.4 Stappe wat deel vorm van die besluitnemingsproses 3.4.1 Die korrekte volgorde van die stappe • B (1) • D (1) • A (1) • C (1) 3.4.2 TWEE faktore wat besluitneming beïnvloed • Die spoed van besluitneming/tydsberekening van besluite  • Die mate van akkuraatheid van die besluitneming  • Die aanvaarbaarheid van die besluite  • Sinvolheid van die besluite  • Sosiaal aanvaarbaar/etiek  • Ekonomiese klimaat  • Winsgewendheid  • Lewensvatbaar vir die omgewing  • Politiek klimaat  • Uitslag van die SWOT-ontleding  • Vorige ondervinding/inligting beskikbaar/navorsing  (Enige 2) (2) 3.5 Plaas met verskillende suksesvolle ondernemings 3.5.1 Identifikasie van die risiko bestuurstrategie Diversifikasie  (1) 3.5.2 Regverdig die antwoord Wyse waarvolgens risiko bestuur word/risiko word versprei oor baie boerdery-ondernemings/wyse om boerdery beleggings oor verskeie ondernemings te versprei  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 3.5.3 Bestuursvaardigheid om vroegtydig op 'n strategie te besluit Beplanning  (1) 3.5.4 TWEE voorbeelde van produksierisiko • Onvoorsiene weers- en klimaatstoestande  • Droogtes en oorstromings  • Uitbreek van siekte in gewasse en vee  • Insekbesmettings  • Diefstal/predasie  (Enige 2) (2) [35] VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Diere teelgroepe 4.1.1 Die persentasie rooi nageslag TEELGROEP 1: ¾ x 100  = 75%  (2) [[ 4.1.2 Punnett-vierkant van die genotipe vir die nageslag van TEELGROEP 2  D d  D DD Dd  d Dd dd Nasienriglyne/kriteria • Korrekte gamete  • Korrekte nageslag  • Punnett-vierkant (met gamete en nageslag)  (3) 4.1.3 Fenotipiese verhouding van die nageslag • 1 wit:3 rooi  OF • 3 rooi:1 wit  OF • wit:rooi = 1:3/rooi:wit = 3:1  (Enige 1) (1) 4.1.4 Teelgroep met die dominante allele Teelgroep 2  (1) 4.1.5 Rede D is die dominante alleel vir rooi varkies/beide ouers is rooi  (1) 4.2 Seleksie 4.2.1 Genetiese term verantwoordelik vir die verhoogde produksie Basterkrag/heterose  (1) 4.2.2 Rede vir die gebruik van die kultivars in die teelprogram Meerderwaardige ouers met die verlangde eienskappe  kan nageslag met die verlangde eienskappe produseer  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 4.2.3 TWEE faktore wat variasie beïnvloed • Gene/interne  • Omgewing/eksterne  (2) 4.2.4 TWEE belangrikhede van variasie • Help om plantkultivars te verbeter  • Lei tot die ontwikkeling van nuwe kultivars/kultivars meer ontwikkel om by 'n veranderende omgewing aan te pas  • Biodiversiteit  (Enige 2) (2) 4.3 Diertipe varkies 4.3.1 Identifikasie van die teelstelsel Opgradering  (1) 4.3.2 EEN nadeel van die teelstelsel • Manlike diere/bere van die eerste generasie kan nie as teeldiere verkoop word nie  • Vordering is relatief stadig  • Nageslag is nooit 100% suiwer nie  • Manlik diere/bere moet altyd aangekoop word  (Enige 1) (1) 4.3.3 Die faktor wat die sukses van die variasie proses bepaal Seleksie van meerderwaardige manlike diere/bere/AA  (1) 4.3.4 Verduideliking waarop bere geselekteer word Bere het meerderwaardige genetiese eienskappe  terwyl sôe minderwaardige genetiese eienskappe het  (2) 4.3.5 Term vir diere verantwoordelik vir die resessiewe gene Draers  (1) 4.3.6 Genotipe van die dwergtipe varkies aa  (1) 4.4 Teelstelsels 4.4.1 Passing van die teelstelsels (a) Uitkruising  (1) (b) Spesiekruising  (1) (c) Kruisteling  (1) (d) Inteling  (1) 4.4.2 TWEE tipes mutageniese agente • Fisies  • Chemies  • Biologies  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 4.5 Genetiese modifikasie versus konvensionele basters 4.5.1 TWEE tegnieke vir die ontwikkeling van geneties gemodifiseerde plante • Elektroporasie  • Mikro-inspuiting  • Bakterieë as draers  • Virusse as draers  • Biolistiek/geen geweer  • Kalsium fosfaat presipitasie  • Kernsplitsing  • Stilmaak van gene  • Lipofeksie  (Enige 2) (2) 4.5.2 Differensieer tussen: Konvensionele bastersaad • Geproduseer deur gewone telings praktyke  (1) Geneties gemodifiseerde saad • Geproduseer deur die beplande invoeging van die verlangde gene  (1) 4.5.3 DRIE voordele van genetiese ingenieurswese • Proses is vinnig  • Meer akkuraat/presies  • Nie beperk tot die kruising van spesies wat verwant is nie  (3) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL : 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all