Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 447.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1.1Animal nutrition20 marks
- Question 1.2Animal nutrition20 marks
- Question 1.3Animal nutrition10 marks
- Question 1.4Animal nutrition5 marks
- Question 2.1Animal nutrition10 marks
- Question 2.2Animal nutrition4 marks
Show all 21 questions
- Question 2.3Animal nutrition10 marks
- Question 2.4Animal nutrition6 marks
- Question 2.5Animal nutrition5 marks
- Question 3.1Animal production and housing9 marks
- Question 3.2Animal production and housing8 marks
- Question 3.3Animal production and housing6 marks
- Question 3.4Animal health and protection5 marks
- Question 3.5Animal health and protection5 marks
- Question 3.6Animal health and protection3 marks
- Question 4.1Animal reproduction8 marks
- Question 4.2Animal reproduction2 marks
- Question 4.3Animal reproduction7 marks
- Question 4.4Animal reproduction6 marks
- Question 4.5Animal reproduction7 marks
- Question 4.6Animal reproduction5 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 C
1.1.3 B
1.1.4 A
1.1.5 D
1.1.6 A
1.1.7 B
1.1.8 C
1.1.9 C
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Beide A en B
1.2.3 Geeneen
1.2.4 Slegs A
1.2.5 Slegs B (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Biologiese waarde/BW
1.3.2 Doseringspuit
1.3.3 Herhaalde Telersindroom
1.3.4 Prostaat
1.3.5 Hidrosefalus (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Onderhoud
1.4.2 Diepskrop
1.4.3 Superovulasie
1.4.4 Akrosoom
1.4.5 Droogtydperk (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Spysverteringstelsels van plaasdiere
2.1.1 Klassifikasie van plaasdiere
Diagram 1 – Nie-herkouer/monogastries
Diagram 3 – Herkouer (2)
2.1.2 Rede vir elke klassifikasie
Diagram 1 – Dit het ʼn eenvoudige maag/monogastriese/ventrikulus/
proventrikulus
Diagram 3 – Dit het ʼn gekompliseerde/saamgestelde maag (2)
2.1.3 Bepaling van die ouderdom van die dier in Diagram 3
Jong herkouer/kalf (1)
2.1.4 EEN sigbare rede vir die ouderdom
Teenwoordigheid van esofagus-groef
Onderontwikkelde rumen/retikulum/omasum
Goed ontwikkelde abomasum (Enige 1) (1)
2.1.5 Regverdiging van diere wat nie ruvesel kan verteer nie
Diagram 2 – Daar is geen rumenmikrobes om ruvesel te verteer nie
Diagram 3 – Rumen is steeds onderontwikkeld/nie funksioneel (2)
2.1.6 Identifisering van die letter waar rennien afgeskei word
Diagram 1 – B
Diagram 3 – E (2)
2.2 Uitkenning van dierevoer
(a) Oliekoekmeel (1)
(b) Mieliemeel (1)
(c) Songedroogde hooi (1)
(d) Groen lusern (1)
2.3 Voersamestelling
2.3.1 Klassifikasie van voere
Voer A – Kragvoer (1)
Voer B – Ruvoer (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
2.3.2 Rede vir klassifikasie
Voer A Lae persentasie ruvesel
Hoë persentasie Totale Verteerbare Voedingstowwe/TVV
Hoë persentasie proteïene (Enige 1)
Voer B Hoë persentasie ruvesel
Lae persentasie Totale Verteerbare Voedingstowwe
Lae persentasie proteïene (Enige 1) (2)
2.3.3 Berekening van voedingsverhouding van VOER A
Berekening van VNSS = TVV (12,5 + 6 + 60 + 1,5 = 80%)
80 – 12,5 = 67,5%
% verteerbare nie-stikstofstowwe
Voedingsverhouding = 1 :
% verteerbare proteïene
67,5
1:
12,5
1 : 5,4
OF
Berekening van VNSS = TVV (12,5 + 6 + 60 + 1,5 = 80%)
TVV – VP
Voedingsverhouding = 1 :
VP
80 – 12,5
1:
12,5
1 : 5,4 (4)
2.3.4 Aanbeveling van VOER A
Aanbeveel vir groeidoeleindes (1)
Rede
Voedingsverhouding is nou/meer proteïene vir groei (1)
2.4 Proses in die spysverteringstelsel
2.4.1 Identifisering van die proses
Absorpsie van voedsel (1)
2.4.2 Naam van die deel waar absorpsie plaasvind
Dunderm (1)
2.4.3 Identifisering van die tipe voedingstof vervoer
A – Passiewe absorpsie
B – Aktiewe vervoer (2)
2.4.4 Rede vir die tipe vervoer
A/Passiewe absorpsie – Voedingstowwe beweeg langs die
konsentrasie gradiënt
B/Aktiewe vervoer – Voedingstowwe beweeg teen die konsentrasie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
gradiënt
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
2.5 Voervloeiprogram
2.5.1 Identifisering van die maand vir slag van diere
Maand 6 (1)
2.5.2 Rede
Beskikbare voer is die laagste
Byvoeding vereistes is die hoogste (Enige 1) (1)
2.5.3 Berekening van voer beskikbaar in ton gedurende maand 2
800 kg/ha x 14 ha
11 200 kg
1 000
11,2 ton (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Grafiek oor temperatuurvereistes van braaikuikens
3.1.1 Afleiding van die tendens van temperatuurvereistes
Vanaf week 1 tot week 5 daal dit geleidelik
Vanaf week 5 tot week 7 is dit konstant (2)
3.1.2 Lyngrafiek
Kriteria/rubriek/merkriglyne
Korrekte opskrif
X-as: Korrek gekalibreer en genommer (Ouderdom)
Y-as: Korrek gekalibreer en genommer (Temperatuur)
Lyngrafiek
Korrekte eenhede (Weke en C)
Akkuraatheid (6)
3.1.3 Toerusting wat gebruik kan word indien temperatuur onder
10 °C daal
Verhitter/Infrarooi ligte/Lugversorgers (Enige 1 x 1) (1)
3.2 Bul onder stres
3.2.1 DRIE sigbare tekens wat stres toon
Klouing
Gerysde hare
Snorking
Opgeligte stert
Vals stormbewegings (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
3.2.2 Effek van die gedrag op hanteerders
Besering (1)
3.2.3 Toerusting om die bul te kalmeer
Skokstok (1)
3.2.4 DRIE riglyne vir die hantering van groot plaasdiere
Vermy om op diere te skree
Moenie diere vanaf blindekol nader nie
Beweeg diere deur ʼn gang met minimale obstruksies
Moenie diere aanhits wat nêrens kan gaan nie
Kondig jou teenwoordigheid aan voor jy aan diere vat
(Enige 3 x 1) (3)
3.3 Produksie eenheid/stelsel
3.3.1 Identifisering van die produksiestelsel
Intensiewe produksiestelsel (1)
3.3.2 Rede
Beskikbaarheid van fasiliteite
Diere word in ʼn hok angehou
Hoë kapitaal besteding (Enige 1 x 1) (1)
3.3.3 Identifisering van die letter
(a) C/D
(b) B
(c) D/C (3)
3.4 BEK-EN-KLOUSEER/BKS
3.4.1 Benoeming van patogeen
Virus (1)
3.4.2 Aanhaling vanuit leesstuk wat beteken dat BKS oorgedra kan
word
Aansteeklik (1)
3.4.3 Sleutelsimptome van BKS
Blaasagtige letsels op die tong en tussen die tone (1)
3.4.4 TWEE staatsrolle vanuit die leesstuk
Dwing handelsregulasies af
Veeartsdienste
Kwarentyn (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
3.5 Parasiete
3.5.1 Kies die parasiet
(a) Neuswurm (1)
(b) Lewerslak (1)
(c) Bontbosluis (1)
(d) Lintwurm (1)
(e) Brommers (1)
3.6 DRIE basiese beginsels vir goeie gesondheid
Sanitasie
Beheer peste en parasiete
Regte hantering van plaasmis
Isolasie van siek diere
Enting van diere
Goeie bestuur
Verseker dat voer nie besmet is nie
Wag vir ʼn onttrekkingsperiode voordat diereprodukte gebruik word
Aanwend van korrekte hoeveelheid medikasie
Brand karkas van geïnfekteerde diere (Enige 3 x 1) (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Voortplantingstelsels
4.1.1 Identifisering van die letter
(a) Diagram 1 – A
Diagram 2 – D (2)
(b) C (1)
(c) E (1)
(d) A (1)
4.1.2 Algemene konginetale afwykings in bulle en koeie wat steriliteit
veroorsaak
Hipoplasie (1)
4.1.3 TWEE hormone verantwoordelik vir ovulasie
Luteïeniseringshormoon
Estrogeen (2)
4.2 TWEE sintuie wat paringsgedrag by bulle beheer
Reuk
Sig
Tas/gevoel (Enige 2 x 1) (2)
4.3 Kunsmatige inseminasie
4.3.1 Chronologiese rangskikking van stappe gedurende KI
Oes van semen
Semen inspeksie
Semenverdunning
Hitte-waarneming
Plasing van semen in die voortplantingsorgaan van die koei (5)
4.3.2 TWEE ekonomiese voordele van KI vir die boer
Meer vroulike diere kan deur die beter bul bevrug word
Dit is ‘n vinnige en ekonomiese metode om die kudde te
verbeter
Kommersiële waarde van die kudde word verbeter
Nie nodig om ‘n duur bul te koop nie
Hoër bevrugtingskoers (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11
4.4 Kloning
4.4.1 Identifisering van die proses
Kloning/Kernoordrag (1)
4.4.2 Letter van die skaap wat identies aan die gekloonde skaap is
Skaap A (1)
4.4.3 Letter van ʼn skaap wat die surrogaat sal wees
Skaap E (1)
4.4.4 Naam van die prosesse in C
Kernoordrag (1)
4.4.5 TWEE doelwitte van kloning
Om groot hoeveelhede geneties identiese diere te produseer
Om nakomelinge van hoë gehalte diere te produseer
Om supereure genetieka te behou
Om die aantal bedreigde spesies te vermeerder (Enige 2 x 1) (2)
4.5 Fases van dragtigheid/gestasie
4.5.1 Identifisering van die proses
Bevrugting (1)
4.5.2 Aanduiding van die fase van dragtigheid genommer A
Ovariale fase (1)
4.5.3 Ontwikkeling wat by fase C plaasvind
Vinnige groei van die uterus (1)
4.5.4 TWEE stelsels wat by fase B ontwikkel
Asemhalingstelsel
Verteringstelsel
Uro-genitale en vaskulêre stelsel
Sentrale senuweestelsel (Enige 2 x 1) (2)
4.5.5 TWEE redes vir aborsie
Hormonale of metaboliese abnormaliteite
Wanvoeding
Trauma en beserings
Vergiftiging
Infeksies
Allergië en tweelinge
Genetieka/chromosomale afwykings (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
4.6 Geboorte
4.6.1 Aanduiding van die vorm van die posisie
(a) Anterior aanbieding (1)
(b) Posterior aanbieding (1)
4.6.2 Posisie wat die hulp van ʼn veearts sal benodig
Posterior aanbieding (1)
4.6.3 TWEE probleme wat moeilike geboorte veroorsaak
Afwyking van die kop
Fleksie van die elmboog
Terughou van een of beide voorbene
Kongenitale afwykings/gebrekke
Tweelinge (Enige 2 x 1) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2012 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2012 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper