Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1220139 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013) ANTWOORDBLAD: LANDBOUWETENSKAPPE V1 AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 A B C D BEIDE A en B 1.1.2 A B C D SLEGS A SLEGS B 1.1.3 A B C D Geen 1.1.4 A B C D 1.1.5 A B C D 1.1.6 A B C D 1.2.1 A B C D 1.1.7 A B C D 1.2.2 A B C D 1.1.8 A B C D 1.2.3 A B C D 1.1.9 A B C D 1.2.4 A B C D 1.1.10 A B C D 1.2.5 A B C D (10 x 2) (20) (5 x 2) (10) VRAAG 1.3 VRAAG 1.4 1.3.1 Fallopiusbuis/Ampulla √√ 1.4.1 Nie-aansteeklik √ 1.3.2 Kommersiële boerdery √√ 1.4.2 Freemartin/Queen √ 1.3.3 Kwarantyndienste √√ 1.4.3 Kobalt √ 1.3.4 Vitamien K √√ 1.4.4 Proteïen √ 1.3.5 Mastitis √√ 1.4.5 5 °C √ (5 x 2) (10) (5 x 1) (5) 45
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: DIERVOEDING 2.1 2.1.1 Vark √ (1) 2.1.2 Die dier het slegs een eenvoudige maag. √√ Die dier is monogastries. √√ Die dier het die deel met byskrif B. √√ (Enige 1) (2) 2.1.3 A = Gal √ B = Maagsap √ C = Succus Intericus/Dundermsap √ (3) 2.1.4 Die pH-waarde is altyd ʼn alkaliese medium. √ (1) 2.2 2.2.1 Peristalsis/Peristaltiese beweging √ (1) 2.2.2 Golf van spiersametrekking en verslapping √ van kringspiere van die esofagus waardeur die voedselbolus afwaarts beweeg na die maag. √ (2) 2.2.3 Retro-peristalsis/Vomering √ (1) 2.3 2.3.1 Karkasmeel √ Dit het die hoogste proteïeninhoud van 79,4%. √ (2) 2.3.2 Mieliemeel bevat baie koolhidrate √ wat ʼn bron van energie is sowel as maklik verteerbaar is √ (2) 2.3.3 Karkasmeel √ Grondboontjies – oliekoekmeel √ (2) 2.3.4 Sappige ruvoer √ (1) 2.3.5  Herkouers is in staat om die herkoukie te kou/Herkou/sluk herkoukie in en bring dit weer terug na die mond om verder fyn gemaak te word. √√  Herkouers is in staat om sellulase deur fermentering in die herkouermaag af te breek. √√  Daar is sekere bakterieë of mikro-organismes teenwoordig in die retikulo-rumen wat die ensiem sellulase afskei wat sellulose verteer. √√ (Enige 1) (2)
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013) 2.4 2.4.1 Voginhoud van hooi = 20% van 30 kg = 6 kg √ Voginhoud van mis = 40% van 14 kg = 5,6 kg√ ë ë ë ë 100 √ ë 1 30 6 14 5,6 100 30 6 1 15,6 100 24 1 65%√ (Enige 4) (4) 2.4.2 Dunderm √ (1) 2.5 2.5.1 PEARSON-VIERKANTMETODE: VOER A = 24% (31 – 17) = 14 √ 17% √ VOER B = 31% (24 – 17) = 7 √ Die verhouding vir A en B is 14:7 of 2: 1 √√ (4) 2.5.2 VOER B PERSENTASIE: 14 + 7 = 21 √ = 100 √ = 33,3% √ (Enige 2) (2) 2.6 2.6.1 Biologiese waarde van voer: Dierproteïen bevat meer essensiële aminosure √ wat deur herkouers aangewend word om hulle eie proteïene op te bou en dit dan gebruik om te groei. √ (2) 2.6.2 o Herstel verslete weefsels √ o Sintetiseer aminosure √ o Sintetiseer hormone en ensieme √ o Laat spiersametrekkings toe √ o Proteïene is teenliggaampies en voorkom dus siektes van buite √ o Proteïene dien as selmembrane in meeste diere √ (Enige 2) (2) [35]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE 3.1 3.1.1 Boer A √ Die boer gebruik beperkte hulpbronne in die kraal/melk met die hand. √ (2) 3.1.2  Neustang √  Kopklamp √  Drukgang √  Sweep √  Prodder √  Halter √  Sterk toue √  Drukgang met kopklamp √ (Enige relevante hanteringsimplement) (Enige 2) (2) 3.1.3 Produksie teen die vlak wat die maksimum inkomste lewer maar nie noodwendig die hoogste opbrengs lewer nie. √√ (2) 3.1.4 Kolostrum/Biesmelk √ (1) 3.1.5 Te lae en te hoë temperature verminder voedselinname in diere √ wat dan lei tot die versteuring van metabolisme en ʼn verlaging in liggaamsmassa. √ (2) 3.2 3.2.1  Bestuurder moet ’n permit vir die vrag het √  Rooi vlag moet aan agterkant van voertuig vasgemaak word √  Ouderdom/geslag moet in ag geneem word √  Siek en dragtige diere mag nie vervoer word nie √  Vermy gladde bakke √  Goed geventileerde voertuie moet gebruik word √  Diere moet die dag voor vervoer goed gevoer word √ (Enige 2) (2) 3.2.2 Permit voorbeeld: Vervoerpermit vir Lewende hawe √ Verkoop deur: (Boer/Eienaar) √ Kontak nr: (Eienaar) √ Tipe Lewende hawe: √ Aantal gekoop: √ Bestemming: Vanaf: √ Na: Handtekening: √ Datum: Gekoop deur: √ Stempel √ Die permit moet die volgende items hierbo insluit en enige ander relevante items. (Enige 4 van die inhoud hierbo) (4)
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013) 3.3 3.3.1 Beesboerdery-vertakking √ Skets A-vertakking √ Blootgestel aan uiterste klimaatstoestande omdat daar geen skuiling sigbaar is nie. √ (2) 3.3.2 Intensiewe boerdery. √ Varke word in hokke aangehou √./Vir versigtige aanteel om voer meer effektief om te skakel. √ (2) 3.3.3 INTENSIEWE BOERDERY EKSTENSIEWE BOERDERY Minder energie word benodig Meer energie word benodig √ Diere word onderdak gehou Buite hokke/Diere is vry lopend √ Word in hokke aangehou Soek self vir kos √ Hoë kwaliteit karkas Lae kwaliteit karkas √ Meer produksie per eenheid Minder produksie per eenheid √ Minder blootgestel aan Meer blootgestel aan siektes √ siektes (Enige 2) (2) 3.4 3.4.1 Kriteria vir merk: Staafgrafiek 1 0 X-as byskrif 1 0 Y-as byskrif 1 0 Korrekte plot/Akkuraatheid 1 0 Korrekte opskrif 1 0 Eenhede op beide asse/Skaal 1 0 (Enige 5) (5) 3.4.2 √ √ 3790 9 421,1 √ (3)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.5  Aggressief/makheid √  Tipe √  Ras √  Ouderdom √  Fisiologiese staat √  Gesondheidstatus √ (Enige 2) (2) 3.6 3.6.1 Tatoeëring √ (1) 3.6.2 Kastrasie √ (1) 3.6.3 Stertsny √ (1) 3.6.4 Doseering √ (1) [35] VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE, -BESKERMING EN -BEHEER 4.1 4.1.1 Diagram A = Spermatogenese √ Diagram B = Oögenese √ (2) 4.1.2 A = Manlike testis √ B = Vroulike ovaria √ (2) 4.1.3 DIAGRAM A DIAGRAM B Hipoplasie √ Anovulasie √ Spermdefekte √ Freemartin √ Kriptorchidism √ Dubbele servikskanaal √ Anestrus √ (Enige 2) (2) 4.1.4 Meiose √ (1) 4.1.5 Spermatogenese Oögenese Aanhoudende vorming van Gebruik alle oösiete voordat spermselle vanaf puberteit tot hoë geboorte plaasvind. √ ouderdom word die sperms voortgebring. √ Produksie is onderhewig aan Konstante afname in oösiete uiterste fluktuasies ten opsigte van voordat vorming beginnende naby kwaliteit en hoeveelheid. √ die fetale periode. √ Vier, klein, beweeglike Meiose uitset is een groot, spermatozoa vorm aan die einde onbeweeglike oösiet en drie van meiose. √ opgefrommelde liggame aan die einde van meiose. √ (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013) 4.2 4.2.1 Ovumperiode Embrioniese periode Fetale periode Bevrugte ovum Weefsels, organe en Embrioniese organe beweeg na die sisteme begin vorm. √ voltooi differensie, fallopiese buis. √ ontwikkel en groei. √ OF Begin deur mitoties te ʼn Sak bestaande uit Embrio ontwikkel tot verdeel. √ drie membrane, die fetus. √ amnion/korion en allantoïs ontwikkel rondom die embrio. √ OF Die bal van selle Plasenta vorm ook. √ Moeder se liggaam genoem die blastula berei voor vir voeding heg aan die van aankomeling. √ endometrium. √ (Enige 3) (3) 4.2.2  Sy hou op om te eet en loop rond. √  Maak bulkgeluide. √  Sy urineer en mis aanmekaar. √  Sy isoleer haarself van ander koeie. √  Ligamente van stert, pelvis, vagina en serviks verslap. √  Vulva vergroot en raak sagter. √  Stringe slym hang by vagina uit. √  Die spene is geswel en druppels melk drup daaruit. √ (Enige 3) (3) 4.2.3 Identiese tweeling: verwys na ʼn verskynsel waar een spermsel een eiersel bevrug en dan verdeel in twee wat eenders sal lyk. √√ Nie-identiese tweeling: verwys na ʼn verskynsel waar twee verskillende spermselle twee eierselle op dieselfde tyd bevrug wat sal lei tot nasate wat verskillend lyk. √√ (4) 4.3 4.3.1 Lente √ begin van somerseisoen. Gras is groen en is in goeie omgewing vir parasiete √ om te vermeerder/vogtigheid/temperature verhoog/reënval. √ (3) 4.3.2  Gebruik medikasie/dosering/inspuitings/lekblokke met wurmmiddels daarin. √  Verwyder water/modder rondom drinkbakke/wisselweiding/voorkom nat plekke. √  Gebruik inheemse medikasie. √  Dood waterslakke met kopersulfaat. √ (Enige 2) (2) 4.3.3 Winter √ (1) 4.3.4  Diere verswak √  Ontwikkel opgeblaasde pens (boepense) √  Diere groei swak en kry diarree √  Bloedverlies (anemies) √ (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 4.4 4.4.1 Uitwendige parasiete √  Beskadig die vel √  Beskadig die spene aan die uier √  Bly buite die dier se liggaam √ (Enige 1) (2) 4.4.2  Dip die diere in chemikalieë en die bosluise sal afval √  Spuit diere met gifstowwe wat bosluise laat afval √  Spuit diere in wat bosluise laat afval √  Biologiese beheer deur die gebruik van voëls om bosluise te beheer √ (Enige 1) (1) 4.4.3 Galsiekte/Rooiwater √ (Enige 1) (1) 4.5 4.5.1 A = Skaap nies en larwe kom in die bloedstroom wat tot by die longe sal sirkuleer √ B = Siste word deur diere ingeneem en dit ontwikkel in lewenslakke √ C = Eiers van die slakke ontwikkel in volwasse slakke √ F = Slakke se eiers word in mis vrygestel √ (4) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all