Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
LANDBOUWETENSKAPPE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 174.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2013)
ANTWOORDBLAD
AFDELING A
VRAAG 1.1 VRAAG 1.2
1.1.1 A B C D √√
1.1.2 A B √√ C D 1.2.1 A √√
1.1.3 A √√ B C D
1.1.4 A B C √√ D 1.2.2 C √√
1.1.5 A √√ B C D
1.1.6 A B √√ C D 1.2.3 B √√
1.1.7 A B C √√ D
1.1.8 A B C D √√ 1.2.4 A √√
1.1.9 A B C √√ D
1.1.10 A B C D √√ 1.2.5 D √√
(10 x 2) (20) (5 x 2) (10)
VRAAG 1.3 VRAAG 1.4
1.3.1 Pryselastisiteit √√ 1.4.1 Verbruiker √
1.3.2 Rente √√ 1.4.2 Spesies √
1.3.3 Punnett-vierkant √√ 1.4.3 mutasie √
1.3.4 Genetiese Gemodifiseerde
organismes √√ 1.4.4 Hervorming van besitreg √
1.3.5 Meiose √√ 1.4.5 Poelstelsel √
(5 x 2) (10) (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Finansiële vaardighede √
Kommunikasie vaardighede √
Besluitsnemingsvaardighede √ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.2 bestuurder/entrepreneur √ (1)
2.1.3 Diversifikasie √
Neem inisiatief √
Aanpasbaar √ (3)
2.2 2.2.1 Versameling √
Opberging √
Verpakking √
Vervoer √
Prosessering √ (Enige 4 x 1) (4)
2.2.2 Die moontlikheid van finansiering deur banke, regerings-
instellings en ander maniere. √
Opleiding is meer gefokus op werkverskaffing en nie die soek
vir werk nie. √
Infrastruktuur soos paaïe en telekommunikasie-netwerke. √
Daar is ʼn oormaat wetlike- en handelsregulasies wat
entrepreneurs mag ontmoedig om besigheidsgeleenthede te
eksploiteer. √ (Enige 3 x 1) (3)
2.2.3 Landbouvoorsieningskoöperasies
Fokus op die aankoop van voorrade √ (saad, kunsmis, ens.) en
dienste. √
Landboubemarkingskoöperasies
Fokus op die verwerking, √ verpakking, verspreiding en bemarking
van produkte. √ (4)
2.2.4 Toegang tot kapitaal vir die aankoop van grond. √
Huidige bemarkingspraktyke en wetgewing. √
Beleid in verband met die bestuur van die omgewing. √
Arbeidswetgewing √
Toegang tot effektiewe voorligtingsdienste √
Globalisering van markte √
Wisseling van produkte pryse √ (Enige 3 x 1) (3)
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2013)
2.3 2.3.1 Aanbodskurwe √ (2)
2.3.2 ʼn Grafiek wat die effek van prys op die aanbod van aartappels
toon.
- Korrekte opskrif √
- Korrekte byskrif van x (prys) en y (hoeveelheid) asse √
- Aanbodskurwe √
- Korrekte skaal √ (4)
2.3.3 Hoe hoër die prys hoe meer aartappels sal geproduseer word √ en
omgekeerd. √ (2)
2.3.4 R5,00 (1)
2.4 2.4.1 Geleenthede verskaf √ bv. eiendomregte/reëls in verband met
ekonomiese gedrag/geldeenhede en betalingsinstrumente
soos tjeks √
Ekonomiese regulerende funksies √ bv. wette wat handel oor
kompetisie/eenvormige gewigte en mates/produk
standaarde/belasting. √
Beperkende funksies √ bv. omgewings/verbruikers-
beskermingswetgewing. √ (Enige 2 x 2) (4)
2.4.2 BEMARKINGSKANAAL
Dit is die roete wat produkte volg van waar dit geproduseer √ word
totdat dit die verbruiker bereik. √ (2)
[35]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Die werkers staak. (1)
3.1.2 Wet op Arbeidsverhoudinge (1995) √ (1)
3.1.3 Beplanning √
Organisasie √
Monitering/koördinering √
Besluitneming √
Beheer/toesig √ (Enige 4 x 1) (4)
3.1.4 Besluitnemer √
Doelstellings van besluitnemer. √
Die toestande waaronder besluite geneem word. √
Bepaal die effek van die besluit. √ (Enige 2 x 1) (2)
3.2 3.2.1 Hervestiging van boere skemas √
Plaaswerkers billikheidsredes skemas √
Wet op toegang tot staatsgrond (byvoorbeeld munisipale
weiding). √
Privaat aankoop van grond √
Huur van grond skemas √ (Enige 3 x 1) (3)
3.2.2 Grondherverdeling √
Grondrestitusie √ (2)
3.2.3 Privaatgrondbesit
Dit is waar individue die grond besit √ en dit kan verkoop of oordra. √
OF
Waar daar privaat besit is van ʼn stuk grond wanneer die boer die
grond aangekoop het √ en die titelakte is in sy naam is. √
Gemeenskaplike besit
Die individue het sekere regte, √ maar besit nie die reg om die grond
te verkoop of oor te dra nie. √
OF
Waar ‘n groep mense of gemeenskap die reg of toegang tot ʼn gebied
het. √ Die grond mag deur die staat besit word of deur die hele groep
of gemeenskap by wyse van ʼn regsentiteit. √ (Enige 1 + 1) (2)
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2013)
3.3 Werkers wat MIV/Vigs het word dikwels siek in die finale stadiums van
die siekte en hul produktiwiteit neem af.
Familie van werkers wat Vigs onderlede het kry baie swaar.
Hulle is dikwels afwesig of verlaat die werkplek om take by die huis oor
te neem.
Daar is minder geld vir kos, daarom volg hulle ongesonde diëte, wat
weer hul gesondheid en produktiwiteit verder benadeel.
Werkers moet verlof neem om begrafnisse by te woon.
Gesonde werkers moet addisionele oortyd werk om werk klaar te maak.
Daar is ʼn verlies aan vaardighede en ondervinding. (Enige 3 x 1) (3)
3.4 3.4.1 Begroting √ (1)
3.4.2 Verwagte inkomste Verwagte uitgawe
Verkoopte tamaties R36 000,00 √ Lone van werkers R28 000,00 √
Rente van krediteure R3 500,00 √ Vervoer van kunsmis R1,750 √
Totaal R39 500,00 √ R29 750,00√ (6)
3.4.3 Verwagte inkomste – Verwagte uitgawes
R39 500 – R29 750 √ = R9 750 √ (2)
3.5 3.5.1 Vrye bemarking (1)
3.5.2 Produsente kan verkoop wanneer en waar hulle wil. √
Produsente kan teen die hoogste moontlike prys verkoop. √
Nie nodig om bestuurders/werkers/agente/tussengangers aan te
stel nie. √
Nie nodig om moderne geboue/winkels/pakhuise op te rig nie. √
Die stimuleer die entrepreneur om harder te werk. √
Ontvang betaling onmiddellik. √ (Enige 4 x 1) (4)
3.5.3 Die gebruike/nuttigheid van die produk √
Die prys van die produk √
Die prys van mededingende produkte √
Die getal verbruikers √
Die koopkrag van die verbruikers √
Verbruikers se voorkeure en smake √ (Enige 3 x 1) (3)
[35]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Verbruikers is bekommerd oor die gevolge van moontlike
gifstowwe in die produkte/allergieë √
Gevaar van moontlike voedingstof veranderinge √ en of
onverwagte langtermyn invloed van GM-gewasse. √
GM-produkte word onderwerp aan baie toksikologiese toetse en
slegs wanneer dit slaag word dit as veilig vir verbruik verklaar. √/
Vrese oor GM-gewasse √ (Enige 3 x 1) (3)
4.1.2 MIKRO-INSPUITINGS
Die is ʼn inspuiting van spesifieke verlangde gene √ wat direk in die
nukleus (kern) van die sel van ʼn geselekteerde plant gespuit word. √
Die oorgeplante selle word dan gebruik om heel plante te ontwikkel
deur middel van weefselkulture. √ (3)
4.1.3 Massaseleksie √
Familieseleksie √
Nageslagseleksie √
Stamboomseleksie √ (4)
4.2 4.2.1 Konstante variasie √ (1)
4.2.2 8 kuikens √ (1)
4.2.3 Vind plaas gedurende meiose/oorkruising √
Tydens bevrugting/oorerflikheid √
Gedurende mutasies/verandering in geensamestelling √ (3)
4.2.4 Y as = getal kuikens √
X as = hoogte √ (2)
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2013)
4.3 4.3.1
B B
b Bb Bb
b Bb Bb
Korrekte plasing van dominante (BB) √ en resessiewe gene (bb) √
Korrekte plasing van genotipes √
Punnet-vierkant √ (4)
4.3.2 GENOTIPE
Genetiese samestelling van ʼn individu √ (1)
FENOTIPE
Uiterlike voorkoms van ʼn individu √ (1)
4.3.3 Oogkleur van nageslag √ (1)
4.4 4.4.1 Voortplantingsvermoë verlaag en raak later onvrugbaar √
Daar is ʼn algemene verswakking van die dier en dit raak meer
vatbaar vir siektes en kanker √
Gevorderde verandering veroorsaak vertraagde groei en
vermindering van grootte en massa van diere √
Daar is ʼn verlaging in melk- en eierproduksie √ (Enige 3 x 1) (3)
4.4.2 Voeding √
Hormone √
Genetiese faktore √ (3)
4.5 4.5.1 Sitokiniene √
Gibberiliene √
Ouksiene √ (3)
4.5.2 Tiroïed klier/skildklier √ (1)
4.5.3 Testosteroon √ (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2013 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2023 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Sesotho)

Question paper