Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 12202110 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2021 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 B  1.1.3 C  1.1.4 D  1.1.5 A  1.1.6 D  1.1.7 B  1.1.8 C  1.1.9 D  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B  1.2.2 Slegs A  1.2.3 Geeneen  1.2.4 Slegs B  1.2.5 Beide A en B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Biologiese waarde/BW  1.3.2 Kwarentyn  1.3.3 Kriptorkidisme  1.3.4 Impotensie  1.3.5 Freemartin  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Lipase  1.4.2 Spening  1.4.3 Kolostrum/bies  1.4.4 Ovum/eiersel  1.4.5 Herhaalde teler  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Vertering by plaasdiere 2.1.1 Aanduiding of die tande die bo- of onderkaak voorstel Onderkaak  (1) 2.1.2 Noem die tipe vertering wat deur die tande gedoen word Fisiese  (1) 2.1.3 Verduidelik die belangrikheid van tande saam met speeksel vir PLAASDIER 1 Tande breek groot stukke kos in kleiner stukkies op  Speeksel maak die deeltjies sag, nat en bind die partikels saam in ʼn bolus  (2) 2.1.4 Deel van pluimvee wat dieselfde funksie as tande verrig Ventrikulus/maag  (1) 2.1.5 Verduideliking van die pad van melk in PLAASDIER 2 Melk vloei vanaf die mond na die esofagus groef  en beland direk in die abomasum  (2) 2.2 Villi 2.2.1 Deel van spysverteringskanaal waar villi gevind word Dunderm  (1) 2.2.2 Aanduiding van die voedingstof deur deel A en B geabsorbeer Deel A – Verteerde proteïene en koolhidrate  Deel B – Verteerde vette  (2) 2.2.3 Proses wat volg na die absorpsie van voedingstowwe Assimilasie  (1) 2.2.4 EEN aanpassingseienskap van die villi  Teenwoordigheid van bloed en limfvate   Mikrovilli verhoog die oppervlakarea vir absorpsie   Dun lagie epiteelselle vir draermolekule  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021) 2.3 Voerkomponente 2.3.1 Identifisering van die voer geskik vir: (a) Jong groeiende diere – Voer C  (b) Vetmaak van ou ooie – Voer A  (c) Insulasie teen temperatuurveranderinge – Voer B  (3) 2.3.2 Berekening van die voedingsverhouding van voer B – VV = 1 :  – 1:  1 : 3,25  OF - VV = 1 :  1:  1 : 3,25  (3) 2.3.3 Bepaling van die verhouding van voer A en voer C om gemeng te word met ʼn DP inhoud van 18% Voer A 10 22 dele van Voer A  18%  Voer C 40 8 dele van Voer C  Verhouding van voer A : Voer C is 22 : 8  (4) 2.4 Groeistimmulante Noem die mees toepaslike stof: (a) Verdowingstof  (b) Tiroïed-reguleerder  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 2.5 Voervloei 2.5.1 Staafgrafiek Hoeveelheid lusern oor ʼn jaar geproduseer 1400 Hoeveelheid lusern (kg/ha) 1200 1000 800 600 400 200 0 Tyd (maande) Kriteria/rubriek/merkriglyne  Korrekte opskrif   x-as: Korrekte kalibrasie en nommering (Tyd)   y-as: Korrekte kalibrasie en nommering (Hoeveelheid lusern)   Korrekte eenhede (kg/ha en maande)   Staafgrafiek   Akkuraatheid  (6) 2.5.2 Berekening van die hoeveelheid lusern deur koeie benodig in Junie Aantal diere x vereistes/kg/dag x 30 = 35 x 5 kg x 30  = 5 250 kg  (2) 2.5.3 Berekening of daar genoeg lusern vir hierdie lakterende koeie in Junie sal wees Voorraad in Junie = 50 kg/Ha x 42 hektaar = 2 100 kg  2 100 kg – 5 250 kg = – 3 150 kg  lʼn 3 150 kg wees  (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Produksiestelsel 3.1.1 Identifisering van die diereproduksiestelsel Ekstensiewe produksiestelsel  (1) 3.1.2 TWEE redes  Baie spasie en baie diere/lae digtheid   Diereproduksie is aangepas tot die omgewing/omgewing nie aangepas nie   Lae insetkostes   Gebruik doringbosse as heining  (Enige 2 x 1) (2) 3.1.3 Koppel produksiestelsel met relevante boerderystelsel Bestaansboerdery  (1) 3.1.4 Identifisering van maatreëls wat diereproduksie onder die volgende verhoog: (a) Voeding – Plant van kiekoejoe  (b) Voortplanting – Teel diere wat tot die omgewing aangepas is  (c) Algemene ondernemingsbestuur – Deel weiding in kampe / beoefen wisselweiding  (3) 3.2 Fasiliteite/Toerusting 3.2.1 Identifisering van die fasiliteite/toerusting PRENT B – Drukgang  PRENT D – Drinker  (2) 3.2.2 Doel van die fasiliteit Genommer A in PRENT C – om die dier te hanteer  (1) 3.2.3 TWEE ontwerpseienskappe van die fasiliteit genommer B in PRENT C  Moet hoë soliede kante hê om te verhoed dat diere uit kyk   Nou geboë kante/nie te skerp nie  (2) 3.2.4 Aanduiding van die inligting wat op die permit aangebring moet word  Besonderhede van die eienaar   Aantal diere   Tipe dier   Beskrywing van diere   Registrasienommer van die voertuig   Bestemming van die diere   Naam en ID-nommer van die drywer  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.3 Diere=hantering en gedrag 3.3.1 TWEE tekens van varke onder stres  Stert byt   Oor byt   Kannibalisme   Pens kouery   Snoet skuur  (Enige 2 x 1) (2) 3.3.2 TWEE effekte van inkorrekte hantering van diere gedurende vervoer  Diere sal beseer word   Vertraagde rigor mortis   Swak vleiskwaliteit  (Enige 2 x 1) (2) 3.4 Siektes 3.4.1 TWEE tekens wat toon dat diere siek is  Dowwe glaserige oë   Pienk membraan om die oë   Vinnige hartklop   Swaar asemhaling   Dier loop stadig of moeilik wanneer gedwing word om te loop   Verkleurde uriene en mis kan te hard of te sag wees   Dowwe growwe pels  (Enige 2 x 1) (2) 3.4.2 TWEE metodes wat ʼn boer kan gebruik om die gesondheid van die dier te toets  Neem die dier se temperatuur   Bepaal polsslag   Bepaal asemhalingstempo  (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Lewenssiklus van Miltsiekte 3.5.1 Aanduiding van die patogeen Bakterië  (1) 3.5.2 TWEE maniere hoe die siekte oorgedra kan word  Ingestie van die diereproduk   Inaseming   Deur die vel  (Enige 2 x 1) (2) 3.5.3 Regverdiging dat die siekte soӧnoties is Dit word oorgedra van diere  na mense  (2) 3.5.4 TWEE stappe wat die boer kan neem om te verhoed dat die siekte verder versprei  Brand of begrawe die karkasse van besmette diere   Raak ontslae van alle mis, beddegoed en ander besmette materiaal   Maak alle stalle, hokke, melkstalle en toerusting skoon en ontsmet dit  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021) 3.6 Bosluise 3.6.1 Klassifikasie van die parasiet Eksterne parasiet  (1) 3.6.2 Rede Hulle maak ʼn opening op die vel van ʼn dier  (1) 3.6.3 Naam van die bosluis wat tot die volgende klasse behoort: (a) Driegasheer bosluis – Bontbosluis  (b) Eengasheerbosluis – Bloubosluis  (2) 3.6.4 TWEE ekonomiese impakte van bosluise op die boer  Afnemende produksie   Afnemende inkomste/wins   Hoë koste van behandeling  (Enige 2 x 1) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Voortplantingsstelsels 4.1.1 Identifiseer die letter (a) B (1) (b) I (1) (c) G (1) (d) Diagram A – C  Diagram B – J  (2) 4.1.2 Noem die binneste en buitenste membrane wat die fetus omring Binneste membraan – Amnion  Middelste membraan – Allantois  (2) 4.1.3 Verduideliking van die rol van die dele Deel A – Reguleer die temperatuur van die testes vir optimale spermproduksie  Deel F – Vang die ovum wat gedurende ovulasie vrygestel word  (2) 4.2 Voortplantingsprosesse 4.2.1 Identifisering van die prosesse B – Bevrugting  C – Dragtigheid/gestasie  (2) 4.2.2 Aanduiding van die eerste en laaste fase van dragtigheid Eerste fase – Ovum-fase  Laaste fase – Fetusfase  (2) 4.2.3 Noem die proses genommer A Kunsmatige Inseminasie/KI  (1) 4.2.4 TWEE ekonomiese voordele van kunsmatige inseminasie vir die boer  G ʼn ul h   Groot aantal nageslag kan vanuit een superieure bul geproduseer word   Semen van superieure bul kan selfs na sy dood gebruik word   Semen van verskeie vaders kan gebruik word sonder om menigte bulle te onderhou  Hoër bevrugtingskoers word bereik  (Enige 2 x 1) (2) 4.2.5 TWEE faktore wat teruggehoue plasenta veroorsaak  Gebrek aan Vitamiene A   Seksueel oordraagbare siektes   Infeksies/aborsies   Uitputting na moeilike kalwing   Mineraal tekort   Oorerflike defekte   Oorkondisionering van droë koeie  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021) 4.3 Kloning 4.3.1 Identifisering van voortplantingsproses Kloning  (1) 4.3.2 Verduideliking van ʼn rede S m l ʼn m l m ʼn u l u eiersel  wat aanleiding tot nageslag wat geneties skenker-skaap gee  (2) 4.3.3 Noem die proses Kernoordrag  (1) 4.3.4 Identifisering van die letter van die skaap (a) D  (b) A  (c) B  (3) 4.3.5 TWEE doelwitte van die kloning  Produseer groot aantal genetiese identiese diere   Produseer nageslag van hoë kwaliteit diere   Behou en verleng bewysde superieure genetieka   Kry hoë kwaliteit vleis en suiwel produkte   Vermeerder getal bedreigde spesies  (Enige 2 x 1) (2) 4.4 Uier en laktasie 4.4.1 Identifisering van dele A – Alveoli  B – Lob  C – Speen  (3) 4.4.2 Aanduiding van die rol van alveoli Dit is waar melk gevorm word  (1) 4.4.3 Noem die fase in die laktasie siklus tussen maand 10 en die volgende kalwingsperiode Droë/rus periode  (1) 4.4.4 Belangrikheid van droë periode vir lakterende koeie Om kans te gee vir die klierryke weefsel van die uier om te herstel, en om vir optimale melkproduksie in die volgende laktasie-siklus voor te berei.  (2) 4.4.5 Identifisering van die aantal maande in die laaste laktasie periode 10 maande  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo | Hlayiso