Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2015
MEMORANDUM
TOTAAL: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2015 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 384.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1Agricultural production factors20 marks
- Question 1.2Agricultural production factors10 marks
- Question 1.3Basic agricultural genetics10 marks
- Question 1.4Agricultural production factors5 marks
- Question 2.1Agricultural marketing9 marks
- Question 2.2Agricultural marketing11 marks
Show all 17 questions
- Question 2.3Agricultural entrepreneurship3 marks
- Question 2.4Agricultural marketing4 marks
- Question 2.5Agricultural entrepreneurship8 marks
- Question 3.1Agricultural production factors11 marks
- Question 3.2Agricultural production factors6 marks
- Question 3.3Agricultural production factors8 marks
- Question 3.4Agricultural production factors6 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics11 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics8 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics8 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2015
NSS
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 A
1.1.6 D
1.1.7 D
1.1.8 A/B
1.1.9 A
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 D
1.2.2 G
1.2.3 F
1.2.4 C
1.2.5 E (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Beplanning
1.3.2 Advertering/bemarking/promosie
1.3.3 Inkomstestaat
1.3.4 Inteeldegenerasie/agteruitgang
1.3.5 Homosigositeit (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Vraag
1.4.2 Produktiwiteit
1.4.3 Bedryfs/vlottende
1.4.4 Denk/Besigheid/entrepreneurs/aanpasbaarheid
1.4.5 Atavisme (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2015
NSS
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Bemarking van landbouprodukte
2.1.1 Tipe bemarking
Vryebemarking (1)
2.1.2 Rede vir hierdie tipe bemarking
• Produkte word enige plek verkoop/direk aan verbruiker
• Direkte kontak tussen produsent en verbruiker (Enige 1) (2)
2.1.3 Kanaal geïllustreer
Direk aan die verbruiker/publiek (1)
2.1.4 TWEE voordele van hierdie bemarkingskanaal
• Verbruiker kan pryse vergelyk/kan onderhandel
• Verbruikers betaal minder/geen middelman onkostes
• Verbruiker kry beter kwaliteit produk (Enige 2) (2)
2.1.5 DRIE probleme wat vryebemarking kan belemmer
• Bederfbaarheid
• Kompetisie/mededinging
• Seisoenale fluktuasies
• Diversiteit in produksie
• Veiligheid van verkoper
• Risiko/hoeveelheid verbruikers (Enige 3) (3)
2.2 Vraag en aanbod
2.2.1 Verwantskap tussen prys, aanbod en vraag
• Hoe hoër die prys , hoe hoër die aanbod
hoe kleiner die vraag
OF
• Hoe laer die prys , hoe laer die aanbod
hoe hoër/groter die vraag (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2015
NSS
2.2.2 Grafiek van die vraag en aanbod van lemoene
Vraag en aanbod van lemoene
35
30 Aanbod
25
Prys (Rand)
20
15
10 Vraag
5
0
5 10 15 20 25
Hoeveelheid lemoene (sakkies)
Kriteria/rubriek/merkriglyne
• Korrekte opskrif
• X as - korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid lemoene)
• Y as - korrek gekalibreer met byskrif (Prys)
• Korrekte eenhede (Rand en sakkies)
• Akkuraatheid vir beide lyngrafieke (Vraag en Aanbod)
• Lyngrafieke (Vraag en Aanbod) (6)
2.2.3 Rede vir die hoër vraag
• Prys per sakkie in week 1 was laer (R10)
• Maar hoër (R35) in week 5 (2)
2.3 Agribesigheidsplan
DRIE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
• Onvoldoende navorsing/Gebrek aan kennis
• Gapings/is vaag/verskaf te veel inligting
• Onvoldoende tegniese detail
• Onrealistiese aannames en projeksies
• Gebruik die verkeerde formaat
• Verberg swakplekke en risiko's
• Te algemeen
• Ongeloofvaardig
• Geen aanduiding van kompetisie
• Begroting/kontantvloei foute/Berekenings foute/onvolledige syfers
• Onbevoegdheid (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2015
NSS
2.4 Bemarkingswetgewing
2.4.1 Wet op Landbouprodukstandaarde (No. 119 van 1990) (1)
2.4.2 Wet op die Veiligheid van Vleis (No. 40 van 2000) (1)
2.4.3 Wet op die Beskermings van die Verbruiker (No. 68 van 2008) (1)
2.4.4 Wet op die Reëling van die Uitvoer van Bederfbare Produkte
(No.9 van 1983) (1)
2.5 Entrepreneurseienskappe
2.5.1 VIER entrepreneurseienskappe
• Kreatiwiteit
• Innovering
• Die neem van risiko's
• Leierskap
• Harde werk
• Deursettings vermoë (Enige 4) (4)
2.5.2 Verduideliking van die entrepreneurseienskappe
• Kreatiwiteit - begin 'n kook en spysenieringsonderneming
• Innovasie - gebruik die beskikbare menslike/finansiële
hulpbronne/leerders/betrokke by gemeenskap aktiwiteite
• Risiko - gebruik geskenkte geld om die besigheid te
begin/Begin besigheid met min leerders
• Leierskap - lei die groep leerders op/ontwikkel tot 'n
opleidingsentrum
• Harde werk - begin en bestuur die besigheid slegs in twee
jaar
• Deursettings vermoë - begin en bestuur die besigheid slegs
in twee jaar (Enige 4) (4)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR
3.1 Plaasarbeid
3.1.1 Tipes arbeid
A – permanent/voltydse/opgeleide/gedeeltelik opgeleide
B - seisoenaal/tydelik/opgeleide/gedeeltelik opgelei (2)
3.1.2 Regverdiging vir VRAAG 3.1.1
A - take word verrig op 'n gereelde en herhaalde basis/opleiding
B - take word seisoenaal verrig/opleiding (2)
3.1.3 TWEE faktore dat permanente arbeiders die sektor verlaat
• Lae lone/vergoeding/Beter lone
• Kompetisie
• Gebrek aan opleiding
• Langwerksure/
• Swak gesondheids-/nie bevorderlike werksomstandighede
Ongunstige omstandighede
(Enige 2) (2)
3.1.4 Aanpak van die uitdagings van permanente arbeiders
• Verbeter die benutting van arbeiders
• Verbeter die ekonomiese kondisies van arbeiders
• Verseker opleidingsgeleenthede
• Gee gehoor aan die basiese diensvoorwaardes
• Maak voorsiening vir gesondheidsopvoeding/opleiding
• Gee lof en erkenning aan arbeiders/motivering
• Voorsien die nodige gereedskap/ toerusting/klere om take te (2)
verrig (Enige 2)
3.1.5 Wetgewing vir die beheer van veiligheid
Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (No.85 van 1993) (1)
3.1.6 Tipes kapitaal
• Vaste kapitaal
• Roerende /beweegbare/losgoed kapitaal
• Bedryfskapitaal/vlottende (Enige 2) (2)
3.2 Grond as produksiefaktor
3.2.1 Ekonomiese kenmerke
(a) Landbougrond is beperk/ Het ekonomiese waarde/Stedelike
ontwikkeling beperk grond
(b) Onderhewig aan die wet van-dalende-meeropbrengs
(c) Grond is duursaam/onvernietigbaar
(d) Grond is onvernietigbaar/permanent van aard/produksie
potensiaal verskil (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2015
NSS
3.2.2 TWEE maniere om die produktiwiteit van grond te verhoog
• Gebruik wetenskaplike produksiemetodes/tegnologie van
produksie/verander verbouingspraktyke/diere praktyke
• Infrastruktuur
• Diversifikasie
• Watervoorsiening/besproeiing
• Konsolidasie van onekonomiese eenhede
• Verseker dat die tipe boerdery gepas vir die omgewing is
• Opleiding en opvoeding
(Enige 2) (2)
3.3 Markrisiko
3.3.1 Eksterne faktore wat tot die situasie lei
Kompetisie (1)
3.3.2 Tipe risiko deur die bestuurder ondervind
Mark/prys/finansiële risiko (1)
3.3.3 Motivering van markrisiko
• Toename in die aanbod van produkte
• Gee aanleiding tot 'n laer prys (2)
3.3.4 TWEE risikobestuurstrategieë
• Vaste kontrakte/verskansing
• Waardetoevoeging/prosessering
• Buigbaarheid
• Goeie begrip/verstaan van vorige prys tendense
• Diversifikasie/spesialisasie
• Effektiewe kontrole metode (Enige 2) (2)
3.3.5 TWEE komponente van bestuur
• Beplanning /Stel van doelwitte
• Implementering/koördinering
• Kontrole/beheer
• Besluitneming (2)
• Organisering (Enige 2)
3.4 Kapitaalitems en kostes
3.4.1 Klassifisering van items
(a) Inkomste - Beesverkope skaapverkope (2)
(b) Veranderlike kostes - Bemarkings koste Graan vir voer
Elektrisiteit Telefoonrekening (2)
(Enige 2)
(c) Oorhoofse kostes - Telefoonrekening elektrisiteit (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2015
NSS
3.4.2 Bereken die netto wins met formule
Inkomste = R110 500 + R80 900 = R191 400
Uitgawes = R42 350 + R22 500 + R20 000 + R12 500
= R97 350
Netto wins = Inkomste – uitgawes
= R191 400 – R 97 350
= R 94 050
OF
Netto wins = Inkomste – uitgawes
= R191 400 – R 97 350
= R 94 050 (4)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Kruising tussen bruin ooi en wit ram
4.1.1 Fenotipe van die ouers
P1
• Bruin gekleurde ooi
• Wit gekleurde ram
OR
P2
• Bruin ooi
• Bruin/wit ooi (2)
4.1.2 Genotipe van die ouers
P1
• Ooi AA
• Ram aa
OF
P2
• Ooi – Aa
• Ram – Aa/aa (2)
4.1.3 Tipe dominansie
Volledige dominansie (1)
4.1.4 Motivering
Bruin is dominant oor wit (2)
Geen intermediêre kleure
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2015
NSS
4.1.5 Moontlike genotipes van die eerste kruising d.m.v. die Punnett
vierkant
♂ A A
♀
a Aa Aa
a Aa Aa
OF
♀ a a
♂
A Aa Aa
A Aa Aa
Merk riglyne:
Manlike gamete
Vroulike gamete
Nageslag
Punnet vierkant (4)
4.2 Teelstelsels
4.2.1 Tipe teelstelsel
Opgradering (1)
4.2.2 TWEE nadele van opgradering
• Baie lang proses/tydsaam
• Bulle moet van buite aangekoop word om inteling te
voorkom/duur proses
• Kommersiële waarde van eerste aantal generasies is laag
• Nageslag is nooit 100% suiwer nie (Enige 2) (2)
4.2.3 Bepaling van die aantal kruisings/generasies
5 kruisings (1)
4.2.4 Berekening van die persentasie suiwerheid
• Koei ½ x 75% = 37,5%
• Bul ½ x 100% = 50%
• 37,5% + 50 %
• = 87,5%
OF
• ½ x (75% + 100%)
• = 87,5%
OF
• (75% + 100%)
2
• = 87,5% (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2015
NSS
4.3 Oorerflikheid van die eienskappe by skape
4.3.1 Bepaal die voorgestelde teelwaarde van geboortemassa
BTW = (Lam massa – kudde massa) x % oorerflikheid
= (3kg – 1,8kg) x 60% =
= 0,72 (3)
4.3.2 Implikasie van die berekening
• Nageslag sal 0,72kg swaarder wees as die kudde
gemiddeld
• Die kudde gemiddeld sal 0,72kg ligter as die nageslag
van die lam wees
• Toename in geboorte gewig bo die van die gemiddeld van
die kudde (2)
4.3.3 Oorerfbaarheid van vagmassa
50 % (1)
4.3.4 TWEE redes waarom naspeense groei nie aanbeveel word nie
• Omgewingsfaktore het 'n baie groot invloed op die uitkoms
van die eienskap
• Oorerflikheid is baie laag/slegs 33% oorerfbaar (2)
4.4 Geneties gemodifiseerde blaarslaai
4.4.1 Verskil in opbrengs tussen GM en nie GM blaarslaai
GM blaarslaai produseer beter onder verskillende toestande as nie
GM blaarslaai onder dieselfde toestande (2)
4.4.2 EEN voordeel van GM blaarslaai onder beide toestande
Hoër opbrengs/produseer beter (1)
4.4.3 DRIE voordele van genetiese ingenieurswese bo tradisionele
metodes
• Presiese/verlangde gene word oorgedra
• Nie beperk tot kruisings van dieselfde spesies nie
• Meer gerieflik/geskik
• Vinnig/benodig slegs een generasie om te voltooi
• Meer bestand teen peste/droogte/siektes/onkruide
• Hoër opbrengs (Enige 3) (3)
4.4.4 TWEE omgewings risiko's van geneties gemodifiseerde plante
• Raak bestand teen gifstowwe/onkruiddoders/'superweeds'/
plante is bestand teen gevaarlike gifstowwe
• Aanhoudende gebruik van gifstowwe/dodders besoedel die
omgewing
• Voordelige insekte/organismes word gedood (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2015 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Sesotho)

Question paper